FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Similar documents
Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

JAARVERSLAG FINANSIELE VERSLAG

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

RAADSLEDE / COUNCILLORS

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

PRESENT APOLOGY MINUTES

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

SIZA takes the sting out of auditing

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

BELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

LINK MERINO S & Louw Broers

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

Tariewe

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

BENADERINGS TOT SOSIALE REKENINGKUNDE

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

ARTIKEL 9C VAN DIE INKOMSTEBELASTINGWET MET SPESIALE VERWYSING NA AKTIEWE EN PASSIEWE INKOMSTE. deur ADELLE WIESE WERKSTUK

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

JACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN) COETZEE. CILLIé, R et EBRAHIM, R et MOCUMIE R

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Tariewe

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

Mandala Madness Deel 2

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018

HOOFSTUK 1. Aankooprisikobestuur: oriёntering, probleemstelling, navorsingsmetodologie, doel en struktuur van die studie. Bladsy

TREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

Beleid oor Botsing van Belange

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

REDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:

AUCDEEN SALE CHECKLIST

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) DUBBEL RING TRADING 172 (EIENDOMS) BPK Appellant UITSPRAAK

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017

IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING

Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU (GAUTENG) BEMAGTIGING : NUUTAANGESTELDE HOOFDE EN ADJUNKHOOFDE FEBRUARIE 2015

deur voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad aan die

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU BEMAGTIGING : WERKSWINKEL VIR BESTUURSPANNE AUGUSTUS 2016

JOHAN GEORG STRYDOM Appellant DIE STAATSPRESIDENT VAN DIE. ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE Tweede Respondent

[1] Die applikante vra dat die huurkontrak ingevolge waarvan

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER

Klik op enige van die onderstaande onderwerpe om meer te lees: Boodskap van die voorsitter van die Raad van Trustees

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING SYBRAND BRONKHORST

WELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015

Transcription:

FINANSIËLE STATE 28 FEBUAIE 2015 BG De Villiers Ing Ing., eg Nr. 2001/003908/21

DAKENSTEIN SAKEKAME FINANSIËLE STATE 28 FEBUAIE 2015 VOOSITTE Jandre Arangies TESOUIE Johan Kemp BESTUUSAADSLEDE Sieg Maier Pieter Hoepfner Elsabe Naude Phil Marais ONDE VOOSITTE Dirk Breytenbach SEKETAIS Francis Nieuwoudt BESTUUSAADSLEDE Louise du Plessis Ivan Swartz Willem Liebenberg Lyndon Arendse VLAK VAN GEUSSTELLING Hierdie finansiële state is geouditeer in ooreenstemming met die toepaslike vereistes van die Drakenstein Sakekamer se grondwet. VOOBEEIDING VAN FINANSIËLE STATE Die finansiële state is voorberei onder die toesig van Mnr C Botha, Geoktrooieerde ekenmeester (SA) en direkteur van BG De Villiers Ingelyf. EKENINGKUNDIGE TYDPEK Die jaar geëindig 28 Februarie 2015 INHOUD BLADSY Verklaring van bestuur se verantwoordelikheid 1 Gekwalifiseerde verslag van die onafhanklike ouditeure 2-3 Staat van finansiële posisie 4 Staat van omvattende inkomste 5 Staat van verandering in ekwiteit 5 Aantekeninge tot die finansiële state 6

DAKENSTEIN SAKEKAME 1 VEKLAING VAN BESTUU SE VEANTWOODELIKHEID vir die jaar geëindig 28 Februarie 2015 Die bestuur is verantwoordelik vir die opstel, integriteit en redelike aanbieding van die finansiële state van die Drakenstein Sakekamer. Die eksterne ouditeure is verantwoordelik vir die onafhanklike oudit van en verslagdoedoening oor die redelike aanbieding van die finansiële state in ooreenstemming met Internasionale Oudit Standaarde. Die finansiële state wat op bladsye 4 tot 6 aangebied word, is opgestel in ooreenstemming met die rekeningkundige beleid soos uiteengesit in nota 1 van die finansiële state en sluit bedrae gegrond op oordele en beramings van bestuur in. Die lopende saak grondslag is aanvaar in die opstel van die finansiële state. Die bestuur het volle rede om te glo dat die Drakenstein Sakekamer voldoende hulpbronne beskikbaar het om in die afsienbare toekoms as 'n lopende saak te kan opereer. Die bestuur is ook vir die Drakenstein Sakekamer se stelsel van interne finansiële beheermaatreëls verantwoordelik. Dit is ontwerp om redelike, maar nie absolute gerusstelling te bied oor die betroubaarheid van die finansiële state en om bates voldoende te beveilig, te verifieer en die rekenpligtigheid daarvan te verseker, en om wanvoorstelling en verlies te voorkom en op te spoor. Niks het onder die aandag van die bestuur gekom om aan te dui dat enige wesenlike probleme met die funksionering van hierdie beheermaatreëls, prosedures en stelsels in die jaar onder oorsig plaasgevind het nie. Die finansiële state is geouditeur deur die onafhanklike ouditeure, BG De Villiers Ingelyf, aan wie onbeperkte toegang verleen is tot alle finansiële rekords en verwante inligting, ingesluit notules van vergaderings van die bestuur en lede. Die bestuur glo dat alle verklarings gemaak aan die onafhanklike ouditeure gedurende hulle oudit geldig en toepaslik is. Die ouditeure se verslag word op bladsye 2 tot 3 aangebied. Die finansiële state soos uiteengesit op bladsye 1 tot 6 is deur die bestuur goedgekeur en word namens hulle onderteken: VOOSITTE BESTUUSAADSLID PAAL 13 Mei 2015

GEKWALIFISEEDE VESLAG VAN DIE ONAFHANKLIKE OUDITEUE AAN DIE LEDE VAN DIE DAKENSTEIN SAKEKAME Ons het die finansiële jaarstate van die Drakenstein Sakekamer geoudit. Hierdie finansiële state bestaan uit die staat van finansiële posisie soos op 28 Februarie 2015, die staat van omvattende inkomste en die staat van verandering in ekwiteit vir die jaar wat op daardie datum geëindig het, 'n opsomming van beduidende rekeningkundige beleide en ander verduidelikende aantekeninge, soos uiteengesit op bladsye 4 tot 6. Bestuur se Verantwoordelikheid vir die Finansiële State Die bestuur van die Drakenstein Sakekamer is verantwoordelik vir die opstel en redelike voorstelling van hierdie finansiële state ooreenkomstig die rekeningkundige beleid, soos uiteengesit in nota 1 van die finansiële state. Hierdie verantwoordelikheid sluit in die ontwerp, implementering en instandhouding van interne beheer relevant tot die opstel en redelike voorstelling van die finansiële state wat vry is van wesenlike wanvoorstelling hetsy weens bedrog of foute, die selektering en toepassing van 'n toepaslike rekeningkundige beleid en die maak van rekeningkundige ramings wat in die omstandighede redelik is. Ouditeur se Verantwoordelikheid Dit is ons verantwoordelikheid om op grond van ons oudit 'n mening oor hierdie finansiële state uit te spreek. Ons het die oudit ooreenkomstig Internasionale Ouditstandaarde uitgevoer. Daardie standaarde vereis dat ons voldoen aan etiese vereistes en die oudit beplan en uitvoer om redelike gerusstelling te verkry of die finansiële state vry is van wesenlike wanvoorstelling. 'n Oudit behels die uitvoer van prosedures om ouditbewyse te verkry oor die bedrae en openbaarmaking in die finansiële state. Die prosedures wat geselekteer word hang af van die ouditeur se oordeel, insluitende die beoordeling van die risiko's van wesenlike wanvoorstelling van die finansiële state, hetsy weens bedrog of foute. Tydens daardie risikobeoordeling oorweeg die ouditeur interne beheer relevant tot die entiteit se opstel en redelike voorstelling van die finansiële state ten einde ouditprosedures te ontwerp wat in die omstandighede toepaslik is, maar nie met die doel om 'n mening uit te spreek oor die effektiwiteit van die entiteit se interne beheer nie. 'n Oudit sluit ook 'n evaluering van die toepaslikheid van rekeningkundige beleide wat gebruik is en die redelikheid van rekeningkundige ramings wat deur die bestuur gemaak is in, asook 'n evaluering van die algehele voorstelling van die finansiële state. Ons glo dat die ouditbewyse wat ons verkry het, toereikend en toepaslik is om 'n grondslag vir ons ouditmening te bied. Directors Direkteure: N de Villiers, C Botha, D de Villiers Management Services Bestuursdienste: G Breet Assisted by Bygestaan deur: A Badenhorst, S Marais 10 Van der Lingen Street, Paarl, 7646 PO Box 2510, Paarl, 7620 Van der Lingenstraat 10, Paarl, 7646 Posbus 2510, Paarl, 7620 BG De Villiers Incorporated Ingelyf egistered Auditors Geregistreerde Ouditeure eg no. 2001/003908/21 IBA Practice Praktyk no. 900672 T: +27 (0) 21 872 3000 F: +27 (0) 21 872 9927 info@bgrpaarl.co.za www.bgrpaarl.co.za Independent member firms Onafhanklike lidfirmas: Ceres, Malmesbury, Paarl, Somerset West, Wellington & Worcester

3 Grondslag vir gekwalifiseerde mening Soos in die geval met baie ander organisasies van soortgelyke grootte en samestelling, is dit nie vir die bestuur van die Drakenstein Sakekamer uitvoerbaar om rekeningkundige beheermaatreëls in te stel oor gelde vir ledebyeenkomste en borgskappe voor die aanvanklike teboekstelling van die invorderings in die rekeningkundige rekords nie. Dienooreenkomstig was dit nie vir ons prakties moontlik om ons ondersoek verder as die ontvangste wat werklik aangeteken is, uit te brei nie. Gekwalifiseerde mening Afgesien van die uitwerking van enige aansuiwerings wat dalk nodig sou gewees het indien dit vir ons moontlik was om ons ondersoek na kontantinvorderings vir ledebyeenkomste en borgskappe uit te brei, verstrek die finansiële state na ons mening in alle wesenlike opsigte 'n redelike weergawe van die finansiële stand van die Drakenstein Sakekamer op 28 Februarie 2015 en van die organisasie se finansiële prestasie vir die jaar wat op daardie datum geëindig het, ooreenkomstig die rekeningkundige beleid, soos uiteengesit in nota 1 van die finansiële state. BG DE VILLIES INGELYF GEEGISTEEDE OUDITEUE GEOKTOOIEEDE EKENMEESTES (S A) Direkteur: D G de Villiers PAAL 13 Mei 2015 4

DAKENSTEIN SAKEKAME 4 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE op 28 Februarie 2015 2014 BATES Bedryfsbates 85 351 66 283 Kontant- en kontantekwivalente 61 795 66 283 Korttermyn beleggings - Geldmarkfonds 23 556 - Totale bates 85 351 66 283 EKWITEIT EN LASTE Totale ekwiteit Opgelope reserwes 85 351 66 283 Totale laste - - Totale ekwiteit en laste 85 351 66 283 5

DAKENSTEIN SAKEKAME 5 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE vir die jaar geëindig 28 Februarie 2015 2014 Inkomste Intree- en ledegelde 123 220 85 150 ente ontvang 694-123 914 85 150 Bedryfsuitgawes (108 331) (80 259) Bemarking 6 631 12 097 Bankkoste 6 567 3 246 Bestuursfooie 82 500 55 500 Internetkostes 1 452 2 942 Ledegelde - AHI 5 000 5 000 Posbus huur - 339 Skryfbehoeftes 5 431 1 135 Werkswinkels 750 - Bedryfsurplus vir die jaar 15 583 4 891 Ledebyeenkomste en funksies 44 485 13 094 Geld ontvang vir ledebyeenkomste en funksies 155 560 53 339 Koste van ledebyeenkomste (111 075) (40 245) Surplus voor skenkings 60 068 17 985 Skenkings gemaak (41 000) (2 000) Pink Trees for Pauline 20 000 - The Cancer Association of South Africa 20 000 - Drakenstein animal rescue 1 000 - Paarl Vallei - Polisiekantoor - 2 000 Netto surplus vir die jaar 19 068 15 985 STAAT VAN VEANDEING IN EKWITEIT vir die jaar geëindig 28 Februarie 2015 Opgelope reserwes Saldo op 1 Maart 2013 50 298 Netto surplus vir die jaar 15 985 Saldo op 28 Februarie 2014 66 283 Netto surplus vir die jaar 19 068 Saldo op 28 Februarie 2015 85 351 6

DAKENSTEIN SAKEKAME 6 AANTEKENINGE TOT DIE FINANSIËLE STATE vir die jaar geëindig 28 Februarie 2015 1. EKENINGKUNDIGE BELEID Die volgende is die rekeningkundige beleid van die Drakenstein Sakekamer wat in alle opsigte konsekwent in vergelyking met vorige jare toegepas is tensy waar anders aangedui. 1.1 Grondslag van voorbereiding Die finansiële state is op die historiese koste grondslag opgestel. 1.2 Finansiële bates en laste Finansiële bates en finansiële laste word erken op die staat van finansiële posisie wanneer die Drakenstein Sakekamer 'n party tot die kontraktuele voorwaardes van die instrument word. Kontant en kontantekwivalente Kontant- en kontantekwivalente bestaan uit kontant op hande en aanvraag deposito's asook ander korttermyn hoë likiede beleggings wat ter enige tyd in 'n vasgestelde bedrag kontant omgeskakel kan word en blootgestel is aan onbeduidende risiko van verandering in waarde. 1.3 Inkomste erkenning Inkomste bestaan uit ledegeld ontvang en bydraes ten opsigte van ledebyeenkomste. Hierdie inkomste word erken teen die redelike waarde van vergoeding ontvang of ontvangbaar en word met ontvangs erken. ente inkomste word erken soos dit oploop, met inagneming van die effektiewe opbrengs op die bate.