HANGKLIP- KLEINMOND ADMINISTRATION WARD 9

Similar documents
HANGKLIP- KLEINMOND ADMINISTRATION WARD 9. Members: Mr Thomas Snibbe Mountain Lanes. Mr Hermanus van der Merwe. Ms Henriette Derby

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

BenguFarm Bestelvorm

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

RAADSLEDE / COUNCILLORS

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

NOTULE VAN DIE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 31 OKTOBER 2017 OM 14:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Mosselbaai Munisipaliteit

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Tariewe

RAADSLEDE / COUNCILLORS

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

NOTULE OIV. 18 April 2017 : Paling straat, Oesterbaai. Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed.

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

HOëRSKOOL PORTERVILLE

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Mandala Madness Deel 2

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE SPESIALE RAADSVERGADERING

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Rut: n Liefdes Verhaal

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 1 DESEMBER / DECEMBER 2017

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

RAADSLEDE / COUNCILLORS

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SIZA takes the sting out of auditing

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 14 FEBRUARIE / FEBRUARY 2017

MALHERBE RP et HATTINGH R

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 APRIL

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 30 AUGUSTUS

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Provincial Gazette. Provinsiale Koerant INHOUD CONTENTS. Friday, 27 July Vrydag, 27 Julie 2007 PROVINCE OF WESTERN CAPE PROVINSIE WES-KAAP

NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 26 JANUARIE 2017 OM 11:00

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

PRESENT APOLOGY MINUTES

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

RAADSLEDE / COUNCILLORS

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Direkte en indirekte rede *

RAADSLEDE / COUNCILLORS

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

RAADSLEDE / COUNCILLORS

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

19. Kerkargief en -museum

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord-Kaapse Afdeling / Northern Cape Division)

AIDS. joaoo HElPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure Vol. 10. PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

Transcription:

HANGKLIP- KLEINMOND ADMINISTRATION WARD 9 MINUTES OF THE ORDINARY WARD COMMITTEE MEETING HELD ON THURSDAY, 17 NOVEMBER 2016 AT 16:00 IN THE LIBRARY HALL, KELINMOND Councillor: Cllr G Cohen (Chairperson) Members: Mr Hugo Krijnauw Kleinmond Street Watch Mr Jan van Staden Kleinmond Ratepayers Association Mr Thomas Snibbe Mountain Lanes Mr Shaun Hunter Palmiet Mr Hermanus van der Merwe Kleinmond Nature Conservation Mr Edmund Arendse PASA Kleinmond Mr Edward Watson Kogelpark Retirement Village Mr Willem Groenewald Afriforum Mr Chis Harding (Secundi for Mr Christiaan Graham) Heuningkloof Municipal Officials: Mr D Lakey (Senior Manager: Kleinmond Administration) Mr D van Rhodie (Senior Manager: Operational Services) Mrs S Antonie (Committee Official) Apology; Mr Johannes de Clerk Sea Avenues Mr Christiaan Graham Heuningkloof Membes of the public: Ms Cecile Jonkheid Visitor Dr Gawie Eksteen Visitor Mr Arend Adriaanse Visitor Mr Pieter Oosthuizen Visitor 1. VERWELKOMING / WELCOME Cllr Cohen welcomed everybody present at the meeting and asked the Senior Manager to read the notice convening the meeting. 2. VERSKONINGS / APOLOGIES Note was taken that an apology had been received from Mr Christiaan Graham and that Mr Chris Harding will act as secundi in his place. An apology has also been received on behalf Mr J de Clerk, who is currently in hospital.

2 3. BEKRAGTIGING VAN NOTULE / CONFIRMATION OF MINUTES 3.1: THE MINUTES OF THE WARD COMMITTEE MEETING HELD ON 15 SEPTEMBER 2016 The minutes of the meeting held on 15 September 2016 were confirmed, proposed by Mr Krijnauw and seconded by Mr J van Staden on condition that the following correction be made: Bladsy 7 item 16.1: Rdl Cohen deel mee dat Afriforum tien (10) bome het wat in.. 4. THE MINUTES OF THE WARD COMMITTEE MEETING HELD ON 13 OCTOBER 2016 The minutes of the Ward Committee meeting held on 13 October 2016 were confirmed on condition that the following corrections be made to read as follow: Page 2- Point 4: Planned burn of coastal nature reserve Coastal Road. Page 5- Item 10.1 (Erf 6187): Dat bogenoemde aansoek nie ondersteun word nie Page 10- last paragraph The pelling of the word rubbish Page 11 second last paragraph The spelling of the word deliver 5. MATTERS ARISING FROM THE MINUTES 15 SEPTEMBER 2016 5.1: SEWERAGE SYSTEMS (MR T SNIBBE) Cllr Cohen reported that sewage tanker services fall under the Community Services Directorate and that he will take the matter up with Director Roderick Williams and the Director Santie Reynecke-Naude. Noted. 5.2: BRAND VAN KUSRESERVAAT Rdl Cohen rapporteer dat die bebosde gedeelte in die omgewing van die kusreservaat voorlopig skoongemaak is en dat dit beoog word om daardie area volgende jaar te brand. Kennis geneem 6. MATTERS ARISING FROM THE MINUTES 13 OCTOBER 2016 6.1: TUINMAAK OP SYPAADJIE BERIG IN OVERSTRAND HERALD Mnr Snibbe stel voor dat inwoners aangemoedig word om groentetuine op hulle sypaadjies aan te lê, om sodoende in die behoeftesvan minderbevoortes te voorsien. Dit kan ook as opvoedingsprogram gebruik word om kinders te leer hoe organiese boerdery werk. Hy stel voor dat borge verkry word vir die aankoop van groente sade en hyself bied aan om R1 000.00 beskikbaar te stel om die projek aan die gang te sit. Mnr Arendse stel ook voor dat grond geïdentifiseer word en n gemeenskapstuin aangelê word wat as opvoedingsprogram vir die gemeenskap gebruik kan word. Cllr Cohen informed that they intend to start a community garden project and that this will be a three year project. The matter was already discussed with Cllr de Coning.

3 Noted. 6.2: VERHOGING IN ELEKTRISITEIT DEPOSITO Rdl Cohen deel mee dat hy die aangeleentheid met betrekking tot die elektrisiteit deposito verhoging met Rdl Coetzee opgeneem het en dat laasgenoemde voorgestel het dat navrae in dié verband direk aan hom gerig kan word. Kennis geneem. 6.3: PLIGTE VAN WETSTOEPASSINGSBEAMPTES Navrae word gedoen deur Mnr van der Merwe aangaande die pligte van die Wetstoepassingsbeamptes. n Brosjure met tersaaklike inligting sal eerdaags in die gemeenskap versprei word. Mnr Lakey deel mee dat die Wetstoepassingskantoor in Kleinmond dwarsdeur die jaar gedurende kantoor ure beman sal word. Die tye van die bystand beamptes en personeel wat skofte sal werk bly onveranderd soos in die vorige notule aangedui. Op publieke vakansiedae in die feesseisoen sal die Wetstoepassingskantoor 24 uur beman word. Die tye sal in die munisipale bulletin geadverteer word. Aanbeveling: Dat die pligte van die Wetstoepassingsbeamptes duidelik aan die publiek weergegee word, sodat die gemeenskap kan kennis dra watter aangeleenthede by die Polisie aangemeld moet word en watter klagtes deur die Wetstoepassingsafdeling hanteer word. Verantwoordelike persoon: Rdl G Cohen / Mnr D Lakey 6.4: PARKERING VAN STUKKENDE VOERTUIG IN LUNTHUSTRAAT, MOUNTAIN VIEW Melding word gemaak dat die eienaar van die stukkende vragmotor in Lunthustraat, Mountain View wel aandag geskenk het aan die voertuig, maar dat die kinders nog steeds daarop speel. Dit word voorgestel dat die eienaar versoek word om die herstel van die voertuig te bespoedig. Rdl Cohen deel mee dat n vergadering belê is met Me L Hanekom van die Verkeersafdeling in die komende week en hy stel voor dat die aangeleentheid daar geopper word. Verantwoordelike persoon: Rdl Cohen / Mnr Lakey 6.5: ONBEWOONDE HUIS OP DIE H/V PROTEAWEG, PROTEADORP Navrae word gedoen rakende die vordering wat gemaak is met die onbewoonde huis op die h/v Proteaweg, Proteadorp wat gevandaliseer is en deur ongewenste elemente gebruik word. Mnr Lakey deel mee dat hy wel aandag aan die aangeleentheid skenk en in die proses is om die eienaar van die woning te probeer opspoor. Mnr Arendse deel mee dat hy ook intussen probeer kontak maak met die naasbestaandes van die afgestorwe onderwyseres. Aanbeveling:

Dat die eienaar versoek word om aandag aan die eiendom te skenk. Verantwoordelike persoon; Mnr D Lakey 6.6: NIE KAPITALE PROJEKTE WARD BASED PLANNING WISH LIST 4 Kennis word geneem dat n lys met nie kapitale projekte saamgestel is wat nie op die Ward Based Planning Wish List verskyn nie en dat aandag aan die aangeleenthede geskenk word. 6.7: VERKEERSBOETES Rdl Cohen deel mee dat die aangeleentheid met betrekking tot die invordering van verkeersboetes, sal op Dinsdag, 22 November 2016 met Me Liezel Bezuidenhout by die Verkeersafdeling opgeneem sal word. Kennis geneem. 6.8: BEMANNING VAN KLEINMOND SLEEPHELLING In antwoord op n navraag rondom die voltydse bemanning van die Kleinmond Sleephelling, antwoord mnr Lakey dat die twee poste geadverteer is en dat die tydperk vir die indiening van aansoeke alreeds op 21 Oktober 2016 gesluit het. Die kortlys sal binnekort saamgestel word. Kennis geneem. 6.9: VLAK VAN WATER IN KLEINMOND STRANDMEER Rdl Cohen deel mee dat Mnr van der Merwe n skrywe aan me Liezl Bezuidenhout by die Omgewingsbewaring afdeling gerig het in verband met die vlak van die water en die drukking van die water wat te swak is om die sandbank te breek. Mnr van der Merwe verduidelik kortliks die inhoud van sy skrywe aan me Bezuidenhout en dat die riete en die hoë sandbank n probleem skep en die water wat opdam n gesondheidsrisiko inhou. Hy stel voor dat die strandmeer op n humanitêre wyse oopgemaak word. Rdl Cohen deel mee dat n vergadering met Me L Bezuidenhout oor die aangeleentheid gehou was en dat van die Wykskomiteelede teenwoordig was. Die aangeleentheid geniet die nodige aandag en opvolg vergaderings sal gehou word. Kennis geneem. 6.10: FONDSE INGEVORDER VIR INFRASTRUKTUUR VIR RIOLERING Dit word voorgestel dat terugvoer gegee word oor die navrae van n lid van die publiek tydens die publieke wykskomitee vergadering, gehou op 13 Oktober 2016, rakende die fondse wat ingevorder is (bedrag van R40.8miljoen) vir infrastruktuur vir riolering. Verantwoordelike persoon: Rdl G Cohen 7. VERSLAG VAN DIE WYKSRAADSLID / REPORT OF THE WARD COUNCILLOR Cllr Cohen informed the meeting in detail regarding the following matters discussed at the Mayoral and Council meeting:

5 - The awards achieved at a ceremony on 21 October 2016 for the Western Cape Greenest Municipality Competition 2016. - Hermanus Central Business District Regeneraion Framework; Phase 2 was approved and adopted as a sectoral plan of the Overstrand Spatial Development Framework. - The Public Participation Policy was approved for the Overstrand Municipality. - Secundus for the Speaker Cllr K Brice was elected to act in this capacity. - Monthly report on Supply Chain Management Deviations from the procurement processes allowed in terms of Council policy. - Supply Chain Management Implementation Report: 1 st Quarter Full report is given every quarter on awards, deviations, minor breaches, the status of objections, complaints and irregular expenditure. - Quarterly Budget Report for September 2016 At the moment there is no financial problems or risks facing the municipality. Cllr Cohen informed the meeting regarding the Operational and Capital expenditure. - The following policies and plans were referred back for further discussions: The Disaster Management Policy, Fire Management Policy, Policy on the Clearing and Maintenance of Vegetation Creating Fire Hazards, Fire Services Vehicle Maintenance and Replacement Policy and the Disaster Management Plan - Cllr Cohen informed the meeting in detail regarding the Directional Speech of the Executive Mayor on the Integrated Development Plan (IDP) delivered on 26 October 2016. - Cllr Cohen mentioned that the Walking Bus Launch is working smoothly. The Law Enforcement Department is looking at the proposal from Cllr Cohen for the appointment of car guards at certain points. Cllr Cohen thanked Mr Edmund Arendse (co-ordinator of the walking bus launch) for his contributions. 8. COUNCIL S RECESS: DECEMBER 2016 / JANUARY 2017 Council resolved that the municipal offices in the Overstrand area, including libraries, but excluding other essential services, be closed as from 13:00 on Friday, 23 December 2016 and Friday, 30 December 2016 and respectively re-open at 07:45 on Wednesday, 28 December 2016, and Tuesday, 3 January 2017; A Special Council meeting will take place on Wednesday, 25 January 2017 and the first joint Portfolio Committee meeting will be held on 14 February 2017. The Mayoral Committee and Council meeting will take place on 22 February 2017. Mr van Staden mentioned that it is very important that proper feedback be given regarding emergency matters dealt with during the recess of Council. 9. WARD PROJECTS 2016/2017 Mr van Rhodie that most of the works will be done under the small works tender contract and that the contractor will only commence in January 2017. Replacement of broken benches The municipality is in the process to replace the broken benches. Repairing / replacement of all wooden brides (coastal path) Mnr van der Merwe bied aan om die gebreekte plankies te vervang, indien die munisipaliteit materiaal voorsien.

6 9.1. HERSTEL VAN DIE HOUBRUGGIE BY KLEINMOND LAGUNE Dit word voorgestel dat dringend aandag geskenk word aan die herstel van die houtbruggie (veral die handreling) by Kleinmond Lagune omdat dit n veiligheidsrisiko inhou. Mnr van Rhodie onderneem om aandag aan die aangeleentheid te skenk. Verantwoordelike persoon: Mnr D van Rhodie 9.2. INSTANDHOUDING VAN BERG WANDELPAAIE AANBRING VAN KENNISGEWINGBORDE Mnr van der Merwe deel mee dat die munisipaliteit hulle kant bring met die instandhouding die berg wandelpaaie. Hy noem dat die paadjie wat oor die berg gaan in die rigting van Drie Susters op twee plekke uiters gevaarlik geraak het. Die Natuurbewaringsvereniging het R46 000 gespandeer om daardie paadjie te beveilig en die aangeleentheid was met Mnr Lakey en Mnr Cornelius bespreek. Aanbeveling: Dat kennisgewingborde wat aandui stap op eie risiko by die kus en berg wandelpaaie opgesit word. Verantwoordelike persoon: Mnr D van Rhodie 9.3 VERVANGING VAN HOUTPALE VOOR DIE HOTEL PERSEEL EN IN EERSTE STRAAT Melding word gemaak dat van die houtpale voor die hotel perseel en in Eerste Straat verwyder is en vervang moet word. Die pale is uitgedroog en moet geverf word. Dit moet ook seker gemaak word of daardie pale nog stewig genoeg is Mnr van Rhodie deel mee dat EPWP werkers vanaf I Desember 2016 aangestel gaan word en dat daar dan genoeg mannekrag sal wees om sulke tipe werk te verrig. Verantwoordelike persoon; Mnr D van Rhodie 9.4. Verandering van parkeer vlakke Dit word voorgestel dat die parallel parkeer vlakke voor die hotel perseël verander word na om meer parkering daar te stel. Die aangeleentheid sal met Me Liezel Bezuidenhout opgeneem word. Verantwoordelike persoon: Mnr D van Rhodie 10. OMAF MUNICIPAL ADVISORY FORUM (OMAF) MEETING Note was taken that the Overstrand Municipal Advisory Forum meeting will take place on 22 November 2016 and that all Ward Committee members are supposed to attend the meeting. 11. WATERMONSTER TOETS UITSLAG Kennis word geneem van die watermonster toets uitslag gedateer 24 November 2016, ontvang van Overberg Distriksmunisipaliteit. Wykskomiteelede spreek hul kommer uit oor die riooluitvloeisel monster wat die limiet vir

7 die Faecal coliform met n telling van 4400 oorskry en ongesteriliseerde water wat in die see gestort word. Breedvoerige bespreking vind verder oor die aangeleentheid plaas. Mnr van Rhodie deel mee dat hierdie watermonster uitslag na die verantwoordelike amptenaar by die Infrastruktuur en Beplanningsafdeling verwys vir verdere handeling verwys sal word. Aanbeveling: Dat kwartaallikse verslae aangaande die watermonster uitslae wat deur Overberg Disriksmunisipaliteit en deur Overstrand Munisipaliteit gedoen is, voorgelê word. Verantwoordelike persoon: Mnr D van Rhodie 11.1: WEARING OF MASKS AND PROTECTIVE CLOTHING Mention was made that officials working on the septic tanks do not wear masks and protective clothing. Mr van Rhodie informed that all of them have been issued with protective clothing and that the matter will be followed up. Responsible person: Mr D van Rhodie 12. NEW TOWN PLANNING MATTERS 12.1: ERF 3628, 174 FIFTH AVENUE, KLEINMOND, OVERSTRAND MUNICIPAL AREA : PROPOSED DEPARTURE : J WATSON (OBO J & DH WATSON) That the above-mentioned application be supported. Responsible person: Ms H van der Stoep 12.2: ERF 4375, 66 BEACH ROAD, KLEINMOND, OVERSTRAND MUNICIPAL AREA: PROPOSED DEPARTURE ; A WIEHAHN (obo JOHAN HENDRIKZ TRUST) That the above-mentioned application be supported. Responsible person: Ms H van der Stoep 12.3: ERF 5531, 40 BEACH ROAD, KLEINMOND, OVERSTRAND MUNICIPAL AREA: PROPOSED DEPATURE : D CILLIERS (obo J SAAYMAN) That the above-mentioned application be supported. Responsible person: Ms H van der Stoep

8 12.4: ERF 4773, 53 THIRTEENTH AVENUE, KLEINMOND, OVERSTRAND MUNICIPAL AREA : PROPOSED REZONING, SUBDIVISION AND DEPARTURE : RC ABRAHAMSE (obo WAALFORD EIENDOMME NO. 42 CC) That the above-mentioned application be supported. Responsible person: Ms H van der Stoep 12.5: ERF 4622, 14 BEACH ROAD, KLEINMOND, OVERSTRAND MUNICIPAL AREA : PROPOSED REMOVAL OF RESTRICTIVE CONDITIONS AND DEPARTURE : J VAN WYK (obo DEMUS INVESTMENTS PTY LTD) That the above-mentioned application be supported. Responsible person: Ms H van der Stoep 13. WARD SPECIFIC PROJECS 2017/2018 - (FINALISATION OF WISH LIST) Note was taken that the following Ward Specific Projects have been identified for the 2017/2018 financial year: Town Project Description Project Manager TOTAL Play park equipment (Outdoor 70 000 Kleinmond equipment for main beach) D Lakey Repairing / replacement of all wooden 30 000 Kleinmond bridges (coastal path) D Lakey Replacement of refuse bins (coastal 10 000 Kleinmond path) D Lakey Kleinmond Pruning of vegetation (coastal path) D Lakey 20 000 Kleinmond Replacement of broken benches D Lakey 10 000 Building/Re-building of tidal pool 30 000 Kleinmond (Investigation & design) D Lakey Kleinmond Minor Assets D Lakey 40 000 Formalizing of parking area - cor. 4th Kleinmond Street and 15th Avenue D Lakey 30 000 Kleinmond Extension of Heuningkloof footpath D Lakey 100 000 Kleinmond Speedbumps - Locations to be identified (First area 11th Street, Proteadorp) D Lakey 60 000 400 000 Noted

9 14. MOTORWAGTE BY AFGELEË MUNISIPALE PARKEERAREAS Dit word voorgestel dat motorwagte by afgeleë parkeerareas (Palmiet, Fairy Glen, ens) aangestel word omdat motor voertuig inbrake op sulke plekke voorkom. Rdl Cohen en Mnr Arendse deel mee dat hulle beoog om motorwagte aan te stel. Dit sal ook as werkskeppingsprojek dien. Kennis geneem. 15. WETSTOEPASSING BY DIE VIERRIGTING STOPSTRATE IN HOOFSTRAAT, KLEINMOND Die aangeleentheid met betrekking tot die aanbring van vierrigting stopstrate in Hoofweg, Kleinmond sal by die vergadering met die Verkeersafdeling op Dinsdag, 22 November 2016 bespreek word. Kennis geneem 16. CUTTING OF VEGETATION Already discussed. 17. STREET LIGHTING - KLEINMOND Cllr Cohen mentioned that Mr Hunter will give some inputs next year on his proposal for the installation of LED lightening in Kleinmond Mr Watson mentioned that the street lights in 11 th Avenue are staying on an hour longer than the other lights. The matter will be brought to the attention of the responsible department. Responsible person: Mr D van Rhodie 17.1. AANBRING VAN HOUER VIR GEVAARLIKE ITEMS (GEBRUIKTE BATTERYE ENS) Dit word aanbeveel dat n addisionele houer op n sentrale punt (bv Spar Sentrum) aangebring word om gevaarlike items soos gebruikte batterye en dies meer in te plaas. Verantwoordlike persoon: Mnr D van Rhodie 18. WARD COMMITTEE OPERATIONAL PLANS 2016/2017 Note was taken that the Ward Committee Operational Plans for the 2016 2017 financial year must be handed in on 30 November 2016. 19. SITE VISITS WARD COMMITTEE Mr Lakey informed the meeting that the municipality intends to take Ward Committee members on site visits through the Hangklip/Kleinmond area in November 2016. Transport will be arranged and some refreshment will be provided on the route. Ward Committee members to indicate which sites they want to visit. That the municipality postponed the proposed site visits till early next year. Responsible person: Mr D Lakey

10 20. PORTFOLIO COMMITTEE ITEMS 22 NOVEMBER 2016 Note was taken of the Portfolio Committee items that will be discussed at the meeting on 22 November 2016. Cllr Cohen referred to the quarterly report of the Protection Services Department and requested the Ward Committee members to study the document. He mentioned that the statistics shows that Law Enforcement is active within the Kleinmond area. Noted. 21. NEXT MEETING 22. NOTICE 23. CLOSING Note was taken that a ordinary Ward Committee meeting and public report back meeting will be held on 9 February 2017 in the Town Hall, Kleinmond. Cllr Cohen informed that public report back meetings will be held every second month up till June 2017. Note was taken that items for discussion should be submitted before 20 January 2017. 12.1: GELYKMAAK VAN SPEELPARK SE GRONDOPPERVLAKTE BY KLEINMOND STRAND Dit word versoek dat die grond waarop die speelpark by Kleinmond strand geleë is, opgevul en gelyk gemaak word. Mnr van Rhodie deel mee dat aandag wel aan die aangeleentheid geskenk sal word, maar dat die speelpark nie opgegradeer sal word nie. Verantwoordelike persoon: Mnr D van Rhodie Cllr Cohen whished all present a happy festive season. The meeting concluded at 17:45.