WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Similar documents
Rut: n Liefdes Verhaal

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Hoofstuk 16 ( )

Uit Moerdijk se pen Man en Media

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

THEUNISSEN. (The house is a 20 th century reconstruction) Photo: André R. Morkel

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Direkte en indirekte rede *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Mandala Madness Deel 2

Please keep those articles and contributions coming.

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Omnibus van GGSA Vaaldriehoek. Wel mense - hier is ons baba! Die Grafte Praat. Settlers' Heritage. Eie bodem. Die Ortons se Storie.

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

VOETNOTAS. Die Bassons van Simonsvlei, Simondium. Drakenstein Heemkring Paarl Argief Hoofstraat 214. Lees binne. Stay in touch

SIZA takes the sting out of auditing

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

~retoriana. Nr./No. 87 APRIL Prys R 3,00 Price VAN DIE GENOOTSKAP ODD-PRETORIA OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Tariewe

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van SA -Noordwes Tak Jaargang 9, uitgawe 3 FAMNEA

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Hoofstuk 18 Johannes Janse van Rensburg (b1) (c.1709 c. 1775)

Amptelike Nuusbrief van die Malan-Familiebond MALAN VONK. 15de UITGAAF DESEMBER 2014 IN HIERDIE UITGAWE

INTRODUCTION. Jean FELIX-PAGANON Ambassador of France. Pretoria

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

MALAN VONK. 8de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Dialoog en paragrawe *

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS MAY 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Volume 2 No 4 Oktober 2006 VOORHEEN BEKEND AS: TROMPSBURG

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Kerssangdiens. SA Gemeente

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

G. J. du Preez

Tariewe

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

A very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka.

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

VAN NOYON NA GENEVE. Reisindrukke van 'n Calvynpelgrim. Prof. B.J. van Der Walt

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

September 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Harry en Frank Zeiler

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Sterdansers by Vensters.

C.R.. SWART: SY ROL AS MINISTER onns.,.., Verhandeling ter voltooiing van die graad

Adam Small: Familiegeskiedenisse, aanlope en vroeër invloede

MURRAYSBURGER. Sondag 15 Julie The secret is out!

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Government Gazette Staatskoerant

HABARI 2015 Newsletter of the Friends of East Africa Nuusbrief van die Oos-Afrika Vriendekomitee

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Inhoudsopgawe Boy Booysen

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Die vroegste ryke in Suidelike Afrika *

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Transcription:

GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING: SATURDAY 16 AUGUST 2014 WEBSITE Members are reminded of the branch s new blog site [website] at http://westgssa.blogspot.com +++++++++++++++++ BESOEK AAN BLOIS. GEBOORTEPLEK VAN MY STAMVADER GABRIEL LE ROUX Die Le Roux s In 1988 het ek en my vrou die voorreg gehad om n besoek af te lê aan Blois, die geboorteplek van my stamvader Gabriel le Roux. Die familienaam le Roux of Roux verwys na mense met rooi hare. Dit was 300 jaar nadat hy en sy broer Jean met die driemaster Voorschooten in Saldanabaai aangekom het. Hulle het reeds op 31 Desember 1687 uit Delftshaven (Rotterdam) vertrek. Gabriel en Jean was deel van 22 Franse immigrante wat met die Jupiter na Tafelbaai toe geneem is. 1

Jean is in 1667 en Gabriel in 1669 gebore. Hulle oupa, Jean (1593-1668) was n linnehandelaar en ouderling van die gereformeerde gemeente te Blois. Hulle vader, Pierre, was n soort geregsdienaar. Van die le Roux s in SA stam sowat 72% af van Gabriel, 16% van Jean en 12 % van Jean van Normandie wat ook in 1688 in die Kaap aangekom het. Gabriel trou in 1701 met die 15-jarige Marie-Catherine le Febre (1686-1782). Hulle het 5 kinders gehad. Sy was driekeer getroud, het nog 7 kinders gehad en is op 96-jarige ouderdom oorlede. Volgens familie-oorlewering het albei broers in 1711 op dieselfde dag verdrink toe hulle n vol rivier wou oorsteek. Ek en my broer en neefs en niggies is die tiende geslag in SA. Gabriel kry in 1689 60 morg grond in die Paarl, wes van die Bergrivier. Hy noem sy plaas La Concode. Later kry hy in n ruiltransaksie die plaas Salmonsvlei. Gabriel se een seun, Abraham, was n veeboer, eers in Tulbagh, maar later in die Bossiesveld op die plaas Goedemoed naby Robertson. Van die Kaap af het sy nasate Vrystaat toe getrek om te kom boer. Die stamname van Abraham Hercules, Stephanus Jacobus en Hendrik Jacobus is talryk onder die talle en talle nasate van die le Roux s van Theunissen, Winburg, Bultfontein, Hoopstad en Welkom. Gabriel was blykbaar n man wat vinnig en sekuur besluite kon neem. Dit was besonders dat hy op 19 al grond aan die Kaap gekry het. Van die le Roux s word gewoonlik gesê dat hulle baie hardkoppig en dwarstrekkerig kan wees; en opvlieënd! Op n familiesaamtrek wat ek as jongman bygewoon het, het dit baie duidelik na vore gekom. Dit het daaroor gegaan of die mense wat in die familiebegraafplaas op Abrahamshof lê herbegrawe moes word of nie. Aan die anderkant is daar van ons wat bra besluiteloos en miskien te sag is; vredemakers en diplomate. Nog n interessante feit is dat daar deur ons stammoeder Marie-Catherine le Febre geneties hartprobleme in die le Roux-familie gekom het. Sy was van Mer, nie ver van Blois af nie. 2

Besoek aan Blois Protestantse Kerkie in Mer (Foto deur Isabel Groesbeek) Blois is n stad langs die Loire-rivier, ongeveer 135 km suidwes van Parys. Die stad het al in die Romeinse tyd bestaan en die kasteel was n gunsteling verblyfplek van die Franse konings. Louis XII is in 1462 in die kasteel gebore. Marie de Medici het twee jaar lank daar gewoon (1617-1619). In 1814 was die kasteel n kort rukkie lank die setel van Marie Louise, vroue van Napoleon I. Blois is op 18 Junie 1940 deur die Nazi s ingeneem en dit is teen die einde van Augustus 1944 deur Amerikaanse magte ontset. Albei kere het die stad daelank onder grofgeskut deurgeloop. In 1800 was daar 14,900 inwoners en in 2009 46,013. 3

Die kasteel in Blois Dit was ons voorreg om n modeparade van outydse kleredrag in die kasteel by te woon en ook n middernagtelike vertoning op die binneplein. Bokant die poort na die kasteel (Foto deur Isabel Groesbeek) Argief in Blois (Foto deur Isabel Groesbeek) 4

Ons het in n klein hotelletjie tuisgegaan en n paar dae lank die stad bewandel en die omgewing verken. Smiddae het ons by dieselfde kafeetjie omelette geëet. Dit was al wat ons op die spyskaart kon herken! Die hoogtepunt was die wandeltog deur die ou gedeelte van die stad. Daarvoor moes ons oor die brug oor die rivier loop. Dit is in die 18de eeu gebou. Blois is op n paar steil heuwels gebou. Daarom is daar steil paadjies en stelle trappe. Ek was in verwondering oor die smal, steil paadjies, die geboue en die oorvloed van water, plante en bome. Dit was n belewenis wat my nederig en dankbaar gemaak het om te kon loop waar my stamvader geloop het. 5

Daar groei die mooiste hoë bome in die omgewing. Hier het my voorsate, die Protestantse Hugenote later in die geheim in die woude vergader. Ek, synde n predikant, kon die Here net dank vir die vryheid van geloof wat ons ken. Die besoek aan die geboorteplek van my stamvader het my tot die besef gebring dat ons ons verankering aan die verlede nie durf vergeet soos talle mense in ons individualistiese samelewing doen nie. My herkoms, my hede en my toekoms is in die hande van die lewende God. Hugenotekruis 6

Artikel deur Hennie le Roux Familiewapen van die le Roux s Ds. Hennie Le Roux +++++++++++++++++ Baie dankie aan Hennie Le Roux wat sy storie vir my gestuur het. Ons waardeer dit en lekker lees! Met die Augustus Nuusbrief beplan ek om Hennie se ELF GESLAGTE LE ROUX s & n toespraak wat John Deare van Pietermaritzburg Tak gelewer het, te publiseer. Send me your stories. Stuur my jou stories. 7

Neels Coertse EDITOR: NEWSLETTER 31 JULY 2014 +++++++++++++++++ OUR LIBRARY You are encouraged to use our library to do your research. The contents are very valuable. We are in the process of obtaining insurance for it. We thank all of you who not only use it, but make contributions towards the contents. Please keep it up and come and use it. +++++++++++++++++ WEST GAUTENG BRANCH COMMITTEE, 2014 Designation Name Telephone Email Chairman Bob Saunders 011-475-4579 bobcad@iafrica.com Vice-Chairman Richard Wolfaardt 011-955-4262 richardw@lantic.net Secretary Robyn Templeton 018-788-4464 templetonrobyn@gmail.com Treasurer Gina Shepherd 082-515-7313 gina@mulisa.net Secretary: Members Richard Wolfaardt 011-955-4262 richardw@lantic.net Librarian Lucas Rinken 011-760-3009 gen@rinken.co.za Assistant Librarian Graham Southey 011-787-4842 None Editor Newsletter Neels Coertse 011-463-4049 neelscoertse@wirelessza.co.za Cemetery Coordinator Giel Nel 011-762-3702 gielnel100@gmail.com Product Sales Kriek Fourie 011-955-3533 leander.fourie@transnet.net 8