Uitgawe 20/ Junie 2016

Similar documents
iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

Rut: n Liefdes Verhaal

Tariewe

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Tariewe

Mandala Madness Deel 2

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

HOëRSKOOL PORTERVILLE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Kerssangdiens. SA Gemeente

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Direkte en indirekte rede *

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Uit Moerdijk se pen Man en Media

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

iederark Inhoudsopgawe 30 November 2014 Uitgawe 43/2014 (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018)

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Webadres: Die Pastoor se pen:

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Woord vir die week. Boodskap Matteus 13:1-9 ; 18-23

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Weekprogram Sondag, 26 Augustus Bybelsondag Maandag, 27 Augustus Dinsdag, 28 Augustus Woensdag, 29 Augustus Donderdag, 30 Augustus

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014

Hoe om krag te spaar

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

SIZA takes the sting out of auditing

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

Maand-Krant OKTOBER 2013

CLF Nuus News. The Message of the Bible to all through free and affordable literature in everyone s language

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Sterdansers by Vensters.

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Transcription:

Uitgawe 20/2016 12 Junie 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 240 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za Jeugkantoor: jeug@ngkmiederpark.co.za Sondag 12 Junie Maandag 13 Junie Dinsdag 14 Junie Oggend Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 DOOP Eiendoms Verg 09:15 Dag van gebed Gebedseminaar 18:00 FK Verg 17:30 Woensdag 15 Junie Donderdag 16 Junie Jeugdag Mission Relax Vrydag 17 Junie Saterdag 18 Junie Manne Biduur 07:00

Uitgawe 20/2016 Bladsy 2 SENDING G E B E D S V E R S O E K E 12 Junie 2016 HOSPITAAL SENDING. Petro Zaayman Vandag is Rosa Knobel en susan Bester van NG Oos by die hospitaal om die boodskap te bring. Bid asb vir hulle. Al die personeel werksaam by die hospitaal. Al die pasiente in Potch Hospitaal Bid vir man met beenkanker en n vrou met baarmoederkanker. MALAWI SENDING Pieter Loots Bid asb vir: Reelings en beplanning van die Malawi uitreikspan wat 2 15 Julie vir Pieter in Malawi gaan besoek. Bid asb elke dag vir Pieter, wat ietweg beter voel nadat hy longont steking en malaria gelyk gehad het. Bid asseblief vir die muur van beskerming rondom hom elke dag. Baie dankie dat al die kinders so gereeld na die Bybelstudie kom. Bid dat hulle 'n voorbeeld sal wees orals waar hulle kom. Bid asseblief vir die Malawiers wat die winter baie swaar gaan kry omdat hulle nie 'n oes gehad het nie. Dat daar gewillige hande sal wees om hulle te help. Daar het 30 fietsryers van OM in Malawi aangekom. Hulle het die huis langsaan gehuur vir die paar dae. Hulle is n groep wat gekom het om met die mense te praat en die plek bewusmaak vir ander om voor te bid. Bid asb dat hulle werk n groot seen sal wees. VERITAS Ds Dawie En Naomi Hierdie week vra ons spesiale voorbidding vir Jean-Blaise. Hy vertrek Saterdag (11 Junie) na Pointe Noire waar hy Maandag 13 Junie met opleiding gaan begin. Bid asb daarvoor, sowel as vir die vyftien deelnelmers. BOTSWANA SENDING Jerry en Magda Bid vir almal wat die ware Evangelie van Jesus se verlossing verkondig in Botswana die jeug sal bereik soos die tema wat op Joining Hands konferensie. Die jeug is belangrik om die Goeie Nuus aan die volgen de generasie te verkondig. Dank die Here vir ons voorreg om in Sy koninkryk te mag werk. Alle eer aan die Here. Dankie vir seen. Ons dank die Here vir jou betrokken heid in Sending. Bid vir Petro in die gevangenis vir vrede.

Uitgawe 20/2016 Bladsy 3 WINTERHOOP 2016 N BROKKIE AGTERGROND WINTERHOOPis 15 jaar gelede in die lewe geroep met die oog daarop om die publiek aan te moedig om die allernodigste wintersdinge vir behoeftige gesinne en haweloses in te sameltydens die koue wintermaande. Die projek word landwyd deur die publiek, plaaslike sakeondernemings en veral deur die media ondersteun. NG Welsyn is een van die organisasies wat betrokke is by die WINTERHOOP-veldtog.NG Welsyn Potchefstroom is een van 17 welsynskantorewat afleweringspunte is. RAAK BETROKKE Maak ʼn verskil! Winter is die tyd van die jaar wanneer die lewensiklus op sy wreedste is. Bome verloor hul blare en die landskap word kaal gelaat. Die koue weer hou die meeste mense binnenshuis en naby verhitters en komberse. Wat van diegene wat nie oor hierdie luukshede beskik nie? Hoe bly hulle warm?die WINTERHOOP-veldtog dien om in die behoeftes van die minder bevoorregtes tydens ʼn uitdagende tyd van die jaar te voorsien.mense wat op straat lewe, beweeg gedurig rond en slaap nie noodwendig elke nag op dieselfde plek nie.hulle vind dit moeilik om met komberse en swaar items rond te beweeg. Die doel van hierdie winterveldtog is om die lewe effens makliker te maak deur aan diegene wat op straat lewe, die gereedskap te gee wat hul lewens vir hulle meer draaglik maak. Klerasie in ʼn goeie toestand, warm wintersjasse,termiese onderklere, handskoene en serpe is bevind meer doeltreffend te wees as komberse. Hoe funksioneer die veldtog? ʼn Nasionale veldtog word jaarliks van stapel gestuur om die publiek te nooi om ʼn tasbare verskil te maak in mense se lewens en hul gemeenskappe wat nie in staat is daartoe om die basiese benodigdhede te bekostig om die strawwe wintertoestande te oorleef nie. Die veldtog begin elke jaar op 1 Junie en Suid-Afrikaners word aangemoedig om wintersbenodigdhede in te samel, soos baadjies, serpe, handskoene, nie-bederfbare voedselprodukte en ander items wat gebruik kan word om die ongunstige effekte van die winter so ver moontlik te beperk. Die publiek kan die items by Maherrystraat 28, Miederparkof word genooi om die items persoonlik te versprei en hulle verhaal op Winterhoop se Facebook-blad, #HopeIsHere, met ander te deel. HOE OM TE SKENK 1. Direkte Deposito/EFO of debietorder: Rekeningnaam/Account Holder : NG Welsyn Potchefstroom Bank : ABSA Takkode / Branch code : 335 138 Rekeningtipe / Account Type : Tjekrekening

Uitgawe 20/2016 Bladsy 4 2. Roep ʼn veldtog in die lewe Daag jou vriende, familielede, kollegas en gemeenskap uit om klerasie, nie-bederfbare voedselprodukte, toiletware en ander winter-noodsaaklikhede in te samel. Items wat ingesamel is, kan óf versprei word deur diegene wat dit ingesamel het óf kan by die naaste afleweringspunt afgegee word. MOENIE VERGEET om jou wonderlike veldtog-stories en-foto s met ons op ons Facebook-blad te deel nie, of om dit nawinterhoop@mes.org.zate stuur sodat ons dit kan publiseer. BEHOEFTES Geldelike skenkings Klerasie in goeie toestand Winter-noodsaaklikhede (serpe, musse. baadjies, jasse en truie) Komberse is altyd welkom, maar dit hou moontlike gesondheidsrisiko s in Nie-bederfbare voedsel-items Dankie vir u ondersteuning!

Uitgawe 20/2016 Bladsy 3 Uitgawe Bladsy 12/2016 5 MALAWI UITREIK Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Willem of die sendingkantoor. sending@ngkmiederpark.co.za NOODBANK Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank kry het behoefte aan die volgende items: Yskaste Wasmasjien 2 plaat stofie Mans tekkies, Babastootwaentjie (Nrs 7 tot 9) Breekware boks vrieskassie Klere: 10 jarige seun Betel Mans winters Radio baadjies (informeel) Klere: 13 jarige dogter Planke Naaldwerk vir houthuis masjien kookgerei Plafonstukke Laaikaste (Ceiling board) linne enige meubels gordyne Kontakpersoon: fietse Jordi Terblanche komberse Sel: Breekgoed 082 788 5907 onpaar borde Landlyn: eetgerei 018 293 3719 koppies As Kontak daar mense Jordi is Terblanche wat die noodbank kan help met Inkopiesakke, sel: 0827885907 kan hulle dit net in die kombuis laat. Landlyn: Ons sal 018 dit 2933719 daar kry. HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704 GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word. GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die gebedskamer beskikbaar indien iemand wil gesels of wil bid. GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbediening se kant n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. n Biduur Voorstel is dan is Woensdae om elke 17:30 Donderdagaand by die kerk. om 18:30 Oggende bymekaar se bid tyd te is kom 6:00. by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813

Uitgawe 20/2016 Bladsy 6 PLAASSTAL en TEETUIN benodig die volgende items : Ingelegde items soos beet, wortels, kerriebone, tamatiekonfyr, vyekonfyt, appelskooskonfyt,heuning ----- teenette oorgetrekte hangers Gebreide slaapkouse en serpe, warmwatersakoortreksels vetplantjies Enige Craft items soos : pottery, houtwerk Ou mandjies Loodglas items tweedehandse juwele Gebreide speelgoed Laslapwerk Antieke ware en meubels Vars eiers Kreatiewe leeritems Tweedehandse Christelike boeke Kom gemeente kom ons vat hande en maak hierdie karnaval die BESTE ooit!! Kontak persoon : Alta Pothas 0832951192 OPLEIDINGSKURSUS VIR KANSA VRYWILLIGERS WANNEER: 6-10 JUNIE 2016 TYD: 08:00-13:00 WAAR: KANSA KANTOOR JAMES MOROKALAAN 79 (OORKANT MEDICROSS) KOSTE: R150.00 (SLUIT OPLEIDINGSMATERIAAL IN) TAAL AANBIEDING: AFRIKAANS AANBIEDER: SR FRANCES MINNÉ REGISTREER BY: 018 294 8253 OF fminne@cansa.org.za SPERDATUM: 2 JUNIE 2016 ENGLISH COURSE FOLLOWS IN JULY

Uitgawe 20/2016 Bladsy 7 Junie 1 Junie Verjaarsdae Junie 2 Junie 3 Junie 4 Junie 5 Junie 7 Junie 8 Junie 9 Junie 10 Junie 11 Emile Foster Pieter Smith Carlo Van Der Merwe Henry Meyer Janson Oosthuizen Charlene Swanepoel JP Froneman JD Froneman Frikkie Strydom Adrie Van Winkel Hester Bester Wilhelm Blaauw Veronica Keamey Janine Nel Madelein Pretorius Karen Scheepers Kylie Scholtz Ankia Scholtz Yolande Stewart Morne Van Bosch Huibrecht Blaauw Gustav Erlank Junie 18 Junie 19 Junie20 Junie 21 Junie 22 Junie 23 Junie 24 Francois Du Toit Leonette Koekemoer Johan Van Tonder Emma Grobbelaar Ivan Luus Elize Moolman Lizey Mouton Hannetjie Oosthuizen Ina Potgieter Fanie Swanepoel Anlia Taljaard Sannie Du Toit Marcus Roux Wouter Smit Chris Van Der Walt Pieter Craven Daan Page De Wet Du Plessis Gerhard Oosthuizen Elna Stoop Yolandi Van Der Lith Estelle Wiid Sheldon Adams Justine du Toit Willem Louw Maryke Otto Toll Van Der Berg Jackie Van Der Walt Junie 12 Junie 13 Junie 15 Junie 16 Junie 17 Zusette De Beer Hannelie Du Preez Conrad Van Der Walt Yvonne Erlank Rune Rudolph Daleen Van Der Merwe JP Van Der Walt Babs Van Der Walt Rowan Smit Andre Vosloo Jolene Smith Evert Van Der Westhuizen Jackie Van Niekerk Corli Van Zyl Junie 25 Junie 27 Junie 28 Junie 29 Junie 30 Diandre Burgers Lisa Erasmus Chalynre Burgers Sanette Marx Leon Page Johan Van Der Walt Naomi Nel Madelien Burgers Bessie Friederich Martin Smit Ina-Louise Smith Pieter Viljoen Zella Cassell Bonita Du Toit Johan Van Niekerk

Uitgawe 20/2016 Bladsy 8 Selgroep: Vroue Waar en Wanneer: Elke Maandag aand by Kerksaal vanaf 18:15 tot 19:30 Wie: Enige vrou wat behoefte aan geestelike ondersteuning wil kry en wat saam wil gaan op vrouekampe Skakel: Sannie 082 075 2382 Datums vir vrouekampe soos volg: * 26 tot 28 Augustus 2016 * 25 tot 27 November 2016 Kostes: R150.00 per persoon, sluit alles in. Vroue wat belangstel skakel gerus Sannie: 082 075 2382 Redakteur Mari Hanekom m.hanekom17@gmail.com sms: 0616140000 Alle nuusbriewe, advertensies en "ietsies" kan na die boonste e-pos gestuur word