LIMPOPO PROVINCE LIMPOPO PROVINSIE XIFUNDZANKULU XA LIMPOPO REPUBLIC REPUBLIIEK PROFENSE YA LIMPOPO OF VAN VUNDU ḼA LIMPOPO SOUTH AFRICA SUID-AFRIKA IPHROVINSI YELIMPOPO Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu (Registered as a newspaper) (As n nuusblad geregistreer) (Yi rhijistariwile tanihi Nyuziphepha) (E ngwadisitšwe bjalo ka Kuranta) (Yo redzhisṱariwa sa Nyusiphepha) Vol. 21 Extraordinary Ku katsa na Tigazete to Hlawuleka hinkwato POLOKWANE, 7 AUGUST 2014 7 AUGUSTUS 2014 7 MHAWURI 2014 7 AGOSTOSE 2014 7 THANGULE 2014 No. 2397 Buitengewoon Hu tshi katelwa na Gazethe dza Nyingo We all hove the power to prevent RIDS Prevention is the cure AIDS HELPUNE 0800 012 322 DEPARTMENT OF HEALTH N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the quality of Hard Copies or Electronic Files submitted for publication purposes 402814 A 2397 1
2 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not received due to errors on the fax machine or faxes received which are unclear or incomplete. Please be advised that an OK slip, received from a fax machine, will not be accepted as proof that documents were received by the GPW for printing. If documents are faxed to the GPW it will be the sender s responsibility to phone and confirm that the documents were received in good order. Furthermore the Government Printing Works will also not be held responsible for cancellations and amendments which have not been done on original documents received from clients. No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. PROVINSIALE KENNISGEWINGS 8 Limpopo Provinsie Dobbelwet (4/1996): Limpopo Weddery Regulasies, 2013: Korreksiekennisgewing... 3 2397 9 do.: Limpopo Casino en Dobbel Regulasies, 2013: Korreksiekennisgewing... 14 2397
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 3 PROVINSIALE KENNISGEWINGS V, KENNISGEWING 8 VAN 2014 KORREKTIEWE KENNISGEWING LIMPOPO PROVINSIALE ADMINISTRASIE DEPARTEMENT VAN EKONOMIESE ONTWIKKELING, OMGEWING EN TOERISME LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) LIMPOPO WEDDERY REGULASIES, 2013 Kennis word hiermee gegee dat Provinsiale Kennisgewing No.2 gepubliseer in Limpopo Provinsiale koerant No.2328 van 14 Maart 2014, hierdeur gesubstitueer word deur die volgende kennisgewing:
4 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 LIMPOPO PROVINSIALE ADMINISTRASIE DEPARTEMENT VAN EKONOMIESE ONTWIKKELING, OMGEWING SAKE EN TOERISME LIMPOPO PROVINSIE DOBBEL WET, 1996 (WET NO. 4 VAN 1996) LIMPOPO WEDDERY REGULASIES, 2013 Die Lid van die Uitvoerende Raad het, in terme van artikel 88 van die Limpopo Provinsie Dobbelwet, 1996 (Wet No. 4 van 1996), die Limpopo Weddery Regulasies wat in Staatskoerant 1977 No. 255 gedateer 9 September 2011 gepubliseer is, gewysig soos uiteengesit in die By lae. BYLAE 1. Definisie en interpretasie In hierdie regulasies beteken "die Regulasies" die regulasies gepubliseer in terme van Goewermentskennisgewing No. 255 gedateer 9 September 2011. 2. Wysiging van regulasie 1 Regulasie 1 van die Regulasies word hierby gewysig deur die vervanging van die omskrywing "bruto inkomste" deur die volgende omskrywing: "Bruto inkomste" beteken hou, minus neem-uit;". 3. Wysiging van regulasie 4 Die volgende Aanhangsel vervang hiermee Aanhangsel A van die Regulasies:
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 5 "AANHANGSEL A LIMPOPO DOBBELRAAD AANSOEK GELD VIR SLEUTELWERKNEMER LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) Regulasie 4 (2) AANSOEK F001 SLEUTELWERKNEMER BEDRAG TOTALISATOR R 2,120.00 BEROEPSWEDDER R 2,120. 00 BEROEPSWEDDER / TOTALISATOR AANSOEK GELDE, SLEUTELWERKNEMER KLERK R445.00 4. Wysiging van regulasie 14 Aanhangsel B van die Regulasies word hiermee vervang deur die volgende Aanhangsel: "AANHANGSEL B LIMPOPO DOBBELRAAD TOTALISATOR EN BEROEPSWEDDER LISENSIE AANSOEKGELD LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO. 4 VAN 1996) Regulasie 14 (1) TOTALISATOR LISENSIE AANSOEKGELDE R87, 980.00 ELKE TOTALISATOR VERKOOPSPUNT R8, 798.00 OORDRAG VAN TOTALISATOR PERSEEL LISENSIE R8, 798.00 TOTALISATOR AGENTSKAP PERSEEL LISENSIE R8, 798.00 TOTALISATOR OORDRAG VAN AGENTSKAP LISENSIE R8, 798.00 BEROEPSWEDDER LISENSIE AANSOEK R87 980.00 VIR ELKE BEROEPSWEDDER VERKOOPSPUNT R8, 798.00 OORDRAG VAN PERSEEL LISENSIE, BEROEPSWEDDER R8, 798.00
6 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 VVysiging van regulasie 15 van die Regulasies Aanhangsels C, D en E van die Regulasies word hierdeur vervang deur die volgende Aanhangsels: "AANHANGSEL C LIMPOPO DOBBELRAAD TOTALISATOR LISENSIEGELDE LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) Regulasie 15 (1) TOTALISATOR, JAARLIKSE LISENSIEGELDE R110, 000.00 ELKE VERKOOPSPUNT, JAARLIKSE LISENSIEGELDE R10, 000.00 TOTALISATOR AGENTSKAP, JAARLIKSE LISENSIEGELDE R10, 000.00 AANHANGSEL D LIMPOPO DOBBELRAAD BEROEPSWEDDER FOOIE LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) Regulasie 15 (2) BEROEPSWEDDER, JAARLIKSE LISENSIEGELDE R8,798.00 VIR ELKE VERKOOPSPUNT R885.00 AANHANGSEL E LIMPOPO DOBBELRAAD SLEUTELWERKNEMERS LISENSIE GELDE LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) Regulasie 15 (3) Jaarlikse sleutelwerknemer lisensie fool is R1, 500.00".
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 7 6. Wysiging van regulasie 16 van die Regulasies Aanhangsels F en G van die Regulasies word deur die volgende Aanhangsels vervang: "AANHANGSEL F LIMPOPO DOBBELRAAD TOTALISATOR HEFFING LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) Regulasie 16 (1) 7% van die bruto inkomste van die totalisator AANHANGSEL G LIMPOPO DOBBELRAAD TOTALISATOR SPESIALE LISENSIE HEFFING LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) Regulasie 16 (2) 7% van die bruto inkomste van die totalisator 7. Wysiging van Regulasie 18 Regulasie 18 word hiermee gewysig deur die vervanging van subregulasie 18(1) met die volgende subregulasie: "18(1) 'n Totalisator moet 'n twaalf persent heffing op die ontvangste wat onverdeeld bly, vir die rede dat- (a) 'n Breukdeel van tien sent is nie verklaar deur die totalisator as 'n dividend betaalbaar aan wedders; of (b) die kaartjie wat die houer daarvan geregtig maak op 'n terugbetaling nie geeis is deur die houer. ".
8 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 8. Wysiging van Regulasie 19 Regulasie 19 word hiermee gewysig deur die- (a) vervanging van regulasie 19 deur die volgende regulasie: "(1) 'n beroepswedder wat 'n lisensie uitgereik het ingevolge artikel 34C van die Wet, moet 'n weeklikse heffing betaal aan die Raad, soos bepaal in Aanhangsel H, nie later as Woensdag van elke week, of indien enige Woensdag 'n openbare vakansiedag is, nie later as die volgende werksdag. (2) 'n Beroepswedder moet, binne sewe dae na 'n spesifieke gebeurtenis of weddery verbintenis- (a) aan die Raad 'n opgawe indien in die formaat van Vorm 6; en (b) betaal in terme van sub-regulasie (1) die heffing veskuldig aan die Raad. (3) 'n Beroepswedder, ten opsigte van 'n bepaalde gebeurtenis of weddery verbintenis, het nie nodig om aan die Raad to betaal 'n groter bedrag ten opsigte van 'n heffing bedoel in artikel 54(1)(a) van die Wet, as die bedrag wat betaalbaar sou gewees, indien die totale heffing betaalbaar was, bereken op 'n bedrag wat verkry word deur van die totale weddery wengeld op daardie weddenskappe aanvaar deur die beroepswedder, ten opsigte van daardie gebeurtenis of weddery verbintenis- (a) wat 'n gelisensieerde beroepswedder besigheid bedryf in die provinsie wie se uitneem persentasie gelyk is aan die van Limpopo; of (b) op 'n gelisensieerde totalisator in die Republiek van Suid-Afrika: Met dien verstande dat die bedrag nie meer moet wees as die totale weddery wengeld op weddenskappe aanvaar deur die beroepswedder ten opsigte van daardie weddery gebeurlikheid. (4) In hierdie regulasies- (a) word wengeld bepaal deur die aftrekking van die totale bedrag betaalbaar, die bedrag verwet vir die besondere weddery verbintenis; en (b) 'n weddenskap wat insluit 'n element met betrekking tot perdewedren word beskou as 'n perdewedren verbintenis.
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 9 (5) Indien die bedrag van die bruto weddery inkomste minder as nul is in 'n belasting periode, kan die beroepswedder die bruto weddery verlies in die daaropvolgende belasting tydperk aftrek, dit word beperk tot 'n maksimum van vier belastingtydperke, en verreken teen die bruto weddery inkomste gerealiseer in die daaropvolgende belasting tydperke. "; (b) vervanging van Aanhangel H van die Regulasies deur die volgende Aanhangsel: AANHANGSEL H LIMPOPO DOBBELRAAD BEROEPSWEDDERS HEFFING LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) Regulasie 19(1) Sportgebeurtenis (uitgesluit perdewedren): 6 1/2 van die bruto weddery inkomste van beroepswedder Perdewedrenne: 6% van die beleggers wengeld (c) vervanging van Vorms 5 en 6 van die Regulasies deur die volgende vorms:
10 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 VORM 5 LIMPOPO DOBBELRAAD TOTALISATOR OPGAWE WEEKLIKSE HEFFINGOPGAWEVORMS LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET 4 VAN 1996.) Regulasie 16 (4) 1 2 3 4 HEFFING (KOLOM DATUM HOU / OMSET DIVIDENDE NEEM UIT 3X7%) TOTALE HEFFINGS MN DIE RAAD NOTAS: a) Hou ten opsigte van 'n gebeurtenis of verbintenis, beteken dat die totaal van alle geld verwet deur die Totalisator ten opsigte van so 'n gebeurlikheid of verbintenis. b) Neem uit ten opsigte van 'n gebeurtenis of verbintenis, beteken dat die totale bedrag behou deur die Totalisator na aftrekking, van hou, al toelaatbare aftrekkings in terme van hierdie Regulasies.
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 11 VORM 6 LIMPOPO DOBBEL RAAD BEROEPSWEDDERS OPGAWE WEEKLIKSE HEFFINGS OPGAWE LIMPOPO PROVINSIE DOBBEL WET, 1996 (WET 4 VAN 1996) Regulasie 19(2) OPGAWE A: WEDSYFERS BESONDERHEDE NAAM VAN BEROEPSWEDDER HEFFING TYDPERK 1 2 3 4 5 6 7 KLASSIFIKASIE HOU IN AANPASSING AANGEPASTE HOU TOTAAL VAN WEDENSKAPPE NEEM UT OP WEDDERY VAN DIE GEBEURTENIS OPSIGTE VAN IN VERBAND MET IN VERBAND MET VERWET EN VERLOOR WEDDENSKAPPE VERWET WENGELD DIE GEBEURTENIS DIE GEBEURTENIS DIE GEBEURTENIS IN VERBAND MET EN VERLOOR IN VERBAND KOLOMME (KOLOMME 2-3) DIE GEBEURTENIS MET DIE GEBEURTENIS 6-5-3) R R R R R R TOTAAL VAN B7W-DOELEINDES - AANPAS VAN LEAF WEDDENSKAPPE - VAN MEER AS AANSPREEKUKHEID - UIT VAN DIE LAND TOTAAL VIR WEDSYFERS HEFFINGS A. BELASITNG BETAALBAAR R (Belasting betaalbaar op 6.5 %van die kolom 7) B. AANPASSING R C. PERDEWEDREN NIE WEDSYFERS TOTAAL (A + B) D. SPORT WEDSYFERS TOTAAL (van opgawe B) TOTAAL AAN DIE RAAD BETAALBAAR (C + D)
12 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 TERUG B: SPORT WEDSYFERS BESONDERHEDE NAAM VAN BEROEPSWEDDER HEFFING TYDPERK 1 2 3 4 5 6 7 KEASSIFIKASIE HOW N OPSIGTE AANPASSI NG IN AANGEPASTE IN TOTAAL VAN WEDDENSKAPPE NEEM-UIT OP WEDDENSKAP PE VERW ET WENG OD VAN DIE GEBEURTENIS VAN DIE GEBEURTENIS VERBAND MET DIE GEBEURTENIS VERBAND MET DIE GEBEURTENIS VERWET EN VENDOR EN VERLOOR IN VERBAND KOLOMME (KOLOMME 2-3) IN VERBAND MET DIE GEBEURTENIS MET DIE GEBEURTENIS 6-5-3 R R ft It R ft TOTAAL VIR BIW.DOELEINDB MNPAS LE-AFF WEDDENSKAPPE -VAN MEER AS AANSPREEKLIKHEID UIT VAN DIE LAND TOTAAL VIRWEDSYFERS HEFFINGS HOU MINUS NEEMUIT BRUTO INKOMSTE WEDSYFERS BRUTO INKOMSTE WEDSYFERS (A): AANPASSI NG BRUTO WEDSYFERS INKOMSTE (B): R TOTAAL AANGEPASTE BRUTO WEDSYFERS INKOMSTE (A+ 8): BETAALBAAR OP SPORT EN ANDER GELEENTHEDE VOORWAARDELIKE: HEFFWGS BETAALBAAR: K (Heffings betaa I baa r op 6, S%van die Bruto Weddery I nkoms te (A) 2. HEFFINGS BETAALBAM -AANPASSING (Heffings betaa I baa r op 6, 5% va n die Bruto Weddery I nkomste (B) 3. SPORT WEDDENSKAPPE TOTAAL AAN RAM (1+2) R NOTAS: a) Hou ten opsigte van 'n gebeintenb of gebeuriched beteken dat die totale van ale beleggers belange in verbtitenis gele is deur 'n beroepswedder ten opsigte van so in gebeurikheid of gebeurtenis, mkius die totale verbitenis van ale terugneem verbitent geplaas deur die bemepswedder op sodanige gebeure of gebeurtheid. b) Neem ut ten opsigte van 'n gebeurtent of gebeurikhekl beteken dat de totale bedrae wat deur die beroepswedder te wen beleggers ten opsigte van daardie gebeurtent of gebeurikheid milder ale bedrae wat deur sarlanlge beroepswedder ten opsigte van terug te neem vettitenis geplaas deur horn op so 'n gebeurtent of gebeurkhed.
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 13 9. Wysiging van Regulasie 26 Regulasie 26 word hiermee gewysig deur die vervanging van subregulasie 26 (1) met die volgende subregulasie: "'n Persoon wat ingevolge artikel 40(2) van die Wet, 'n geldelike belang van vyf persent of meer in die besigheid van 'n totalisator of beroepswedder verkry, moet aansoek doen by die Raad vir toestemming om so 'n belang to hou en moet die heffing betaal soos bepaal in Aanhangsel I.". 10. Invoeging van Aanhangsel Die volgende Aanhangsel word bygevoeg na Aanhangsel H van die Regulasies: "AANHANGSEL I LIMPOPO DOBBELRAAD VERKRYGING VAN BELANG IN DIE BESIGHEID VAN TOTALISATOR AGENTSKAP OF BEROEPSWEDDER LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) Regulasie 26 (1) Toestemming vir die verkryging van belang in die besigheid van 'n totalisator, agentskap of beroepswedder is betaalbaar volgens die tabel hieronder: Persentasie verkry Persentasie betaalbaar Bedrag 100% 100% van R87,980.00 R87, 980.00 80-90% 85% van R87, 980.00 R74, 783.00 60-79% 60% van R87, 980.00 R52, 788.00 30-59% 30% van R87, 980.00 R26, 394.00 0-29% 20% van R87, 980.00 R17, 596.00 11. Aanvang van Regulasies Hierdie Regulasies tree in werking op 1 April 2014.
14 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 KENNISGEWING 9 VAN 2014 KORREKTIEWE KENNISGEWING LIMPOPO PROVINSIALE ADMINISTRASIE DEPARTEMENT VAN EKONOMIESE ONTWIKKELING, OMGEWING EN TOERISME LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) LIMPOPO CASINO EN DOBBEL REGULASIES, 2013 Kennis word hiermee gegee dat Provinsiale Kennisgewing No.3 gepubliseer in Limpopo Provinsiale koerant No.2328 van 14 Maart 2014, hierdeur gesubstitueer word deur die volgende kennisgewing:
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 15 LIMPOPO PROVINSIALE ADMINISTRASIE DEPARTEMENT VAN EKONOMIESE ONTWIKKELING, OMGEWING EN TOERISME LIMPOPO PROVINSIE DOBBELWET, 1996 (WET NO.4 VAN 1996) LIMPOPO CASINO EN DOBBEL REGULASIES, 2013 Die Lid van die Uitvoerende Raad het, in terme van artikel 88 van die Limpopo Provinsie Dobbelwet, 1996 (Wet No. 4 van 1996), die Limpopo Provinsie Casino en Dobbel Regulasies gewysig wat in Staatskoerant 292 Kennisgewing No.28 gepubliseer is op 26 September 1997, soos uiteengesit in die Bylae. BYLAE 1. Definisies en interpretasie In hierdie regulasies beteken "die Regulasies" die regulasies gepubliseer by Goewermentskennisgewing No.28 gedateer 26 September 1997, soos gewysig deur Goewermentskennisgewing No.167 gedateer 30 September 2002 en Goewermentskennisgewing No. 277 gedateer 15 September 2011. 2. Wysiging van regulasie 46 Regulasie 46 van die Regulasies word hierby deur die volgende regulasie vervang:
16 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 "46. Geskiktheid van derde party om sake te doen met Iisensiehouer 46.1 'n Derde party moet by die Raad aansoek doen vir 'n sertifikaat van geskiktheid soos bepaal ingevolge artikel 41 van die Wet. 46.2 Vir die doel van hierdie regulasie beteken- (a) "Sleutel werknemer" 'n persoon wat- (i) indiens van senior bestuur van die derde party; (ii) 'n beherende belang in die derde party se besigheid entiteit het; (iii) in die diens van die derde party wat- (aa) gemagtig is om in diens te neem of diens te beeindig van die van toesighoudende personeel van die derde party; (bb) gemagtig is om toesig te hou oor of werknemers van die derde party te bestuur ; (cc) gemagtig is om een of meer departemente of funksies van die derde party te bestuur; (dd) (ee) sentraal met betrekking tot werking van die derde party is; individueel of as deel van 'n groep, verantwoordelik is om die bestuur van die beleid van die derde party te formuleer; of (ft) 'n persoon bedoel in artikel 46.3 is; en (b) "ander werknemer" beteken 'n werknemer van die derde party, anders as 'n sleutel werknemer, wat direk of indirek betrokke is by die werksaamhede van die derde party en sluit 'n persoon ingevolge regulasie 46. 3 in.
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 17 46.3 Die Raad, in vasstelling of 'n werknemer 'n sleutel werknemer of ander werknemer is, is nie beperk deur die werkstitel van die werknemer, en kan die funksies en verantwoordelikhede van die werknemer of posisie beklee, in ag neem. 46.4 Die Raad kan, onderhewig aan regulasie 10 - (a) (b) (c) 'n aansoek vir 'n sertifikaat van geskiktheid, goedkeur of weier; 'n sertifikaat van geskiktheid wysig of herroep; of 'n sertifikaat van geskiktheid opskort vir sodanige tyd as wat die Raad mag bepaal. 46.5 Waar 'n sertifikaat van geskiktheid van of 'n derde party, sleutel werknemer of ander werknemer ingetrek of opgeskort is, mag so 'n derde party, sleutel werknemer of ander werknemer geen goedere of dienste aan 'n Iisensiehouer verskaf nie. 46.6 'n Derde party wat 'n sertifikaat van geskiktheid het, moet binne 14 dae van die beeindiging van die diens van 'n sleutel werknemer of ander werknemer, die Raad skriftelik in kennis stel van sodanige diensbeeindiging en redes daarvoor verskaf. 46.7 'n Gelisensieerde sleutel werknemer en ander gelisensieerde werknemer moet ten alle tye 'n sertifikaat van geskiktheid beskikbaar he vir inspeksie wanneer so 'n persoon aan diens is. 46.8 Die derde party moet die volgende fooie betaal met betrekking tot die sertifikaat van geskiktheid: Kategorie Fooi Aansoek fooi vir sertifikaat van geskiktheid R8, 798.00 Jaarlikse fooi vir sertifikaat van geskiktheid R5, 000.00
18 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 Wysiging van sertifikaat van geskiktheid R4, 240.00 Aansoek fool vir die sleutel werknemers van die derde party R2, 120.00 Aansoek fool vir ander werknemers van die derde party R 445.00 Jaarlikse fool vir die sleutel werknemers R1, 500.00 Jaarlikse fool vir die ander werknemers R1, 500.00 46.9 Wanneer 'n derde party, sleutel werknemer of ander werknemer aansoek doen om 'n sertifikaat van geskiktheid en die Raad tevrede is dat die bedryf van die besigheid van die derde party ernstig benadeel kan word deur 'n vertraging in die uitreiking van die sertifikaat van geskiktheid, mag die Raad n tydelike sertifikaat van geskiktheid uitreik, hangende die finale uitslag van die aansoek. 46.10 'n Gelisensieer derde party moet 'n afskrif van 'n sleutel werknemer se sertifikaat van geskiktheid en 'n "ander werknemer" se sertifikaat van geskiktheid, hou op die indiensneming rekord van daardie werknemer. ". 3. Wysiging van regulasie 72 van die Regulasies Regulasie 72 van die Regulasies word hierby deur die volgende regulasie vervang: "72. Voorstel en aansoek fooie Voorstelle en aansoeke moet vergesel word van die volgende nie-terugbetaalbare gelde: Fooi 1. Aansoek om 'n casino-lisensie R477,000.00 2. Aansoek om die oordrag of verwydering van lisensie R477,000.00 3. Wysiging van lisensie R 8,798.00 4. Sleutel werknemer registrasie R 2,120.00
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 19 5. Jaarlikse lisensie vir die sleutel werknemer en ander werknemer R 1,500.00 6. Casino werknemer registrasie 7. Junket verteenwoordiger registrasie R 445.00 R 1,060.00 8. Toestemming vir verkryging van belang in 'n lisensie moet betaal word volgens die tabel hieronder: Persentasie verkry Persentasie betaalbaar Bedrag 100% 100% van R477, 000.00 R477, 000.00 80-90% 85% van R477, 000.00 R405, 450.00 60-79% 60% van R477, 000.00 R286, 200.00 30-59% 30% van R477, 000.00 R143, 100.00 0-29% 20% van R477, 000.00 R 95, 400.00 4. Wysiging van regulasie 74 van die Regulasies Regulasie 74 word hiermee gewysig deur die vervanging van subregulasie 74.1 deur die volgende subregulasie: "74.1 Elke houer van 'n casino-lisensie sal betaal 'n lisensie fooi van R 87, 980.00 plus - (a) R1,590.00 per geregistreerde dobbelmasjien; en (b) R3, 286.00 per gelisensieerde casino tafel, vir elke jaar of gedeelte van 'n jaar wat eindig op 31 Maart.". 5. Wysiging van regulasie 75 van die Regulasies Regulasie 75 word hierby gewysig deur die vervanging van subregulasie 75.1 deur die volgende subregulasie: "75.1 Die spel heffing betaalbaar in terme van artikel 54 van die Wet moet betaal word teen die koers van 8,5% van die bruto dobbelinkomste van die lisensiehouer. ".
20 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 6. Wysiging van regulasie 130 van die Regulasies Regulasie 130 van die Regulasies word hierdby deur die volgende regulasie vervang: "130. Aansoek fooie Aansoeke moet vergesel word van die volgende nie-terugbetaalbare aansoekgelde: Tipe aansoek Fooi 1. Bingolisensie / oordrag van lisensie R100.00 per sitplek met 'n maksimum fooi van R81,400.00 2. Wysiging van lisensie R4,240.00 3. Sleutel werknemer registrasie R 2,120.00 4. Bingowerknemer registrasie R 445.00 5. Toestemming vir verkryging van belang in 'n lisensie moet betaal word volgens die tabel hieronder: Persentasie verkry Persentasie betaalbaar Bedrag 100% 100% van R81,400.00 R81,400.00 80-90% 85% van R 81,400.00 R69, 190.00 60-79% 60% van R 81,400.00 R48, 840.00 30-59% 30% van R81,400.00 R24, 420.00 0-29% 20% van R81,400.00 R16, 280.00 7. Wysiging van regulasie 132 van die Regulasies Regulasie 132 van die Regulasies word hierby deur die volgende regulasie vervang: "132. Lisensiegelde 132.1 Elke houer van 'n bingolisensie sal 'n lisensie fool van R133.00 per gelisensieerde sitplek betaal vir elke jaar of gedeelte van 'n jaar wat eindig op 31 Maart.
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 21 132.2 Elke houer van 'n bingolisensie sal 'n jaarlikse fool van R1,500.00 betaal vir elke sleutel werknemer en bingowerknemer betaal. 132.3 Die lisensie fooi betaalbaar in terme van subregulasie (1) en (2) moet betaal word aan die Raad op die uitreiking van die lisensie en daarna voor 1 April van elke jaar. 132.4 Indien die lisensie fool wat betaalbaar is in terme van sub-regulasie (1) en (2), nie betaal word in ooreenstemming met subregulasie (3) nie, moet die lisensiehouer 'n boete op die bedrag van enige uitstaande lisensiegelde, teen 'n koers van agt persent van die lisensie fool vir elke week of gedeelte van 'n week waarin die lisensie onbetaald is, betaal: Met dien verstande dat sodanige boete nie twee keer meer as die bedrag van die heffings ten opsigte waarvan die boete betaalbaar is, sal wees nie: Verder, indien die Hoof Uitvoerende Beampte tevrede is dat die versuim aan die kant van die lisensiehouer met betrekking tot die betaling van die heffing of gelde binne die voorgeskrewe tydperk, nie te wyte was aan of bedoel is om aanspreeklikheid te vermy of die betaling uit te stel van die bedrag wat verskuldig is, die Hoof Uitvoerende Beampte mag opdrag gee dat so 'n persoon in geheel of gedeeltelik vrygeskeld word van betaling van so 'n boete. 8. Wysiging van regulasie 133 van die Regulasies Regulasie 133 word hierby gewysig deur sub-regulasie 133.1 met die volgende subregulasie te vervang: "133.1 Die spel heffing betaalbaar in terme van artikel 54 van die Wet, sal betaal word teen die koers van 8,5% van die lisensiehouer se bingo inkomste.
22 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 9. Wysiging van regulasie 169 van die Regulasies Regulasie 169 word gewysig deur vervang to word met die volgende Regulasie: "169. Aansoek fooie Aansoeke moet vergesel word van die volgende nie-terugbetaalbare aansoekgelde: Tipe aansoek Fooi 1. Dobbelmasjien operateur lisensie R 79,918.00 2. Oordrag van lisensie R 79,918.00 3. Wysiging van lisensie R 4,452.00 4. Sleutel werknemer registrasie R 2,120.00 5. Dobbelwerknemer registrasie R 445.00 6. Toestemming vir verkryging van belang in 'n lisensie moet betaal word volgens die tabel hieronder: Persentasie verkry Persentasie betaalbaar Bedrag 100% 100% van R79,918.00 R79,918.00 80-90% 85% van R79,918.00 R67,930.00 60-79% 60% van R79,918.00 R47,950.00 30-59% 30% van R79,918.00 R23,975.00 0-29% 20% van R79,918.00 R15,984.00 10. Wysiging van regulasie 171 van die Regulasies Regulasie 171 van die Regulasies word hierby deur die volgende regulasie vervang: "171.1 Elke houer van 'n dobbelmasjien roete-operateur lisensie, sal 'n lisensie fooi van R48,760.00 plus R530.00 betaal per dobbelmasjien, gelisensieerd is vir elke jaar of gedeelte van 'n jaar wat op 31 Maart eindig.
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 23 171.2 Elke houer van 'n dobbelmasjien roete-operateurlisensie sal 'n jaarlikse lisensie fooi van R1,500.00 betaal vir elke geregistreerde sleutel werknemer en dobbel werknemer. 171.3 Indien die lisensie fooi betaalbaar in terme van subregulasie (1) en (2) nie betaal word in ooreenstemming met subregulasie (3) nie, moet die lisensiehouer 'n boete op die bedrag van enige uitstaande lisensiegelde, teen 'n koers van agt persent van die lisensie fooi vir elke week of gedeelte van 'n week waartydens die lisensiegeld onbetaald is betaal: Met dien verstande dat sodanige boete sal nie twee keer meer as die bedrag van die heffings ten opsigte waarvan die boete betaalbaar is: Verder, dat waar die Hoof Uitvoerende Beampte tevrede is dat die versuim aan die kant van die enige Iisensiehouer, met betrekking tot die betaling van die heffing of gelde binne die voorgeskrewe tydperk, nie te wyte was aan of bedoel is om aanspreeklikheid te vermy of die betaling uit te stel van die bedrag wat verskuldig is, die Hoof Uitvoerende Beampte mag opdrag gee dat so 'n persoon in geheel of gedeelteiik vrygeskeld word van betaling van so 'n boete. 11. Wysiging van regulasie 172 van die Regulasies Regulasies 172 word hierby deur die volgende regulasie vervang: "172. Dobbel heffing Die dobbel heffing betaalbaar in terme van artikel 54 van die Wet moet betaal word teen die koers van 10% van die lisensiehouer se bruto dobbelinkomste. 12. Wysiging van regulasie 197 van die Regulasies Regulasie 197 word hierby deur die volgende regulasie vervang:
24 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 "197. Aansoek fooie Aansoeke moet vergesel word van die volgende nie-terugbetaalbare aansoekfooie: Tipe aansoek Fooi Fooi (5 of minder as 5 masjiene) (Meer as 5 masjiene) Nuwe operateur lisensie 1. Dobbelmasjienperseellisensie R 8, 798.00 R 80,000.00 2. Oordrag van lisensie R 8, 798.00 R 8, 000.00 3. Wysiging van lisensie R 1, 325.00 R 4, 240.00 4. Verwydering van die besigheid na 'n ander perseel R 1, 325.00 R 4, 240.00 5. Sleutel werknemer registrasie R 2, 120.00 R 2, 120.00 6. Dobbelwerknemer registrasie R 445.00 R 445.00 7. Toestemming vir verkryging van belang in lisensie R 8,798.00 sien tabel hieronder 8. Toestemming vir verkryging van belange in 'n lisensie vir persele met meer as 5 masjiene moet betaal word volgens die tabel hieronder: Persentasie verkry Persentasie betaalbaar Bedrag 100% 100% van R80,000.00 R80,000.00 80-90% 85% van R80, 000.00 R68,000.00 60-79% 60% van R80,000.00 R48,000.00 30-59% 30% van R80,000.00 R24,000.00 0-29% 20% van R80,000.00 R16,000.00
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 25 13. Wysiging van regulasie 198 van die Regulasies Regulasie 198 word hierby deur ddie volgende regulasie vervang: "Lisensiegelde 198.1 Elke houer van 'n dobbelmasjien perseellisensie sal 'n lisensie fool van R3,975.00 betaal. indien die perseel vyf masjiene of minder bedryf en R5,565.00 indien die perseel meer as vyf masjiene bedryf, plus R 530.00 per geregistreerde dobbelmasjien vir elke jaar of gedeelte van 'n jaar wat op 31 Maart eindig. 198.2 Elke houer van 'n dobbelmasjien operateur perseellisensie sal 'n jaarlikse fooi van R1,500.00 betaal vir elke geregistreerde sleutel werknemer en dobbel werknemer 198.3 Die lisensie fooi betaalbaar in terme van subregulasie (1) en (2) moet betaal word aan die Raad op die uitreiking van die lisensie en daarna voor 1 April van elke jaar. 198.4 Indien die lisensie fool betaalbaar in terme van subregulasies (1) en (2) nie betaal word in ooreenstemming met subregulasie (3), moet die lisensiehouer 'n boete op die bedrag van enige uitstaande lisensiegelde, teen die koers van 10 persent van die lisensie fooi vir elke week of gedeelte van 'n week waartydens die lisensiegeld onbetaald is: Met dien verstande dat sodanige boete sal nie twee keer meer sal wees as die bedrag van die lisensiegeld ten opsigte waarvan die boete betaalbaar is nie.". 14. Wysiging van regulasie 199 Regulasie 199 van die Regulasies word hierby deur die volgende regulasie vervang: "199. Dobbel heffings Die dobbel heffing betaalbaar in terme van artikel 54 van die Wet moet betaal word teen die koers van 10 persent van die lisensiehouer se bruto dobbelinkomste.".
26 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 15. Wysiging van regulasie 222 Regulasie 222 van die Regulasies word hierby deur die volgende regulasie 222: "222. Aansoek fooie Aansoeke moet vergesel word van die volgende nie-terugbetaalbare aansoek fooie: 1. Vervaardiger van dobbelmasjiene, toestelle en toerusting R 100, 000.00 2. Onderhoud of verskaffers lisensie R 60,000.00 3. Wysiging van lisensie R 6,000.00 4. Sleutel werknemer registrasie R 2,120.00 5. Diens of vervaardiging werknemer registrasie R 445.00 6. Toestemming vir verkryging van belang in lisensie moet betaal word volgens die tabel hieronder: Persentasie verkry Persentasie betaalbaar Bedrag 100% 100% van R100, 000.00 R100, 000.00 80-90% 85% van R100, 000.00 R 85, 000.00 60-79% 60% van R100, 000.00 R 60, 000.00 30-59% 30% van R100, 000.00 R 30, 000.00 0-29% 20% van R100, 000.00 R 20, 000.00 16. Wysiging van regulasie 224 Regulasie 224 van die Regulasies word hierby deur die volgende regulasie vervang: "224 Lisensiegelde 224.1 Elke houer van 'n vervaardiger lisensie sal 'n lisensie fooi van R60,000.00 betaal vir elke jaar of gedeelte van 'n jaar wat op 31 Maart eindig: Met dien verstande dat die houer van 'n onderhoud of verskaffer lisensie 'n lisensie fooi van R8,000.00 sal betaal vir elke jaar of gedeelte van 'n jaar wat op 31 Maart eindig.
PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 No. 2397 27 224.2 Elke houer van 'n vervaardiger lisensie sal 'n jaarlikse lisensie fool van R1,500.00 betaal vir elke sleutel werknemer en vervaardiger werknemer. 224.3 Die lisensie fool betaalbaar in terme van subregulasie (1) en (2) moet betaal word aan die Raad op die uitreiking van die lisensie en daarna voor 1 April van elke jaar. 224.4 Indien die lisensie fooi betaalbaar in terme van subregulasie (1) en (2) nie betaal word in ooreenstemming met sub regulasie (3) nie, moet die lisensiehouer 'n boete betaal op die bedrag van enige uitstaande lisensiegelde, teen 'n koers van agt persent van die lisensie fooi vir elke week of gedeelte van 'n week waarin die lisensie onbetaald is: Met dien verstande dat sodanige boete sal nie twee keer meer as die bedrag van die heffings ten opsigte waarvan die boete betaalbaar is nie sal wees: Verder, dat waar die Hoof Uitvoerende Beampte tevrede is dat die versuim aan die kant van die enige lisensiehouer, met betrekking tot die betaling van die heffing of gelde binne die voorgeskrewe tydperk, nie te wyte was aan of bedoel is om aanspreeklikheid te vermy of die betaling uit te stel van die bedrag wat verskuldig is, die Hoof Uitvoerende Beampte mag opdrag gee dat so 'n persoon in geheel of gedeeltelik vrygeskeld word van betaling van so 'n boete.".
28 No. 2397 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 7 AUGUST 2014 NOTICE - CHANGE OF TELEPHONE NUMBERS: GOVERNMENT PRINTING WORKS As the mandated government security printer, providing world class security products and services, Government Printing Works has adopted some of the highly innovative technologies to best serve its customers and stakeholders. In line with this task, Government Printing Works has implemented a new telephony system to ensure most effective communication and accessibility. As a result of this development, our telephone numbers will change with effect from 3 February 2014, starting with the Pretoria offices. The new numbers are as follows: Switchboard : 012 748 6001/6002 Advertising 012 748 6205/6206/6207/6208/6209/6210/6211/6212 Publications Enquiries Maps Debtors : 012 748 6052/6053/6058 GeneralEnquiries@gpw.gov.za : 012 748 6061/6065 BookShop@gpw.gov.za : 012 748 6060/6056/6064 PublicationsDebtors@gpw.gov.za Subscription : 012 748 6054/6055/6057 Subscriptions@gpw.gov.za SCM 012 748 6380/6373/6218 Debtors 012 748 6236/6242 Creditors 012 748 6246/6274 Please consult our website at www.gpwonline.co.za for more contact details. The numbers for our provincial offices in Polokwane, East London and Mmabatho will not change at this stage. Printed by and obtainable from the Government Printer, Bosman Street, Private Bag X85, Pretoria, 0001. Tel: (012) 748 6052, 748 6053, 748 6058 Also available at The Provincial Administration: Limpopo Province, Private Bag X9483, Office of the Premier, 26 Bodenstein Street, Pietersburg, 0699. Tel. (015) 291-3910 Gedruk deur en verkrygbaar by die Staatsdrukker, Bosmanstraat, Privaat Sak X85, Pretoria, 0001. Tel: (012) 748 6052, 748 6053, 748 6058 Ook verkrygbaar by Die Provinsiale Administrasie: Limpopo Provinsie, Privaat Sak X9483, Kantoor van die Premier, Bodensteinstraat 26, Pietersburg, 0699. Tel. (015) 291-3910 2397 1