POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING

Similar documents
iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Tariewe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Direkte en indirekte rede *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

iederark Inhoudsopgawe 30 November 2014 Uitgawe 43/2014 (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018)

Kerssangdiens. SA Gemeente

Uitgawe 20/ Junie 2016

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Tariewe

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Mandala Madness Deel 2

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Uit Moerdijk se pen Man en Media

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

Webadres: Die Pastoor se pen:

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

die ArtKat Jaar program

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Hoe om krag te spaar

Sterdansers by Vensters.

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Woord vir die week. Boodskap Matteus 13:1-9 ; 18-23

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

SIZA takes the sting out of auditing

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Rubriek vir skeppende werk

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 27 April 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Transcription:

16 November 2014 iederark Uitgawe 41/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662 Inhoudsopgawe Wat gebeur DV?... 2 Allerlei... 2 Sendingkantoor... 3 Dienssentrum Kersete... 3 Sending Gebedsversoeke 4 Growth Point... 5 Emmers vol liefde... 6 Verjaarsdaglys... 7 Klein advertensies... 8 POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Potch Mannekoor se Kerssanguitvoering vind plaas op Sondag 23 November om 15h30 by NG Vyfhoek. Toegang is gratis ʼn kollekte bydrae sal waardeer word. Die Taizé orkes ensemble van die Anglikaanse kerk, kinders van die Totius Akademie skool en ruimskoots geleentheid vir samesang behoort kleur aan die geleentheid te gee en een en almal in ʼn feestelike stemming te bring vir die naderende Advent.

Wat gebeur DV hierdie week. Sondag 16 November Gebedskrygers Erediens Kerssangdiens Kruislig Koffiediens 07:30 09:15 17:30 Maandag 17 November Dinsdag 18 November Woensdag 19 November Donderdag 20 November Vrydag 21 November Saterdag 22 November Gebedskrygers 07:00 Gebedskrygers 07:00 Gebedskrygers Tribe-C Growth Point 07:00 16:00 18:30 Gebedskrygers 07:30 Gebedskrygers 07:00 Gebedskrygers Mannebiduur 06:30 07:00 KLEREBANK Die klerebank het dringend van die volgende items nodig as u kan help asseblief. Gordyne en beddegoed; Mans/vroue tekkies 6-8; Mans/vroue/kinders sweetpakbroeke alle groottes; Daar is n groot tekort aan enige skoene asb. Vir mans vrouens en kinders. Enige ou klere of bruikbare items sal waardeer NOODBANK Die noodbank is opsoek na nr 8 mans tekkies of skoene, asook n werkende draagbare radio. Alle items kan na die kantoor gebring word. GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word. HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. 2

You can give without loving. But you cannot love without giving. Oorweeg asseblief om n aftrekorder te teken vir die sendinggeloofsoffer. Bankbesonderhede: Absa Bank Takkode 632 005 Rek nr 405 041 9146 So kan ons help om God se woord te verkondig en ons kan saam n verskil maak. POTCHEFSTROOM DIENSSENTRUM KERSETE Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes nooi u hartlik uit om n heerlike Kersete te kom geniet. Nooi u vriende en kom geniet die aand saam met ons. Dag en Datum: Woensdag 3 Desember 2014 Tyd: 18:00 vir 18:30 Plek: Ned Hervormd Suid Kerksaal (langs die dienssentrum te Chris Hanirylaan 90 Potchefstroom) Kostes: R80-00 vir lede en kinders jonger as 10 jaar R90-00 vir nie-lede Die gaskunstenaar wat gaan optree is Colin Dee werklik n baie talentvolle kunstenaar. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Vir enige navrae kontak die Dienssentrum by Tel No. 018 293 0678 3

SENDING GEBEDSVERSOEKE HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vandag is dit Potch-Wes se beurt om by die hospitaal traktaatjies uit te deel en van bed tot bed die Woord met die siekes te deel. Bid asb vir hulle. Petro vra: Bid asseblief vir my vir fisiese krag, want party dae voel die trappies klim net te veel maar meer nog, bid vir my vir geestelike krag om nie afgestomp te raak en in n groef te verval en my bediening vir my n werk word nie. Bid asb vir n persoon met n kwaadaardige gewas en iemand wat ook hierdie week met kanker gediagnoseer is. Bid dat mense sal besef wie hulle in Christus is en dat hulle hul lewe nie so gering sal skat nie. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Hier by ons is min reën. Dank die Here vir: Sy liefde, seën, genade en ontferming. Elke siel wat Sy genade kom soek, al is hulle min. Elkeen wat ons en God se werk ondersteun in liefde. Bid asb: Vir die Here se wil en leiding oor ons kerkie in Rwee en dat Hy ons sal gebruik tot Sy eer. Vir ons twee dienste op n Sondag. Worry gives a small thing a big shadow. VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Baie dankie vir julle navrae en voorbidding Elza se operasie het goed afgeloop, en sy was die naweek al terug by die huis. Dit gaan goed met haar. Ons kan hierdie week die Here dank vir twee opleidingsgroepe wat in die Strand besig is met Module 1. Dit is albei fasiliteerders, Philip en Kobus, se eerste groepe. Eersgenoemde se groep is werkskontakte: die groep bestaan uit vier deelnemers, maar hulle behoort aan vier verskillende denominasies, woon in vier verskillende woongebiede en verteenwoordig die diversiteit van die Afrikaanssprekende reënboog in die Wes-Kaap. Laasgenoemde se groep is grotendeels bekeerde M o s l e m s van Rusthof hier in die Strand. Van hulle het bitter min Bybelagtergrond en -kennis, maar hulle het duidelik die Here Jesus baie lief. Ek het hulle gisteraand (Woensdag) besoek. Hulle vreugde is aansteeklik en hulle is leergierig en vol ywer vir die Here. Bid vir hulle: Hul beleef baie teenstand vanuit die omgewing en natuurlik ook van familielede. Dan vra ons steeds voorbidding vir Piet en Jeanette de Vos, ons swaer en skoonsuster in Humansdorp. MALAWI SENDING (Pieter Loots) Baie dankie: Dat dit goed gaan met die Bybelstudiegroepe by die verskillende villages. Die mense stel werklik belang. Bid dat hul n lig sal wees vir die wat nog nie belangstel nie. Bid asb vir: Genoeg reën vir Malawi. Die onderwyser Golden. Die man by wie hy sy huis huur het nou n videowinel en disco teen sy huis opgeslaan en hy en sy vrou kry geen rus nie. Golden en sy vrou se baba kom oor 2 maande. Bid asb dat alles goed sal verloop. Chelifa, die verstandelik gestremde seun is getroud en hulle het nou n baba. Bid asb dat die Here wysheid vir hulle sal gee hoe om die babatjie groot te maak en op te voed. Patuma wat die laaste tyd nie goed voel nie. Vermoed sy het galstene. Bid asb vir die volgende villages: Mpalume (waar Pieter bly), Mpumbe, Ntaka 2 en Chingo. Dat daar n honger by hulle sal kom om meer te hoor van die Verlosser wat vir elkeen van hulle gekom het, en dat hulle vir Jesus sal vind. 4

5

6

November verjaarsdae 01-Nov 02-Nov 03-Nov 04-Nov 06-Nov 07-Nov 08-Nov 09-Nov 10-Nov 11-Nov 12-Nov 13-Nov 14-Nov 15-Nov 16-Nov 18-Nov 19-Nov 20-Nov Natalie Van Niekerk Jean-Piere Le Roux Tommie Cilliers Come Cilliers Bertie Hanekom Jeanette Van der Walt Louisa Geldenhuys Hilda Le Roux Johan Swanepoel Deidre Uys Irma Snoek Lucas Van den Heever Willie Britz Thonie De Beer Beatrice Joubert Emil Engelbrecht Leon Koekemoer Linda Van Niekerk Recardo Harford Dries Van der Lith Frieda Van Zyl Gert Cornelissen Danie De Witt Christo Pothas Anja Van Tonder Bonita Du Toit Emmie Mostert Juliana Grobler Joey Kriel Michelle Smit Gerrie Schoeman Claudia Van der Westhuizen Louis Du Toit Mekyla Harford Johan Mostert Marize Ranft Nadine Swanepoel Martie Louw Leon Rusch Kotzé Smit Elsabé Van der Walt Anna-Mart Kanes 21-Nov 22-Nov 23-Nov 24-Nov 25-Nov 26-Nov 27-Nov 29-Nov 30-Nov Mario Deysel Lina Sutton Dawie Foord Susan Humpel Theo Van der Merwe Chris Dippenaar Ettienne Engelbrecht Chris Dippenaar Isabel Willemse Yolanda Blignaut Rina Du Toit Anita Swanepoel JD Cilliers Tanya Momberg Antionette Ferreira Tisa Van Rooyen Yolandi Venter Charles Botha Marlene Breedt Dean Famham Petro Kruger Cathy Kurten Meoné Meyer Piet Nel Ettienne Oussoren Zandalee Steenkamp Dalene Harmse Karine Potgieter Sandra Rossouw Lettie Van Rensburg 7

Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir vier plasings) vir n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit n outomatiese verskyning op die webblad in. Die koste van n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met die inbetalingsbewys na Naomi gestuur. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg voor om advertensies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie. Die voorreg om in die Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die gemeente beskikbaar.) Die grootte van die oplaag word nie gewaarborg nie en word steeds gedruk na die behoefte van gemeente getalle. Redakteur: Naomi Scheepers E-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes na: naomischeepers@hotmail.com (Kritiek Welkom!)