iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

Similar documents
POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Kerssangdiens. SA Gemeente

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Tariewe

iederark Inhoudsopgawe 30 November 2014 Uitgawe 43/2014 (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018)

Uitgawe 20/ Junie 2016

HOëRSKOOL PORTERVILLE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Mandala Madness Deel 2

Direkte en indirekte rede *

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Tariewe

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

SIZA takes the sting out of auditing

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Webadres: Die Pastoor se pen:

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Hoe om krag te spaar

Sterdansers by Vensters.

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

die ArtKat Jaar program

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Woord vir die week. Boodskap Matteus 13:1-9 ; 18-23

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

CLF Nuus News. The Message of the Bible to all through free and affordable literature in everyone s language

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Leraarspan: Freddie Schoeman ( ), Bianca van Graan ( ), Lodewyk Sutton ( )

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOëRSKOOL PORTERVILLE

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Transcription:

23 November 2014 iederark Uitgawe 42/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662 Inhoudsopgawe Wat gebeur DV?... 2 Allerlei... 2 Sendingkantoor... 3 Dienssentrum Kersete... 3 Sending Gebedsversoeke 4 Growth Point... 5 Emmers vol liefde... 6 Verjaarsdaglys... 7 Klein advertensies... 8 POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Potch Mannekoor se Kerssanguitvoering vind plaas op Sondag 23 November om 15h30 by NG Vyfhoek. Toegang is gratis ʼn kollekte bydrae sal waardeer word. Die Taizé orkes ensemble van die Anglikaanse kerk, kinders van die Totius Akademie skool en ruimskoots geleentheid vir samesang behoort kleur aan die geleentheid te gee en een en almal in ʼn feestelike stemming te bring vir die naderende Advent.

Sondag 23 November Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Erediens Kruislig Koffiediens 07:30 09:15 17:30 Maandag 24 November Dinsdag 25 November Woensdag 26 November Donderdag 27 November Vrydag 28 November Saterdag 29 November Gebedskrygers Gemeentebestuursvergadering 07:00 18:00 Gebedskrygers 07:00 Gebedskrygers 07:00 Gebedskrygers 07:30 Gebedskrygers 07:00 Gebedskrygers Mannebiduur 06:30 07:00 KLEREBANK Die klerebank het dringend van die volgende items nodig as u kan help asseblief. Gordyne en beddegoed; Mans/vroue tekkies 6-8; Mans/vroue/kinders sweetpakbroeke alle groottes; Daar is n groot tekort aan enige skoene asb. Vir mans vrouens en kinders. n Werkende draagbare radio asb. Enige ou klere of bruikbare items sal waardeer word. Sonet Brooks 083 308 7796. GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word. HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. 2

You can give without loving. But you cannot love without giving. Oorweeg asseblief om n aftrekorder te teken vir die sendinggeloofsoffer. Bankbesonderhede: Absa Bank Takkode 632 005 Rek nr 405 041 9146 So kan ons help om God se woord te verkondig en ons kan saam n verskil maak. POTCHEFSTROOM DIENSSENTRUM KERSETE Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes nooi u hartlik uit om n heerlike Kersete te kom geniet. Nooi u vriende en kom geniet die aand saam met ons. Dag en Datum: Woensdag 3 Desember 2014 Tyd: 18:00 vir 18:30 Plek: Ned Hervormd Suid Kerksaal (langs die dienssentrum te Chris Hanirylaan 90 Potchefstroom) Kostes: R80-00 vir lede en kinders jonger as 10 jaar R90-00 vir nie-lede Die gaskunstenaar wat gaan optree is Colin Dee werklik n baie talentvolle kunstenaar. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Vir enige navrae kontak die Dienssentrum by Tel No. 018 293 0678 3

SENDING GEBEDSVERSOEKE HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vandag gaan Willie en sy groep van Mooirivier gemeente die hospitaal besoek en van bed tot bed die Woord deel met die siekes. Bid asb vir hom en sy span. Bid asb vir: Iemand vir volkome genesing na amputasie. n Persoon wat baie epileptiese aanvalle kry. Iemand wat in n ernstige motorongeluk was. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Dank die Here vir gesondheid, genade en ontferming, asook vir eerste reën (26mm). Bid asb vir : Mans wat onbetrokke is by die kerk. Evangelisasiewerk by Twee, Shakawe, Gani en Mohembo. Dat nuwe bekeerlinge sal volhard in geloof. Liefde is n werkwoord VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Baie dankie dat ons swaar kan steun op elkeen van julle se voorbidding. Hierdie week vra ons voorbidding vir Veritas College. n Mens is so besig met wat nou op jou tafel is, dat jy dat jy geneig is om die breër prentjie waarin jy werk te vergeet. Ons kan die Here dank vir: die omvang van die werk: in meer as 30 lande word gelowiges toegerus vir hulle dienswerk deur hulle die nodige vaardighede te gee om die Bybel suiwer te verstaan, toe te pas en te kommunikeer; doeltreffendheid: as die verhouding tussen die koste gespandeer en mense toegerus as die norm gebruik word, stel Veritas College die standaard wêreldwyd; elkeen wie se bydraes dit moontlik gemaak het dat hierdie werk so suksesvol kon voortgaan tot nou. Bid dan asseblief vir: Die hoofkantoor in Perth, Australië en die personeel daar. Die hoofdirekteur, dr Bennie Wolvaardt, en sy vrou Moira, wat hierdie organisasie sedert 1992 lei; Die kantoor in Suid-Afrika waaronder al die werk in Afrika Suid van die Sahara val, en Ivan Skinner wat die hoof daarvan is; Die opleiding in meer as dertig lande veral vir lande soos Sirië waar die burgeroorlog die hele land in chaos gedompel het en ons nie weet of van ons medewerkers daar nog lewe nie; Al die fasiliteerders, aangesien die grootste deel v.d basiese opleiding (Foundational Training) deur vrywillige fasiliteerders aangebied word. Ons jaarafsluiting volgende Donderdag waarheen ons al die fasiliteerders in die Wes-Kaap uitnooi, maar ook gaan om oor nuwe moontlikhede volgende jaar te praat. Nodige finansiële ondersteuning waarsonder ons nie die werk kan doen nie. MALAWI SENDING (Pieter Loots) Dankie: Vir die 25mm reën wat hul na n lang droogte - tydperk gekry het. Almal is nou in die lande besig om te plant. By party lande kan mens al plant, maar ander plekke is dit nog te droog. Dankie dat Nkoma-hospitaal nog kos voorsien het vir die babas vir aanvullende voedsel. Voorsien kos vir plus minus 50 babas. Bid asb : Die temperatuur is nog baie hoog. Ongeveer 46 C en dit bemoeilik die werk in die lande. Die hoofman wat beroerte gehad het kom nie meer uit sy huis nie. Pieter help sy vrou om hul lande in gereedheid te bring. Sy is ook siek. Bid asb vir haar en haar man se gesondheid. Bid asb vir die Bybelstudiegroepe by 4 verskillende villages. Dat daar n honger in hul harte sal kom vir die waarheid. 4

5

6

November verjaarsdae 01-Nov 02-Nov 03-Nov 04-Nov 06-Nov 07-Nov 08-Nov 09-Nov 10-Nov 11-Nov 12-Nov 13-Nov 14-Nov 15-Nov 16-Nov 18-Nov 19-Nov 20-Nov Natalie Van Niekerk Jean-Piere Le Roux Tommie Cilliers Come Cilliers Bertie Hanekom Jeanette Van der Walt Louisa Geldenhuys Hilda Le Roux Johan Swanepoel Deidre Uys Irma Snoek Lucas Van den Heever Willie Britz Thonie De Beer Beatrice Joubert Emil Engelbrecht Leon Koekemoer Linda Van Niekerk Recardo Harford Dries Van der Lith Frieda Van Zyl Gert Cornelissen Danie De Witt Christo Pothas Anja Van Tonder Bonita Du Toit Emmie Mostert Juliana Grobler Joey Kriel Michelle Smit Gerrie Schoeman Claudia Van der Westhuizen Louis Du Toit Mekyla Harford Johan Mostert Marize Ranft Nadine Swanepoel Martie Louw Leon Rusch Kotzé Smit Elsabé Van der Walt Anna-Mart Kanes 21-Nov 22-Nov 23-Nov 24-Nov 25-Nov 26-Nov 27-Nov 29-Nov 30-Nov Mario Deysel Lina Sutton Dawie Foord Susan Humpel Theo Van der Merwe Chris Dippenaar Ettienne Engelbrecht Chris Dippenaar Isabel Willemse Yolanda Blignaut Rina Du Toit Anita Swanepoel JD Cilliers Tanya Momberg Antionette Ferreira Tisa Van Rooyen Yolandi Venter Charles Botha Marlene Breedt Dean Famham Petro Kruger Cathy Kurten Meoné Meyer Piet Nel Ettienne Oussoren Zandalee Steenkamp Dalene Harmse Karine Potgieter Sandra Rossouw Lettie Van Rensburg 7

Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir vier plasings) vir n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit n outomatiese verskyning op die webblad in. Die koste van n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met die inbetalingsbewys na Naomi gestuur. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg voor om advertensies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie. Die voorreg om in die Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die gemeente beskikbaar.) Die grootte van die oplaag word nie gewaarborg nie en word steeds gedruk na die behoefte van gemeente getalle. Redakteur: Naomi Scheepers E-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes na: naomischeepers@hotmail.com (Kritiek Welkom!)