Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Similar documents
Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

BenguFarm Bestelvorm

Kos vir ons skoolkatte

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Tariewe

Nuusbrief 6 Vrydag, 20 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Tariewe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Mandala Madness Deel 2

PROJEKTE DATUMS 2018

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Rut: n Liefdes Verhaal

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Direkte en indirekte rede *

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:


JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Die jaar se kaskar was

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Hoe om krag te spaar

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

SIZA takes the sting out of auditing

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Vinkie. Laerskool Fairland

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Sterdansers by Vensters.

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Die Hoërskool DF Malan

Vinkie. Laerskool Fairland

Kerssangdiens. SA Gemeente

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Vinkie. Laerskool Fairland

Transcription:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

2 Baie dankie aan ons huidige Beheerliggaam Die huidige Beheerliggaam het Di. 24 Februarie hul laaste vergadering gehad, voordat ʼn nuwe Beheerliggaam op 11 Maart verkies word. Dit was ʼn voorreg om saam met u te kon werk. Die Beheerliggaam onder leiding van ons voorsitter, mnr. Francois Naudé, het die afgelope drie jaar ongelooflike werk verrig. Baie dankie vir al die ure en dae se harde werk en opoffering. Baie dankie vir die gesindheid waarmee julle jul taak vervul het. Die enigste agenda wat u gehad het was om die skool se belange op die hart te dra en seker te maak dat Laerskool Anton van Wouw van krag tot krag gaan. Vir enige instansie is kontinuïteit belangrik en die goeie nuus is dat bykans al die lede hulself weer verkiesbaar gestel het. Ons is dankbaar vir u toewyding teenoor Laerskool Anton van Wouw. Ons huidige Beheerliggaam het uit die volgende persone bestaan: Mnr. Chris Henning : Hoof (Kurrikulum/Leerderaangeleenthede) Mnr. Francois Naudé : Voorsitter (Herwinning/IT) Mnr. Albert Adams : Ondervoorsitter (Bemarking/Kultuur) Mnr. Francois Burger : Tesourier Mnr. Gerhard Dreyer : Regsverteenwoordiger Mnr. Nico van Diemen : Sekretaris (Kombuis en snoepie/rekreasiesentrum) Me. Marica Botha (Bemarking/Jaarblad/Klere) Me. Yvonne Neethling (Naskool) Mnr. Kobie van Rooyen (Pre-primêr) Me. Anita Kotzé (Uitreik) Mnr. Gerhard Engelbrecht (Sport) Mnr. Leon Wilden (Fasiliteite/Terrein) Ons herinner u weereens aan die nominasie en verkiesing van die toekomstige Beheerliggaam wat op Wo. 11 Maart om 18:00 in die skoolsaal plaasvind. Ons doen weereens ʼn vriendelike beroep op élke ouer om die aand by te woon, aangesien daar ʼn kworum van 15% nodig is van álle ouers (Gr. 0-7). Indien daar nie ʼn kworum beskikbaar is nie, sal ʼn alternatiewe verkiesing gehou moet word. Die verkiesing sal dan op Wo. 18 Maart om 18:00 plaasvind. Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 2

3 Herwinning Herwinning van inkkassette Het julle geweet dat die plastiek van n enkele drukker-inkkasset 1000 jaar neem om te ontbind? Suid-Afrika voer meer as 12 miljoen drukkerinkkassette in en meer as 80% hiervan beland op afvalhope! U kan ons help om die omgewing skoon te hou en fondse vir die skool in te samel deur u gebruikte inkkassette skool toe te stuur. Green Office is die maatskappy wat dit by ons kom afhaal. Neem asseblief kennis dat Green Office ongelukkig geen leë tonerbottels neem nie! Dit is ongelukkig die één item wat ons nie kan inneem nie. Inkkassette kan by Juf. Anè Friedrich se klas ingehandig word. Leerders sal ook hiervoor met kaartjies beloon word. ECO-skole kompetisie Diamond Decade Bronze Award met n Waste Badge Anton van Wouw het vir die elfde jaar die Eco skole kompetisie status verwerf. Ons het Donderdag 26 Februarie die Diamond Decade Bronz Award met n Waste Badge toekenning in Benoni ontvang. Baie dankie aan elkeen wat so hard werk om n verskil te maak in die natuur en om ons omgewing vir die nageslag te bewaar. Hou aan om so hard te herwin, sodat ons, ons status kan behou vir die 12de jaar in 2015. Wêreld Waterdag, 22 Maart en Waterbesparingsmaand Maart maand is waterbesparingsmaand en Sondag 22 Maart is Wêreldwaterdag. Om dit te vier gaan ons op 23 en 24 Maart Waterweek hou, waarin elke kind gryswater (gebruikte water soos badwater of skottelgoedwaswater) moet skooltoe bring. Ons gaan die water gebruik om die skool se tuine nat te lei. Daar sal ook n prys wees vir die drie klasse wat die meeste gryswater skool toe bring. Envirouw-groete Juf.Anè Friedrich Riana 0825619389 0828823366 ane@wouwtjies.co.za Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 3

4 Belangrike kennisgewing: Aktiwiteite buite skoolverband Stuur asseblief foto s van sport- of kultuuraktiwiteite waaraan u kind buite skoolverband deelgeneem het, elektronies vir Juf. Elize Cronjé. Heg ook n beskrywing daarvan aan, insluitend u kind se naam, van, graad en die aktiwiteit. U kan die foto s e-pos (indien hulle minder as 1MB groot is) aan elize@wouwtjies.co.za of dit op n CD of geheuestokkie indien by Juf. Marica Botha. Bg. is met die oog op die 2015 Jaarblad. Dit bly u as ouer se verantwoordelikheid om foto s aan die Jaarblad organiseerder te stuur, sou u wou hê dat u kind erkenning vir Sport / Kultuur buite skoolverband moet kry. Die sluitingsdatum vir alle jaarbladfoto s in díe verband is 21 Oktober 2015. Netheid van ons leerders Ouers word vriendelik versoek om toe te sien dat die leerders se hare netjies is. DOGTERS: Kort hare: Netjiese styl - sodra hare op die skouers hang, moet dit vasgemaak word. Lang hare: Netjies vasgemaak. Geen slierte in die oë of langs die gesig nie (gebruik knippies) Geen kopbande nie, nét ʼn Alice band in skool se kleure: donkerblou, wynrooi en wit. Geen gekleurde/diamanté haarknippies nie. Alle haarversierings soos linte, rekkies, haarkammetjies of scrunchies: áltyd in skoolkleure. Géén gekleurde hare of sonstrepies nie. SEUNS: Seuns se hare moet egalig kort wees, met ander woorde geen steps nie. Geen jel word toegelaat nie. Hare moet kort wees en nie oor die ore hang nie. Geen gekleurde hare of sonstrepies nie. Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 4

5 Toastmasters 2015 Results of Session 2 held on 16 February 2015 1. Best prepared speaker - Arno de Bruin 2. Best impromptu speaker - Heino Prinsloo Verlore stetoskoop n Mediese stetoskoop is op die skoolterrein gevind. Ons vermoed dat n leerder dalk dié instrument vir n praatjie gebruik het. Die stetoskoop kan by die Ontvangslokaal afgehaal word. MA S WAT OMGEE Wanneer ons swak voel... My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is. (2 Kor. 12:9) My grace is enough, it s all you need. My strength comes into its own in your weakness. (2 Cor. 12:9 Amp.) Mammas en Pappas, kom sluit by ons aan op Donderdae tussen 07h30 en 08h30 in die raadsaal. Ons bid vir die kinders, skool en onderwysers! Salomé Jansen van Rensburg (0827891053) Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 5

6 Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 t my die weg wys, die lig op my pad (Ps 119:105) 6

7 Kitaarlesse Beginnersklasse : 7 jaar en ouer Een lees per week Gelde is vooruitbetaalbaar Een kalendermaand kennis vir kansellasie Eerste les is gratis Pryse Lesse Per maand R400 4 2 ure R800 4 4 ure Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 7

8 Ons nooi gr[[g @LLE OUERS (GR. RRR TOT 7) om ^i_ [[n^ s[[m m_t ons t_ kom g_ni_t! B[rny[r^ P[rkvi_w BIED @@N Platinum Jukebox D[tum: Vry^[g, 20 M[[rt Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012346 3282 (@vw Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 8

9 Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 9

GR 1 Gr 2 Gr 3 Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7 Sluitingsdatum Aktiwiteit Datum Prys Medemens Erfgrond Redding Spoorsny Beeldende Kunste Ekosorg Touwerk Weerkennis Noodhulp Vasbyt Versamelkuns Handwerk Plantwaarneming Veldko ok Padveiligheid R460 reeds 25-29 Mrt. Jakaranda gebiedskamp Waterbewustheid of Erfgrond Redding of Varswaterhengel Varswater Dierekennis of Roeikuns Die Groot Trek of Waterfiksheid 2 Mrt Die Kok R620- R650 28 Mrt- 2Apr Sentraal Waterwerk gebiedskamp Medemens Godsdiens Veldbewustheid Spoorsny Kommunikasie Weerkennis Touwerk Vasbyt Plantekennis Noodhulp Handwerk Spoorkennis Veldko ok R450 2 Mrt Spele 8-12 Apr. Hoëveld gebiedskamp 10 Die Voortrekkers Dirkie Uys Kommando Dankie aan elkeen wat die afgelope naweek gehelp het om n sukses van ons kamp te maak! Maandag, 2 Maart het ons weer ʼn gesamentlike opening. Die maats wat reeds Voortrekkerhempies het, moet dit asseblief aantrek. Inskrywings vir die Hoëveld Gebiedskamp sluit Maandag, 2 Maart. Meer inligting is by die offisiere beskikbaar. NB: GEEN INSKRYWINGS SAL NA MAANDAG AANVAAR WORD NIE. Bogenoemde reël geld ook vir al die GGA s. Kamp- en GGA-organiseerders vereis dat die kommando se inskrywings as n groep ingestuur word. Indien ons die inskrywings te laat stuur of óp die sluitingsdatum bestaan die moontlikheid dat ʼn gewilde spesialisasies reeds vol bespreek is. Ons wil graag verhoed dat maats wat vroegtydig ingeskryf het benadeel word. Navrae: Susan de Bruin by (susan@wol.co.za / 082 786 4602) 10

11 Tiekiedraai Snoepie Ouers: Ons skool se pragtige Snoepie is die een-stop-winkel vir al jul behoeftes. Beplan julle ʼn klas-kenmekaar-partytjie/ kaskar-kospakkies of dalk ʼn koue ietsie om te drink ná ʼn vinnige wedren om die baan? Skakel my gerus - ek help graag!! Onthou, die snoepie is áltyd beskikbaar vir énige voedsel en koeldrank! Tiekiedraai Koffiewinkel se deure is altyd oop. Ouers word vriendelik genooi om hul vergaderings of sommer net lekker geselsies oor ʼn heerlike koppie koffie hier te geniet. Kom geniet yskoue koeldrank, water en ysies! Heerlike kossies heeldag beskikbaar. Uitkamp: Snoepietye: 15:00-24:00 (Vry.) en 05:30-oppaktyd (Sa.) Kom koop heerlike knoffelbroodjies, wors, ys en houtskool by die Snoepie vir Uitkamp! Groete, Caroline (082 495 0274) Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 11

12 12

13 13

14 14

15 15

16 16

17 skrif 17

18 Klastyd Opdrag Eenheid 15 bl. 25-26; Eenheid 18 bl. 29-30; Eenheid 21 bl. 33-34 Eenheid 24 bl. 37-38 18

19 skrif 19

20 BELANGRIKE SPORTNUUS TENNIS: Baie geluk aan Steyn Dippenaar wat vir die Gauteng-Noord B-span gekies is! BELANGRIKE TOERDATUMS: Teken asb. die toerdatums aan - dit is die geleentheid waar die spanne gefinaliseer gaan word vir die ligas. RUGBY: 25-27 Maart 2015 o.9 en o.10 28-31 Maart 2015 o.11 26-31 Maart 2015 0.13 NETBAL: 26 28 Maart 2015 o.13 ATLETIEK: DATUMS: 6-7 Maart 2015 GISA 19-21 Maart 2015 SA Kampioenskappe RUGBYOEFENTYE: SKOOL: o.9 14:00 15:15 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 A&B 15:15 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae BRUINSLICHPARK: o.10 & o.11 14:15 15:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 C 15:30 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae RUGBYDATUMS 3 Maart 2015, Wierdapark (Tuis) 5 Maart 2015 Rooihuiskraal (Tuis) Slegs o.11 en o.13) 6 Maart 2015 Rooihuikraal (Weg) Slegs o.9 en o.10) 5 Maart 2015 Tuine (weg) 10 Maart 2015 Genl. Hendrik Schoeman (Tuis) 17 Maart 2015 Hennopspark (Weg) 21 Maart 2015 AvW Rugbydag (Tuis) Garsfontein en Helderkruin 16 April 2015 Menlopark (Weg) 28 April 2015 Villieria (Weg) 7 Mei 2015 Tygerpoort (Weg) 12 Mei 2015 Skuilkrans (Tuis) 21 Mei 2015 Louis Leipoldt (Tuis) 23 Mei 2015 Olienpark Kermisdag (Weg) 28 Mei 2015 Swartkop (Tuis) 4 Junie 2015 Elarduspark (Weg) 11 Junie 2015 Monumentpark (Tuis) Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 20

21 RUITERSPORT Baie geluk aan die volgende ruiters met hul puik uitslae tydens die eerste SANESA Interskole Perdrykompetisie. Ons is baie trots op julle! KLAS NAAM PLEK DRESSEER - (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 3 DRESSEER - (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 4 PERFORMANCE RIDING (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 3 PERFORMANCE RIDING (10 up) - Off Lead Ane Scheepers 5 WORKING RIDING (10 up) Off Lead Ane Scheepers 1 VLAK 1 DRESSEER Jani Olivier 2 VLAK 1 DRESSEER Lucia Pretorius 17 VLAK 1 DRESSEER Jani Olivier 3 VLAK 1 DRESSEER Lucia Pretorius 12 VLAK 1 PRIX CAPRELLI Mila de Muelenaere 2 VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Mila de Muelenaere 3 VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Petrus Dreyer 10 VLAK 1 SHOW JUMPING Claurette Oosthuizen 26 VLAK 1 WORKING RIDING Petrus Dreyer 4 VLAK 1 WORKING RIDING Jani Olivier 17 VLAK 2 DRESSEER Mila de Muelenaere 3 VLAK 2 DRESSEER Claurette Oosthuizen 14 VLAK 2 DRESSEER Claurette Oosthuizen 10 VLAK 2 DRESSEER Mila de Muelenaere 17 VLAK 2 EQUITATION Claurette Oosthuizen 4 VLAK 2 EQUITATION Mila de Muelenaere 15 VLAK 2 SHOW JUMPING Mila de Muelenaere 3 VLAK 3 DRESSEER Mila de Muelenaere 17 VLAK 3 DRESSEER Mila de Muelenaere 6 VLAK 4 EQUITATION Nina Stone 1 VLAK 4 SHOW JUMPING Nina Stone 1 VLAK 5 DRESSEER Claurette Oosthuizen 2 VLAK 5 DRESSEER Claurette Oosthuizen 3 VLAK 5 PRIX CAPRELLI Victor Harding 2 VLAK 5 PRIX CAPRELLI Victor Harding 1 VLAK 5 PERFORMANCE RIDING Amory Smith 1 VLAK 5 WORKING RIDING Claurette Oosthuizen 1 VLAK 6 DRESSEER Amory Smith 2 VLAK 7 PERFORMANCE RIDING Nina Stone 1 VLAK 7 WORKING RIDING Victor Harding 1 VLAK 7 WORKING RIDING Nina Stone 2 21

22 STILBAAI: Akkommodasie Slaap 4 volw. 2 kinders Alle fasiliteite Kontak 0839418449 REKENAARKLASSE Rekenaarklasse gaan van die begin van Maart af op die skoolterrein aangebied word vir leerders en volwassenes. Tariewe is R400 per maand vir een les per week. Klasse van 15:15 tot 16:00 Kontak Ilze van Wyk by 0622757345 vir verdere inligting. Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste Studeerkamers Dry walling & Plafonne Teëlwerk & verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES Glen Lord : 082 788 2772 PROBLEM WITH ANTS! Bioway 500ml - R100 Bioway 1L - R150 Proclaime WAR against ANTS and insects in a SAFE way. Contact : Melinda : 082 214 9254 TE HUUR 1 slpk. woonstel Monumentpark Jaco - 082 331 9461 VOERTUIGLISENSIES Hernuwings Registrasies Nommerplate Verander van ander provinsies na Gauteng CAS 082 431 5073 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 22

23 The Garden Ladies Tuinontwerp Installasies Seisoenale Onderhoud Jolene 082 557 3401 Ultimate upholstery Herstoffering van meubels Maak van kussings Ottomans en headboards Pelmits Gordyne & Blindings Binnehuisversiering Christa : 082 376 7605 Bel ons vir jou Kommersiële & Industriële Eiendomsbehoeftes! Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia T 012 345 55 55 property@divisions.co.za www.abacusdivisions.co.za Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 23

24 Wouwtjiegroete Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville. Tel: 012 567 9600 24