HOëRSKOOL PORTERVILLE

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Rut: n Liefdes Verhaal

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

BenguFarm Bestelvorm

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Mandala Madness Deel 2

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Tariewe

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Tariewe

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die jaar se kaskar was

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Sterdansers by Vensters.

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Vinkie. Laerskool Fairland

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne


Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Uit Moerdijk se pen Man en Media

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Vinkie. Laerskool Fairland

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Edgehog

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Kerssangdiens. SA Gemeente

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Kos vir ons skoolkatte

Interskole: waar kan ons verbeter?

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

G. J. du Preez

Die Hoërskool DF Malan

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Transcription:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014 25 April 2014 Skoolbywoning Daar sal vanaf Maandag, 28 April tot Vrydag, 2 Mei nie skool wees nie, as gevolg van die Publieke en Skoolvakansiedae. Daar sal ook nie skool op Woensdag, 7 Mei wees nie, as gevolg van die verkiesing (stem). Saalbyeenkomste Ons volgende saalbyeenkoms is op Maandag, 5 Mei. GESTIG 1870 Laerskool sport by Olifantsvallei Laerskool Rugby Die laerskool se rugbyspanne het gister, 24 April, hulle spiere gebult in wedstryde teen Olifantsvallei. Dit was n groot oomblik vir sommige van die kinders wat vir die eerste keer as leerders van die skool deelgeneem het. Mnr. Kotze se bulle, die o/7 rugbyspan, het hulle eerste avontuur op n skoolbus oorleef en skoonskip gemaak op die rugbyveld. Die o/13a rugbyspan het ook hulle staal gewys en dit was veral Christiaan Burger wat die manne van Citrusdal op die agtervoet gevang het. Laerskool Netbal Die o/7 netbalspan het ook hulle eerste wedstryd gespeel en sowel die leerders as die ouers was baie opgewonde oor die gebeurtenis. Die meisies het hulleself goed van hulle taak gekwyt en baie oulik gespeel. Die o/13 netbalspan het ook puik gespeel en elkeen op die baan het haar posisie met oorgawe gevul. Die spelers van die wedstryde was soos volg: o/7 Donlynn Farao & Lené Kotze, o/8a Amy-Jo Lothering & Nadia Burger, o/9a Jacolene du Toit & Lenay Jacobs, o/9b Ann-Jimique Fredericks & Enyurin Manuel, o/10a Lienke Liebenberg, o/11a Jani van der Merwe, o/11b Lucesha Snell, o/12a Audene Zimri, o/13a Die hele span & o/13b Anlu Behm. Hoërskool en laerskool rugbyspelers presteer Christiaan Burger, een van die staatmakers in die o/13 rugbyspan, is genooi om deel te neem aan die laerskool o/13 Wes-Bolandproewe. JH Smal, bekend as n kranige sportman, is deel van die o/18 Hoërskool Wes-Boland rugbygroep. Baie geluk aan die twee sportmanne. Ons glo julle gaan ons skool se naam hoog hou.

ATKV Spelkompetisie Die ATKV-tak van Hoërskool Porterville, die Kultuurkalwers, het op Donderdagaand 24 April hulle eerste spelkompetisie aangebied. Die senuwees het aan sommige deelnemers geknaag en daar was groot opwinding in die lig. Die dames het veral as flink spellers uit die stryd getree. Die wenner van die Seniorfase afdeling was Danelle Behm. Die wenner van die VOO-fase afdeling was Marica Loubser. Baie geluk! KLEINSKOOLTJIE NUUS Die kleinskooltjie het n nuwe baadjie aan! Ons is baie dankbaar vir die opknapping en verbeteringe wat aangebring is. Ons hoop om voor die einde van die kwartaal alle werke af te handel. Willem van der Merwe het baie moeite gedoen en met die hulp van Kobus Smit van Corkon die personeelkamer te vergroot. Baie dankie daarvoor! Baie dankie ook aan me. Gretha Cronjé wat wéér die inkleurwedstryd met die Grondslagfase en die gr. 4 s gedoen het. Al hierdie onbaatsugtige dienste aan die skool word opreg waardeer! Wintersdrag Hou die weekbriewe dop vir verdere inligting oor wanneer leerders wintersdrag mag dra. Kry solank u kind se wintersdrag gereed.

Proefstudente Ons groet vandag die proefstudente. Ons wens julle sterkte toe met julle studies!! DANKIE * Piet du Plessis vir die vervoer van die matrasse vir die Sportdag. * Simon Coldrey vir die vervoer van die palette vir die Sportdag. * Fan Olivier vir die aflaai van die palette vir die Sportdag. Ons waardeer dit!! BETALING VAN SKOOLFONDS Ons doen weereens n beroep op ons ouers om hulle kinders se skoolfonds op datum te betaal. Rente word gehef op agterstallige skoolgelde. Betaal dus vroegtydig u kind/ers se skoolgelde om onnodige ekstra onkostes te vermy. Baie dankie aan ons ouers wat gereeld hulle skoolgeld betaal. Dit word baie waardeer!! INSKRYWING VAN LEERDERS VIR 2015 Heelwat inskrywings is ontvang vir 2015. Om enige teleurstelling te voorkom, maak asseblief seker dat u kind/ers se inskrywings vir 2015 vroegtydig ingehandig word by die skool se sekretaresse.

Oordenking vir die Week U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit U hand kom net wat mooi is. (Psalm 16:11) Jy het seker al n ry domino s gepak. Wanneer jy die eerste een omstamp, stamp dit al die domino s om wat na dit kom. Dit word die domino effek genoem. God het nie bedoel dit moet moeilik wees vir mense om te weet hoe om in die hemel te kom nie. Hy het n hele boek vir ons gegee met aanwysings in. God sal baie bly wees as elke liewe mens wat nog ooit geleef het se naam in die boek van die lewe geskryf staan. Elke mens moet self kies om n volgeling van God te wees, maar hy kan nie vir God kies as hy nie van God weet nie. Dis waar God se kinders inkom: hulle moet getuig en ander mense van God se liefde vertel. Versprei die goeie nuus! Gebed: Here, ek begryp my verantwoordelikheid. Help my om te weet wat om te sê en wanneer om dit te sê. Amen

WEEKPROGRAM Vrydag, 25 April - Weskus H/S Top Skole Netbal kompetisie Porterville (T) Saterdag, 26 April - Maandag, 28 - Vrydag 02 Mei - Publieke & Skool vakansiedae Saterdag, 03 Mei - H/S Wes-Boland Netbalproewe- Moorreesburg Maandag, 05 Mei - Gholf - Vredenburg (W) Dinsdag, 06 Mei - Woensdag, 07 Mei - Publieke vakansiedag (stem) Donderdag, 08 Mei - Oscar-aand Vrydag, 09 Mei - VRL Leierskapkonferensie - La Rochelle Saterdag, 10 Mei - H/S Boland Semi-finale Netbalproewe - Bloemhof Rugby & Netbal - Augsburg (W) MNR. WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF Gedagte vir die Week Be yourself! Don t try and become like someone else. There is no-one like you - you are absolutely unique.