Dialoog en paragrawe *

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Direkte en indirekte rede *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Rut: n Liefdes Verhaal

Tonga die olifant - 01 *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Stede en bedienswaardighede *

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Mandala Madness Deel 2

Afrikaans Huistaal Graad 5. By: Siyavula Uploaders

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Hoe om krag te spaar

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Uit Moerdijk se pen Man en Media

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

'n Idee vir 'n besigheid

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Afrikaans Huistaal Graad 8. By: Siyavula Uploaders

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Rubriek vir skeppende werk

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

G. J. du Preez

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Duikbote en loopgraaf-oorlogvoering in die Eerste Wereldoorlog *

Sterdansers by Vensters.

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Pasteur en Lister oorwin kieme *

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

SIZA takes the sting out of auditing

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

HOëRSKOOL PORTERVILLE

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Nieu Bethesda. March deurkom huistoe.

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

OpenStax-CNX module: m Luister en lees * Siyavula Uploaders

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP

Tariewe

100 DIE GETATOEEERDE K"

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Helderberg Fishers Community

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

HOOFSTUK 4 KWALITATIEWE DATA-ANALISE

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Die verhaal as mitiese vraagstelling: die verhaalkuns van Henriette Grové

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

# 2012 Universiteit van Suid-Afrika Alle regte voorbehou Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

In Perlandros van Korinbhe^ ^ is ait hoofsaaklik uit

University of Cape Town

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

407. Esegiël 38 & 39.

Onttrekking van Lewensondersteunende Behandeling

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

HOOFSTUK ALGEMENE INLEIDING EN UITEENSETTING VAN DIE STUDIE INLEIDING MOTIVERING VIR KEUSE VAN ONDERWERP...8

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Tariewe

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

LW: Algemene navrae oor Kix, Kix.Komintekenings

IMPALA VOL 4/1 EERSTE TERMYN Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging W. TydskrifT Bushveld Hunters and Game Conservation Association Magazine

Transcription:

OpenStax-CNX module: m25785 1 Dialoog en paragrawe * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module 14 DIALOOG EN PARAGRAWE Aktiwiteit 1 Om `n dialoog te voltooi [LU2.1.3] Om navorsing te doen [LU 5.2.3] * Version 1.1: Jun 21, 2009 2:20 pm -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25785 2 Figure 1 Op die volgende blad volg 'n kamma-gesprek tussen 'n slak en 'n rooijakkals. Ons noem so 'n gesprek tussen twee karakters 'n dialoog. (b) Kies vir jou `n maat en besluit wie is die slak en wie is die rooijakkals. Lees die dialoog deur. Voltooi nou die dialoog. Julle sal die nodige inligting in die biblioteek kan bekom. Die belangrikste is dat die rooijakkals se woonplek beskryf word. Wanneer julle gereed is, kan julle die dialoog vir die res van die klas opvoer of dramatiseer. Slak: Oppas! Kyk mooi waar jy met jou groot pote trap! Rooijakkals: Wie se pieperige stemmetjie is dit? Slak: Gm. Jou lummel! As jy nog een tree gee met jou linkerpoot, trap jy my skulp stukkend.

OpenStax-CNX module: m25785 3 Rooijakkals: Wie se skulp? Oooo, nou sien ek jou, ou Slakkie. Slak: Uiteindelik! Jy weet seker my skulp is my woning óók. Daarsonder kan ek nie leef nie. Rooijakkals: Nou hoe kan jy met jou woning op jou rug rondloop? Slak: Jy sien, my skulp is hard en beskerm my liggaam. Rooijakkals: Hoe so? Slak: Ek kan my spiervoet en my kop in my skulp intrek. Die res van my lyf bly altyd in my skulp. Jy kan maar sê ek het 'n permanente woning op my rug. Wat van jou? Waar skuil jy? Rooijakkals:........ Hier is 'n lekker storie om hardop te lees. DIE STORIE VAN OOM NEELSIE EN HERRIE Oom Neelsie se vrou wou baie graag 'n strandhuis hê. 'n Strandhuis kos ongelukkig 'n groot klomp geld en oom Neelsie kon dit nie bekostig nie. Hy het egter 'n baie slim plan bedink. Hy het 'n ou tremwa êrens in die hande gekry. 'n Outydse tremwa lyk baie soos ons hedendaagse dubbeldekker busse, maar het nie 'n stuurwiel nie. Oom Neelsie het hierdie tremwa omskep in 'n spoggerige dubbelverdiepinghuis op wiele. Hy het die sitplekke uitgehaal en met behulp van afskortings vertrekke gemaak. Heelbo, op die dak, het hy 'n stoep ingerig. Maar hoe gemaak om die huis te laat beweeg? Die aêre was te swaar vir 'n span osse. In daardie dae was daar nog baie min motorkarre, wat nog te sê bakkies of 4x4's! Die huis het toe maar agter in die tuin gestaan. Toevallig het hulle 'n klompie sirkusdiere op die dorp verkoop. Oom Neelsie het 'n bod gemaak op 'n yslike olifant sonder om eintlik te dink wat hy met hom moet maak. So word hy toe die eienaar van 'n olifant. By die huis is die olifant ingespan om die tuin nat te spuit en te help om die vuur te stook. Oom Neelsie se dogter, Engela, het die blink idee gekry om Herrie, die olifant, voor die tremwa in te span. So kon hy hulle see toe trek. So gesê, so gedaan... en van toe af was oom Neelsie en Herrie 'n bekende gesig. Hulle het tog te lekker rondgery. 'n Paar boere was lekker omgekrap, want Herrie het geen ontsag gehad vir 'n groentetuin nie. Oom Neelsie was tog te dankbaar dat hy oral kon rondtrek met sy huis op wiele.

OpenStax-CNX module: m25785 4 Figure 2 1 Die storie van oom Neelsie en Herrie bestaan uit paragrawe. Die eerste paragraaf vertel vir ons waaroor die storie gaan. Ons noem dit die inleiding. Die laaste paragraaf vertel vir ons hoe die storie eindig. Ons noem dit die slot. Aktiwiteit 2 Om die begin en einde van `n storie te skryf [LU 4.2.2] Om netjies in paragrawe te skryf [LU 4.3] Die volgende storie het nog nie 'n inleiding of 'n slot nie. Lees dit eers baie aandagtig deur en skryf dan

OpenStax-CNX module: m25785 5 'n inleidende paragraaf en 'n slotparagraaf vir die storie. Die storie moet ook 'n naam of titel kry. (Dié woning is ook op wiele, maar 'n baie meer moderne een as die tremwa!) Die inleiding en slot kan uit drie tot vyf sinne elk bestaan. Figure 3...... Janó en Griet geniet dit baie om die vakansie in 'n karavaan te bly. Daar is so baie dinge om te doen en sien, al is dit winter. Hulle stap baie op die strand en tel skulpies op of soek klipvissies in die rotspoele. Vandag reën dit en hulle kan nie buite gaan speel nie. Teen die middag is hulle al baie verveeld. Janó besluit dat hy gaan visvang, ten spyte van die reën. Griet wil liewers binne bly en haar biblioteekboek lees. Teen vieruur is Janó nog nie terug nie en Griet raak bekommerd. Sy stap strand toe en begin om Janó te roep, maar daar is geen teken van hom nie. Skielik antwoord hy haar en sy sien hom agter 'n rots. Hy waai sy arms en klink baie opgewonde.

OpenStax-CNX module: m25785 6... Figure 4 Assessering LEERUITKOMS 2: PRAATDie leerder is in staat om vrymoedig en doeltreend in gesproke taal binne `n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. 1.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: ervaringe, idees en inligting in verskillende kontekste vir verskillende teikengroepe en doeleindes oordra: taal vir beeldryke selfuitdrukking gebruik (bv. vertel `n storie, resiteer `n gedig of rolspeel `n situasie). LEERUITKOMS 4: SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

OpenStax-CNX module: m25785 7 1.2 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 4.2 idees ontwikkel en organiseer deur die skryfproses: 4.2.2 idees organiseer in paragrawe waarin enkelvoudige en saamgestelde sinne gebruik word; 4.3 netjiese werk in die regte formaat in `n leesbare handskrif aanbied, met ruimtes tussen paragrawe en opskrifte, waar nodig. LEERUITKOMS 5: DINK EN REDENEERDie leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. 1.3 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 5.2 taal gebruik om te ondersoek: verskillende bronne vir verskillende perspektiewe op 'n onderwerp kies en ondersoek. Memorandum Aktiwiteit 1 Eie poging Hardoplees Aktiwiteit 2 Eie inleidende- en slotparagrawe