Kos vir ons skoolkatte

Similar documents
Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

BenguFarm Bestelvorm

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

PROJEKTE DATUMS 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Tariewe

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

HOëRSKOOL PORTERVILLE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Finansies / Finances

Tariewe

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Direkte en indirekte rede *

Die Hoërskool DF Malan

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Rut: n Liefdes Verhaal

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Mosselbaai Munisipaliteit

Vinkie. Laerskool Fairland

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

INSKRYWINGSVORM

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Uit Moerdijk se pen Man en Media

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

make your dream a reality

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Vinkie. Laerskool Fairland

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Die jaar se kaskar was

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Sterdansers by Vensters.

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

Vinkie. Laerskool Fairland

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

Hoe om krag te spaar

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Transcription:

Nuusbrief 21 Vrydag, 16 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: JULIEVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 30 Junie. Bevestig asb. per epos indien u kind die vakansieskool gaan bywoon en op watter dae. Gr. 1 tot 7: wouwtjienaskool@gmail.com Gr. RRR tot R: kleinwouwtjies@wouwtjies.co.za Kos vir ons skoolkatte Ons sal enige skenkings vir katkos opreg waardeer. Katkos kan by die AvW Naskoolsentrum (Rekreasiesentrum) ingehandig word. Wouwtjiegroete Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

2 Wintereksamen Ons gee graag die volgende reëlings deur aangaande die Junie-eksamen, wat eersdaags begin: 1. Die eksamen begin op Do. 8 Junie. Ons sal vanaf Do, 1 Junie, nié meer huiswerk gee nie. 2. Onderwysers hersien in daardie tyd ook in die klasse die eksamenwerk! 3. Tydens die eksamen, skryf ons elke oggend, waarna ons voortgaan met ʼn normale skooldag. BAIE BELANGRIK: In alle vakke word voortgegaan met Kwartaal 3 se werk. Die énigste verskil is net dat ons nié huiswerk gee nie. Slegs verdui- delikings en klaswerk. Geen kind mag ná afloop van die eksamensessie afgehaal word nie. 5. Ons gaan voluit skoolhou en skoolgaan tot en met Donderdag, 29 Junie. 6. Die skool sluit op Vrydag, 30 Junie om 09:45 EKSAMENROOSTER Datum Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Ma. 19 Junie Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans Di. 20 Junie Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Wo. 21 Junie EBW Grade 3 Mental Math Challenge Hartlik geluk aan Skye Smit wat uitstekend gevaar het tydens die interne skooluitdunne. Skye gaan nou verder deelneem op cluster-vlak. Ons hou styf duim vas vir jou, Skye! 2

3 Fotobestellings Die volgende foto s kan by die afrigters bestel word Teen R40 per foto: Netbal/Rugby/Swem/Atletiek/Komitees/Redenaars/Toastmasters /Kore LW: Die korrekte bedrag met die leerder se naam, van en graad moet in ʼn koevert aan die betrokke afrigter terug gestuur word. Indien ʼn leerder verskillende foto s wil bestel, moet dit asseblief in aparte koeverte geplaas word. 3

4 Wouwtjie Kunste unstefees! Inskrywingsvorms kan by Juf. Marián Bakkes (K. 30) afgehaal word. (SLUITINGSDATUM: 30 JUNIE) Hier volg die datums en kategorieë waarvoor ingeskryf kan word: Woensdag, 16 Augustus : Tafeldek (Juniors) Donderdag, 17 Augustus : Tafeldek (Seniors) Vrydag, 18 Augustus : Kuns Maandag, 21 Augustus : Drama Dinsdag, 22 Augustus : Drama Woensdag, 23 Augustus : Sang Maandag, 28 Augustus : Musiek - Instrumentaal Dinsdag, 29 Augustus : Musiek - Instrumentaal Woensdag, 30 Augustus : Dans Donderdag, 31 Augustus : Handig kreatiewe skryfkuns in. Wouwtjiegroete Juf. Marián Bakkes Knysna-uitreik Baie dankie aan elke ouer en leerder wat ʼn bydrae gelewer het vir die Knysnahulpfonds. Dit is absoluut wonderlike om weereens te beleef hoe warm Wouwtjie-hartre klop vir ons medemens. Opregte dank Uitreikkomitee 4

5 ENVIROUW & HERWINNING AFSLUITING HERWINING VIR DIE KWARTAAL IS VRYDAG, 23 JUNIE! Wêreldomgewingsdag Maandag was wêreldomgewingsdag. Die doel hiervan is om ons bewus te maak van natuurbewaring. 2017 SE TEMA IS: Koester die natuur! Ter viering van dié dag gaan ons weer n kompetisie loods: Twee afdelings: Afdeling A - Maak iets as n uitbeelding van die koppeling met die natuur (bv. Renoster bewaring) Afdeling B - Maak n tekening oor die bewaring van die natuur en die aarde. Daar is n JUNIOR en SENIOR AFDELING in elke afdeling. Die kompetisie sluit Donderdag, 22 Junie. Handig asb. by juffrou Ané in. Hezekiel, ons getroue herwinningshelper het sy selfoon verloor... indien daar dálk n ongebruikde selfoon by ʼn huis is, wees asseblief so vriendelik om vir juffrou Ané te kontak. Envirouwgroete Juffou Ané Friedrich 0825619389 5

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae. 6 Naam Instansie Kategorie Simbool Hoogste punt in Engelse Katia Botha Pierneef Kunstefees Poësie poësie onder deelnemers van Gr. R tot Gr. 4. Ruhan Friedrich Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerde Prosa A+ Little Chilli Productions Gedramatiseerde Prosa A++ Emma du Plooy Pretoria Eisteddfod Engelse lied Gr.1 A+ Pretoria Eisteddfod Afrikaanse lied Gr.1 A++ Kategoriewenner SABOT Step up Hip-Hop Exam Promoted Royal Academy of Dance Pre Primary in Dance Class award Juané Kleyn Talent Africa Hip-Hop Participation Goud Battle of the Giants Crew Sertifikaat Brons medalje Miané Friedrich Little Chilli Production Formele Poësie A Deelname- Gekies as lid Éla de la Bat Gauteng Chamber Music Festival 2017 Viool van Junior orkes -Tree op by Gala aand Royal Schools of Music Gr.3 Viool Merit Pieter Vorster Pretoria Eisteddfod Poësie Gr.2 A+ Lisa Ferreira Pierneef Kunstefees Pierneef Kunstefees English Monologue Gedramatiseerde Poësie Trophee for best monologue in Pre. school Trofee wenner vir Gr R-4 Gala aand optrede Lesje de la Bat Gauteng Chamber Music Fest. Tjello Cari Venter Pretoria Eisteddfod Poetry Gr.5 A++ Pretoria Eisteddfod Prose Gr.5 A+ Arielle Behr Pretoria Eisteddfod Samespraak A Little Chilli Productions Samespraak A++ Kiki Butler Dance Academy of SA Ballet A++ Medalje 6

7 7

8 LANDLOOP Hartlik geluk aan die volgende atlete wat puik presteer het! Marco Roos, Tiané de Wit en Nathan Sander het Gauteng-Noord kleure in landloop verwerf. Hulle neem hierdie naweek aan die Interprovinsiale Cross Country byeenkoms deel. Ons hou styf duim vas! RUITERSPORT Eerskomende naweek is die 3de Sanesa kwalifiseerder. Sterkte aan al ons ruiters. Ons weet julle gaan ons baie trots maak! 8

9 Naam: SPORTPRESTASIES: BUITE-SKOOLVERBAND (Handig asb. in by Juf. Daleen de Villiers) Gr. / Afdeling Optrede Kategorie Simbool/ Prestasie bv. Gimnastiek Gauteng-Noord Vlak 1 Goud 9

10 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za www.isobodies.co.za Leesmaatjies Verrykende leesoefeninge vir Gr 1 tot Gr 3 Registreer nou vir kwartaal 3 Kontak Juf Alicia - 0795166304 louwalicia@gmail.com JULIEVAKANSIE 'Arts & Crafts' Saterdagmiddae: Kunsgroep vir kinders 8-18, weeklikse Hekel en Decoupage klasse vir kinders en volwassenes. Bespreek 'n "Sharpie" partytjie, slegs R50/kind in ons heerlike koffiewinkel/teetuin by Pretoria Paper Supplies, 348 Brooklynweg, Menlopark. Bring 'n T-hemp, tekkies, kussingsloop of voorskoot en koop jou materiaalpenne vanaf R25 in ons winkel. Epos karien@ptaps.co.za vir meer besonderhede en volg ons op FB Pretoria Paper Supplies (Pty) Ltd www.ptaps.co.za Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 10

11 DR YOLANDA GOUS TANDARTS 012 3464505 Nicolsonstraat 270 Brooklyn NUWE INGANG VIA RUPERTSTRAAT (BROOKLYN VILLAGE) Mondskerms / Tandbleiking nadia.vintagerose@gmail.com - 079 356 9532 - www.vintagerose.co.za Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 11

12 12