Die vroegste ryke in Suidelike Afrika *

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Rut: n Liefdes Verhaal

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BenguFarm Bestelvorm

Direkte en indirekte rede *

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Pasteur en Lister oorwin kieme *

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Vreedsame protes tot die 1950's *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Mandala Madness Deel 2

Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis

Tonga die olifant - 01 *

Uit Moerdijk se pen Man en Media

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Stede en bedienswaardighede *

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

SIZA takes the sting out of auditing

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Dialoog en paragrawe *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Duikbote en loopgraaf-oorlogvoering in die Eerste Wereldoorlog *

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Boekbesprekings / Book Reviews

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Tariewe

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

deur HENDRIK PETRUS LODEWYK MATTHEUS voorgele luidens die vereistes vir die graad DOCTOR EDUCATIONIS in die vak VERGELYKENDE OPVOEDKUNDE aan die

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Hoe om krag te spaar

Tariewe

HOOFSTUK8 'N HISTORIES-ARGEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE 1913-HUIS TE WILLEM PRINSLOO LANDBOUMUSEUM

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

DIE OPKOMS EN DIE BETEKEN IS VAN DIE OOSTE. Dr. G. D. Scholtz

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

ANARGIE IN DIE BELOOFDE LAND. 'N HOLISTIESE BENADERING TOT DIE 'RIGTERTYD'

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

'N ETIES-HISTORIESE BESKOUING VAN DIE ROL VAN GENL C.R. DE WET IN DIE ANGLO- BOEREOORLOG

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

n pamflet wat in Julie gepubliseer is, dat die ANC nie

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 29,

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

Geskiedenis Graad 8. By: Siyavula Uploaders

'n Idee vir 'n besigheid

Uitgereik deur DIE AFDELING NIE-BLANKE-SAKE van die JOHANNESBURGSE STADSRAAD. Bestuurder: W. J. P. Carr

EISTEDDFOD IN SUID-AFRIKA

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

ʼn Droewige laslap op die voos kombers van onreg : ʼn Statistiese analise van konsentrasiekampbewoners

VAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER...

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VSA IN DIE 1960's ONTSTAAN?

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Transcription:

OpenStax-CNX module: m24254 1 Die vroegste ryke in Suidelike Afrika * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS 2 Graad 6 3 AFRIKA SE ANTIEKE RYKE DRYF HANDEL 4 Module 15 5 DIE VROEGSTE RYKE IN SUID-AFRIKA Lees meegaande verhaal oor die ryke van Mapungubwe en Groot Zimbabwe. Voltooi dan die aktiwiteit aan die einde. Mapungubwe Arabiese handelaars was op soek na goud en die Chinese na ivoor. Beide was beskikbaar op die plato van Zimbabwe, waar die Shonas gewoon het. Hierdie handel het vir meer as 1 000 jaar geduur, met die hoogtepunt tussen 1100 1400 n.c. Die middelpunt van handelsbedrywighede in Suidelike Afrika was die afgesonderde Mapungubwe-heuwel (die plek van die groot jakkals) in die huidige Noordelike Provinsie. Die kultuur van hierdie nedersetting het waarskynlik daartoe bygedra dat hulle die eerste georganiseerde swart gemeenskap in Suid-Afrika was. Teen ongeveer 1000 het daar `n welvarende dorp en gemeenskap in die Limpopovallei ontstaan. Hulle het geleidelik beheer begin kry oor die omliggende gebiede, veral ten opsigte van goud. Die heersers het hul op `n plat berg gevestig, tewyl die onderdane in die vlakte moes woon. Hierdie bergwoning het bekend gestaan as Mapungubwe. Die vesting het gou `n vooruitstrewende handelsentrum geword en sou sy hoogtepunt in die 12 de eeu bereik, toe dit die goudhandel met die Ooste beheer het. Daarna het die regeerders hul beheer oor die handel begin verloor as gevolg van die opkoms van Groot Zimbabwe in die 14 de en 15 de eeu. * Version 1.1: Jun 1, 2009 2:24 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m24254 2 Figure 1 Belangrike dorpe en sentra Groot Zimbabwe Sowat 30 km vanaf Masvingo (voorheen Fort Victoria) lê Groot Zimbabwe. Die plek het sy naam van die Sjona-woord MaDzwimbabwe of Dzimbahwe wat groot klipgebou of huise van klip beteken, gekry. Dit het ook as die Ryk van Monomotapa bekend gestaan. Dit was `n uitgebreide kompleks van fyn beplande mure, gebou sonder fondament of messelklei, wat oor meer as 24 ha gestrek het. Die Groot omheining van Groot Zimbabwe se buitemate was 255 m, en dit is gebou uit byna `n miljoen granietblokke. Behalwe die piramides van Egipte, was dit die grootste klipgebou in Afrika!

OpenStax-CNX module: m24254 3 Figure 2 DIE DORP GROOT ZIMBZBWE Tussen 500 1500 n.c. was die gebied onder beheer van die Karanga-Rozvi volk. Tussen 500 en 1000 n.c. het die heuwelkruin oorbevolk geraak en toe is daar geboue onder die kruin van die heuwel opgerig. Dit was `n handelsentrum. Die bevolking wat veral uit boere, ambags- en vakmanne bestaan het, het in tradisionele hutte van pleister en hout gebly. (Elke hutkompleks het `n gesinstuiste gevorm, bestaande uit hutte vir vrouens en kinders, hutte om in te slaap, te kook en om gaste te onthaal. Die wooneenheid is deur `n binnehof van die ander geskei. Dit het beskutting gebied en ook as werkplek gedien.

OpenStax-CNX module: m24254 4 Figure 3

OpenStax-CNX module: m24254 5 Figure 4 MIDDEDORP VAN GROOT ZIMBZBWE Die middedorp het bestaan uit twee dele, `n: - heuwel aan die noordekant, waar die koning gewoon het, en `n - vallei aan die suidekant, waar vrouens en kinders gewoon het. Die ruimte tussen die twee geboue-komplekse was waarskynlik `n openbare vergaderplek. Die klipmure (dik lyn) het die koning en sy gesin beskerm. Rondom die middedorp het die gewone mense gebly (ongeveer 30 000 mense). Groot-Zimbabwe was die middelpunt van `n streekshandel-netwerk aan die Indiese Ooskus. Op verskeie plekke op die Zimbabwe-plato was goudmyne. Die meeste was vlak, terwyl ander diep was. Goud, koper, ivoor en yster is gesmelt en gesmee en na die Ooste uitgevoer. Goud is ook na die kus gedra, waar dit vir krale, kleedstowwe en porselein geruil is. Goud was vir die Europeër en Arabier baie belangrik, want dit was seldsaam en kon as betaalmiddel dien. So ook was krale en kleedstof vir die vroeë koninkryke seldsaam en is dus as `n teken van rykdom beskou.

OpenStax-CNX module: m24254 6 Figure 5 MOSLEMHANDELAARS Groot Zimbabwe het teen 1400, veral as gevolg van politieke probleme tussen die heersers, begin kwyn en het geleidelik in kleiner state begin verbrokkel. In die 1400's het `n nuwe Ryk in die noordooste van die Zimbabwe-plato ontstaan, wat tot die 1800's voortbestaan het. Die naam van die ryk was Munhumutapa vernoem na die eerste heerser. Soos Groot Zimbabwe, was hulle ook van goudhandel met die ooskus afhanklik. Die koms van die Portugese na Mosambiek en die leërs van Mzlikazi, (Ndebele-opperhoof) het egter tot ondergang van die laaste groot ryk in Suidelike-Afrika bygedra, aangesien hulle die handel met die Arabiese handelaars probeer oorneem het. Die land Zimbabwe is grootliks nog op dieselfde plek.

OpenStax-CNX module: m24254 7 Figure 6

OpenStax-CNX module: m24254 8 Figure 7 Een van die voëls van Groot Zimbabwe wat uit seepsteen gekerf is. Dit het ook menslike eienskappe

OpenStax-CNX module: m24254 9 gehad. 6 Aktiwiteit 1: 7 Om ooreenkomste/verskille tussen die mense van groot zimbabwe en ons te onderskei 8 [LU 3.1] a) Veronderstel jy en `n groep vriende besluit om weer te lewe soos die mense van Mapungubwe of Groot Zimbabwe. Hou `n klasgesprek oor die volgende: Watter aspekte sal moontlik wees om dit in ons tyd en samelewing reg te kry. Motiveer. Watter uitdagings/probleme kan julle dalk ondervind? 9 Assessering LU 3 HISTORIESE VERTOLKINGDie leerder is in staat om aspekte van die geskiedenis te interpreteer. Dit is duidelik wanneer die leerder: 3.1 bronne interpreteer: twee weergawes van `n historiese gebeurtenis vergelyk deur gebruik te maak van visuele of geskrewe bronne; 3.2 die verlede rekonstrueer: onderskeid tref tussen opinies, feite en inligting; 3.3 voorstelling van die verlede maak: items identiseer en selekteer van `n aspek van die verlede wat onder bespreking is, wat sal bydra tot `n klasuitstalling, skoolmuseum of gemeenskap. Table 1 10