Kwartaalverslag 30 Junie 2015

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Finansieel Gesproke 1

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

NUUSBRIEF JUNIE 2008

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SIZA takes the sting out of auditing

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate:

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

) waar van toepassing.

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

Gefokus, standvastig en oopkop

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

This newsletter is also available in English. Please send to to request an English copy.

NUUSBRIEF JUNIE 2018 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING: KOOPVORM

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

streef na uitnemendheid

Die toerismebedryf is hard hierdeur getref, selfs voordat die eerste fluitjie geblaas het.

Mandala Madness Deel 2

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Tariewe

Direkte en indirekte rede *

Mosselbaai Munisipaliteit

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Nuwe minimum loon bedryg die gans wat die goue eiers lê

Transcription:

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

INHOUD FONDS VERWIKKELINGE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 5 BATEALLOKASIE... 6 1

FONDS VERWIKKELINGE Die Verso effektetrustfondse se naam het in Julie 2015 na Naviga verander. Dit is geïmplementeer tesame met die opwindende nuwe verwikkelinge gedurende die laaste jaar. Ons het die beleggingsfilosofie van Boutique Investment Partners (BIP) aangeneem en dit behoort die samestelling van die fondse in die toekoms te verbeter. Daar was geen wesenlike veranderinge binne die Naviga BCI Income Planner fonds nie. Al die onderliggende fondsbestuurders het n buigsame mandaat wat beteken hulle kan die bate allokasie en die duur van effekte aktief bestuur. 15% van die fonds word in die buiteland belê om die krediet risiko te diversifiseer en die grootste deel van die geldeenheid risiko is verskans. Die geldeenheid verskansing verbeter ook die opbrengs van die fonds weens die rentekoers verskil tussen Suid-Afrika en ander ontwikkelde lande. Beide die Naviga BCI Secure Growth FoF en die Naviga BCI Balanced Growth FoF is ondergewig in plaaslike aandele en oorgewig in buitelandse aandele. Daar was n effense verhoging in die duur van die effekte blootstelling met die insluiting van die STANLIB Bond fonds. Die Ashburton Indian Equity fonds is een van die nuwe beleggingsgeleenthede soos deur Boutique Investment Partners geïdentifiseer. Die huidige ekonomiese hervorming in dié ekonomie behoort die aandeelpryse in Indië te ondersteun. Sesfikile Global Property is gedurende die afgelope kwartaal ingesluit om Reitway, die bestaande internasionale eiendomsfonds, te komplimenteer. Die GinsGlobal World Indeks is een van die nuwe fondse in Naviga BCI Secure Growth. Dit is n passiewe fonds wat die internasionale aandele indeks volg. Die Naviga BCI Balanced Growth fonds bevat alreeds passiewe, of sogenaamde smart beta, blootstelling deur die Satrix en Stylo fondse. Daar was geen veranderinge binne die Naviga BCI SA Equity of die Naviga BCI Equity FoF nie. Die herstrukturering van die BCI Best Blend Global Equity FoF was steeds in werking aan die einde van die eerste kwartaal en is gedurende April 2015 afgehandel. Die fondse se diversifikasie is verbeter deur ontwikkelende lande sowel as Afrika aandele by te voeg. Die Ashburton Indian Equity fonds was n nuwe toevoeging tot die BCI Best Blend Global Equity fonds. Die strukturele ekonomiese veranderinge in die land behoort die aandeelpryse in die toekoms te ondersteun. Histories het hierdie aandelemark een van die hoogste opbrengs op ekwiteit verhouding (ROE) gehad. Met toenemende bewyse dat hierdie ekonomie n nuwe beleggingsiklus betree het, is die verwagting dat hierdie veranderinge n positiewe impak op die ROE verhouding sal hê. Dit behoort die verdienste van die maatskappye te ondersteun. Op grond hiervan, het die meeste onafhanklike navorsings maatskappye hul siening oor Indië na n koop opgradeer. Die tabel hieronder bevat n opsomming van die veranderinge gedurende die tweede kwartaal van 2015: Fonds Bate Allokasie Fonds Seleksie Naviga BCI Income Planner FoF Geen Geen Naviga BCI Secure Growth FoF n Effense toename in die duur van effekte en die blootstelling tot eiendom Nuwe fondse: STANLIB Bond Prudential Enhanced SA Property GinsGlobal World Index Fund Ashburton Indian Equity Sesfikile Global Property Naviga BCI Balanced Growth FoF n Effense toename in die duur van effekte en die blootstelling tot eiendom Nuwe fondse: STANLIB Bond Prudential Enhanced SA Property Ashburton Indian Equity Sesfikile Global Property Naviga BCI SA Equity Geen Geen Naviga BCI Equity FoF Geen Geen BCI Best Blend Global Equity FoF Geen Nuwe fonds: Ashburton Indian Equity 2

MARKOORSIG Die grafiek hieronder, verskaf deur die onafhanklike navorsingsmaatskappy - Bank Credit Analyst (BCA), dui daarop dat die S&P 500 in Amerika vir die derde langste periode sedert 1932 gestyg het sonder om met 10% te daal. Dus die langste bulmark oor die afgelope 83 jaar. Dit is nie noodwendig n probleem nie, solank die waardasies aantreklik is. Volgens ons plaaslike sowel as buitelandse strategiese dokument, is dit moeilik om aantreklike geleenthede in die hoof bate klasse te vind. Die meeste geleenthede is slegs goedkoop relatief tot ander bate klasse en dus bly die risiko vir kapitaalverlies hoog. Ons verwagting is dat die mark baie sensitief sal wees vir enige nuus rakende die waardasie van die markte. Die markte kan verder duurder word of wesenlik afneem. In sulke onsekere omstandighede behoort kapitaal bewaring n belangrike rol te speel. Plaaslike Vaste inkomste en Eiendom Die effekte mark het plaaslik sowel as in die buiteland n teleurstellende jaar sover beleef. Vir die eerste helfte van die jaar het plaaslike effekte (ALBI indeks) n opbrengs van 1.55% gelewer, swakker as beide kontant en eiendom. Iran behoort meer olie uit te voer nadat die sanksies teen hulle gelig is. Iran het ingestem om hulle kernenergie program te verklein. Die addisionele olie voorraad en produksie van Iran behoort afwaartse druk op die olieprys te plaas. Die kombinasie van laer olie- en kommoditeitspryse, behoort laer inflasie te ondersteun. Indien dit n wesenlike invloed op inflasie gaan hê, behoort dit effekte te ondersteun sowel as aandele wat alreeds duur is. Plaaslike Aandelemark Plaaslike aandele het verliese beperk, alhoewel dit wisselvallig was. Die industriële sektor, wat die duurste is, het die beste gevaar en was die grootste dryfveer om verliese te beperk. Die medium kapitalisasie aandele het n verlies getoon, hoofsaaklik as gevolg van die blootstelling aan eiendomsaandele. Die hulpbronnesektor het die swakste gevaar en verliese voortgesit. Oor die afgelope jaar het die sektor amper 30% verloor. Die verwagte verdienste van dié aandele het skerp afgeneem en is nou die laagste oor die afgelope tien jaar. n Swak wêreld aanvraag, n ooraanbod van kommoditeite en n sterk Amerikaanse Dollar is van die redes wat dit moeilik maak om dit die laagtepunt van die verdienste siklus te noem. Die groot gaping tussen die defensiewe en sikliese aandele maak dit egter moeilik om die sektor te ignoreer, veral as die ander sektore relatief duur lyk. 3

Relatief tot ander aandele markte in die wêreld, verdien die plaaslike industriële en finansiële sektor n hoër opbrengs op ekwiteit (ROE). Dit dui daarop dat hierdie maatskappye n hoër winsgewendheid toon en daarom die hoër waardasie regverdig. Die risiko is egter dat hierdie maatskappye nie die winsgewendheid kan volhou nie. Buitelandse Valutamarkte Die Rand het teenoor die meeste geldeenhede verswak, veral die Euro en die Pond, as gevolg van die uitdagende plaaslike faktore. Dit het waarde bygedra tot ons buitelandse blootstelling. Die Rand het oor die afgelope jaar met 14% teenoor die Amerikaanse Dollar verswak. Solank ekonomieë soos Amerika, Brittanje en Europa aanhou herstel, kan die Rand verder verswak. Die Rand dien as verskansing vir die buitelandse blootstelling indien die markte sou afneem. Buitelandse Ontwikkelde Markte Benewens die voortgesette angs rondom die Amerikaanse Reserwebank se rentekoers besluit, is die sentiment van die markte deur die Griekse krisis beïnvloed. Griekeland het probeer om addisionele befondsing van die IMF te verseker sowel as die voorwaardes daarvan te onderhandel. Die regering het n referendum gehou en die publiek het oorweldigend nee gestem vir die voorwaardes soos voorgesit deur krediteure. Die nee stem is nie goed deur die markte ontvang nie en het gelei to n klein regstelling in die meeste markte. Dit was egter minder as die verwagte daling van 10%. Die Duitse aandele mark (DAX) het die swakste gevaar met n verlies van net onder die 5% vir die kwartaal. Ten spyte van die IMF en die Europese Sentrale Bank (ESB) wat bereid was om addisionele hulp aan Griekeland te verleen, kan die angs rondom Griekeland langer aanhou as verwag. Op n meer positiewe noot, die vinnige en daadwerklike aksie deur die IMF en ESB behoort die verspreiding van die risiko deur die res van Europe en die wêreld te beperk. Dit kon die rede wees vir die onlangse positiewe regstelling in die Europese markte. Buitelandse Opkomende Markte Indië het die swakste tussen die groot ontluikende markte (BRIC lande) gevaar met n negatiewe opbrengs van 2% vir die kwartaal. Die BIP beleggingstrategie het Indië as relatief goedkoop geïdentifiseer en die strukturele veranderinge in die ekonomie behoort die aandelepryse te ondersteun. Die hervorming in hierdie mark is daarop gemik om van die verbruiker georiënteerde ekonomie na n beleggings georiënteerde mark te verander. In teenstelling, is China daarop gemik om van n beleggings georiënteerde mark na verbruiker georiënteerde ekonomie te verander. Die beleid verskille opsygesit, behoort beide strategieë n hupstoot vir ekonomiese groei te gee wat beteken dat die opbrengs op ekwiteit verder kan verhoog. Hierdie twee beleggingsgeleenthede bly n hoë oortuigende belegging idee as gevolg van die kombinasie van konstruktiewe strukturele hervormings tesame met aanvaarbare fundamentele waardasies. Bykomend tot hierdie strukturele ekonomiese hervormings, behoort die laer olie- en kommoditeitspryse maatskappye se winsmarges te verhoog en dus verdienste groei. In teenstelling, kan die sterk Dollar en die verwagte rentekoers verhoging n negatiewe impak hê op die verdienste van maatskappye in Amerika. Buitelandse Eiendom Stygende effektekoerse regoor die wêreld het die bate klas negatief beïnvloed en het gelei tot n negatiewe opbrengs van amper 8% in ontwikkelde lande. Dit het die opbrengskoers op eiendom verhoog en dus die waardasies verbeter. Die FTSE EPRA/NAREIT Ontwikkelde Huur Indeks verhandel tans teen 'n aantreklike dividendopbrengs van 5% in Amerikaanse Dollar. Dit is 'n aantreklike opbrengs in die huidige lae rentekoers omgewing en behoort dus die bateklas te ondersteun. Bron: Boutique Investment Partners 4

OPBRENGSTABELLE TABEL A: MARK OPBRENGS TOT 30 JUNIE 2015 Bateklas Tweede Kwartaal: 2015 12 Maande JSE Algehele Aandele -0.20% 4.79% Hulpbron Aandele -4.88% -28.84% Finansiële Aandele -2.28% 20.87% Industriële Aandele 1.65% 14.04% SA Effekte -1.40% 8.21% SA Eiendom -6.23% 26.98% SA Kontant 1.47% 5.94% VPI 2.60% 4.57% Internasionale Aandele (VSA$) 0.31% 1.43% Internasionale Effekte (VSA$) -1.18% -7.09% Internasionale Kontant (VSA$) 0.01% 0.02% Rand/Dollar 0.18% 14.09% TABEL B: FONDS OPBRENGSTE TOT 30 JUNIE 2015 Tweede Kwartaal Portefeuljes 2015 12 Maande 3 Jaar¹ Sedert Aanvangs¹ Fonds Maatstaf Fonds Maatstaf Fonds Maatstaf Fonds Maatstaf BCI Money Market 1.57% 1.47% 6.14% 5.94% 5.55% 5.42% 6.51% 6.32% Naviga BCI Income Planner 1.43% 1.56% 6.25% 6.27% 6.60% 5.66% 8.08% 7.34% Naviga BCI Secure Growth 0.58% 3.29% 6.79% 7.57% 9.64% 8.57% 10.20% 8.76% Naviga BCI Balanced Growth -0.53% 3.51% 6.57% 8.57% 11.78% 9.57% 12.70% 9.88% Naviga BCI SA Equity -1.42% -0.12% 5.15% 10.20% 10.18% 20.64% 11.26% 16.94% BCI Best Blend Global Equity 0.47% 0.49% 8.21% 15.72% 25.09% 30.34% 12.63% 15.44% Naviga BCI Equity 0.05% 0.08% 6.51% 11.79% 12.54% 23.27% 12.00% 23.55% 1) Opbrengste langer as 12 maande is n jaarliks opbrengs 5

BATEALLOKASIE NAVIGA BCI INCOME PLANNNER NAVIGA BCI SECURE GROWTH NAVIGA BCI BALANCED GROWTH 6

NAVIGA BCI SA EQUITY 31 Maart 2015 30 JUNIE 2015 BCI BEST BLEND GLOBAL EQUITY NAVIGA BCI EQUITY * Die Naviga BCI SA Equity Fonds, asook die BCI Best Blend Global Equity Fonds word as die aandeleboublok binne die ander Naviga fondse gebruik. 7

Vrywaring: Kollektiewe beleggings is gewoonlik medium- tot langtermynbeleggings. Die waarde van winsdelende belange mag toe- óf afneem, en historiese prestasie is nie noodwendig n aanduiding van toekomstige prestasie nie. Kollektiewe beleggings verhandel teen heersende pryse, en mag aandelebewys lenings aangaan. Vooruit pryse word gebruik. n Skedule met fooie en heffings en maksimum kommissies is beskikbaar op aanvraag van die maatskappy/skema. Kommissies en aansporingsbonusse mag betaal word, en indien wel, word dit in totale koste ingereken. Die Fonds mag gesluit word vir nuwe beleggers. n Fonds van fondse kollektiewe beleggings mag in ander kollektiewe beleggings belê, wat hul eie fooie hef en dus in n hoër fooiestruktuur vir sodanige portefeuljes mag veroorsaak. Grafieke en prestasiesyfers word bekom van Morningstar vir enkelbedragbeleggings, insluitende inkomsteverspreiding, op n netto batewaarde-tot-netto batewaarde grondslag. Syfers sluit nie aanvangsfooie in nie. Inkomste word herbelê op die datum wanneer die belegger geregtig is op die dividende. Ware beleggingsprestasie verskil na gelang van toepaslike aanvangsfooie, beleggingsdatum en datum van herbelê van inkomste. Kollektiewe beleggings word bereken op n netto batewaarde basis, en ouditeursfooie, bankkoste en trust fooie word gehef op die portefeulje. Die portefeuljebestuurder mag tot en met 10% van die markwaarde van die portefeulje leen om ontoereikende likiditeit te oorbrug, in geval van die afkoop van winsdelende belange. Direkteure: C. Burger, N. Burger Reg. no. 2001/005392/07 Catnia Building, Bella Rosa Village, Bella Rosa Street, Bellville, 7530 t: +27 (0)21 007 1737 f: +27 (0)86 502 2506 e: info@naviga.co.za www.naviga.co.za 8 Naviga Solutions (Edms) Bpk is n gemagtigde finansiële dienste verskaffer, FSP 381.