Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Tariewe

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Direkte en indirekte rede *

Rut: n Liefdes Verhaal

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Mandala Madness Deel 2

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Tariewe

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Sterdansers by Vensters.

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

INSKRYWINGSVORM

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Edgehog

SIZA takes the sting out of auditing

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

Hoe om krag te spaar

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Kerssangdiens. SA Gemeente

OMSENDBRIEF 1 13 JANUARIE 2016

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Interskole: waar kan ons verbeter?

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Die jaar se kaskar was

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Transcription:

5 Februarie 2018 No. 3 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za Uit die kantoor INSKRYWINGS 2019 Die inskrywings vir volgende jaar open op Maandag 12 Februarie 2018. Leerders wat in ons A-area woon (waar Gene Louw die naaste publieke skool is) kry voorkeur. Gewoonlik is daar baie leerders wat op die B-lys geplaas word wat wel plek kry. Ongelukkig sal hulle eers later kan hoor omdat ons nie weet hoeveel leerders nog uit ons A-area gaan aansoek doen nie. Ons werk streng volgens die volgorde van die B-lys, daarom is dit belangrik dat ouers so vroeg as moontlik moet inskryf. Bring dit asseblief onder die aandag van bure wat vir die eerste keer kinders moet inskryf. Ons doen n ernstige beroep op ouers wat reeds kinders by Gene Louw het, en wat n Graad 1 leerder in 2019 het, om ook vroegtydig aansoek te doen. WATERKRISIS Ek het verlede week n vergadering bygewoon waar Helen Zille al die hoofde toegespreek het. Ons beleef tans die ergste droogte ooit. As elke person by die voorgeskewe 50 liter per dag bly vir die volgende 150 dae, sal ons Dag Zero heeltemal kan vermy. Indien Dag Zero n werklikheid word, sal skole oopgehou word. Uit die aard van die saak sal dit nie ten koste van higiëne, sanitasie, brandgevaar en siektes wees nie. Elke skool sal 20 liter water per leerder per dag kry. Die water sal by die skool afgelewer word. Ons het 811 skole waarvan 407 boorgatwater het. Ongelukkig werk n kwart van die boorgate nie. Bitter min van hulle verskaf drinkbare water aan die skole. By die skool het ons reeds n paar praktyke in plek en is ons besig om nog maniere te ondersoek om ons waterverbruik nog minder te maak. GRONDSLAGFASE: ATLETIEK Baie dankie aan die groot aantal ouers wat die atletiekbyeenkoms bygewoon het. U belangstelling en die deelname van u kinders by die byeenkoms word hoog op prys gestel. Die deelname van leerders aan die skool se aktiwiteite, ongeag die resultate wat behaal word, vorm n uiters belangrike deel van die kind se holistiese ontwikkeling.

2 OUERBRAAI Wat n perfekte aand! Normaalweg is die aand sinoniem met wind. Baie dankie aan die ouers wat die geleentheid bygewoon het. Hoop dit was weer n kans om ou vriende te sien en nuwe vriendskapsbande te smee. Vir die kinders glo ons was dit ook n aand wat hulle terdeë geniet het. Ons maak weer so volgende jaar. GROEN BANKIES Die bankies is vir n spesifieke doel groen geverf. Die personeel wat aan diens is sit daar sodat hulle n ogie oor die kinders kan hou. Die kinders weet ook presies waar om die opvoeder te kry indien nodig. Ouers moet asseblief die groen bankies oophou vir hierdie doel. FINANSIËLE ONDERSTEUNING VAN DIE STAAT Die staat se voorsiening van opvoeders is een opvoeder vir elke 38 leerders. Tans word daar 44 personeellede deur die WKOD betaal. Die skoolhoof, twee adjunkhoofde en een musiekjuffrou het nie n akademiese klas nie. Met dit in ag geneem, sou ons getalle 43 leerders per klas gewees het. Gelukkig betaal die Departement die skool se erfbelasting. Verder kry ons R227 per kind per jaar. Alle ander onkostes word deur die skool self gedra. In 1993, het die groot verandering van die finansiering van skole plaasgevind. Die meeste skole se ouers het toe vir Model C gestem waar skoolfonds vir die eerste keer verpligtend was. In 1996, het dit weer verander waar skole in vyf kwintiele ingedeel is volgens die skool se welvaart. Die meerderheid van die ex-model C-skole is in Kwintiel 5, wat beteken dat hulle die minste arm skole is en daarom ontvang dié kwintiel ook die minste van die Departement. LO KLERE EN SIEKTEBRIEFIES Liggaamlike Opvoeding is deel van die vak Lewensoriëntering en moet ook geassesseer word. Ongelukkig is daar kinders wat met opset hul klere by die huis vergeet. Die reëling is dat leerders (Gr. 4 tot Gr. 7) wat nie n siekbriefie het nie, in hul skoolklere LO sal doen. Kinders moet hul tas vir die volgende skooldag pak volgens hul rooster. Op dié manier sal hulle nie vergeet om hul LO-klere in te pak nie. Leerders sal ook nie die geleentheid kry om te bel nie. Dit kweek net slegte gewoontes aan aangesien iemand by die huis agter hul goed aandra. Daar is baie kinders wat nie die voorreg het van n ouer wat gedurig hul situasie by die skool kom red nie. Kinders vanaf Gr. 4 tot Gr. 7 moet LO in die amptelike LO-klere doen of hul kan hul huishemp of n effe maroon, blou of wit T-hemp dra. Daar is genoeg opsies sodat dit onnodig is om hiervan af te wyk. DIE WAS VAN SKOOLKLERE n Versoek vanaf die skoolklere se verskaffers word aan u as ouers gerig om die skoolklere aan die verkeerde kant te was. Die kledingstukke moet dus omgedraai word voordat u dit was. Sekere waspoeiers bleik die klere uit a.g.v. die chemiese samestelling daarvan.

3 BELANGRIKE DATUMS FEBRUARIE Di. 6 Atletiek: Somerset-Wes Atletiek: Curro Wo. 7 Gr. 6 & 7 Afr. AKADEMIESE MERIETETOEKENNINGS Wo. 7 Kring 7: O/10 & O/12-atletiek: Velditems (Welgemoed) Vr. 9 Juniorkoor-werkswinkel 13:15 16:00 Kring 7-atletiek: Spiesgooi en diskus (Eversdal) Sa. 10 Juniorkoor-werkswinkel 09:00 12:00 Kring 7-atletiek: Gene Louw Ma. 12 2019 GR. 1-INSKRYWINGS OPEN Ma.- Wo. 12-14 Gr. 5E SOS kamp: Villiersdorp Gr. 6A-kamp: Wellington Wo. 14 VALENTYNSDAG Ma.- Wo. 14 16 Gr. 5A SOS-kamp: Villiersdorp Gr. 6E kamp: Wellington Do. 15 Atletiek: Aristea Vr. 16 Gr. 1E1 Uitstappie na Rosen Castle Sa. 17 MNED Atletiek (Bellville) Mini-kriekettoernooi: Gene Louw Ma. - Vr. 19 23 Gr. 1 Gehoorsiftings Vr. 23 Seniorkoor-werkswinkel 13:45-16:00 Gr. 1E2 Uitstappie na Rosen Castle PERDEDANS: O/13 RUGBY-FONDSINSAMELING PERSONEEL VERJAARDAE Februarie 05 : Me. A Greeff 07 : Me. M van der Merwe 07 : Mev. Johanna Marthinus 12 : Mev. M van Aswegen 20 : Mev. N. de Villiers 20 : Mev. V. Labuschagné 21 : Me. M. Martinson 22 : Mev. M. Goetsch 28 : Mev. E. Germishuys

4 Laerskool Mikro atletiekbyeenkoms - Donderdag 1 Februarie 2018 1. Viljoen Botha 1ste plek in 60m So/7 2. Casey Pedro 3de plek in 60m Mo/7 3. Benjamin Uwitonze 2de plek in 80m So/9 4. Christiaan Beyers 2de plek in 70m hekkies So/10 5. Anja Cilliers 3de plek in 100m Mo/10 6. Nadia van Wyk 1ste plek in 800m Mo/10 7. Jayden Brits 2de plek in 70m hekkies So/11 3de plek in 100m So/11 8. Mila Prinsloo 3de plek in 800m Mo/11 9. Martin Ferreira 3de plek in 800m So/11 10. Shana Maggott 3de plek in 100m Mo/12 11. Marco Tassi 3de plek in 100m So/13 12. Benjamin Mc Guigan 3de plek in 800m So/13 13. Amy Smit 3de plek in 75m hekkies Mo/13 Meisies aflosspan Seuns aflosspan 3de plek (Anja Cilliers, Mila Prinsloo, Shana Maggott, Anna-Mart Retief) 2de plek (Christiaan Beyers, Jayden Brits, Luc Cilliers, Marco Tassi) Fondsinsameling 2018 Netbalondersteunersklub Ons nooi oud en jonk, mans en vrouens, seuns en dogters, om te kom kuier en saam te dans met die pragtige sangeres, Leah op 2 Maart 2018 in Gene Louw se skoolsaal. Kom ontspan en ondersteun die kosstalletjies vanaf 18:00, waarna die konsert om 20:00 sal begin. Alle kinders moet deur n ouer vergesel word. Kaartjieverkope sal plaasvind vanaf 22 Januarie tot 9 Februarie, elke oggend in voorportaal vanaf 07:00 07:45. Beperkte aantal kaartjies beskikbaar. Die kaartjies kos R100 per persoon. Bespreek nou om terleurstelling te voorkom!!

5 KLEREBANKTYE Handelsure: Slegs Donderdae : 17:00 18:00 (tweede pouse slegs vir leerders.) Kredietkaart-fasiliteite is nie by die klerebank beskikbaar nie.

6 Vir die herstel of vervang van ritssluiters op reën- en sweetpakbaadjies, asook herstel van knieë van sweetpakbroeke, skakel Trozelle-klere by 021 976 2678. Gaan na die onderstaande adres op u selfoon en kies n skool. U sal so toegang hê tot al die inhoud wat op daardie stadium in die Skoolkommunikeerder verskyn. http://schoolcommunicator.mobi

7 SNOEPIE Die volgende produkte is beskikbaar by die snoepie: WRAPS (op bestelling/versoek) Hot dog Spek-en-eierbroodjie/-rolletjie Hoender mayonnaise toastie Geroosterde Toebroodjies Gesondheidsbroodjie (op versoek) Koeldrank (blikkies) Vrugtesap Water JC's Ystee Roomys ( lollies ) Skyfies (Simba / Willards) Sjokolade "brownies" Los lekkers Powerade (energie drankie) Flyers Gegeurde melkies Doughnuts Slush Puppies (ys-koeldrank) Slap Tjips Tjip Rolls Draai-roomys / Softserve Cone Yogi Sip Hot Chocolate Slaai Chicken pops @ R35.00 @ R12.00 @ R22.00 @ R22.00 @ R13.00 @ R22.00 @ R13.00 vanaf R9.00 @ R10.00 @ R3.00 @ R15.00 @ R5.00 vanaf R2.00 @ R7.00 vanaf 50c @ R15.00 @ R5.00 @ R14.00 @ R9.00 @ R12.00 @ R20.00 @ R13.00 @ R10.00 @ R12.00 @ R20.00 @ R35.00 @ R20.00... en baie meer! Pryse onderhewig aan verandering. ONTHOU! NB! Ons is Maandae tot Vrydae oop na skool en tydens sportoefeninge en wedstryde en kultuuroefeninge. Asook op Saterdae tydens sportbyeenkomste en kultuuroefeninge. NB! Vir enige verdere inligting of as u 'n probleem het, kontak asseblief vir Michelle Neethling by: 076 288 1920

8 0861 227388 Preferred Security Service Provider, protecting Gene Louw Primary School TOP CARPETS THE PROFESSIONAL FLOORING GROUP DIE PROFESSIONELE VLOERGROEP The Professional Flooring Group Tel: 021 981 7040/1 Thank you to our sponsors who support us financially. Baie dankie aan die borge wat ons finansieel ondersteun.