GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Similar documents
GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Rut: n Liefdes Verhaal

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Mandala Madness Deel 2

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Direkte en indirekte rede *

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Kerssangdiens. SA Gemeente

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

Tariewe

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

HOëRSKOOL PORTERVILLE

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Rietfluit. Ons word 30! Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Meningspeiling uitslae is hier!

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

BKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014

Bybelse etes (2) Wyke A87, C72 & C80. Wyk B31. Mei Feesblad

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

MEER AS WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

G. J. du Preez

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

SIZA takes the sting out of auditing

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Rubriek vir skeppende werk

Maand-Krant OKTOBER 2013

Sterdansers by Vensters.

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Transcription:

1 13 Januarie 2019 Jaargang 37 Nommer 01 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Ons Gemeente wil graag Ds. Casper Breed van harte bedank vir sy onbaatsugtige diens hier by GK Lyttelton tydens die verlof van Ds. Christo. Dankie dat u ingewillig het om ons met die Woord te kom bedien. Die Oggenddiens Ds. Casper Breed bedien vanoggend die Woord. n Mens se lewe bestaan uit drie fases. Die eerste fase is jou lewe op hierdie aarde tot met jou dood. Die tweede fase is jou lewe in die doderyk tot met die opstanding van jou liggaam. Die derde faseis jou lewe vanaf die opstanding van jou liggaam tot in die ewigheid. Ons gaan vanoggend die tweede fase van die lewe in die prediking ondersoek en vanaand die derde fase. Tema: Die lewe in die doderyk. Lees: Lukas 16:19 31 en Openbaring 6:9 11 Teks: Lukas 23:43 Sing:P Psalm 138:1,2; Skrifb 12-3:1,2; Psalm 65:2; Psalm 103:8,9; Psalm 16:4,5 n Mens se dood is nie die einde van die pad vir jou nie. Nee, die lewe gaan voort anderkant die graf. Jesus Christus het vir die misdadiger wat langs Hom gekruisig is, gesê: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.

2 13 Januarie 2019 Aanddiens Ds Casper Bred preek vanaand. Daar sal n dag kom wanneer almal wat deur die eeue gesterf het, liggaamlik uit die dood sal opstaan en n heerlike ewigheidstoekoms sal ingaan. Tema: Die opstanding van die liggaam en die ewige lewe. Lees: 1 Korintiërs 15:35 58 Teks: 1 Korintiërs 15:52 Sing: Psalm 33:1, 5; Skrifb 18-1:1, 6; Skrifb 18-6: 1,2,3,4,5 MEELEWING Sr Elsie Buys, die moeder van Sr Griet Swanepoel was die afgelope tyd ernstig siek en was in die Unitas Hospitaal opgeneem met n aritmiese hartklop. Sy is daarvoor behandel. Daarna het sy ʼn stent ingeplant. Griet dra graag haar dank oor vir die meelewing, boodskappe en telefoonoproepe. Br Koos Oosthuizen se gesondheid het ook agteruit geann. Hy word tuis versorg en ons dra hom ook graag in ons gebede op. Baie geluk Jaco en Elisma van der Merwe met die geboorte van klein Leah OP Saterdag 12 Januarie, mag sy vir julle tot groot seën wees. Geluk ook aan die grootouers Kobie en Jannie Nieman. Daar het die afgelope ʼn babadogtertjie vir Petrus en Zelda Mulder haar opwagting gemaak. Ook baie geluk, ook aan die grootouers, Mias en Johannet Mulder. Dan is dit vir ons ʼn voorreg om u almal terug te verwelkom na die vakansie. Ons sien uit na ʼn nuwe jaar vol interessante uitdagings en wens ons skoolkinders en studente wat met verdere studies besig, ʼn suksesvolle jaar toe. MANNA EN KWARTELS VIR DIE GEES Dr Callie Opperman, emeritus predikant van Windhoek-Suid en nou woonagtig te Swakopmund. FOKUSGEDAGTE

3 13 Januarie 2019 Die Here is by my - ook in 2019 FOKUSVERS Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my.in u hande is ek veilig (Psalm 23:4) In die Herderspsalm word die sterk band tussen die Here en sy volgelinge beskryf. Die waarde daarvan is so groot, dat die skaap (die gelowige) kan bely: Selfs in donker, gevaarlike tye is daar geen bangheid nie. Die Herder is altyd by jou. [LEES Psalm 23] So is Jesus ook Immanuel. In Hom is God by ons. In sy hande is ons veilig. Sy hande het krag. Sy hande is liefdevol. Sy hande is onder, bo, voor en agter ons. Met die nuwe jaar wat voor ons wag, is daar verskeie donker kolle. Vir sommige dalk ook dieptes, wat angs en onsekerheid kan bring. Die finansies knyp, werkgeleenthede is skaars, sommige het geliefdes aan die dood afgestaan, by ander is daar ernstige siekte wat soos 'n swaard oor die hoof hang, en vir nog ander is daar onsekerhede wat in die hart broei. In Suid- Afrika bou die verkiesingskoors op, wat weer sy eie impak op almal se lewens het. Boere wag op uitkoms vir hulle saailande en die veld. By die donker van onsekerhede, moedig ek jou met hierdie Psalm aan om jou oog op Jesus Christus te hou. Hy is die getroue Herder. God is ook ons Vader, wat almagtig is en wat ons met 'n onvernietigbare liefde versorg en lei. Deur sy Gees wat in ons woon, versterk Hy ons geloof en gee daardie krag en moed, wat soms verstom. Kom ons bely met 'n vaste oortuiging: Ek sal nie bang wees nie, hoe donker die pad ook mag wees. Ek weet dat my Herder by my is. In sy hande is ek veilig. 18 JANUARIE Eerskomende Vrydagaand is dit die jaarlikse byeenkoms van die ouderlinge, diakens en Wyksusters. Al die gades word uitgenooi om saam te kom kuier by hierdie geleentheid. Ons gaan braai. Die vure sal daar wees en die gebruiklike pap en sous. Bring vir jouself ʼn gemaklik stoel, drinkgoed en ʼn slaai vir 4-5 ekstra mense saam.

4 13 Januarie 2019 TV-REEKS OOR KULTES EN KULTARIESE GROEPE SUID-AFRIKA Die TV-reeks Openbarings, wat handel oor kultes en kultariese groepe werksaam in Suid-Afrika, vind plaas op Donderdae en Sondae op VIA (DSTV kanaal 147) 13 een uur lange episodes. Prof Henk Stoker, van die Teologiese Skool, was een van die adviseurs vir die program en van die GKSA se predikante en n teologiese student tree ook op in van die programme. Datum Tyd Herhalinq Tyd Onderwerp 17-01-2019 20-01-2019 21:00 Christ Gospel Church 24-01-2019 27-01-2019 21:00 Providence & Shincheonji 31-01-2019 03-02-2019 21:00 Jehovah-getuies 07-02-2019 10-02-2019 21:00 Grace Gospel Church & Church Team Ministries International 14-02-2019 17-02-2019 21:00 Spade Reënsending (Blou Rokke) 21-02-2019 Universal Church of 24-02-2019 21:00 the Kingdom of God 28-02-2019 03-03-2019 21:00 Israelvisie, Dogtervan Sion

5 13 Januarie 2019 BEROEPENUUS Beroepe aanvaar Ds R Jansen van Vuuren (Riaan) van Hendrina/Carolinakombinasie na Lichtenburg Proponent CJ Lemmer (Jaco) na Buffeldoorns (Fochville) Beroepe bedank Proponent CJ Lemmer (Jaco) na Piet Retief GEDAGTE VIR DIE WEEK Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde! Psalm 8:10 GEMEENTEKAMP 2019 Ons gemeentekamp vir 2019 vind weer gedurende die 3e naweek van September, te wete 13-15 Sept plaas. Dit is weer by Bosveldwegbreek waar ons nou vir die 9e jaar agtereenvolgens gaan kamp. Ouderling Hardus du Plessis is nou ons kampkommandant en ons wens hom sterkte toe met die reëlings. Ferdie van Wyk sal nog op die agtergrond wees indien hy van hulp kan wees. Verlede jaar se klamp was ʼn groot sukses. Vra maar net vir diegene wat daar was. Veral Saterdagaand met die Noot vir Noot kompetisie was ʼn hoogtepunt. Maak nou al reeds ʼn aantekening van die datums. Navrae kan gerig word aan Hardus du Plessis by 071-330 -4579.

6 13 Januarie 2019 SUSTERSAAMTREK 2019 Die susters van Gereformeerde Kerke Oos-Moot en Die Kandelaar nooi julle na uit na die susters se jaarlikse saamtrek vir die Pretoria-streek. DATUM: 9 Maart 2019 TEMA: Om-gee-wingsbewus - God se kinders gee om vir sy skepping PLEK: NG Kerk Magalieskruin Volledige inligting volg binnekort. Hou die Koerier dopen maak ʼn aantekening van die datum. Navrae: Henriëtte Meijer (084 406 2027) of Marlyn Wibbelink (082 664 7653) Ons susters woon gereeld hierdie saamtrek by en jy word hartlik uitgenooi om saam te gaan kuier. Praat met Griet, Marie Greyling of Marlette van Rooyen. SILWERKRONE Die Silwerkrone bestuur vergader na die Bybelstudie in die Kerksaal. ENGELE In die November uitgawe van die Kerkblad gee Prof Cassie Coetsee n goeie beskrywing in die rol van Engele. Jy kan dit in die redaksionele kommentaar. Gy gaan dit later opvolg met ʼn 2e bespreking. Vertrou die verlede toe aan God se genade, die hede aan Sy liefde en die toekoms aan sy voorsienigheid. - Augustinus

7 13 Januarie 2019 HIERDIE WEEK HOU ONS, ONS BESIG MET: Vandag: Die kollekte tydens die erediens is vir die Diens van Diakens en by die deure vir die Bybelverspreiding Die ouderlinge en diakens van wyke 3 en 4 is aan diens. Die susters van Wyk 4 nooi jou na die diens saam te kom tee drink by Dopperdraai. Katkisasie: Die katkisasie open in die Kerk na die Diens Bybelstudie: Dinsdag om 09:45, om 18:30 VERJAARSDAE Vandag: Br Riaan van Biljon. 15 Januarie: Sr Trudie Grobbelaar en Herman le Roux. 17 Januarie: Br Chris Smit.!8 Januarie: Ronel du P lessis en Tersius du P lessi. 19 Januarie: Niel Melck KLEINADVERTENSIES R Riempies gebreek/stukkend? Stoele en 2 sitplek banke. Kontak Jan Plomp. 012-667-3003 of 084-767-4880. JOU NUTSMAN: Skakel vir Hendrik van der Linden by 071-220 -5683. Skoonmaak van Matte, Meubels, Leer en Materiaal, Matrasse, Vensters, Geboue, Kantore, Store en Huise. Baie dankie, ALTA by 082-395-6449. NEUTE. Gesels met George Lee oor vrugte en neute. Bel hom by 082-778-5511. Daar is ʼn nuwe pryslys beskikbaar. VLEIS. Chris du P lessis is w eer op spoor met die verskaffing van die vleis. Skakel Chris by 084-517-6308 It s my Party: Reël u kind se partytjie deur Elize Pretorius by 082-356-6603 of 012-663-6142. Al die benodighede vir die partytjie word verskaf.

8 13 Januarie 2019 ALGEMENE INLIGTING Predikant: Ds Christo Sw anepoel, Burgerlaan 113, Lyttelton Manor. 012-664-2195. Selfoon 083-263-7641. E-pos swanepoel.gerefkerk@telkomsa.net Bedieningskommissie: Ouderling Kobus Erasmus. Tel 082-334-1845 Bestuuurskommissie: Ouderling Tiddo Voogt: 0828927748 Voorsitter van die Diakonie: Diaken Johan How ell Tel: 074 077 0001. Susters Voorsitter: Sr Griet Sw anepoel. 012-664- 2195 Die Silwerkrone Voorsitter: Br Jan P lomp 012-667-3003 Orrelis: Jaco Viljoen Tel: 076-554-6527 Koster: Mike Muller 012-667-3241 Kerkkantoor: Dirk Schoeman 082-473-9135 Bankrekening van die Kerk: Absa Bank Lyttelton, Takkode 335-045, Rek No: 0600-340-077 Die Kassier: Ouderling Kobus Robbertse 079-820-1329 Bankrekening van die Diakonie: Bank: ABSA Rek: 600280031 Tak: 632005 Bankrekening van die Susters: Gereformeerde Susters Komitee, ABSA Bank Lyttelton Takkode 335045, Rek No: 600 340 239 Die Koerier: Ferdie van W yk - ferdievw@telkomsa.net Gereformeerde Kerk Lyttelton Skribas: H/v Stasie en Monument Strate Oudl Carl Pohl Navrae: Dirk Schoeman Selfoon: 082-469-1620 Tel 012-664-4325 Oudl Pieter Bos E-pos: gkl@telkomsa.net Selfoon: 081-390-2321 Attes Skriba: Henry Engelbrecht, Tel: 012 664 0714. Selno: 082-680-6821 E-pos: henmet@telkomsa.net Emosionele Ondersteuningsnetwerk: Indien u emosionele bystand weens eensaamheid, siekte, trauma ens. beleef of net wil deel word van die emosionele ondersteuningsnetwerk in ons gemeente, kan u gerus vir Trudie Grobbelaar (koördineerder) skakel by tel: 012 653 1195, of sel: 084 589 5965.