Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

Similar documents
Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

BenguFarm Bestelvorm

Direkte en indirekte rede *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Mandala Madness Deel 2

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

HOëRSKOOL PORTERVILLE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Dialoog en paragrawe *

Sterdansers by Vensters.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Tariewe

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Die jaar se kaskar was

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Hoe om krag te spaar

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Laerskool KENRIDGE Primary School

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

SIZA takes the sting out of auditing

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing


klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Tariewe

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Inhoud. Twaalf Lekkerbekkie-uitgawes agter die rug!

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

G. J. du Preez

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

BKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

die ArtKat Jaar program

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Interskole: waar kan ons verbeter?

Die Rietstok. Kersboodskap 2012

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Rubriek vir skeppende werk

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

Tonga die olifant - 01 *

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Helderberg Fishers Community

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Die senior koor van die Primêre

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

In n neutedop: 2018 sover

Transcription:

Privaatskool Private School 2006 2017 Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www.vergezicht.co.za Ek kan! I can! Die Inkpot Beste ouers, Oktober 2017 Ons is binne-in n wonderlike lentemaand en orals rondom ons sing die natuur n lied van kleure en geure. Mag elke kind, wat elke dag by ons skoolhek uitstap, ook n lied in die hart hê! Groete, Die Nuusspan GRAAD 5 7 KAMP Die graad 5 tot 7 s het vanaf 26-28 September by Simonsberg Christelike Sentrum naby Kanonkop gekamp. Die feetjiebosagtige omgewing het hulle na n ander wêreld verplaas waar elkeen net kind kon wees en hulself in die aktiwiteite kon inleef. Koning Liam Muller het, gewapen met twee komkommers en n sak wortels, sy lojale onderdane op die gras, vanuit sy toringkamer toegespreek. Daar was baie uitdagings om te oorkom. Geblinddoekte kinders moes legkaartstukke op hulle groep se aanwysings vind. Jean Jordaan en Christiaan Swart (Gr 6A) in vrolike luim by die jaarlikse kamp.

Hulle moes oorlewingskuilings bou en het uitbundig by grasbulte afgerol. Hulle het oor houtmure en toulere geklouter en deur modder geploeter. Die spangees, samewerking en uithouvermoë van die groep Vergezicht leerders was ongelooflik. Hulle het elke uitdaging suksesvol voltooi. Daar is vriendskapsbande gesmee en ons leerders het geleer om saam uitdagings te voltooi. Mooi so, julle oulike kinders! Ons onderwysers is baie trots op elkeen van julle! Berig: Bardene Thirion Liam Visser 5E: I really liked the Amazing Race and the mud bath because I like getting messy. Reagan Daniëls 5E: I enjoyed the zipline, swimming and the movie. Drake Clark, 5E: I enjoyed being blindfolded and building a raft. I loved the food and being with my friends. Christiaan Swart 6A: Ek het geleer dat n mens baie kan regkry as jy saamwerk. Joshua Dempster, 6E: I really enjoyed the camp. It was fun to be with my friends. The food was amazing. Caleb Korkie, 5E: I enjoyed sleeping in the bunk beds with my room mate and I loved swimming.

André de Wet, 6E: The camp was very nice. I liked the team effort, the positive atmosphere and exercise. I liked the personalities of the coaches. Jaydn Pashley, 7E: I enjoyed the camp. It brought us all closer together. Carlo Loubser, 6A: Dit was so lekker om die ander maats te leer ken. Die lekkerste ding was om in die modder te kruip. Ek het ook geleer dat as jy saamwerk met jou span, kan julle baie doen. William West, 6A: Die kamp was vir my baie lekker. Die beste deel was die Zipline en die hindernisbaan.

AFRIKAANS-DAG: TROTS AFRIKAANS! Vergezicht se heel eerste Afrikaans-dag is op Vrydag 22 September gehou. Die doel daarvan was om Afrikaans as deel van ons kulturele erfenis te vier en ook om Afrikaans as taal met vele fasette in die skool te bevorder. Daar was n spelolimpiade en spelkonings in elke graad het n sertifikaat ontvang. Nuutskeppings in Afrikaans, soos byvoorbeeld slimfoon, springmielies en koekeloer is kleurvol geïllustreer. Wenners in elke klas is met n woordprentsertifikaat vereer. Die wenners moes ook hulle woordprente in Afrikaans aan die gehoor verduidelik. Die mees entoesiastiese klas was sowaar n Engelse klas die 5E-klas van juffrou Debbie Greeff. Eisteddfod-deelnemers het hulle Afrikaanse gedigte met die gehoor gedeel. Ons het n skrywer, Marga Jonker, genooi om meer van haar boeke en die agtergrond van haar stories te vertel. Die kinders was baie geïnteresseerd in die perdestories en die skyfievertoning oor minatuur terapieperdjies wat sy vertoon het. By die boekuitstalling kon leerders lekker leesboeke vir die vakansie koop. Dié dag het bewys dat Afrikaans pret is. Elissa: Graad 3a Berig: Bardene Thirion Jaydn Pashley: Dit reën katte en honde.

Graad 4 oorslaap Die graad viers van dié jaar het hulle eerste kamp oorslaap by die skool gehad. Met baie beddegoed en tasse onder arms het die graad 4 s die eerste oorslaap begroet. Met baie opgewondheid het hulle die skattejag aangepak in groepe van 4 leerders. Spanwerk was van uiterste belang om die GROOT skat te vind!! Daarna is die vure aangesteek en elke leerder het die geleentheid gekry om hulle eie vleiskoekie te braai. Magies is gevul met heerlike roosterbrood en frikkadelbroodjies. Tannie Amanda (wat die Girly-club doen) het die span met kunsaktiwiteite vermaak, wat ingesluit het die maak van slym, stokkielekker-gogga en gag. Die aand is afgesluit met springmielies, warm bedjies en n lekker DVD!! Baie dankie vir al die pappas wat ons gehelp het met die braai. Berig: Suzanne Cilliers

n Ruiker vir Vergezicht- n Ouer deel haar gedagtes... Die vyf jaar by Vergezicht was vir ons ongelooflik positief en ons seun het so baie gegroei. Dit was 'n moeilike, maar nodige besluit wat ons moes neem om hom kans te gee in n hoofstroomskool in 2018. Dis vir ons ook 'n baie groot stap en hy gaan sy Vergezicht maatjies vreeslik baie mis. Die skool het wondere verrig met hom en ons sal jul ewig dankbaar wees daarvoor! Ons, as ouers, wil julle net weer eens bedank vir ALLES wat julle vir ons kinders daar doen. Dit is nie altyd 'n maklike taak nie, en weet elke onderwyseres daar is 'n spesiale mens wat ongelooflike deernis en begrip het vir ons spesiale kinders. Mag julle God se seën elke dag ervaar in die goeie werk wat julle doen! Xavier Garves het as kolwer uitgeblink toe sy span gedurende die vakansie teen 18 van die top skole in Kwazulu-Natal aan n kriekettoernooi deelgeneem het. Hy is ook gekies om aan die Onder-12 WP proewe deel te neem wat op 31 Oktober begin. Ons is trots op jou Xavier! Ons oud-leerders: Ons is ongelooflik trots op ons oudleerders Jeniel Naudé en Geoffrey Lerwick wat gekies is as prefekte vir 2018 by Curro Sitari Skool. Jeniel Mooi so, julle twee! Geoffrey

Graad 4 s leer prakties van volume:

Ouma reis ver om te gaan kuier. Nokkie Hartman het in September Tokyo toe gereis om vir die 5-week oue Oskar Hartman en sy ouers, te gaan kuier. Ek kon NIKS verstaan wat die belangstellende Japanese bure vir my sê nie, al wat ek weet was dat sy blou ogies vir hulle baie mooi was! Aanhaling vir Oktober:

Totsiens! Ons volgende Inkpot is in November.