MEER AS WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE

Similar documents
Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) WELKOM! N LEWENDE TE DOEN!

WELKOM NA DIE SOMERVAKANSIE

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 33

BenguFarm Bestelvorm

WELKOM IN DIE EREDIENSTE VAN:

Rut: n Liefdes Verhaal

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 32 ELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS VAN DIE D

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Tariewe

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Tariewe

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

Kerssangdiens. SA Gemeente

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Mandala Madness Deel 2

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Augustus 2016

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop

September Na God se hart...

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid.

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Direkte en indirekte rede *

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Bybelse etes (2) Wyke A87, C72 & C80. Wyk B31. Mei Feesblad

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Maand-Krant OKTOBER 2013

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

Webadres: Die Pastoor se pen:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha

4 November 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Kerssangdiens

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 44 6 November 2016

BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

Transcription:

EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-10-21 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 14 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) MEER AS WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE Woord van welkom (spesifiek) aan: Nuwe lidmate en gaste. Familie en vriende van Charl en Rika Enslin wat saam getuies is van die doop van Leo. KLEINKINDERS IS VIR OUMENSE N TROTS; VADERS IS VIR HULLE SEUNS N SIERAAD..... (SPREUKE 17:6) DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE: En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? (Rom. ( 10:14 Rom. 10:14) OGGENDEREDIENS 10H00 AANDEREDIENS 19H00 Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek Lees : 1 Sameul 16:1-13 Lees : Openbaring 1:1-20 Teks : Gen. 2:26 & 1 Sameul 16:7 Teks : Openbaring 1:13-16 Tema : Jy is nie niemand nie..... Tema : Jesus..... Die onvergejy is iemand. lyklike! Gemeentesang : Skrifb. 15-1:1-4 (Beurtsang) Gemeentesang : Voorsang: Psalm 134:1,4 Lied 184:1,3 Psalm 146:1,4,6 Lied 241:1,2,3 Psalm 138:2 Psalm 119:26 Skrifb. 20-2:1,2,5,7 Skrifb. 12-3:1,2 Psalm 128:3,4 (Doop) Skrifb. 13-3 Psalm 139:6,7 Skrifb. 13-3 Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 1

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: (T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4) TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. BY DIE KERKDEURE: 21 OKTOBER: Oggend : Bybelverspreiding Aand : Kongo Hulpfonds 28 OKTOBER: Oggend : GKSA Sustentasie Aand : ARSO Lesmateriaal 4 NOVEMBER: Oggend : Evangelisering Aand : Kerkblad DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 21 Oktober: Oggend : M4 - Oudl. Paul du Plessis en Diak. Koos Pretorius Aand : M5 - Oudl. Daan Strydom en Diak. André Venter 28 Oktober: Oggend : M6 - Oudl. Hans Jobse en Diak. Steyn van Niekerk Aand : BE1 - Oudl. (vakant) en Diak. Willem Lubbe 4 November: Oggend : ZO1 - Oudl. Adriaan van Niekerk en Diak. Retha van Graan Aand : MP1 - Oudl. Ben van Vreden en Diak. Martie Visser KATKISASIE: Laat my lammers wei... (Joh. 21:15) Voorskool Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klasse toe. Gr. 8-10 : Geen les eerskomende Woensdag. Wel nog les op 31 Oktober en 7 November. Geloofsgesprekke Soos afgespreek Maandag: 29 Oktober 2012 17h00-18h00 : Jacques Coolen : Danie van der Walt 18h00-19h00 : Andriëtte Heystek : Wynand Steyn 19h00-20h00 : Jacques Pieterse : Kobus van der Merwe Dinsdag: 30 Oktober 2012 17h00-18h00 : Dawie Nel : Tinus Jv Rensburg 18h00-19h00 : Hernes Venter : Faan Boshoff 19h00-20h00 : Pierre Viviers : Eben le Roux BORG N BYBEL! R52 PER BELYDENDE- OF DOOPLIDMAAT! KON JY AL HIERAAN AANDAG GEE? DANKIE VIR HEELWAT BYBELS WAT REEDS GEBORG IS. Kom ons DOEN GROOT. Die SAAD van die WOORD. Ek en jy het n Bybel (sommige van ons meer as een!) R52.00 en jy sorg vir n Bybel vir iemand wat nog nooit een gehad het nie. Daar is koeverte op die tafel by die kerkkantoor se trappe. Die kleingoed, onthou om jou vol spaarblikke vir die oom of tannie wat vir jou katkisasie gee te bring. DINK JOU JOU LEWE IN SONDER N BYBEL! Wat van 500 Bybels te borg? Kom ons probeer. SPAARBLIKKIES Kleingeld is inderdaad grootgeld in die koninkryk van die Here. Dankie vir al die blikkies wat VOL inkom. Neem gerus vir jou een en gooi die sentegeld in. Beskikbaar op die tafel by die ingang na die kerkkantoor. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 2

ALMANAK 2013: Dit is tyd om jou Almanak (boek met dagstukkies en inligting oor gemeentes) vir 2013 te bestel. Koste is R55 per kopie. Skryf jou naam op die lys teen die kennisgewingbord. Die boek sal DV na 21 November 2012 in die kerkkantoor beskikbaar wees. HUISBESOEK IN VAKANTE WYKE: (S4, BE1) Verskillende ouderlinge gaan help om die lidmate te besoek. Dankie vir julle begrip en geduld. HULP MET KWOTASIE: Iemand wat kan help met die gooi van sementstroke rondom n deel van ons pastorie in Stephanweg, skakel met Wout Klomp (082 414 5486). FINANSIEËLE STATE: (MONTANAPOORT) Goedgekeurde state 2011/2012 is Dinsdagaand op die Kerkraadsvergadering ter tafel geneem. Lidmate met navrae kan gerus met oudl. Wout Klomp skakel (082 414 5486). LEË KOEKBLIKKIES: Die kleingoed wat vir Oom Pieter al koek gebring het..... Julle bakkies is in die kerkkantoor. Gaan haal dit as jy wil. DIENSGROEPNUUS: SANGGROEP: Die Sanggroep oefen Maandagaand om 19h00 by die orrel. BYBELSTUDIE: Oggend: 31 Oktober 2012 om 09h00 in die kerksaal. Studiestuk nommer 4 Studiestuk nommer 5 is op die tafel, by die trappe na die kerkkantoor, beskikbaar. GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Afsluitings ete!! Hartlik uitgenooi. Datum: 27 November 2012 Venue: Deo Gloria Steakhouse Tyd: 12h00 Koste: R90 per persoon Kurkfooi van R10.00 indien jy jou eie drinkgoed wil saamneem. As jy nog nie jou plek bespreek het nie, skakel dan met Neels Steenkamp (082 800 8002). DOPPERDUIMPIES AFSLUITING: Hierdie datum skuif van 19 Oktober na 3 November 2012. Ons gee later meer inligting. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 3

VROUE VIR CHRISTUS (VVC): Teeskinkbeurte: 28 Oktober 2012 Annalie le Roux Nellie vanheerden Lisette Strydom Susan Schoeman Emma Kruger Erika J van Rensburg 082 557 5928 082 402 2718 082 339 7565 073 174 8683 084 890 0064 072 797 9383 012 548 9782 012 547 4654 21 Oktober 2012 Adri Wyma Juanita de Jager Adrienne de Kock Thania Dreyer Helena du Plessis Nicoleen du Plessis 4 November 2012 Annalise Joubert Arina du Preez Carin Ischner Lauren Jackson Ansie Kotze Lenie Kruger Yolande le Roux 082 782 8942 082 574 3732 082 619 3135 076 281 5872 072 625 6723 078 543 1421 076 151 3187 082 557 9282 082 573 2271 072 486 4623 079 496 6285 083 938 3384 082 563 7164 012 401 7101 012 547 0893 012 547 1355 012 548 0031 012 548 0031 11 November 2012 18 November 2012 Geen tee as gevolg van Magalieskruin se Nagmaalsviering. 20 November 2012 Speiale tee vir Dr Pieter se verjaarsdag. Hele Bestuur reël vir eetgoed. Annalie le Roux Hantie du Preez Adri Henning Cheryl Henning Charlene Prinsloo Lynn Rivers Lynette Roets 082 557 5928 078 441 1891 082 448 4229 079 878 5843 083 271 7829 082 566 1445 071 353 2460 012 548 9782 012 543 3821 Geen tee as gevolg van Montanapoort se Nagmaalsviering. 2 Desember 2011 tot Januarie 2013 Geen tee as gevolg van skoolvakansie. 012 548 1053 Ouderlinge en diakens sê baie dankie. Die ete deur die V.v.C. voor Dinsdagaand se vergadering was 100%. Ons waardeer. 2012/2013: AANDEREDIENSTE ANDEREDIENSTE TYDENS DIE FABRIEKSVAKANSIE 2012/2013 Vanaf 9 Desember 2012 tot 6 Januarie 2013 is ons as Montanapoorters die gaste van Pta- Magalieskruin. Die aanderediens begin 17h45. Motivering: Dit is vakansie en bitter min lidmate kan die erediens bywoon. Gaspredikers (baie keer emeriti) kan nie in die aand meer ry om as liturg voor te gaan nie. Ons behou kontak en skakeling met ons buurgemeente en beleef die gemeenskap van gelowiges. BELANGRIKE DATUMS ATUMS: 28 Oktober : Gesamentlike Hervormingsdiens (18h30 in ons kerkgebou) 1 November : TOERUSTING: DIAKONIE 8 November : Ouderlinge Verslagvergadering 11 November : Voorbereiding en katkisante wat geloofsbelydenis aflê Aand: KERSSANGDIENS om 18h30 (Liturg: Dr. J. Bingle en die Magaliesberg Jeugkoor tree op) 18 November : Nagmaal KOINONIA OINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 4

(ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR....) Geseë Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is...... (Matt. ( 5:3 Matt. 5:3) KERKVERBAND: Beroepe: Ontvang Ds OJ Struwig van Delmas na Frankfort. Ds JC van Dyk van Ventersdorp na Zeerust. Aanvaar Ds HB Coetsee van Ontdekkers na George. Bedank Dr VE d Assonville van Marble Hall en Reformatorories-Teologiese Seminaar, Hannover, Duitsland na Vryburg. GEMEENTEVERBAND: Lidmate wat siek is - Ons weet van: (verskoning as iemand se naam uitgeval het. Dit is nie doelbewus nie) Magriet Joubert (078 530 7117) wie se bejaarde mamma ernstig siek is. Truida de Klerk (548 4694) wat n operasie ondergaan het. Lizette Strydom (082 339 7565) wat n operasie ondergaan het. Faan Boshoff (083 738 2767) se kleinseun wat in die hospitaal is. Bertie Venter (082 774 7229) wat eersdaags chemoterapie moet ontvang. Bid vir deursettingsvermoë en genade vir ons broer en sr. Marie. Johan van der Sandt (079 415 2393), n nuwe lidmaat wat in die ISE van Montana Hospitaal is. Nadia Joubert (072 737 9180) se ouma wat ernstig siek is. Ben Fourie (083 292 1583) wat tuis aansterk en almal vir hulle voorbidding en liefde bedank. Simpatie: Bertie en Marie Venter (082 774 7229) na die dood van n kleinseun. Ons dink aan: Die matrieks wat met die eindeksamen begin. Belydeniskatkisante wat voorberei vir hulle geloofsgesprekke. Geluk: Charl en Rika Enslin (076 611 3545) met die doop van Leo. Willie en Mariëtte Bosua (082 685 9843) met die geboorte van n derde kleinkind. Geluk ook aan Pieter en Michelle wat oorsee woon. Aan ouers, oupa s en ouma s van kinders en kleinkinders wat met marieteaande van skole so mooi presteer. Geluk aan elke kind wat dalk nie na n merieteaand genooi word nie maar die heeljaar net jou bes gedoen het. Dankie: Graag wil ek net die kerkraad en die gemeente bedank vir die liefdevolle gebaar deur dat ek verlede Sondag die pragtige blomme op my verjaarsdag ontvang het. Ek het so spesiaal en geliefd gevoel. Ek sal dit altyd onthou. Baie, baie dankie. Fransie vd Walt Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 5

ATTESTATE: Ons verwelkom graag die volgende broers en susters: Met Attes vanaf: GK Kameeldrift: Ferdi en Marietjie Schalekamp. GK Kameeldrift: Anton en Lynette Penzes asook Anthony, Kyle en Vida-Ann. GK Pretoria-Noord: Johan en Magriet van der Sandt. GK Meyerspark: Jan en Riet Goede. Met Bewys van Lidmaatskap vanaf: NG Kerk Doornpoort: Louis en Anna le Roux asook hul dogter Annemarie. VERJAARSDAE: OKTOBER: 21 Pattie Ligthelm (082 547 8427). 22 Rita Broekman (082 649 4399); Alida Nieman (082 491 7552). 23 Michelle Maritz (079 421 8252); Charlene Myburgh (071 525 4553). 25 Andriëtte Botha (084 510 9485). 26 Ben Fourie (083 292 1583). 27 Pieter van Jaarsveld (072 873 1808). ONS WEBWERF EN WEBMEESTER: Het jy al ons Webwerf besoek? www.montanapoort.co.za Ons webmeester is Elize van Wyk (083 741 0980). Kontak haar gerus indien jy iets het om op die webwerf te plaas of as jy meer oor die webwerf wil weet (elize@rfsolutions.co.za). SO IETS VAN ALLES LLES: Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar..... (Rom. 12:10) Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. Kerk Pta-Montanapoort nie. Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgend sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat n advertensie geplaas word. Indien jy iets wil adverteer stuur n email na die kerkkantoor en gee jou advertensie deur (kerkkantoor@montanapoort.co.za) SAAMKUIER- EN SAAMSINGFUNKSIE: Die GK Pretoria-Rooiwal bied op 20 Oktober om 3 nm n heerlike saamkuier- en saamsingfunksie aan. Die koor van die GK Magalieskruin gaan optree. Ons wil graag alle omliggende gemeentes uitnooi om die dag saam met ons te geniet. Ligte verversings sal na die tyd aangebied word. Indien u wil, sal n donasie waardeer word, om die kostes te dek. Ons wil vra dat u asseblief voor 17 Oktober aan ons laat weet hoeveel mense kom. Skakel ds. Attie Bogaard by 071 689 5598 VAKANSIEHUIS TE HUUR: 5 km vanaf Loskopdam. Binne natuurreservaat met 4 x 4 roete. Huis ten volle toegerus. Slaapplek vir 9 mense. Billike tariewe en afslag vir pensionarisse. Kontak Tjaart by 012 567 2720 of 083 3761676 SINOVILLE LOODGIETERS: Vir al u water probleme soos geysers, waterlekkasies, geblokte rioole, nuwe installasies, geute en lekkende dakke. Kontak Tjaart Vorster by 012 567 2720 of 083 376 1676 Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 6

NUWE ONTWIKKELING IN ANNLIN (WES VAN MAKRO/LAVENDER WEG): Stapel woonstelle. Bachelor, 1 Slaapkamer, 2 Slaapkamer en 3 Slaapkamer eenhede beskikbaar. Pryse vanaf R315 000 24-Uur sekuriteit. Geleë naby skole, winkelsentrums en kerke. Vir meer inligting: Kontak Yovanca Willemse By Just Property Group Montana op 084 384 4746 of montana1@justletting.co.za KERSKOEKE: Vir die lekkerste en mooiste kerskoeke en geleentheids koeke kontak Tina by 0825143406 JANOME OMKAPMASJIEN: Janome Omkapmasjien te koop. Slinternuut. R1000. Skakel Elsa du Toit 082 961 2410 MOTORBATTERYE: Indien enige iemand ou motor batterye het wat hulle van ontslae wil raak, skakel Petro 079 309 2153. Ons koop dit aan teen R30 per battery. GEMEENTEDAGBOEK EMEENTEDAGBOEK: As jy n afspraak met dr. Pieter wil maak, kontak hom gerus: 082 682 1142 of drpieter@montanapoort.co.za. 22 26 Oktober : Geref. Vriendekring Midweek in Oos-Vrystaat 27 Oktober : Huweliksbevestiging van Marie-Alet vd Walt en George Muller. Hartlik geluk en seën vir elke dag. Senior lidmate en dr. Pieter Dr. Pieter Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha (082 781 5733) so gou as moontlik. Ons bedien jou graag. TEE EN KOFFIE: Vanoggend na die erediens. Dankie aan Adri Wyma en haar helpers. KERKKANTOOR ERKKANTOOR: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za Indien jy n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop. Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 7

Preeknota s Datum: Prediker: Skriflesing: Fokusvers: Preektema: Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en n regte lewenswyse te kweek..... (2 Tim. 3:16) Skeurstrokie PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP Naam: Selfoon Landlyn: 1. Ek is n nuwe intrekker en sal n besoek waardeer 2. Ek is n besoekeer/gas en sal n besoek waardeer 3. Ek wil graag deur n diaken besoek word 4. My telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander: Nuwe woonadres: Landlyn: Selfoon: Epos: Werkstelefoon: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 8