SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Rut: n Liefdes Verhaal

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Mandala Madness Deel 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN CHARLOTTA AUGUSTA LOGGENBERG N.O.

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

Tariewe

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Mosselbaai Munisipaliteit

IN DIE HOë HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAAT AFDELING, BLOEMFONTEIN. T[...] N[...]...Eiseres. F[...] L[...]...Verweerder

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

VAN ZYL R. [1] Applikante het in hul verteenwoordigende hoedanigheid as. mede trustees van die Westraad Trust, met

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

IN DIE HOOGGEBEGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) CORBETT, HR, E M GROSSKOPF, VIVIER, KUMLEBEN et EKSTEEN

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord-Kaapse Afdeling / Northern Cape Division)

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (Noord Kaapse Afdeling KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS U I T S P R A A K

Direkte en indirekte rede *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Aansoek Nr. : 2658/2005. In die aansoek van:

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 THE UNION OF SOUTH AFRICA

NOTULE OIV. 18 April 2017 : Paling straat, Oesterbaai. Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed.

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad

In uitvoering van n ooreenkoms bereik by die Reël 37 samespreking is. aan die begin van hierdie verhoor beveel dat die quantum van eiser se

Uit Moerdijk se pen Man en Media

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

SIZA takes the sting out of auditing

Transcription:

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe van die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank ( SARB ), bly om bekend te maak soos dit hieronder op rekord geplaas is. 1. VERKRYGING VAN ZAMBEZI MALL 1.1. Sharemax Zambezi Retail Park Investments (Edms) Beperk ( Zambezi Retail ) het effektief vanaf 1 Julie 2011 eienaarskap van die Zambezi Mall eiendom van Capicol (Edms) Beperk verkry. Die verkryging volg op lang en intense onderhandelings. Hierdie transaksie was gedurende die week wat op 8 Julie 2011 geëindig het, gesluit. 1.2. Vanaf verskeie bronne van kommunikasie, insluitende die Road Shows en vanaf interaksie met die beleggers/fa Forum en beleggers, het die Direksie tot die gevolgtrekking gekom dat dit die algemene wens van die beleggers is om eienaarskap van Zambezi Mall te hê en dit is nou bereik, onderhewig aan sekere voorwaardes. Die eiendom sal in twee stappe oorgedra word vir eienaarskap daarvan. Die hoofwinkelgebou sal dadelik oorgedra word en die toepaslike oordragaktiwiteite het reeds begin. Die oordrag van die balans van die eiendomme wat uit die Zambezi Mall se ander geboue bestaan, sal volg gedurende die proses met die implementering van die verkrygingsooreenkoms. 1.3. Die dag tot dag bestuur van die sake van Zambezi Mall is oorgeneem deur Zambezi Retail en die bestuursaktiwiteite onder Zambezi Retail het reeds begin. Die bestuursaktiwiteite sal die invordering van huurgeld en alle ander verwante eiendomsbestuursaktiwiteite insluit. Samesprekings met die huurders het reeds begin en sal so vinnig as wat moontlik is vorder, sodat Zambezi Retail kennis kan dra van die huidige huur- en kontraktuele posisies, asook ander aanverwante sake van Zambezi Mall. 1.4. In ooreenstemming met die terme van die verkrygingsooreenkoms, word beoog om die uitstaande padwerke te voltooi sodat die hooftoegangsroetes tot Zambezi Mall oopgemaak kan word. Daar sal voor die einde van Julie 2011 daarmee begin word en daarmee voort gegaan word, totdat dit voltooi is. 1

1.5. Bykomend volgens die verkrygingsooreenkoms, sal bemarking- en promosie aktiwiteite vir Zambezi Mall van stapel gestuur word, volgens n ooreengekome bemarkingsprogram wat tans geïmplementeer word. 1.6. Die Zambezi Mall se verkrygingsooreenkoms het die weg gebaan vir die Direksie om die nodige befondsing vir die voltooiing van die konstruksie aktiwiteite van die toegangspaaie tot Zambezi Mall te kry en daardeur die langverwagte gemaklike toegang tot Zambezi Mall te verseker. Hierdie befondsingsaktiwiteite kan nou op n kommersiële basis plaasvind, omdat eienaarskap bestaan, teenoor die vorige posisie van nie-eienaarskap van Zambezi Mall en dit bring mee dat daar geen verdere betrokkenheid van die Capicol Groep, die ontwikkelaar van Zambezi Mall, is nie. 1.7. Met die koms van die oordrag van eienaarskap, sal toekomstige netto inkomste wat uit die besigheidsaktiwiteite van Zambezi Mall voortspruit, tot die voordeel van beleggers wees en die Capicol Groep sal geen verdere betrokkenheid hê in terme van die beleggingsopbrengs waarop beleggers geregtig is nie. 1.8. Die aandag van beleggers word egter daarop gevestig dat Zambezi Mall effektief beskou moet word as n nuwe winkelsentrum, wat weer bekendgestel sal moet word met die opening en finale voltooiing van die toegangspaaie en nadat geskikte huurders geplaas is met die effektiewe voltooiing van Zambezi Mall. Die huidige swak huurstatus van Zambezi Mall sal verbeter moet word met die bogemelde proses, voordat beleggingsopbrengste weer hervat kan word. 1.9. Dit is die oorwoë mening van die Direksie dat die aksies met betrekking tot Zambezi Mall, soos hierbo uiteengesit, tans en in die toekoms tot die beste voordeel en in die beste belang van die beleggers in die Zambezi Mall projek is. 2. VERKRYGING VAN VILLA MALL 2.1. Ook na lang en intense onderhandelings, welke onderhandelings oorvleuel het met die onderhandelings oor Zambezi Mall, het The Villa Retail Park Investments (Edms) Beperk ( Villa Retail ) effektief vanaf 1 Julie 2011 eienaarskap van n 80% onverdeelde aandeel in en van die Villa Mall eiendom van Capicol 1 (Edms) Beperk, verkry. Capicol 1 sal die oorblywende 20% belang hou, welke belang beskikbaar sal wees volgens die kontraktuele 2

ooreenkoms, vir die verkryging daarvan op verskillende stadiums teen voorafbepaalde bedrae. Hierdie transaksie was gedurende die week wat op 15 Julie 2011 geëindig het, gesluit. 2.2. Net soos in die geval met die Zambezi Mall projek, het die Direksie die algemene wens van die beleggers gekry dat hulle eienaarskap van die Villa Mall verkies en dit is nou bereik, onderhewig aan seker voorwaardes. Een voorwaarde is n opskortende voorwaarde, wat op 15 Augustus 2011 nagekom moet word. Beleggers en belanghebbende partye sal oor die nakoming van die opskortende voorwaarde of die nienakoming daarvan, ingelig word. 2.3. Die 80% onverdeelde aandeel in en van die Villa Mall eiendom sal ook in twee stadiums oorgedra word vir die eienaarskap daarvan. Die eerste oordrag, synde die eerste 30% van die 80% onverdeelde aandeel, moet onmiddellik oorgedra word na die nie-nakoming van die bogemelde opskortende voorwaarde. Voorbereidings vir die toepaslike oordragaktiwiteite in hierdie verband, het egter reeds begin en dit is die Direksie se siening dat dit onwaarskynlik is dat die opskortende voorwaarde nagekom sal kan word. Oordrag van die oorblywende 50% van die onverdeelde aandeel sal volg in die normale gang van die inplementeringsproses van die Villa Mall se verkrygingsooreenkoms, wanneer dit onvoorwaardelik is. 2.4. Die Villa Mall se verkrygingsooreenkoms het die weg gebaan vir die Direksie om voort te gaan om die nodige befondsing vir die voltooiing van die Villa Mall, wat deur die Direksie onderneem word. Hierdie befondsingsaktiwiteite kan nou op n kommersiële basis plaasvind omdat eienaarskap bestaan, teenoor die vorige posisie van nie-eienaarskap van Villa Mall en dit bring mee dat daar geen verdere betrokkenheid van die Capicol Groep, die ontwikkelaar en die ontwikkelingsbestuurder van die Villa Mall, is nie. Sou die opskortende voorwaarde nie nagekom word nie, sal die Capicol Groep met sy 20% onverdeelde aandeelbelang nie verder betrokke wees by die ontwikkeling nie, insluitend die voltooiing en die bestuur van die Villa Mall. Die ontwikkeling se voltooiing en bestuur sal deur Villa Retail onafhanklik van die Capicol Groep, onderneem word. 2.5. Dit is die oorwoë mening van die Direksie dat die aksies met betrekking tot Villa Mall, soos hierbo uiteengesit, tans en in die toekoms tot die beste voordeel en in die beste belang van die beleggers in die Villa Mall projek is. 3

3. PROSES VAN DIE REËLINGSKEMAS 3.1. Weens die suksesvolle sluiting van die verkrygingstransaksies met betrekking tot Zambezi Mall en die Villa Mall, is die direksies nou in staat om voort te gaan om die Reëlingskemas waaroor voorheen gerapporteer is, te implementeer tot die voordeel van die beleggers as n geheel en vir sover as wat dit spesifieke beleggers raak. Dit sal gedoen word in ooreenstemming met n finale tydtafel, welke tydtafel ook van toepassing sal wees om die versterkte posisie van Zambezi Mall en Villa Mall se transaksies te implementeer, soos hierbo vermeld. 3.2. Vordering met die proses van die Reëlingskemas, soos bo gemeld, het reeds begin in ooreenstemming met die tydtafel. 3.3. Behalwe in buitengewone omstandighede, word dit verwag om die implementering van die prosesse van die Reëlingskemas teen die einde van September 2011 te finaliseer, met die verkryging van die sanksionering van die toepaslike Reëlingskemas en om die opheffing van die direktiewe van die SARB te soek, nadat die toepaslike Reëlingskemas gesanksioneer is met die verstandhouding dat die beleggers ten gunste sal stem vir die aanvaarding en die sanksionering van die voorgestelde Reëlingskemas. 4. BESONDERHEDE VAN DIE VOORSTELLE AAN BELEGGERS 4.1. Die toepaslike dokumentasie van die Reëlingskemas word tans saamgestel met toeligting wat spesifiek handel oor die voordele wat beleggers sal kry, noudat die Zambezi Mall en Villa Mall se verkrygingstransaksies gefinaliseer is. 4.2. Die omsendskrywes met die formele voorstelle wat aan die krediteure en die beleggers in die maatskappye gestuur gaan word, word tans voorberei met die oog daarop om dit te finaliseer en in die laaste deel van Augustus 2011 uit te stuur. Die formele vergaderings van krediteure en beleggers sal na verwagting byeengeroep word om teen die laaste deel van September 2011 plaas te vind. Dit sal gevolg word deur die sanksionering van die voorgestelde Reëlingskemas en die opheffing van die direktiewe, kort nadat die formele vergaderings van die krediteure en die beleggers plaasgevind het. 4

4.3. Volle besonderhede van die finale voorstelle aan krediteure en beleggers sal in die gemelde dokumentasie vervat wees en dit sal betyds aan krediteure en beleggers gesirkuleer word, sodat die voorstelle en dokumentasie met die toepaslike ondersteunende inligting, op n ingeligte basis oorweeg kan word. 5. INKOMSTE PLANNE 5.1. Verdere substansiële onderhandelings en verfyning van die voorstelle met betrekking tot die Reëlingskema het plaasgevind en die verfyning daarvan is nou voltooi. 5.2. Die proses van die Reëlingskema met betrekking tot die Inkomste Planne, sal vorder in ooreenstemming met dieselfde tydtafel waarna reeds verwys is en gelyktydig met die Reëlingskemas van Zambezi Mall en Villa Mall. 5.3. Besonderhede oor die betaling van die verwagte inkomste opbrengs met betrekking tot die Inkomste Planne, sal deur Frontier aan die beleggers voorsien word. Dit sal nie deur die voorafgaande proses met betrekking tot die Reëlingskema van die Inkomste Planne, geaffekteer word nie. 6. GROEI PLANNE Daar word gevorder met die strukturering van n Reëlingskema met betrekking tot die Groei Planne projekte. Die toepaslike Reëlingskemas sal voorgestel word, (insluitende die omsendskrywe aan krediteure en beleggers) in ooreenstemming met die tydtafel waarna reeds hierbo verwys is en daar word verwag om dit terselfdertyd te implementeer en te finaliseer as die prosesse wat op Zambezi Mall, Villa Mall en die Inkomste Planne projekte van toepassing is. 7. VERDERE VORDERING Verdere vorderingsverslae en opdaterings sal volg so gou as wat dit prakties moontlik is. Neem asseblief kennis dat hierdie inligting ook beskikbaar sal wees op Frontier se webtuiste by www.frontieram.co.za. U is welkom om hierdie webtuiste vir gereelde opdaterings en agtergrondinligting te besoek. 5