Herman Byleveld. 25 Julie 2018 No Pa en Ma, raak intensioneel met jou gesin. Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal.

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Mandala Madness Deel 2

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Tariewe

Direkte en indirekte rede *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOëRSKOOL PORTERVILLE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Hoe om krag te spaar

Tariewe

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Die Hoërskool DF Malan

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Sterdansers by Vensters.

Bowls Gauteng North 2017/8 / Perfect Delivery Men Pairs

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

SIZA takes the sting out of auditing

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Die jaar se kaskar was

Vinkie. Laerskool Fairland

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Vinkie. Laerskool Fairland

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Interskole: waar kan ons verbeter?

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het.

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Finansies / Finances

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

10/2017 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Spelling our way to a lot of prizes

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Kos vir ons skoolkatte

DARTS SOUTH AFRICA NATIONAL CHAMPIONSHIPS

19/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

Geagte Ouers / Voogde en Florries

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Transcription:

25 Julie 2018 No. 480 Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal Pa en Ma, raak intensioneel met jou gesin -Johan Smith Paulus skryf dat almal van ons met n spesifieke doel moet leef. Te veel mense laat hulle lewens aan die noodlot oor. Hulle doen niks en dink goeie dinge gaan doodgewoon vanself gebeur. Te veel ouers vandag laat hulle gesinslewe aan die noodlot oor. Te veel ouers is nie doelgerig in die grootmaak van hulle kinders nie. Te veel ouers dink hulle kinders gaan eendag vanself jong manne en vroue met karakter wees. Nee, jy het planne en doelwitte vir amper alles in jou lewe. Kry dit ook in plek vir jou gesin. In 1 Korintiërs 9:26 skryf Paulus: Ek hardloop dan ook soos een wat nie van sy doel onseker is nie; ek slaan soos n bokser wat nie in die lug slaan nie Ek is bevrees uit my jare lange ervaring met jongmense, ouers en gesinne moet ek sê dat baie ouers in die lug slaan en doelloos sonder n plan voortploeter. Dit mag nie meer so wees nie. Dit moet nie. Ek kan net by jou kom pleit om gehoorsaam te wees en die nodige leiding te gee deur jou voorbeeld en jou leiding. Ander woorde wat die Bybel gebruik om ons as ouers aan te spoor en leiding te gee van hoe ons in ons huise behoort op te tree, is beywer julle en jaag na. Ek kan jou verseker die wêreld jaag jou kind na. Ek kan jou verseker die wêreld is doelbewus besig om jou kind ywerig van God en die gesin te probeer wegrokkel. Daar is n sterk beywering agter jou rug aan die gang. Wat gaan jy doen? Wat gaan jou reaksie wees op die oproep in jou gesin? Pa en ma, dis tyd om doelgerig te raak. Dis tyd vir doelbewuste optrede. Dis tyd om gesonde verhoudings na te jaag en ons te beywer om ons gesinne weer veilige plekke met intieme verhoudings te maak. Maak jou gesin weer die prioriteit wat hulle verdien in jou lewe. Besluit om doelwitte en waardes vir jou gesin en jaag dit na. Leef intensioneel in jou gesin en jy sal die soet vrugte pluk! Groete Herman Byleveld Kiara Albertse is ons eerste wenner van die Spelathon wisseltrofee. Baie geluk aan al die leerlinge wat boekpryse ontvang het omdat hulle volpunte vir hulle toets gekry het. Spesiale dank aan John Dory s Cradlestone vir hulle ondersteuning. Kom ons kweek n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter. - Onbekend 1

25 Julie 2018 Be kind, for everyone you meet is fighting a hard battle. - Plato Mini-Hokkie 2018 Belangrike Datums Landloop 2018 Belangrike Datums Datum Geleentheid Plek 25/7 Landloopliga L/s Millenium 3/8 Landloopliga L/s Bekker 17/8 Landloopliga L/s Hekpoort 25/8 Distrik Kampioenskappe L/s Millennium 1/9 Provinsiale Kampioenskappe 28/9-29/9 Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole. Sport Oefentye Sportsoort Wie? Wanneer? Hoe laat? Mini-Hokkie o/6 Di. & Do. 7:20-8:00 o/7 & o/8 Ma. & Wo. 13:00-14:15 Hokkie o/9 Ma. & Wo. 13:30-14:45 Dogters o/10-o/13 Ma. & Wo. 13:45-15:15 Hokkie seuns o/11 & o/13 Ma. & Wo. 15:00-16:00 Mini-Krieket o/6 Di. & Do. 7:20-8:00 o/7 & o/8 Di. & Do. 13:00-14:15 Krieket o/9 Di. & Do. 13:30-14:45 o/10-o13 Di. & Do. 13:45-15:15 Landloop Almal Wo. 13:45-14:30 Almal Vr. 6:45-7:20 Tennis Gr.1-2 Ma. 13:00-13:45 (Vanaf KW 3 Week 2) Gr. 3-7 Ma. 13:45-14:30 Nasionale Kampioenskappe Sedibeng Wes Bloemfontein Datum Geleentheid Plek 4/8 Mini-Hokkie o/7 o/9 L/s Roodekrans seuns & dogters 15/8 Mini-hokkieklinieke 22/8 Mini-Hokkie toernooi o/6-o/9 dogters Dogters Hokkie 2018 Belangrike Datums Datum Geleentheid Plek 26/7 o/10-o/12 dogters ligawedstryd L/s Dagbreek vs. Dagbreek 2/8 Dogters ligawedstryd vs. Fochville 7/8 Dogters ligawedstryd vs. Millennium 15/8 Dogters ligawedstryd vs. Rapportryer 23/8 Dogters ligawedstryd vs. Krugersdorp-Noord 28/8 o/10 & o/11 Dogters kwart-finale 30/8 o/12 & o/13 Dogters kwart-finale 4/9 o/10 & o/11 Dogters semi-finale 6/9 o/12 & o/13 Dogters semi-finale 10/9 Hokkie finale L/s Horison 29/8 Mini-hokkieklinieke 1/9 Mini-Hokkie toernooi L/s Protearif Seuns Hokkie 2018 Belangrike Datums L/s Fochville Datum Geleentheid Plek 8/8 Seuns ligawedstryd vs. Kenmare 15/8 Seuns ligawedstryd vs. Rapportryer 22/8 Seuns ligawedstryd vs. RPS RPS 29/8 Seuns ligawedstryd vs. St. Ursulas St. Ursulas 2

25 Julie 2018 Be kind, for everyone you meet is fighting a hard battle. - Plato Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole. Schalk van Ettinger het deelgeneem aan die Junior Gholf Wêreld Kampioenskap in San Diego, Amerika tydens die vakansie. Na 3 dae en 54 gate golf het Schalk 36ste geëindig uit 84 deelnemers in die 8 jaar afdeling. Die 84 deelnemers was van regoor die wêreld. Baie geluk Schalk! Tennis 2018 Belangrike Datums Datum Geleentheid Plek 2/8 Superreeks Tennis Netbal 2018 Belangrike Datums Datum Geleentheid Plek 19 20/10 AG Visser Fast 5 o/11-o/13 L/s AG Visser Mini-Krieket 2018 Belangrike Datums Datum Geleentheid Plek 27/7 o/6 Mini-Krieket Toernooi 15/8 Mini-Krieket Wedstryde o/6-o/8 22/8 Mini-Krieket Wedstryde o/6-o/8 29/8 Mini-Krieket Wedstryde o/7-o/8 L/s Protearif Monument Primary L/s Krugersdorp Noord Baie geluk aan die volgende seuns wat deurgegaan het na die volgende rondte proewe op 24 Julie 2018 te Westgold Primary (Randfontein). Johnrise Thupane o/11 Decan Viljoen o/11 Ewald van der Merwe o12 Baie geluk aan Eben Cilliers wat gekies is vir die o/13 Wes Rugby Groep. 1/9 Mini-Krieket toernooi L/s Protearif 5/9 Mini-Krieket Wedstryde o/7-o/8 8/9 Mini-Krieket toernooi o/6-o/8 12/9 Mini-Krieket Wedstryde o/6-o/8 L/s Krugersdorp Noord 3

25 Julie 2018 Be kind, for everyone you meet is fighting a hard battle. - Plato Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole. Ons o/13 dogters het die vakansie gaan toer by Konka. Hulle het ses wedsryde gespeel en het vier wedstryde gewen. Die dogters het dit baie geniet. Meneer Divan het foto s geneem en sal dit vir hulle aflaai as hulle n stokkie bring. Ewald van der Merwe Gr. 6, in aksie vir die Gauteng Leeus o/12 XV span. 4

o/13 span Die skaakleerders het op 21 Julie aan die D2 kampioenskappe deelgeneem. Die o/9 span eindig sesde en die o/11 span eindig derde. Die o/13 span eindig tweede en verdien hulle D2 kleure en gaan die 8ste September aan die Gauteng Kampioeskappe deelneem. o/9 span Reinhardt Neuper in Gr. 5 is gekeur om volgende jaar te sing in die Drakensberg se seunskoor. Dit is n besonderse geleentheid en prestasie, baie geluk! o/11 span 5

6

Deoné Mouton Gr. 4, het die afgelope vakansie aan die Wêreldkampioenskappe vir Uitvoerendekunste gaan deelneem. Die kompetisie het in Los Angeles plaasgevind. Hierdie kompetisie word beskou as die Olimpiese Spele van die kunste. Deoné verwerf 2 brons medaljes in haar kategorie waarin sy deelgeneem het teen het 62 lande wêreldwyd. Sy het Gospel, Broadway, Variety, Open en Pop gesing. Ons is bitter trots op jou, Deoné! 7

Baie geluk aan die volgende leerders wat goeie prestasies behaal het tydens die tweede kwartaalassessering. Graad 4 Graad 5 70% tot 79% 80% en hoër 70% tot 79% 80% en hoër Botha Stephan Bouwer Marnu Blake Liam Bakkes Henri Clarke Tiana-Lee Bowman Sebastian Coetzee Cheantè Beukes Inneke Coetzee Chelsey Ellis Andri Mari Coetzer Coenraad Booysen Michayla Coetzee Heinrich Grubb John De Freitas Mené Cilliers Ruben De Villiers Wesley Keulder Hanro Du Plessis Jeauvan Clarke Liam Dicks Zanri Duif Mikyla Erasmus Xander Greyling Markus Hattingh Mondrean Human Xander Johannes Chanel Kotzè Bea Mouton Deoné Mouton Pedri Myburgh Stella-Mari Swart Nico Van den Berg Caley Van der Walt Connor Du Plooy Celeste Engelbrecht Sonja Fischer Marli Fritz Melanie Grobler Kiara Grobler Milah Janse van Rensburg Jandré Maritz Niké Coetzee Darius De Villiers Lente Fischer Bernice Goosen Karla Greyling Gabrielle Greyling Karissa Heymans Jan-Hendrik Jonker Dylan Van vuuren Chris Nel Nico Kwakernaak Carla Koekemoer Quinette Venter Miécka Oosthuizen Logan Meintjes Danielle Kruger Emma Visser Madeleine Pieterse Zandré Neuper Reinhardt Liebenberg Chané Weideman Duwan Pretorius Anika Nieuwoudt Tian Louw Ryan Wolfaardt Jacques Pretorius Zianelle Pienaar Gene-Lynne Malan Marné Reyneke Jacy Schoeman Blyde Pieterse Chanel Rooney Connor Smit Allegra Van Aswegen Anine Sauer Sebastian Swanepoel Vian Van den Berg Celine Strohmenger Fionn Van Blomestein Matthew Van der Walt Jaco Strydom Caylee Van der Merwe Mischa Van Eijnsbergen Caleb Van Rooijen Mia Vermeulen Ruan Williams Ewan Wolvaardt Jared Theron Zani-Uné Van der Walt Keagan Vermaak Hannah Verster Marcelle Wilken Zeta-Lee Van der Walt Ruan Van Lingen Jaco Van Staden Ruan Wolfaardt Kayla 8

Oueraand Sessies Oueraand vir Gr.7 sal plaasvind op Maandag, 30 Julie slegs die aand vanaf 17:30-19:00. Baie geluk aan die volgende leerders wat goeie prestasies behaal het tydens die tweede kwartaalassessering. Graad 6 Graad 7 70% tot 79% 80% en hoër 70% tot 79% 80% en hoër Boelema Lisa Booysen Lynese Badenhorst WJ Badenhorst Sonja Brown Loua-Lize Du Plessis Nelda Bezuidenhout Dylan De Villiers Chloé Cronjé Storm Fritz Jeané Blom Joshua De Villiers Nina Fraser Ciné Goosen Heidi Cilliers Eben De Wet Janco Fritz Jeanè Greef Janus Davison Danielle Du Toit Tano Greef Schalk Hall Ayden Jackson Megan Jacobs Juan-dré Khaba Nonhlanhla Labuschagne Leann Mclean Megan Malan Chanel Massyn Nina-Marie Roets Mia Van Aswegen Duan Van Aswegen Labonè Van Den Heever Divan Van Der Merwe Ewald De Freitas Mia De Jong Jean Haasbroek Dewald Joubert Ernst Liebenberg Abbygail Lombaard Alicia Louw Dylan Myburgh Justin Greyling Danika Helmbold Wihan Louw Lieschke Nel Liandra Seidl Cailin Smit Damian Smith Reuben Olivier Leonandé Van Rooijen Zak Neuper Michael Swanepoel Hanru Rogers Joshua Wilken Argyle Rykaart Nalize Van der Merwe Ghita Roux Keanan Steenkamp Lindy Van der Westhuizen Jeani Smit Poppie Stoltz Luke Van Zyl Bianca Smith Shani Strohmenger Rowan Victor Kian Stander Ashanti Theron Cara-Leonie Stoltz Connor Van der Merwe Chris Strauss Matthew Van der Merwe Miné Szabo Jonathan Van Dyk Suné Van der Merwe Luan Van Heerden Eske Van der Walt Liam Van der Walt Mia Van Zyl Rico Van Kraayenburg Doné Van Quickelberger Ruben Venter Nina Visser Alecia 9

Baie geluk aan die volgende leerders wat se gemiddeld met 5% of meer gestyg het.leerders wat op hul gemiddeld met 5% of meer gestyg het tussen kwartaal 1 en 2, ontvang n balkie vir goeie vordering, sodra n deposito van R30 inbetaal word by die voogonderwyser. Die bedrag is terugbetaalbaar indien aan die einde van die kwartaal in n bevredigende toestand terugbesorg word, aan die voogonderwyser. Graad 4 Graad 6 Adri van de Wath Connor van der Walt Deoné Mouton Jacolien Bisschoff Graad 5 Anele Nyathi Anika Pretorius Ashley Maree Blyde Schoeman Caylee Strydom Celeste du Plooy Connor D Amico Connor Rooney Jacques Wolfaardt Ludick Kruger Zoe van Schalkwyk Jeauvan du Plessis Jené Barnard Karissa Greyling Keira Glaister Kiara Grobler Liam Clarke Logan Oosthuizen Mené du Plessis Angelique Bierman Asanda Ntsele Carmen Kok Chloe Assad Clayton van Niekerk Daniela Köningsbrück Erich van Leeuwen Hanrè Stevens Jaydon Smuts Jeandreigh Maritz Jeanè Fritz Jonathan Szabo Joshua Rogers Kaylee Barnard Kyle Leonard Leann Labuschagne Louwrica Fourie Lynese Booysen Malik Stander Matthew Strauss Megan Jackson Megan McLean Mia van der Walt Nanita Pretorius Nathan Holtzhausen Nathan Kuun-Cronje Nian van der Voorden Nina-Marie Massyn Nonhlanhla Khaba Rickus Hendriks Shane Niemandt Danielle Meintjes Milah Grobler Leonandé Olivier Zadine Mc Carthy Darius Coetzee Monique Blacquiere Liam van der Walt Zander van Zyl Dylan Wood Nico Nel Lisa Boelema Zané Lombard Elzette Duvenage Ruan van Staden Graad 7 Gabrielle Greyling Sebastian Sauer Adriaan Oberholzer Kian Victor Gene-Lynne Pienaar Tian Nieuwoudt Dewald Haasbroek Kiara Albertse Hazel Herrmann Vian Swanepoel Doné van Kraayenburg Layla Badenhorst Inneke Beukes Zandré Pieterse Janco de Wet Liandra Nel Jaco van Lingen Zani-Uné Theron Jean Botha Ruben van Quickelberger Jandré Janse van Rensburg Zianelle Pretorius Keanu Schourie WJ Badenhorst 10

is al 109 jaar oud! Leerlinge en onderwysers het die dag gevier met n oulike diens in die saal en heerlike sop om almal warm hou. Baie dankie aan almal wat so hard gewerk het om dié dag spesiaal te maak. Die SchoolZone klerewinkel by Monument gaan binnekort sluit. Daar is 50% afslag op van die items. Die uitverkoping gaan aan tot einde Julie. se skooldrag gaan dan vir eers net beskikbaar wees by Amod & Sons in Burgershoop tot verdere kennisgewing. Betaal asb. op SmartSwipe 11

Juffrouens Elra en Vanessa het Woensdag 18 Julie 2018, behoeftige leerders van Pro Practicum verras met brood en soppakkies wat die Nullies ingesamel het. 11/2018 Gesond en goedkoop rek die geld vir kos! Met die BTW en die petrol prys was so gestyg het, is kos items duurder. Jy kan egter gesond eet en steeds binne jou begroting bly. African Bank het Nullies Vrydag 20 Julie besoek en ons kleuters geleer van spaar. Elke kleuter het 'n geldbussie ontvang. Die kleuters neem ook deel aan 'n inkleurkompetisie waar hulle hampers van R200 kan wen. Wenke Raak bewus daarvan dat die volgende 19 items van BTW vrygestel is: Bruinbrood, bone, lensies, eiers, melk, mieliemeel, stampmielies, droë mielies, droë bone, lensies, Pilchards/ sardientjies in blikkies, melkpoeier, melkpoeier blend, rys, groente, vrugte, Vegetable oil, melk, Cultured milk, bruinbrood meel, eiers en Edible legumes and pulses of leguminous plants Koop vars produkte wat in seisoen is soos lemoene en nartjies wat tans in seisoen is. Beplan altyd maaltye vooruit. Moenie net in die winkel instap en dan koop waarvoor jy lus is nie. Beplan vooruit, maak n lysie en jy sal net koop wat jy nodig het. Eet by die huis. Wegneemetes is baie duurder as vars gemaakte kos. Moenie dink handelsname is noodwendig beter nie, soms is die winkel se produk dieselfde kwaliteit. Wissel jou proteïene in die spyskaart en vervang vleis met veel goedkoper bronne bv. maak gebruik van bone, lensies en eiers. Eet oorskietkos meer gereeld. Maak ekstra kos sodat daar vir die volgende ete al klaar kos is. Wees bewus van spesiale aanbiedinge in die winkels. Lees die pamflette. Epos my by avaneeden@lantic.net as jy n onderwerp het. Groete Antoinette van Eeden Dieetkundige Bronne: 101 dinge om te weet voor jy dieet Finesse (erkenning aan Nadia Boshoff), www.treasury.gov.za 12

Kaartjie verkope het geopen Donderdag 19 Julie 2018. Betaal op SmartSwipe en bring bewys van betaling na Smullies om te bespreek en kaartjies af te haal. LW: 7 Sept. se vertonng is slegs vir genooide eregaste. 13

25 Julie 2018 Be kind, for everyone you meet is fighting a hard battle. - Plato Let asb. enige datums/plekke kan verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole af. 25/7 Landloopliga L/s Millennium 26/7 o/10-o/12 Hokkiedogters ligawedstryd teen Dagbreek L/s Dagbreek 10:30 Junior Koor Optrede Garden World 27/7 07:45 Gr. 6 leierontwikkeling TVG 14:30 o/6 Mini-Krieket Toernooi 28/7 09:00 Senior Koor Oefendag 29/7 Mnr. Janru verjaar! 30/7 17:30 Gr.7 Oueraand 30/7 Gr.6 Spelling Bee 2/8 Gr.4-7 Wiskunde Kwartaaltoets Gr.6 Spelling Bee Finale Nelson Mandeladag vieringe - Uitreik na L/s Ebenhaeser L/s Florida Babbelfees Redenaars Superreeks Tennis Hokkiedogters ligawedstryd teen Fochville L/s Gerrit Maritz L/s Ebenhaeser L/s Florida L/s Fochville 3/8 Senior Koor Optrede - Hoërskool Florida Koorfees H/s Florida 14:15 Voortrekker Spanbyeenkoms Landloopliga L/s Bekker 4/8 Mini-Hokkie o/7 o/9 seuns & dogters wedstryde L/s Roodekrans 5/8 Juf. Alta verjaar! 14