Mandala Madness Deel 2

Similar documents
ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Direkte en indirekte rede *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Rut: n Liefdes Verhaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Uit Moerdijk se pen Man en Media

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Hoe om krag te spaar

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Tariewe

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

SIZA takes the sting out of auditing

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

HOëRSKOOL PORTERVILLE

G. J. du Preez

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Tariewe

die ArtKat Jaar program

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Edgehog

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Helderberg Fishers Community

Kerssangdiens. SA Gemeente

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Rubriek vir skeppende werk

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Februarie Hallo OOG-vriende,

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Mosselbaai Munisipaliteit

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

!"#2. sosiale netwerke? Watmoetjy weet omtrent OOK: HOE MOET ONS TOT GOD BID? BLADSY 12 FEBRUARIE 2012

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

Tonga die olifant - 01 *

Gerrie gesels tennis. Gerrie Berner

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Transcription:

Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar daar n wonderlike hoeveelheid hulp wag vir julle wat dalk bietjie sukkel. Die trippel trossie in hierdie deel herhinner my aan n Fleur De Lys, wat n gestileerde lelie is wat eeue oud is, dit is ook my gunsteling manier om trossies te gebruik. Ek wil graag dankie se aan Kimberley Slifer en die admin span van Official CCC Social Group wat hierdie CAL begelei, asook die wonderlike dames van CAL - Crochet A Long groep wat n fantastiese taak verrig met die vertalings. Hulle maak seker ALMAL regoor die wêreld kan deelneem. As jy nog nie die inleiding gelees het nie, kan jy dit here kry. Jy sal al die inligting daar kry soos die tipes wol pakette beskikbaar, hoeveel wol jy benodig, pen groottes, die grootte van die kombers en al die ander inligting beskikbaar. Dit is beslis die moeite werd om die hoof Mandala Madness bladsy te boekmerk omdat jy al die inligtingstukke en weeklikse dele daar sal kry. Jy kan ook hierdie CAL by jou Ravelry lys voeg. Onthou asseblief dat hierdie my ontwerp is en dit word deur die wet op kopiereg beskerm. Jy mag wel die skakel na hierdie bladsy met enigeen deel, jy mag ook die bladsye met aanwysings en fotos druk vir jou eie gebruik, maar jy mag dit nie op einige manier verander nie. Ons behandel mekaar met liefde en respek. Ek stel voor dat jy deur die foto aanwysings kyk hier voordat jy die pdf dokument aflaai waarvandaan jy gaan werk. Dit is aan op die laaste bladsy van die aanwysings. Daar is ook aanwysing op video beskikbaar deur Esther Dijkstra van itsallinanutshell op die laaste bladsy van hierdie aanwysings.

Vertalings Duits Sweeds Frans Germaans Spaans Pools Afrikaans Materiaal en kleure Vir hierdie projek gebruik Scheepjes Merino Soft en n 4 mm Clover Amour Hekelpen. Die kleure wat in elke rondte gebruik word word hieronder gelys, hulle word nie in die pdf dokumente bygesit nie en daarom sal jy nou n nota moet maak van watter kleurskema jy gaan volg.

Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 1 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie kb Kortbeen vierslb Vierslaglangbeen ()Wenke: Word getik in italics en pers, dis om jou te help en in die regte rigting te stuur en hopelik jou lewe te vergemaklik, spesiaal vir ons beginners. Verwysings na fotos (P) met die relevante foto nommer. * * Herhaal instruksies tussen sterretjies vir die aantal kere gespesifiseer. Dit is normaalweg n herhaling vir die hele sy en sal uit n paar instruksies bestaan. () Herhaal instruksies tussen hakies vir die hoeveel keer aangedui. Dit is n laer vlak van herhaal. Spesiale steke Gevoude kb: Druk die pen in die agterste lus van die volgende dsl in en in die agterste lus van dieselfde steek in die volgende ry, draad om pen en trek deur 2 lusse, draad om pen en trek weer deur twee lusse.

16. Heg met n staande kb in die 24 ste agterste lus [5 de vanaf die einde] van enige groep, kb in die volgende st, *kb in die 4 de ahkb van die volgende groep, kb in die volgende st, 5 ks, ahkb aan die bokant van die middelste dlb [R13], 5 ks, kb in die 24 ste ahkb, kb in die volgende st.* Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste 2 kb oor. Heg aan die 1 ste kb met n gs.

17. 3 ks [tel as jou eerste lb] of maak n staande lb, lb in die volgende 3 st. *in jou 5 ks spasie (2 hlb, 3 kb), slaan ahkb oor, in jou volgende 5 ks spasie (3 kb, 2 hlb). Lb in die volgende 4 st. * Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste 4 lb oor. Heg aan die bokant van jou begin 3 ks. 48 kb, 32 hlb, 32 dc.

18. Gs in jou 3 de, (maak n begin dlb trossie, 3 ks, dlb trossie, 3 ks en weer n dlb trossie) alles in dieselfde st (3 de lb], *4 ks, slaan volgende 5 st oor, kb in die volgende 2 st, 4 ks, slaan volgende 6 st oor, in die volgende st [3 de lb] (dlb trossie, 3 ks, dlb trossie, 3 ks, dlb trossie).* Herhaal van * na * 6 maal, 4 ks, slaan volgende 5 st oor, kb in die volgende 2 st, 4 ks, slaan volgende 6 st oor. Heg aan begin trossie, heg af en werk drade weg. 16 kb, 24 dlb trossie, 16 3 ks spasies, 16 4 ks spasies.

19. Wenk: in hierdie rondte sal jy in die st van rondte 15, 17 en 18 werk, omdat dit nogal langdradig is het ek instruksies gelys om dit makliker te maak om te volg. Heg met n staande kb deur die ah van die 14 de ahkb [R15] en die 1 ste kb van enige paar kb [R18], *slaan die volgende ahkb oor [R15] en maak n kb deur die ah van die volgende ahkb [R15] en die 2 de kb [R18], jy werk voor die 4 ks hlb in die volgende 2 st [R17], lb in die volgende 2 st [R17], kb in trossie [R18], 3 kb in volgende 3 ks spasie, kb in volgende trossie, 1 ks. [vorm punt spasie], 3 kb in die volgende 3 ks spasie, kb in trossie, kb in die volgende 4 ks spasie, werk voor die 4 ks en in (R17], slaan die 1 str st oor, lb in die volgende 2 st, hlb in die volgende 2 st, kb deur die ah van die 14 de ahkb van [R15] en in die 1 ste kb van [R18].* Herhaal van * na * 7 maal, slaan laaste kb oor.. Heg met gs 1 ste kb. 96 kb, 32 hlb, 32 lb. Wenk: 1 ks spasies word nerens bygetel as n st nie.

20. 1 ks, kb in dieselfde st, kb in die volgende 2 st, *hlb in die volgende 8 st, in jou 1 ks spasie (2 hlb, 1 ks, 2 hlb), hlb in die volgende 8 st, maak seker jy mis nie die 1 set st nie, kb in die volgende 4 st.* Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste 3 kb oor. Heg met gs aan 1 ste kb. 32 kb, 160 hlb.

21. 1 ks en kb in dieselfde st, kb in die volgende 2 st, *hlb in die volgende 10 st, 5 hlb in die 1 ks spasie, hlb in die volgende 10 st maak seker jy mis nie die 1 ste st nie, kb in die volgende 4 st.* Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste 3 kb oor. Heg aan jou 1 ste kb, heg af en werk drade weg. 32 kb, 200 hlb.

22. Heg met n staande dlb in die vh van die laaste hlb in enige hlb groep, *2 ks, slaan die volgende 4 kb oor, vhdlb in die volgende 25 st.* Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste vhdlb oor. Heg aan 1 ste vhdlb voorste lus alleenlik met n gs. 200 vhdlb, 8 2 ks spasies.

23. Maak n gevoude kb in die staande vhdlb, *slaan die 2 ks oor, maak n gevoude kb in die volgende 25 vhdlb, [ maak seker dat jy in die los ah [R22] aan die basis van elke st, veral om die punte, werk].* Herhaal van * na *7 maal, slaan die laaste gevoude kb oor. Heg aan jou 1 ste gevoude kb, heg af en werk drade weg. Plaas n merker in die 13 de gevoude kb van elke punt. 200 gevoude kb. Geluk! Jy het nou n pragtige 8 punt ster en jy het deel 2 voltooi... Sien jou volgende week!