e ontvan d Kunstefe ok vir Augustuus.

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Rut: n Liefdes Verhaal

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Direkte en indirekte rede *

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

PROGRAMME PROGRAMMES

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Voorgrond VOORBLAD 44 TaalgenooT somer 2015

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

make your dream a reality

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Jezelle. SAfeesgids. Suid-Afrikaanse feesdatums Januarie tot Junie 2018

Tariewe

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Edgehog

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

Dinsdag 6 Maart saam met die ATKV BY VANJAAR SE US WOORDFEES! Jaargang 4 Uitgawe 2

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Sanlam musiekfees 146

Kerssangdiens. SA Gemeente

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

SUIDLAND MEDIA MONUMENTE WAT LEWE ONS GESKIEDENIS VASGELÊ OP DVD

ALGEMENE INLIGTING TONEEL KUNSTE ONBEPERK-PRYSE. FEESPROGRAM 8-15 APRIL

Indeks. Kinderproduksies

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Ons Borge. Naamborg Clover. Hoofborge AngloGoldAshanti, ATKV, Beeld, kyknet, Lotto & Vodacom. Stigtersborg Media24

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Tariewe

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Rubriek vir skeppende werk

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

SIZA takes the sting out of auditing

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

AARDKLOP Aardklop KLEINBOSCH

AARDKLOP Aardklop KLEINBOSCH

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Hoofstuk 16 ( )

Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance

Inhoud/Contents 1. Redakteursbrief Taal van pyn en vreugde Hulle kleur hul eie prentjies in Die MOEITE WERD

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Inhoudsopgawe Boy Booysen

IN HIERDIE UITGAWE OORSIG 4 OPSOMMINGS 5 DIE STORIE AGTER DIE STORIE 6 ROMAN 7

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

NONNIE DE LA REY deur ZELDA ROWAN

Inhoud. Twaalf Lekkerbekkie-uitgawes agter die rug!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Februarie 2012 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

University of Cape Town

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Niemand oorleef vliegramp-skok

Afdeling Frans Universiteit van die Vrystaat E-pos:

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

HOLLYWOOD IN MY HUIS

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

ink Onvervulde. Hierdie. Lewe. FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Digkuns, kortverhale en vlymskerp gesprekke Bl

Transcription:

Hallo aan die e ontvan ngers vaan die nuusbrie n ef Die lang vvakansie en drie d Kunstefe eeste is verbby en nou lê Augustus A voor die deur. Hiermee die e program virr die laastee paar dae vaan Julie asoo ok vir Augustuus. Vriendelike groete 1

Jopie (012)329-0709 info@pierneefteater. co.za KUNSTE- en ander NUUS Die 1ste Duetfees in Afrikaans Jannie Moolman + Corlea / Burgerd + Zita / Willie + Natasha Aula 24 Oktober 19:00 082 3777 1112 of info@duetfees.co.za JAM (Jou Afrikaanse Musiekprogram) Die aanvraag na die gewilde musiekprogram JAM, was so groot dat dit vanaf Sondag 6 Julie terselfdertydt d op kyknet (DStv kanaal 144) asook kyknet Musiek (DStv kanaal 146) uitgesaai word: 19h30-21h30 JNS Musiek versprei Suid-Afrikaanse musiekk met grein. Terwyl cd-winkels besig is om te sluit, maak JNS Musiek planne om steeds goeie musiek te versprei. Loer gerus in by www.jnsmusiek.co.za of by JNS Musiek se facebookblad On the Wheel Gastehuis is ten volle rolstoeltoeganklik: Terblanché straat 994, Villieria Palet 8 van 2014 Laaste dae van Julie Liane Heyl Dramaskool se Middel van die Jaar-konsert Vr 25 Julie 19:00 R40 / R35 pensioenarisse en kinders onder 12 Daar was n tyd Jan Groenewald Die verteller is Josef Hofmeyr, n tagtigjarige man wat met kierie opstap en begin gesels oor sy lewe. Hy blaai deur sy ma se dagboeke: Diss die verhaal van die Hofmeyrs, bywoners; van sy pa Harry wat gedrink het en n hensopper in die Boereoorlog was. Van die jong Josef se liefde vir Anna van Gewelkrans met die blou oë en kop wat Johannesburg toee staan. Soms verskyn Anna en haar ma en broer Andries op die skerm bokant Josef se skouer. Daar is ook taferele van bewegende veld vanuit 'n kapkar, wolke, berge, huise. Anna word (in die beeldmateriaal) deur Brümilda van Rensburg vertolk en haar ma Magdalenaa deur Isadora Verwey Sa 26 Julie 19:00 en So 27 Julie 15:00 R120 / R100 Pretoria Eistedfodd Openingskonsert Jonathan Crosley (kitaar) en Carlo Mombelli ( baskitaar) met voorprogram deur Ryan Kirsten (2013 Klassieke Kitaar Eisteddfod Wenner) Wo 30 Julie 19:00 R80 / R60 2

Suzanne Rentzke Haar musiek is oorspronklik, ernstig, vol emosie en nostalgie, en deurspek met onthou-oomblikke en persoonlike ervarings. Sy kry steeds klassieke sangopleiding by die befaamde opera sangeres, Emma Renzi Sa 2 Aug 19:00 R80 / R60 Babalela Sa 9 Aug die storiess van alvier boeke word opgevoer 10:00 R65 Tania Strauss Gospel / Vrouedag-kondert ten bate van Oasee van Liefde Gemeente, Tuine T Sa 9 Aug 19:00 R100 / R50 kinders onder 13 Trevor Nasser en Rouel Beukes So 10 Aug 15:00 R1000 / R90 Woerie Musieksentrum Ma 11 Aug 18:00 André Swiegers n Verskeidenheid liedjies uit sy eie pen en vermaaklike staaltjies Do 14 Aug 19:00 R100/R90 Sweef Drama Mimiekdag Sa 16 Aug 8h00 16h00 die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer? Elize Cawood en Wilson Dunster n Doodgewone dag verander vir twee ou getroudes in konsternasie hulle hoor van n partytjie by hulle huis en weet nie wat gevier word nie! Tussen wat hulle vergeet het enn wat hulle onthou lê n leeftyd van saamwees, goedwees, kwaadwees en liefwees. Lekkerkry-komedie met diep deernis. Teks: Ilné Fourie Regie: Johan Engelbrecht So 17 Aug 15:00 R115 / R95 (Ook So 14 Sep) Leagro Sang Ateljee Do 21, Vr 22, Sa 23, Vr 29 en Sa 30 Aug 19:00 Nu-Song Meesterklas in stemwerk met Ingrid van Zweel Sa 23 Aug 9h00 tot 16h00 Bespreek vooraf byy teater Pierre van der Westhuizen en Barend Deysell So 24 Aug 15h00 R90 / R80 Afrikaans Akoesties: Twee vertonings voor pouse en twee na pouse 1 Kaleidoskoop 2 Bouwer Bosch 3 Deon Meiring 4 Len Muller n Klomp vriende saam op die verhoog om hul stories en liedjies reg oor o die land met gehore te t deel. Bouwer Bosch se skreeusnaakse en skerp humor, Len Muller se inspirerende lirieke, die hartroerende liedjies van talentvolle Kaleidoskoop en Deon Meiring bied vermaak vir die hele gesin g Wo 27 Aug 19:00 R120 / R100 Sweef Drama So 31 Aug 15:00 Augustus 3

Quentinn Prinsloo Do 4 Sep 19:00 Liewe Heksie en die Tuindwerg (Nuwe storie deur Verna Vels!) Sa 6 Sep 10:00 R65 Karl-Heinz Michel Sa 6 Sep 19:00 Lance James So 7 Sep 15:00 R80 / R70 Die devine Babes Rochelle Veenemans (9 jr), Tatum Veenemans (13 jr), Emmaa Daniels (15 jr) en Alouise Strydom (18 jr) Sa 13 Sep 10:00 JNS Musiek: Konsert met verskeie kunstenaars wo Jannie du Toit, Herman van den Berg, Lochner de Kock, Sheraaz, Sunieda, K2 en ander Vr 19 en Sa 2 September R120 Hardus Harzenberg Sa 27 Sep 19:00 Waar daar 2 pryse is, is die afslagprys vir kinders, studente enn pensioenarisse Program onderhewig aan verandering KAARTJIES: (012) 329-0709 of by die d deur info@pierneefteater.co.za www.pierneefteater.co.za h/v Mogg + Pierneef, Villieria op terrein van Hoërskool Hendrik Verwoerd Suid 25grade 43 25.28 Oos 28grade 13 00.04 Rietmark se hulp met bemarking word met dank erken www.rietmark.co.za Klavierstemmer: stolze@lantic.net (012) 344-3150 Restaurante wat help met die bemarking van opvoerings Brewers Braairestaurant (Rietfontein* en Waverley) 329-9712* Toni's 329-9000 Pure( (Colbyn) 342-1443 Solera (Rietfontein Pavillion) (012)772-4768 Afslag met teaterkaartjie Amper Boo Gastehuis (012)329-258 81 On-the-wheel gastehuis 15% afslag met teaterkaartjie 079 365 2983 (012) 329-0709 of f info@pierneefteater. co.za Powered by RMB Mailing Solutions This mailing system may only be used for the sending of permission based email. If you did not give permission to receive emails from this sender, please notify us 4

To unsubscribe from this publication, please click here. 5