B l a d s y 1 Oktober 2017

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Rut: n Liefdes Verhaal

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Hoe om krag te spaar

Sterdansers by Vensters.

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

SIZA takes the sting out of auditing

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Die jaar se kaskar was

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Dialoog en paragrawe *

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

NASIONALE WENNERS. Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

n Skoolhoof se persepsies van die verwesenliking van Christelike waardes in n Suid-Afrikaanse laerskool: n Gevallestudie

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Tariewe

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Nelia Van der Walt. Stefan van der Walt

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

Kerssangdiens. SA Gemeente

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Stede en bedienswaardighede *

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

G. J. du Preez

die ArtKat Jaar program

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Spesiale uitgawe: Seminaar 2017

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Transcription:

B l a d s y 1 Oktober 2017 AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG UITGAWE: OKTOBER 2017 Lemmerstraat 1 (Posbus 1116) Hoof: mnr DH Kleynhans Die Padda Sasolburg dawiek@lantic.net charlotteb@lantic.net UK 2018 DIE UITVOERENDE KOMITEE VIR 2018 IS ONLANGS AANGEWYS EN HET REEDS DIE LEISELS OORGENEEM: Voor: Cheree Besuidenhout, Megan Venter, Amenity Viljoen, Tanya Kleingeld, Michelle du Toit, Elandri de Jager, Aurora Siebert, Naledi Mahwayi, Naledi Khantsi, Tshepang Seko Agter: Fabian van der Merwe, Nandus Bam, JP Fourie, Arno van der Westhuizen, Marko Lewis, Marcell Combrinck, Delwan Snyman, Rico Boshoff, Du Toit Meintjies, Katleho Lethoba

B l a d s y 2 Oktober 2017 AFFIES HOOFLEIERS 2018 SO LYK AFFIES SE HOOFLEIERS VIR 2018: Marco Lewis (ondervoorsitter), Elandri de Jager (ondervoorsitter), Tanya Kleingeld (voorsitter), JP Fourie (voorsitter) JP FOURIE SE AANVAARDINGSBOODSKAP: Geagte ouers, personeel en UK-lede, Ek wil begin deur vir al die ouers baie dankie te sê dat u die aand hier saam met ons kon geniet. Dankie aan die UK dat julle vir Tanya, Marko, Elandri en myself gekies het as die hoofleiers. Ons is ongelooflik opgewonde om die pad saam met elkeen van julle te stap. Ek wil dit onder u aandag bring dat hierdie nie n maklike en eenvoudige pad sal wees nie. Ons kan op hierdie pad groot struikelblokke verwag en saam kan ons die struikelblokke oorkom en sodoende Affies se naam hooghou. Ons as die UK van 2018 beoog om Affies n plek van liefde, vreugde en respek te maak en terselfdertyd n hoë vlak van dissipline te handhaaf. Daar is mos n tyd vir speel en n tyd vir werk. Ek het al so baie gesê oor wat ons wil bereik, maar hoe gaan ons dit doen? Wel, ons moet altyd onthou dat Rome nie in n dag gebou is nie, maar iemand moes die heel eerste steen gelê het. Ons as UK-lede het reeds die eerste steen van dissipline begin lê en gaan binnekort begin werk aan die fondasie van ons eie Rome, naamlik ons awesome spirit. Die UK van 2018 is n baie energieke groep met ongelooflike gees. Ons hoop om n voorbeeld vir Affieleerders te stel en deur hierdie gees, hoop ons, sal die Affies se awesome spirit n goeie fondasie vorm vir die bou van ons Rome. What is a leader who does not participate with his followers? Nadat ons die fondasie gelê het, begin ons bou aan ons Rome se mure van Akademie. Daar waar ondersteuning nodig is, is ons daar om enige leerder, ouer of personeellid na die beste van ons vermoë te help, veral op n akademiese vlak onder mekaar. Hierdeur kan ons ons eie akademiese resultate, sowel as die van die skool, verbeter. Wanneer die mure voltooi is hoop ons om die dakke van geluk en goeie verhoudinge onder leerders en personeel daarop te plaas. Met hierdie eie Rome van ons, sal elke Romein Affies met n glimlag verlaat.

B l a d s y 3 Oktober 2017 GLOBAL LEADERSHIP SUMMIT - Tanya Kleingeld DIE GLOBAL LEADERSHIP SUMMIT (GLS) IS DIE GROOTSTE LEIERSKAPKONFERENSIE IN DIE WÊRELD. BY DIE GLS WORD MEER AS 260 000 MENSE IN 875 STEDE EN 120 LANDE OPGELEI OOR LEIERSKAP. VANJAAR HET AFFIES SE UK VAN 2018 EN N AANTAL PERSONEELLEDE DIE GELEENTHEID GEKRY OM HIERDIE WONDERLIKE GELEENTHEID BY TE WOON. Dit was absolute n wonderlike geleentheid, maar met gassprekers soos Bill Hybels (stigter en senior pastoor van Willow Creek Community Church), Laszlo Bock (senior adviseur, Google), Sheryl Sandberg (CEO, Facebook), Fredrik Härén (Skrywer), Bryan Stevenson en Immaculée Ilibagiza sou ek nie minder verwag het nie. Ons het definitef wyser geword! Die eerste spreker van die konferensie was Bill Hybels. Hy het ons geleer oor leierskapsaadjies wat ons in mense se lewens moet plant en wat mense in ons lewens geplant het. Hy het ons geleer dat nederigheid die kern moet wees van alle leierskapsrolle. Gedagte van Bill: We leaders love to be challenged. We thrive on challenges. It s how God made us. Sheryl Sandberg het soveel insig gelewer oor ons wat moet glo in ons missie en ons ook meer vertel oor die rouproses. Gedagte van Sheryl: Show up for each other. Fredrick Härén het ons meer geleer oor kreatiewe leierskap. Hy het ons geleer dat om kreatief te wees moet ons twee alreeds bestaande dinge neem en dit kombineer om iets nuuts te vorm. Ons as leiers dink anders en dit help ons met ons daaglikse take. Gedagte van Fredrick The number one thing a leader has to do is to make the people who work for him or her more creative Andy Stanley het ons vier wonderlike beginsels geleer oor hoe om `n kultuur te skep wat uniek en beter idees kan raaksien. Die vier beginsels is as volg; wees `n student nie n kritikus nie; hou jou gedagtes en jou oë oop; vervang HOE met WOW en laastens vra uniek en beter vrae. Gedagte van Andy We must pay attention to the frontiers of our ignorance Bryan Stevenson het ons geleer oor hoe om te lei deur ongemaklike situasies. Hy het ons vier basiese beginsels geleer oor leierskap wat na aan sy hart lê, naamlik: beweeg nader aan mense, verander die narratief, behou hoop en doen ongemaklike dinge. Gedagte van Bryan True leadership is measured by how you treat the poor and neglected. Sam Adeyemi het ons geleer oor verandering en leiding. Ons kan buitengewone veranderinge maak in gewone mense se lewens, almal van ons kan meer doen as wat ons dink, glo in jouself. Gedagte van Sam In leadership you don t attract who you want, you attract who you are. Immaculée Ilibagiza het ons meer geleer oor die daad van vergifnis. Sy het haar hartroerende verhaal vertel en sy het ons ook vertel oor die lesse wat sy geleer het, naamlik dat God werklik bestaan, kies liefde en dat daar altyd hoop is. Haar verhaal het my werklik laat besef hoe geseënd ek is. Sy is definitief n wonderlike rolmodel. Gedagte van Immaculée It is such a gift to have faith to know that when you can t, He can. Juliet Funt het ons vertel oor Whitespace wat ons moet gebruik. Sy het ons vertel van die diewe van produktiwiteit. Dit was definitief n sessie wat my laat dink het aan hoe ek myself baie kere afskeep. Gedagte van Juliet White space is a strategic pause taken between activities. These become the oxygen that allows our ideas to catch fire. Laszlo Bock het ons geleer oor verandering wat ons moet aanbring in die manier waarop ons lei en leef. Hy het punte bespreek soos, om jou werk insig te gee en om die mense te vertrou saam met wie jy werk. Gedagte van Laszlo By treating your people right, they do right by you. Marcus Buckingham het ons vertel oor hoe om prestasiebestuur te herontdek. Ek het meer geleer oor die feit dat ons moet kyk na spanne wat goed presteer en nie moet kyk na spanne wat swak presteer nie. Gedagte van Marcus A year has 52 little sprints. Gary Haugen het ons n baie kosbare les geleer, naamilik dat ons nie bang moet wees nie. Gedagte van Gary Fear is the destroyer of love that inspires the dream and replaces it with a preoccupation of self. Ek sal hierdie ervaring nooit vergeet nie. Ek het op 14 Oktober 2017 uit daardie konferensie gestap met nuwe kennis; ek het na n groot groep wêreldleiers geluister wat positiewe rolmodelle is en wat my definitief gaan help met my lewenswedren. Ek sluit af met die volgende twee verse: Jesaja 41:10 en Fillipense 2:3.

B l a d s y 4 Oktober 2017 MATRIEK KUNSUITSTALLING 2017 Die kunsleerders van 2017 het hulle kunsloopbaan by die skool met n uitstalling in die saal afgesluit. Ouers en vriende is genooi, n paar onderwysers het opgedaag, die matrieks het pragtig gelyk en dit was n mooi en gesellige geleentheid. Mnr Kleynhans (hoof), JC Geldenhuys, Lincoln Fourie, Zandrie Freise, Roselle Larkan, Rushandre Isaacs, Nadine Viljoen en mev Charlotte Bresser, kunsonderwyseres. Nadine Viljoen by n paar van haar werke. Heelwat van haar werke het perde as tema. Dit is duidelik dat sy die vorm en karakter van hierdie diere waarvoor sy so lief is, baie goed verstaan.

B l a d s y 5 Oktober 2017 Lincoln Fourie se uiters sensitiewe portrette* en tekeninge van alledaagse objekte. Die portret heel links en die een heel regs is baie lewensgetroue selfportrette JC Geldenhuys by sy finale skooluitstalling, wat verskeie collages insluit. Zandrie Freise en haar interressante pastelportrette. Roselle Larkan by twee van haar portrette. Die een links is n potloodwerk. Die portret van die kind is in waterverf gedoen. Rushandre Isaacs by n paar van haar werke. Dit sluit n samestelling (links, in pastelle) in, sowel as in interressante komposisie met n hand as fokuspunt, n portret in potlood van Zandrie en n blomstudie met gekleurde agtergrond (onder). *Portret: n kunswerk of foto van n persoon, net kop en skouers of die hele figuur. Landskap: n skildery van n natuurtoneel. n Stadstoneel staan ook as n city scape bekend. n Stillewe is n toneel van objekte, soms toevallig raakgesien, soms met opset bymekaar geplaas. Collage: n samevoeging van verskillende beelde, ens. Dit kan ook foto s, koerantopskrifte, prente uit tydskrifte, ens insluit.

B l a d s y 6 Oktober 2017 JC Geldenhuys Zina Mamenze, Thuto Kaeane Ivan van der Westhuizen en metgesel Cariska Coetzee en metgesel Ruaan Coetzee en Talita Lombard Kagiso Mosikane, Thabang Chakane, Edwin Mofokeng From left: Thabang Chakane, Palesa Sefure, Kagiso Mosikane (in blue suit), Anele Shelembe, Chanél van Vuuren, Tshepo Khechane (behind), Nombulele Cele, Thato Lesholi MATRIEKAFSKEID 2017/MATRIC FAREWELL 2017

B l a d s y 7 Oktober 2017 MNR GERHARD STRUWIG AFFIES SE NUWE LIFE COACH Mnr Gerhard Struwig is onlangs as lewenstrateeg (life coach) by Affies aangestel. Hy beklee die pos sedert mevrou Uzanne Barnard, eerste lewenstrateeg in die Vaaldiehoek (verbonde aan n skool), die pos n aantal weke gelede verlaat het om n pos as jeugwerker te aanvaar. Meneer Gerhard Struwig is op Sasolburg gebore en het hier groot geword. Hy was in laerskool Fonteine en later in Affies. Hy voltooi in 2018 n graad in Teologie (BTh), met "youth ministry" en "counseling" as ekstra keusevakke. Hy Is al elf jaar betrokke by jeugwerk en kerk leierskap. Mnr Struwig sê: Ek is lief vir mense, veral kinders en tieners. Ek hou van die buitelewe. Ek is nie sportief nie, maar hou van kultuur. Ek sing graag en speel klavier. Die Here kom altyd eerste in my lewe en my doel is om God te behaag in alles wat ek doen. Volgens meneer Struwig is sy visie vir Affies dat dit n modelskool moet wees, n voorbeeld vir ander skole en Suid-Afrika. WHAT IS KOHIN ALL ABOUT? Kohin got its name from Matthew 4:17 (NIV) From that time on Jesus began to preach, Repent, for the Kingdom Of Heaven Is Near. - In Hebrews, Kohin also means mediator and Kohin Youth Coaches (like Mr. Struwig) act as mediators between youth and other role-players. - Kohin, as a concept, was birthed by the founding director, Fanie Bolleurs, in 1996. At this time he established Kohin as a company and began developing the concept of a youth coach on a full time basis in a school. This took a number of years to get to full fruition and by the year 2002 Kohin had its first employed youth coaches in schools.

B l a d s y 8 Oktober 2017 Continue: What is Kohin all about? In 2002 only a few youth coaches were placed in schools in Gauteng. Kohin now has many youth coaches, representing all ethnic groups and working in many schools nationally. Kohin is a company registered not for profit under Section 21 of the South African Companies Act, as a NPO with the Department of Social Development and with Section 18A status with SARS. Kohin s focus is on delivering prevention and early intervention services in line with the service specification as presented by the Department of Social Development. Kohin has established a strong partnership with the Department of Social Development through the renewal of Service Level Agreements for programmed funding. Kohin also works in close cooperation with the Department of Education, the SAPS and other youth related NPO S. Kohin youth coaches are trained in a transformation model designed to bring about transformation and culture change in individuals (learners, children, youth) as well as the corporate entity (Schools and communities). Kohin youth coaches are also trained to make the relevant referrals to their community support networks and work in close cooperation with the various role players within their local communities like local churches, social workers, counsellors, psychologists and health workers. Our Vision: To empower the youth with hope and vision for the future and provide answers to the unique challenges that the youth face daily. Our Mission: To place the best equipped youth coaches on a full time basis in the youth environment and to address youth related issues through the launch of various projects. Our Values: Source scripture: Daniel 1:4 (AMP) Youths 1. Without blemish (INTEGRITY) 2. Well-favoured in appearance (AUTHENTICITY) 3. Skilful in wisdom, discernment and understanding (EXCELLENCE) 4. Apt in learning knowledge (DISCIPLINE) 5. Competent to stand and serve in the King s palace (COMMITMENT TO COMPETENCE) MATRIEKAFSKEID 2017: Johan Kellerman, Chrizé Labuschagne, Arno Mostert, Talitha Malan, Michael Kleynhans en Danika Hills

B l a d s y 9 Oktober 2017 UK-KAMP 2018 Die UK kamp was n besonderse geleentheid vir elkeen van ons. Dit was eerstens die plek waar n groep vreemdelinge oor een naweek mekaar leer ken het en die fondasie gelê het vir n hegte band. Op hierdie kamp het ons, onder die fassiliteerder se leiding en met behulp van sy voorleggings, baie van onsself as individue geleer in terme van ons swakpunte, sterkpunte, ons temperamente, ons beginsels en waardes asook wie ons as mens werklik is. Ons het ook baie van mekaar geleer en hoe om mekaar se swakpunte aan te vul en ons sterkpunte verder te ontwikkel. Ons het ook baie geleer van wie en wat ons as UK groep is en wat ons in 2018 wil bereik en wat ons wil hê ons nalatenskap vir die volgende UK wat by ons moet oorneem, moet wees. Op die kamp het ons bespreek wat ons doelwitte vir Affies se toekoms is en hoe ons dit gaan implimenteer. Behalwe vir al hierdie ernstige spanvorming en doelwitstelling het ons as UK ook baie speletjies gespeel. Ons was in twee spanne ingedeel en daar was vriendelike kompetisie tussen ons. Ons het speletjies gespeel soos newcom en ook n hele obstacle course gedoen waaraan ALLE UK LEDE deelgeneem het, waartydens ons deur die ottergat beweeg het. Hier het ons geleer wat dit is om as een span saam te werk en mekaar ten volle te ondersteun en aan te moedig en seker te maak dat niemand agterbly nie. Nog speletjies wat ons gespeel het was om geblinddoek water in n koppie te dra na die anderkant van n baan met blokkasies in terwyl jy na jou spanmaats luister soos wat hulle jou tussen deur die blokkasies navigeer. Met al hierdie speletjies het ons geleer hoe om met mekaar te werk en hoe om na mekaar te luister en teenoor mekaar op te tree. Ons het ook en veral geleer hoe om in frustrerende situasies op te reetree en hoe om dit te hanteer. Die speletjies het ons veral geleer om onsself buite ons gemaksone te dwing om dinge te doen en hanteer wat ons normaalweg nie sou doen nie. Die kamp het ons baie geleer van onsself, ons mede UK-lede en ons as n UK-groep. Dit het ons geleer om mekaar te ondersteun en aan te moedig, maar, belangrikste van alles het dit ons geleer om doelgerig en as een liggaam ons taak te verrig en terselfdetyd groot pret te hê. UK 2017 HOOFLEIERS IN N ANDER GEDAANTE ZINÉ SLABBERT EN ARMANDT VILJOEN

B l a d s y 10 Oktober 2017 KUNSWEDSTRYDE: DRAMA AGTIEN AFFIES HET VANJAAR IN DIE DRAMA-AFDELING VAN KUNSWEDSTRYDE DEELGENEEM EN MET NIE MINDER NIE AS 69 A++-SIMBOLE WEGGESTAP Voor van links: Monique Channon, Chanté Bouwer, Janitha van Reenen, Bianca Engelbrecht, Zonnike de Villiers. tweede ry: Isabelle Cronjé, Monique Marais, Logan Ebrahim, Ziné Slabbert, Shané Dawson. derde ry: Rachelle Smuts, Eloize Nortjé, Wickus Bester. Agter: Siyabonge Sithole, Jean-Pierre Fourie, Jo-Üdo Kotzé, Arno van der Westhuizen, Léhan Malan. KATEGORIEWENNERS DE L ARTE EISTEDDFOD Jean-Pierre Fourie en Arno van der Westhuizen JEAN-PIERRE FOURIE EN ARNO VAN DER WESTHUIZEN IS AS KATEGORIEWENNERS BY DE DE L ARTE EISTEDDFOD SOWEL AS BY DIE VAALOEWERSE KUNSWEDSTRYD AANGEWYS. ARNO ONTVANG DIE BOBAAS- TOEKENNING VIR VOORDRAG IN DIE VAALOEWERSE KUNSWEDSTRYD

B l a d s y 11 Oktober 2017 VOORTREKKERS SASOLBURG VOORTREKKERS HET OPVRYDAG, 27 OKTOBER HULLE AFSLUITINGS- EN ERKENNINGSFUNKSIE GEHOU. OPENING VAN DIE VORIES SE AFSLUITINGS- EN ERKENNINGSFUNKSIE OP 27 OKTOBER Amoné van der Walt ontvang die Ridderspoortrofee, die span waarvan sy deel is word aangewys as die beste Verkennerspan en sy is aangewys as een van die leiers vir 2018. JUFFROU IZELLE STONLAKE se span, wat die samesmelting van twee spanne verteenwoordig en as die Kameeluile bekend staan, is aangewys as die beste Verkennerspan. Juffrou Stonlake ontvang die silwerjuk vir 25 jaar getroue diens in die Vrystaat Voortrekkerbeweging. Sy is verder benoem om te dien op die Vrystaat komitee vir Volwasse Sake vir 2018. Me Marika van der Lingen is benoem om te dien op die Vrystaatse Administrasiekomitee.

B l a d s y 12 Oktober 2017 DRAMA AFFIES KWALIFISEER VIR VRYSTAATKLEURE Van links: Wickus Bester, Jean-Pierre Fourie, Siyabonga Sithole, Zonnike de Villiers, Monique Marais, Shané Dawson, Arno van der Westhuizen Hierdie Affies het gekwalifiseer vir hulle Vrystaatkeleure en neem in Maart 2018 aan TALENT AFRICA deel. Hulle kompeteer daar vir hulle Suid-Afrikaanse kleure in voordrag.

B l a d s y 13 Oktober 2017

B l a d s y 14 Oktober 2017 WISKUNDE DEURNAG 2017 VET PRET, DIE WISKUNDEDING! HULLE WAS ALMAL DAAR: ALGEBRO`S; RECTANGULARS; ARTIES; VET PRET, DIE WISKUNDEDING! STREWERTJIES; MATHEMAGENIUSES EN POLY MATHICS! Die ses spanne van graad 10 en 11 leerders kon nie wag om Vrydagaand 6 uur vir Wiskunde aan te meld nie! Ons het geoefen, gedink, geworstel, gerap, gedans, gesing, gebraai, geëet en gehardloop tot die son opkom. Die nag was `n groot sukses danksy `n pragtige groep positiewe leerders met `n liefde vir wiskunde! Wiskunde Wonder 2017 (vir die tweede agtereenvolgende jaar) is Marko Lewis en die wenspan met die hoogste telling die Strewertjies. Uiteindelik was elke span `n wenner op die een of ander gebied. Baie dankie aan almal wat tot nog `n heerlike deurnag bygedra het, sê mevrou.sarien Thiart, organiseerder van die aand en Affies se begeesterde Wiskunde-onderwyseres. WISKUNDE BY AFFIES=VET PRET

B l a d s y 15 Oktober 2017

B l a d s y 16 Oktober 2017 AFFIES WEN TRANSVALIA IN O/14 B-LIGA AFFIES O/14B WEN TRANSVALIA OP 19 SEPTEMBER TRANSVALIA: 136 LOPIES, 6 UIT AFFIES: 150 VIR 8 Agter: mnr Werner Fourie (afrigter) 4e ry: Vuyo Sebini, Jaco Moller, Gavin Swanepoel 3e ry: N Cockeran, Nolan Eckley, Thato Lesia, Onie Mokhuwa 2e ry: Diaan Snyman, Reagan Coetzee, Zizi Fusi Voor: Mark Dyer, Jaco Juan Labuschagne, Corné Smith

B l a d s y 17 Oktober 2017

B l a d s y 18 Oktober 2017

B l a d s y 19 Oktober 2017 MATRIC FAREWELL 2017 / MATRIEKAFSKEID 2017 Nadine Viljoen en Ruan Zandrie Freise Thato Kaeane en Kagiso Mosikane Alicia Fourie en metgesel Talitha Malan en Arno Mostert Marelize Janse van Rensburg en Brendan van Schalkwyk & Alexi Bosch Bokang Oepeng and partner Du Toit Meintjies Chanté Kotze & Brendan Labuschagne Annemie Jacobs & Stefan Dreyer Storm Farnworth & Yashvir Bhana Kabelo Thoka

B l a d s y 20 Oktober 2017