From: Innes Burger Sent: 08 February :05 AM To: André Joubert Subject: SONPARK NOORDELIKE KRAGLYN.

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Mandala Madness Deel 2

Rut: n Liefdes Verhaal

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Direkte en indirekte rede *

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Tariewe

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

SIZA takes the sting out of auditing

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Tariewe

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

G. J. du Preez

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Helderberg Fishers Community

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Hoe om krag te spaar

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Government Gazette Staatskoerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Rubriek vir skeppende werk

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

ELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

In die netwerk van nadenke oor die omgewing

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

Edgehog

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Kerssangdiens. SA Gemeente

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Die dans van die Christen: Die genealogie van tyd en ruimte in n postmoderne samelewing 1

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

HOOFSTUK 4 KWALITATIEWE DATA-ANALISE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

IMPALA VOL 4/1 EERSTE TERMYN Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging W. TydskrifT Bushveld Hunters and Game Conservation Association Magazine

Studie Toer VSA Niël Viljoen 8 9 September 2017

Sterdansers by Vensters.

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

Transcription:

From: Innes Burger [mailto:iburger@mweb.co.za] Sent: 08 February 2012 11:05 AM To: André Joubert Subject: SONPARK NOORDELIKE KRAGLYN Hallo André Was gisteraand by jul aanbieding by die Protea Hotel. Baie opgewonde dat hierdie tipe projekte wel in ons area van die grond af kom. Ek het wel een baie groot bekommernis die visuele stoornis wat spesifiek die mees noordelike voorgestelde roete (ferrum-solar 2) gaan teweeg bring. Ek is n vee- en wildboer op die plaas Welgevind (40km noord-oos van Upington) waaroor n groot deel van die voorgestelde lyn sal loop, sou daardie roete gekies word. Ek wil ten sterkste beswaar maak daarteen, wel om die volgende rede: Die Kalahari Die Kalahari semi-woestyn is van die laaste mees ongerepte natuurskone in die wêreld. Dit besit ikoniese status. Dit beslaan die gebied in die V noord vanaf Upinton tussen die Namiese en Olifantshoek aansluitings teerpaaie. Behalwe vir wydverspreide veeboerderye en enkele grondpaaie, is die natuur nog ongerep. Met die Kgalagadi oorgerenspark 120km vanuit Upington, vorm ons area tesame met die Richtersveld n groot trekpleister vir ekotoerisme. Mense letterlik vanoor die wêreld stroom jaarliks na ons area om in die ongerepte natuur te wees. Vele koffietafel fotojoernale en natuurboeke handel oor die ongerepte Kalahari. Jagters kom wintertyd in hul honderde van oraloor om in die ongerepte en wyd oop Kalahari te kom jag. Hul ontvlug uit die stede met sy hordes mensgemaakte strukture om die ondergaande son oor n rooi duin met n kameeldoringboom se silhoeët te waardeer. Ook op Welgevind ondervind ek presies dieselfde ervaring. Ook daar kry ek besoekers en jagters vanuit Pretoria en oral oor om hierdie unieke natuurskoon te waardeer. Ek kan n lang en baie interessante - storie hiervan maak. Die kort en die lank is, beperk die mensgemaakte strukture tot enkele reeds geidentifiseerde areas en los die paar juweeltjies wat nog in die wêreld oor is ongeskonde. Voorstel. Probeer die noorderlyn so ver as moontlik langs die N14 na Olifantshoek bou. Strategies, struktureel, esteties, ekologies, ens. sal dit die mees sinvolle besluit wees. Baie dankie en sterkte met jul groot werk.

Vriendelike groete. Innes Burger Tel: +27 (0) 54 331 1711 Fax: +27 (0) 54 331 1712 Mob: +27 (0) 727317957

Florence Rambuda From: Sent: To: Subject: André Joubert 20 March 2012 03:50 PM Florence Rambuda FW: Vergadering van die 6de Februarie Florence Please print for 12726 Solar Regards André Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, South Africa Tel: +27 11 207 2077 Fax: +27 86 676 9950 Cell: 079 505 3763 Email: andrej@zitholele.co.za From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 16 February 2012 12:29 PM To: André Joubert Subject: Re: Vergadering van die 6de Februarie Hallo Andre. Ek hoop dit gaan goed by julle. Ek wil net graag die gedagtes van die boere probeer saamvat sodat jy alles op skrif het indien julle dalk iets gemis het op die vergaderings. Met die aanvanklike beplannig van n oorhoofse kraglyn oor ons gebied moet die volgende in berekening gebring word. Paaie. Omdat al ons paaie grondpaaie is en al reeds in n swak toestand is, sal die swaar verkeer wat die bou van n kraglyn meebring tot gevolg hê dat ons paaie heeltemal onrybaar word. Ons toegangsroetes is noodsaaklik vir die vervoer van ons produkte van en na die plase en gewone vragmotors word gebruik om dit te vervoer. Toegang tot die plase. Dit is algemene kennis dat veediefstal SA boere miljoene rande se skade berokken. Hoe minder toegangsroetes, tot n plaas hoe minder is die kans dat diere gesteel kan word. Dit is wel so dat Eskom die hekke sluit van die paaie oor die plase, maar enige hek kan oopgemaak word. Ons leef in n relatief veilige gebied omdat hier nie baie bedryfwighede is nie. n Kraglyn gaan meebring dat hier meer beweging van mense is en kan die veiligheid van die mense in die gebied benadeel. Plantegroei. Die kalahari se plantegroei is baie sensitief vir beweging en die aanbring van strukture. Van die gebiede waaroor die lyn beplan word het witgatbome wat n baie skaars boomsoort is. Indien die boom onder die lyn staan sal dit afgesaag moet word wat n groot skade vir die boer sal wees. Die sandveld is ook baie geneig om kaal te word rondom n struktuur. Baie van die plase op die beplande roete het alreeds die pyplyn van die kalahari oos waterskema wat oor die plase gaan. Om dus nog n pad oor die plaas af te staan is baie gevra. n Pad oor die sandduine maak baie groot kaal gebiede wat moelik is om te rehabiliteer. 1

Brandgevaar. Die versamelvoels maak baie groot neste van gras in enige struktuur wat regop staan. Omdat ons gebied baie weerlig kry slaan die weerlig baie keer die neste aan die brand en dit steek die veld onder aan die brand wat tot groot skade ly. Dit kan n groot invloed hê op die koste van brandversekering. Waardevermindering. Die gebied het n baie hoe grondwaarde deels as gevolg van die feit dat hier min ontwikkeling is. Vir die vestiging van wildplase is dit die ideale plek omdat daar geen teken van industriele ontwikkeling is nie. n Groot kraglyn oor n plaas sal verseker die waarde van daardie grond verlaag. Ons as boere is nie omwillig ons toegewings te maak in die land se belang nie, maar in die geval is daar n werkbare alternatief, daarom is ons aanbeveling as volg: Die kraglyn kan langs die N14 gebou word, daar is reeds n struktuur deur die plase, dus sal dit nie so n invloed op die boerderye hê soos waar geen strukture is nie. Daar is alreeds n kraglyn wat langs die pad loop vanaf Upingon vir omtrent 30km, asook vanaf Kathu tot naby Olifantshoek is reeds n hoogspannigslyn waarby die lyn kan aansluit. Dit kan tog n groot besparing vir evkom meebring omdat daar reeds servatute bestaan. Dit is min of meer ons gedagtes om die projek, ons hoop dat die besluitnemers nugter oor die saak sal besin. Dankie en mooi dag. Rooiwal boerevereniging. Olifantshoek, From: André Jouber Sent: Wednesday, February 01, 2012 2:48 PM To: Theo Spengler Subject: Vergadering van die 6de Februarie Middag Theo Kyk of hierdie kaart meer duidelikheid gaan gee. Kom terug na my as jy nog ietsie soek. Groete André Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, South Africa Tel: +27 11 207 2077 Fax: +27 86 676 9950 Cell: 079 505 3763 Email: andrej@zitholele.co.za From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 01 February 2012 02:21 PM To: André Joubert Subject: Re: Vergadering van die 6de Februarie Sal julle vir ons n kaart kan gee met die plaasname op sodat ons kan sien waar die lyn beplan word. Dit is moeilik om kommentaar te lewer as ons nie die presiese ligging het nie, want hier is heelwat boere wat wild boerdery het. From: André Joubert Sent: Wednesday, February 01, 2012 2:15 PM To: Theo Spengler Subject: Vergadering van die 6de Februarie 2

Goeiemiddag Theo Jammer. Dankie,, ja ek het dit gekry. Ons sien julle dan in Olifantshoek om 14:00/ Groete tot dan. André Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, South Africa Tel: +27 11 207 2077 Fax: +27 86 676 9950 Cell: 079 505 3763 Email: andrej@zitholele.co.za From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 01 February 2012 02:14 PM To: André Joubert Subject: Re: Vergadering van die 6de Februarie Hallo Andre Ons wil net weet of jy die vorige mail gekry het, ons sal die vergadering op Olifantshoek bywoon. Dankie Theo From: André Joubert Sent: Thursday, January 26, 2012 5:19 PM To: Theo Spengler Cc: Konrad Krüger Subject: RE: Vergadering van die 6de Februarie Middag Theo Ons het ongelukkig reeds die vergadering in Olifantshoek geadverteer en daar mag dalk probleme kom van belanghebbendes wat oos of noordoos van Olifantshoek woon. Wat ons voorstel is om n bykomende vergadering vir julle op 6 Februarie om 18:00 in Malley se boereverenigingsaal te hou. Dit gee ons dan genoeg tyd om ons Olifantshoekvergadering af te handel en na Malley toe te ry. Wat ek dan van jou gaan vra is om jou lede oor so n vergadering in te lig. Laat weet wat jy hiervan dink. Ek is more eers so teen 14:00 weer op kantoor en sal dan op jou epos reageer. Groete André Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, South Africa Tel: +27 11 207 2077 Fax: +27 86 676 9950 Cell: 079 505 3763 Email: andrej@zitholele.co.za 3

From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering van die 6de Februarie Hallo Andre. Ek wil graag met jou kontak maak ivm die vergadering op Olifantshoek. Die meeste van die belanghebbendes woon in die boerdery gebied wes van Olifantshoek. Ons wil vra of julle die vergadering kan skuif na die boerevereniging saal op Malley. Dit is 42 km vanaf Olifantshoek en baie meer sentraal vir ons lede om by te woon. Ek het die selnr probeer bel, maar dit werk nie. Sal u asb so gou as mootlik terugvoering gee sodat ek die lede kan kennis gee. My telefoon nr. is 0739000120. Dankie Theo Spengler nms Rooiwal Boerevereniging 4

REGISTRATION AND COMMENT SHEET Amendment of the Environmental Authorisation for the establishment of the Concentrating Solar Park Inserted in Background Information Letter November 2011 EIA Public Participation Office Anelle Lötter/Andre Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd P O Box 6002, Halfway House, 1685 Tel: (011) 207 2076/2077 Fax: 086 676 9950 Email: alotter@zitholele.co.za or andrej@zitholele.co.za Please complete by 31 December 2011 and return to the EIA Public Participation Office (as above) TITLE Mr FIRST NAME Pieter INITIALS PBI SURNAME Ackerman ORGANISATION OR FARM NAME Dept of Water Affairs EMAIL ackermanp@dwa.gov.za P Bag x313, Pretoria, 0001 POSTAL ADDRESS POSTAL CODE TEL NO 012 336 8217 FAX NO Please formally register me as an interested and affected party (I&AP) so that I may receive further information and notifications during the Environmental Authorisation Amendment process YES NO I would like my notifications by Letter (mail) Email x Fax Telephone By email I would like to receive documents for comment as follows On CD In terms of Regulations GNR 543-546 Government Gazette No. 33306 of 18 June 2010 (EIA process regulations) I disclose below any direct business, financial, personal or other interest that I may have in the approval or refusal of the application:.. COMMENTS (please use separate sheets if you wish) I suggest that the following issues of concern be investigated in the Environmental Authorisation Amendment process:. Where necessary, please obtain water use authorization. Any other comments: Please ask the following of my colleagues/friends to register as I&APs for this project: Please phone the DWA Regional Office for a representative. They are the entry and exit for possible water use authorization. THANK YOU FOR YOUR CONTRIBUTION

From: Innes Burger [mailto:iburger@mweb.co.za] Sent: 08 February 2012 11:05 AM To: André Joubert Subject: SONPARK NOORDELIKE KRAGLYN Hallo André Was gisteraand by jul aanbieding by die Protea Hotel. Baie opgewonde dat hierdie tipe projekte wel in ons area van die grond af kom. Ek het wel een baie groot bekommernis die visuele stoornis wat spesifiek die mees noordelike voorgestelde roete (ferrum-solar 2) gaan teweeg bring. Ek is n vee- en wildboer op die plaas Welgevind (40km noord-oos van Upington) waaroor n groot deel van die voorgestelde lyn sal loop, sou daardie roete gekies word. Ek wil ten sterkste beswaar maak daarteen, wel om die volgende rede: Die Kalahari Die Kalahari semi-woestyn is van die laaste mees ongerepte natuurskone in die wêreld. Dit besit ikoniese status. Dit beslaan die gebied in die V noord vanaf Upinton tussen die Namiese en Olifantshoek aansluitings teerpaaie. Behalwe vir wydverspreide veeboerderye en enkele grondpaaie, is die natuur nog ongerep. Met die Kgalagadi oorgerenspark 120km vanuit Upington, vorm ons area tesame met die Richtersveld n groot trekpleister vir ekotoerisme. Mense letterlik vanoor die wêreld stroom jaarliks na ons area om in die ongerepte natuur te wees. Vele koffietafel fotojoernale en natuurboeke handel oor die ongerepte Kalahari. Jagters kom wintertyd in hul honderde van oraloor om in die ongerepte en wyd oop Kalahari te kom jag. Hul ontvlug uit die stede met sy hordes mensgemaakte strukture om die ondergaande son oor n rooi duin met n kameeldoringboom se silhoeët te waardeer. Ook op Welgevind ondervind ek presies dieselfde ervaring. Ook daar kry ek besoekers en jagters vanuit Pretoria en oral oor om hierdie unieke natuurskoon te waardeer. Ek kan n lang en baie interessante - storie hiervan maak. Die kort en die lank is, beperk die mensgemaakte strukture tot enkele reeds geidentifiseerde areas en los die paar juweeltjies wat nog in die wêreld oor is ongeskonde. Voorstel. Probeer die noorderlyn so ver as moontlik langs die N14 na Olifantshoek bou. Strategies, struktureel, esteties, ekologies, ens. sal dit die mees sinvolle besluit wees. Baie dankie en sterkte met jul groot werk.

Vriendelike groete. Innes Burger Tel: +27 (0) 54 331 1711 Fax: +27 (0) 54 331 1712 Mob: +27 (0) 727317957

November 2011 TO WHOM IT MAY CONCERN Unlike most other WESSA Regions, WESSA Northern Cape is unstaffed, and run by a group of volunteers. We currently have nobody on our Committee to handle the Conservation portfolio, and pressure of work means that we are unfortunately not able to register as an Interested and Affected Party, to attend public meetings or to participate in Environmental Impact Assessments at this time. NORTHERN CAPE REGION Po Box 316, Kimberley 8300 Tel (053) 839 2717 Fax (053) 842 1433 wessanc@yahoo.com www.wessa.org.za Please record that WESSA Northern Cape will not be participating in this process. Note that this does not in any way mean that we condone the project. Consult our website (www.wessa.org.za) for the contact details of our National Office and other WESSA Regions. Please do not hesitate to contact me should you require any further information. FOUNDER MEMBER OF Suzanne Erasmus Chairperson WESSA Northern Cape International Union for Conservation of Nature Reg No. 1933/004658/08 (Incorporated Association not for gain) Registration Number in Terms of the Non Profit Organisation Act 1997: 000-716NPO Tax Exemption Number: 18/11/13/1903 DIRECTORS Messrs: Dr RG Lewis (Chairman), Prof M Kidd, J Pinnell (National Treasurer), Dr RJ Taylor, P Burger, G Barnes, MR Ward, Prof C Fabricius, M Fischer Mesdames: DL Perrett (Vice Chairman), SML Gumede (Chief Executive Officer), S Erasmus, Dr E Rosenberg MR Ward (Company Secretary) MJ Powell (Exco Chairman) A Gubb