MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

SIZA takes the sting out of auditing

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Tariewe

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

NUUSBRIEF JUNIE 2008

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

Die vroegste ryke in Suidelike Afrika *

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

Bruto geskrewe premie 10000

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

19. Kerkargief en -museum

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

RAADSLEDE / COUNCILLORS

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

Mosselbaai Munisipaliteit

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

FishersNet. Aanslag op vissers gaan voort. Hulle kon nie wettig hulle bote op die see uitneem of hulpbronne oes om n bestaan te maak nie.

ONTDEK SANTAM Jaarverslag

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

DIE INKOMSTEBELASTING HANTERING VAN FRANCHISEFOOIE BETAALBAAR DEUR FRANCHISEHOUERS IN DIE SUID- AFRIKAANSE PETROLEUM-BEDRYF

Finansieel Gesproke 1

Presidentsrede by die agt-en-tagtigste algemene jaarvergadering van aandeelhouers

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks

PLAASGEWELD: EFFEK OP DIE LANDBOU-INDUSTRIE (Notas vir Kiewiet Ferreira tydens die Misdaadsimposium in Bloemfontein op 7 Maart 2007)

waai? Dr Japie Coetzee 'n Praktiserende Prokureur, Notaris en Aktevervaardiger Coetzees Ingelyf Parys

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Universiteit van Pretoria

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE

BELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe

This newsletter is also available in English. Please send to to request an English copy.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd 5 Julie 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Week in oorsig 5 Julie 2013 JSE Die JSE Algehele Indeks het teruggesak met ongeveer 1%, na n negatiewe beweging van -2.15% Vrydag middag. Die goudprys het ook gedaal en by $1220 per ons gedraai. Hierdie daling van ongeveer $20 in die goudprys het tot n daling van ongeveer 5% in die Goudindeks aanleiding gegee het. Hulpbronne het met ongeveer 1.5% gedaal veral vanwee verdere druk op Anglo American. Nywerhede (-1.8%) en finansiële aandele (-1.98%) het, naas die goudindeks, die swakste presteer. Aandeel van die week Barloworld is n verskaffer van toonaangewende internasionale handelsname. Hulle bied geïntegreerde verhuringsdienste, vlootbestuur, produk ondersteuning en vervoer. Die hoof afdelings bestaan uit toerustig, motoren logistieke dienste en hantering van landbou produkte. Die groep bied waardetoevoeging met buigsame en geïntergreerde besigheidsoplossings met die ondersteuning van uitstekende handelsname. Hierdie handelsname sluit in Caterpillar, Hyster, Avis, Budget, Mercedes, Chrysler, BMW, General Motors, Ford, Toyota, Volkswagen, Audi, Nissan, Subaru, Renault, Volvo and others. Barloworld het sterk resultate gelewer vir die ses maande geëindig Maart 2013, te danke aan die nuwe verkryging van EMPR (Bucyrus) besigheid in Suid-Afrika en Rusland, asook goeie omstandighede in die motor kleinhandel afdeling. Inkomste het met 11% gegroei tot op R31.3 biljoen, terwyl die verdienste per aandeel toegeneem het met 31% tot 319.8 sent. Tussentydse dividend het met 20% toegeneem tot 96 sent per aandeel.

Oorsig van afdelings Toerusting en hantering( 48% van totale inkomste) Toerusting Suidelike Afrika Hierdie afdelings sluit in grondverskuiwing en verskaffing van mynbou toerusting soos Caterpillar. Inkomste het met 20% toegeneem te danke aan die verkryging van Bucyrus besighede. Alhoewel daar tekens teenwoordig was dat mybou aktiwiteit afgeneem het, veral in Mosambiek en Botswana, het hierdie afdeling steeds goed presteer. Konstruksie en Infrastuktuur aanvraag het verbetering getoon, spesifiek in Angola, maar die winsmarges was steeds onder druk as gevolg van kompetisie. Bartac, wat in die Kongo gebaseer is, het steeds sterk resultate gelewer. Hierdie besigheid het n R1.3 biljoen projek by Swartkop Uranium vir die Husab Uranium Projek in Namibië. Toerusting Europa Inkomstes in rand het 24% geroei tot op R 2.5 biljoen wat aangehelp was deur die Victorino Alonso kontrak. Hierdie kontrak sal positiewe invloeie veroorsaak tot in die tweede helfte van 2014. Die Spaanse konstruksie sektor is steeds onder druk met algehele toerusting verkope wat afgeneem het. Energie sisteme in beide Spanje en Portugal was beter as vorige jare, alhoewel daar `n verbeterde bedryfsverlies was, hoofsaaklik oor verswakking in wisselkoerse. In Euro's, het inkomste met 34 miljoen tot op 215 miljoen toegeneem terwyl daar `n bedryfsverlies van 371 000 (2012: 11.1m) gerealiseer het. Toerusting Rusland Inkomste het met 33% gegroei terwyl `n swakker steenkool sektor afgespeel het teen die groei in goud en nikkel sektore. Inkomste in die Verre Ooste was sterker as die vorige periode, terwyl die nuwe besigheid, EMPR slegs nominale inkomstes bygedra het. Hantering Barloworld hantering is die handelaar vir Hyster trokke en bergings toerusting in Nederland en Suidelike Afrika. Hulle verskaf ook landbou toerusting met groot maatskappye soos Claas en Massey Ferguson. Inkomste het gegroei met 5% na die verkope van hanterings afdelings in die VSA en Verenigde Konigkyk in 2012. Die vurkhyser mark in Suid Afrika was konstant terwyl dit in Europa effens afgeneem het.

Motor en logitieke afdeling (52% van totale inkomste) Motor afdeling Avis Rent a Car het n toename van 14% in inkomstes getoon te danke aan `n 6% toename in effektiewe verhuringsdae, `n effense verbetering in die huurbedrag en hoër inkomstes vanaf tweedehandse voertuie wat verkoop word. Motor kleinhandel het `n 13% inkomste groei getoon deur die bydrae van toenemende finansierings en versekering kostes. Australiaanse afdelings het goed presteer soos verwag deur die bestuur. Avis Vloot dienste het n 26% groei in inkomstes gerapporteer, geondersteun deur City of Johannesburg gefinansierde vloot kontrak van R175 miljoen wat gefinaliseer is. Logistiek Met die samevoeging van Manline besigheid kan Barloworld nou `n invloedryke vervoer besigheid bedryf. Inkomste het met 25% gestyg hoofsaaklik te danke aan die bestuur van sisteme en die nuut gevormde Barloworld vervoer oplossings.(bwts) Vooruitsigte Aanbeveling Barloworld se aandeelprys lê rondom R80.00 met n PV van 10.6. Ten spyte van goeie groei vooruitsigte, die feit dat die aandeel nie te duur geprys is nie en die gediversifiseerde portefeule van handelsname beveel ons `n hou stategie vir die korttermyn aan.

PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 E-pos adres Marius Cornelissen Portfolio bestuurder mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Finansiële Beplanner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Martin Louw Portfolio bestuurder martinl@psg.co.za Ben Fraser Administratiewe assistent ben.fraser@psg.co.za Gerda Potgieter Administratiewe assistent gerda.potgieter@psg.co.za Laurie Brecher Administratiewe assistent laurie.brecher@psg.co.za PSG Menlyn Kliënte administrasie menlyn@psg.co.za