ELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Rut: n Liefdes Verhaal

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS OF SOUTH AFRICA DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS VAN SUID-AFRIKA

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

PRESENT APOLOGY MINUTES

DIE VERENISING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS OF SOUTH AFRICA UITVOERENDE RAAD

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

SECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

Uit Moerdijk se pen Man en Media

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS OF SOUTH AFRICA DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS EXECUTIVE COUNCIL

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

SIZA takes the sting out of auditing

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Dialoog en paragrawe *

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) )L - AKPEB ADV. ADV. ADV. ADV. ADV. MNR. AL DIE BESKDLDIGDES; ONSKULDIG

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Tariewe

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

36/85 200/84. N v H GERT JEREMIAS DANIEL VOLSCHENK DIE PRESIDENT VAN DIE SUID-AFRIKAANSE GENEESKUNDIGE EN TANDHEELKUNDIGE RAAD, NO

Edgehog

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

NOTULE VAN DIE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 31 OKTOBER 2017 OM 14:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

2 [PROCLAMATION NO. 04 OF 2016] AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME OF BAINSVLEI By virtue of section 29(3), read with section 30 of the Townships O

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Government Gazette Staatskoerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MALHERBE RP et HATTINGH R

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE-VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

11WILK c_.. \\* --,- 0) "410. ifite eitoetail nt (Registered at the Post Office as a Newspaper)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI

Transcription:

Voorgestelde Wysigings aan die Wet: Proposed Amendments to the Act: Die eerste konsep vir die wysiging van die Wet, is tans onder oorweging en op versoek van die Departement van Arbeid is die kommentaar van die Vereniging van Munisipale Elektrisiteitsondernemings van Suid-Afrika gedurende November 1974 ingedien na bespreking en oorweging deur die VMEO-subkomitee en met goedkeuring van die Uitvoerende Raad. Algemeen The first draft for the amendments of the Act is present under consi deration and upon request of the Department of Labour the comments of the Association of Municipal Electricity Undertakings of South Afri ca were submitted to the Department of Labour during November 1974 after consideration and discussion by the AMEU Sub-Committee and upon approval of the Executive Council. General Gedurende Februarie 1974 het die Raad 'n spesiale vergadering bele wat bygewoon is deur verteenwoordigers van die Elektriese Kontrakteurs Vereniging, Elektriese Werkers Vereniging, die Departement van Arbeid en die Hoof Toets beampte (Elektries) van die Sentrale Organisasie vir Ambagstoetse. Die samesprekings het gegaan oor die daarstelling van 'n halfgeskoolde ambagsman in die bedryf wat bekend sou staan as Elektriesegeleibuisinstalleerder. Die voorstelle was dat hierdie halfgeskoolde ambagsmanne, wat van enige ras kon wees, in buiswerk praktiese opleiding vir 'n maksimum tydperk van twee jaar sou ontvang en daarna toetse sou afle wat deur eksaminatore van die bovermelde werkgewers en werknemers vereni ging afgeneerri wou word deur middel van die onderskeie Nywerheidsrade. Aan hierdie halfgeskoolde ambagsmanne sou registrasie van beperkte bestek deur die Raad verleen word om slegs buiswerk onder die toesig van 'n gekwalifiseerde draadwerker te mag verrig. Alhoewel daar geen vaste besluit oor die aangeleentheid deur die Raad geneem is nie omdat daar nog verskeie aspekte tussen die partye uitgestryk moet word soos om te verseker dat 'n goeie standaard vir die toetse gehandhaaf sal word, die verhouding tussen geskoolde en ongeskoolde arbeid, die hersiening van Nywerheidsraadooreenkomste, was die algemene eenparige gevoel tog dat stappe geneem moes word om die bedryf in staat te stel om die beste gebruik van die beskikbare mannekrag te maak. Die Raad het later aangedui dat die voorstelle in beginsel goedgekeur is. During February 1974, the Board held a special meeting which was at tended by representatives of the Electrical Contractor's Association, the Electrical Workers' Association, the Department of Labour and the ChiefTesting Officer (Electrical) of the Central Organisation for Trade Testing. The discussions were in connection with the introduction of a semi-skilled artisan into the trade which was to be named an Electri cal Conduit Installer. The proposals were that this semi-skilled artisan could be of any race, be trained on site for a maximum period of two years, undergo tests conducted by examiners appointed by the emplyers' and employees' associations, mentioned above, through the Industrial Councils con cerned and that such artisans were to be issued with registration of limited scope by the Board to do only conduit installing under the supervision of qualified artisans. Although no firm decision was taken on the matter by the Board be cause there were still certain aspects to be ironed out between the par ties concerned, such as ensuring that good standards were to be main tained in the tests, the ratio between skilled and semi-skilled workers, the revision of Industrial Council Agreements, there was general unani mity that steps should be taken to enable the Industry to make better use of the available labour force. The Board later indicated that it approved of the proposals in princi ple. In conclusion I wish to thank the Board for the information provided in this report and for permission to submit it to the Concention. Ten slotte wil ek graag die Raad vir die inligting wat in hierdie verslag vervat is, sowel as vir die nodige toestemming om dit aan die Konvensie voor te le, bedank. J.K. VON AHLFTEN VERTEENWOORDIGER/REPRESENTATIVE ELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT DEFINITIONS: The AMEU submitted the following comments on the first draft pro posed amendments to this Act, to the Chief Inspector of Factories, Mr J G Wannenburg, viz:- DEFINITIONS: (iii) the words "bywet" should be scrapped and the words "verordening" be used, in the Afrikaans text. (v) to be amended to read:- "consumer's terminals" - that point on the consumer's premises where the supplier connects his electricity supply to the fixed wiring on the consumer's pre mises; (vii) "conduit" to be changed to "wireway" and that the term "wireway" replaces the term "conduits" throughout the Act (ix) delete the word "electrical" as the Act itself covers electrical work only and amend to read "wireway installer". (x) to be amended to read: - "fixed wiring" means any cable, conductor, fitting, apparatus or>wireway beyond the con sumers terminals but excluding that beyond the point of outlet. (xii) to be amended to read:- "learner wireway insteller" means holder of a provisional registration certificate of limited scope issued to hom in terms of section 13(1) for the purpose of being trained as a wireway installer; 38 AMEU CONVENTION PROCEEDINGS MAY 1975 (xv) to be amended to read:- "point of outlet" - any point in the fixed wiring at which an appliance, fitting or lamp can be connected or plugged into an accessory without the use of tools. (xxii) to be amended to read:- "wiring work" means the installa tion, alteration, repair or testing of fixed wiring but does not include any such work... (iv)(b) na, die woorde "elektriese stroom" voeg by die volgende woorde "na 'n elektriese toestel". (xvi) Paragraph (d) of the definition of "wiring work" to be amended to read:"any cable, conductor, fitting apparatus or wireway used or in tended for use in connection with machinery as defined in Section (1) of the Mines and Works Act, 1956 (Act No. 27 of 1956) or in connection with machinery as defined in Chapter I Section (2) of the Factories, Machinery and Building Work Act, 1941, (Act No. 22 of 1941) as amended, where a responsible person has been or is required to be appointed in terms of these Acts." This paragraph should appear under Section 19 and 29 of the Act, (xvi) Paragraph (c) insert the words "or exceed 100 volts" after the words "40 volts". Subsection 13(2) We recommend that this subsection should not be amended in accor dance with your proposal, but would recommend that a provisional

die aangeleentheid (ek was die enigste verteenwoordiger vir Suid-Afri certificate should only be granted agter a reasonable pass in oral test of the Regulations. Subsection 19(l)(b) Add the words "or permit such a connection" after the word "connection". Sections 19 and 20 - Exemptions We suggest that all the exemptions in the definition of wiring work should appear in Sections 19 and 30 of the Act. Subsection 19(1) (a) (b) and (c) - amend the 1.words "wiring work" to read "fixed wiring". 2.The last two lines of paragraph 3 of the proposed subsection 19(1) (c) state "it will be at no cost to the consumer". It is agreed that this should be so in the first instance but when failure to remedy defects necessitates subsequent inspections a charge in accordance with the supply authority tariff should be made. Subsection (1) of Section 9(e) We request a more specific definition of the "code of practice" in terms of the SABS Wiring Regulations. Subsection 21(3) (v) Delete the word "valid" and insert the word "unprovisional". 1.The AMEU request you to include a definition for "supervision" and "direct personal supervision" also in the Act. 2.The words "licence" should be deleted in Sections 21, 22 and 23 of the Act and be replaced by the word "registration certificate". 3.Provision should be made for the same wiremen for one contractor only in subsection 21(3) (a). 4.Provision should be macfe that a contractor's licence be withdrawn if not the personal holder or employer of a registered wireman any longer. 5.Will an electrical wireway installer be permitted to perform elec trical wireway work only or will he be permitted to assist a register ed wireman in carrying out wiring work at all times under the direct supervision of such a registered wireman? 6.After an approved period of training will an electrical wireway in staller be accepted as a candidate for examination for an electrical wireman? The question is asked as to how training of a learner electrical wireway installer is to be carried out under the direction of a registered wireman. 7.Should the definition of Contractor not be amended in order to clearly differentiate between a registered electrical contractor who carries out electrical wiring work for gain and an industrial firm who employs electrical wiremen to carry out wiring work on his own be half? 8.The terms "suitable premises" and "adequate equipment" should be made more clear by expanding on the particular minimum re quirements in the Regulations of the Act. GENERAL COMMENTS: The following additional comments are submitted for your attention, viz:j.k. VON AHLFTEN REPRESENTATIVE/VERTEENWOORDIGER Mnr. J.K. von Ahlften (Springs): Die VMEO het sy voorstelle en sy kommentaar ingedien op die voorstelle, soos ek ook in my verslag noem. Die vordering daaroor sal mnr. Wannenburg miskien verder oor verslag kan doen. Kortliks, wat hier gebeur het, Mnr. President, is dat ons voorstelle van al die takke ingewag het wat deur die Sub-Komitee oorweeg is. Daar is 'n paar ingrypende wysigings wat ons wel ondersteuti het. byvoorbeeld,,,consumers Terminals", het ons 'n ander definisie voorgestel. Die ander een was vir,,point of outlet". Dit is 'n punt waarmee ons nog altyd probleme in die verlede ondervind het. Ons het die voorstel van die Wes-Kaaplandse tak ondersteun, dat dit wel beteken waar iets ingeprop kan word, of aangesluit kan word met behulp van gereedskap. Ons het al die voorstelle deurgegaan Mnr. Pre sident, en deurgestuur na die Departement van Arbeid toe en wat die situasie met die wysiging aan die Wet nou is, weet ek nie. Miskien kan mnr. Wannenburg vir ons daarop antwoord. Die volgende verslag wat ek het wat nie hier getoon word nie Mnr. President, is die verslag van die IEK. Ek het 'n kort verslag van die SABS gekry oor die S.A. Nasionale Ko mi tee van die IEK. Op die oomblik, TCI handel oor Terminologie, TC8 oor standaard Spanninge en soos u weet Mnr. die President, het die SABS 'n dokument uitgebring Nr. 1019, van 1975 waarin standaard spanninge afgekondig sal word wat Suid-Afrika betref. TC14 handel oor Transformators. TC17 handel oor skakeltuig en beheertoerusting, TC 15 oor Isolasie materiale, TC 23E oor stroombrekers wat eintlik oor aardlek eenhede insluit, en op die oomblik is die hele situasie wat aardlek betref op internasionale vlak nog nie uitgestryk nie. TC 28 handel oor isolasie ko-ordinasie, T32 met Sekerings, TC 43 met lampe, TC 64 het te doen met elektriese installasies, en TC 61 handel oor veiligheid van die huishoudelike elektriese toerusting. Miskien wil mnr. Wan nenburg nog iets byvoeg tot hierdie verslae. Ek het niks verder by te voeg nie, behalwe om die WNNR geluk te wens met die werk wat hulle doen en om mnr. Wannenburg as Voorsitter van die Registrasie Raad hartlik te bedank vir die samewerking wat ons van horn kry asook die Buro vir Standaarde te bedank vir die werklike uitstaande werk wat hulle lewer op die IEK. Mr. E.E. de Villiers (Rustenburg): Mnr. President. Ek wil maar net miskien iets byvoeg tot die verslag van mnr. Von Ahlften; miskien is hy nie op die oomblik bewus gewees daarvan nie, of miskien het hy dit vergeet. Een van die komitees wat miskien 'n baie belangrike komitee in die toekoms gaan word is 'n nuwe komitee van die Internasionale Elektrotegniese Kommissie, nl. Tegniese Komitee 77, ek dink ek het die naam reg - Electro Magnetic Compatibility Between Electrical Equip ment Including Network's. In Afrikaans: Elektro-Magnetiese Versoenbaarheid Tussen Elektriese Toerusting Insluitende Netwerke. Dit klink 'n vreeslike hoe naam, maar dit gaan eintlik oor steurings wat veroorsaak word op elektriese leidings deur verskillende tipes toerus ting en op stelsels. Ek het die voorreg gehad om ook die eerste vergaderings van daardie komitee by te woon en het dit baie interessant gevind. Ek het nou in die afgelope week of twee die notules van hierdie vergaderings teruggekry en sal nou kan verslag doen aan die SABS oor ka op daardie komitee) en ek sal ook graag die notules aan die Vereniging wil voorsien wat u miskien later kan publiseer of opneem in die Verrigtinge. Dankie. Mnr. J.G. Wannenburg (Departement van Arbeid): Mnr. President, sover as die registrasie raad aangaan, wil ek in die eerste plek die lede van die raad baie hartlik bedank vir hulle ondersteuning en hulp wat ek van hulle ontvang het in die afgelope jaar, veral mnr. Von Ahlften wat 'n paar keer wat ek nie by die Raad kon voorsit nie, my plek volgestaan het en dit baie goed gedoen het. Verder het ek niks vir sover as die Registrasieraad betref nie, behalwe 'n paar dingetjies wat altyd voorkom by ons vergadering. Een sakie wat baie voorkom, en ek het ook al voorheen daaroor gepraat maar dit lyk vir my asof dit nog nie behoorlik ingesink het nie, is hierdie kwessie van persone toe te laat om kontrakteurs te word as hulle net 'n voorlopige registrasie sertifikaat besit. Dit gee vir ons voortdurend die moeilikheid dat daardie persone, veral as hul 'n eenman besigheid het en net vir hulself werk, nie tyd het om te kom vir die eksamens nie. Ek het in die afgelope week weer so 'n geval gehad. Mnr. Turnbull weet ook van die geval. Daardie persoon het oor die afgelope 2 jaar gewerk met voorlopige registrasie. En nou dat dit op stuk van sake kom, dat hy hom in 'n hoek vasgeloop het, het ons hom gevra om die eksamen te doen sodat ons kan sien of hy werklikwaar 'n registrasiesertifikaat kan kry al dan nie, en u sal verbaas wees om te hoor dat daardie man in sy lste gedeelte van die B gedeelte van die eksamen, die praktiese gedeelte, 23% gekry het, in die 2de ge deelte wat redelik maklik is, het hy 9% gekry, en vir die 3de gedeelte vir toetsing, het hy 'n ronde nul gekry. Daardie persoon is 'n kontrakteur, of hy gee homself vir 'n kontrakteur uit, en dit is 'n baie ongesonde ding want wat gaan ons nou met daardie man maak as hy weer 'n verdere vrystelling of sertifikaat kry vir 6 maande, en dit is sy finale voorlopige sertifikaat wat hy kan kry. Na die verstryking van daardie sertifikaat, durf hy nie meer werk nie. Wat gaan ons nou met hom doen? Dit is iets wat ek tog so graag by die lede van u Vereniging wil inskerp om sulke persone tog asb. te ontmoedig liewer as om hulle aan te moedig om op hulle eie te begin werk, as hulle net voorlopige registrasie besit. Vir sover as wat dit die wysiging van die Draadwerkers Wet betref, het ek vir u slegte nuus. Die arme Wet, lyk vir my, kan net nie aan die gang kom nie. Dit is meer as 2 jaar gelede dat dit van my weggeneem is en dit aan die Wetsgedeelte van ons Departement oorhandig is. Die het daarmee gesit en dit van een persoon na die ander toe gegooi en elke keer se die persoon wie dit kry, dit is tegnies van aard en hy weet daar niks van af nie. Ek het verlede jaar die hele spulletjie oorgeneem, net na Juliemaand en omtrent die middel van Augustus soos u self be wus is, het ek die eerste konsep uitgestuur. Ongelukkig het ek van sekere mense, instede van om voorstelle te kry hoe ons daardie Wet ver der kan wysig, ongevraagde kritiek gekry. Dit is tog iets wat die lede asseblief moet verstaan, as 'n mens 'n eerste wysigings-konsep van 'n Wet of regulasies uitstuur, dan vorm dit dood eenvoudig net 'n basis waarop jy kan begin redeneer en argumenteer. Maar nou is daar mense wat vir my gese het, hoe kan jy nou dit en hoe kan jy nou dat wil doen. 'n Eerste konsep is nie 'n finale dokument nie. Wanneer daardie konsep weer 'n keer goed deurgegaan en nagesien word, asseblief, gee dan vir VMEO KONVENSIE VERRIGTINGE MEI 1975 39

adverkor 5101/e 40 AMEU CONVENTION PROCEEDINGS MAY 1975

ons opbouende kritiek of gee vir ons kommentaar, maar me afbrekende kritiek nie. Die datum waarop kommentaar moes ingelewer gewees het, was 30 November 1974. Ek net gedink dat twee en 'n half maande darem sekerlik genoeg sou wees, aangesien so baie mense so haastig was om die Wet gewysig te sien. Maar toe is daar vir uitstel gevra tot 28 Februarie 1975 en toe die 28 Februarie kom, het die besondere organisasie, - geen name, geen pakdril nie, instede van om kommentaar te stuur, 'n brief aan die Sekretaris van Arbeid geskrywe en gevra dat 'n kommissie van ondersoek aangestel moet word om die hele aangeleentheid te ondersoek. Dit het nog 'n verdere vertraging veroorsaak. Die brief het na die Sekretaris van Arbeid gegaan en die antwoord was, dat daar geen rede was waarom daar so 'n kommissie van ondersoek aangestel behoort te word nie, en dat ons hul kommentaar inwag so gou as moontlik, sodat daar met die werk aangegaan kan word. Nou is daardie wysiging weereens van my weggeneem en dis weereens aan die Wetsgedeelte van ons Departement oorhandig, en die persoon wat nou daarmee besig is, is 'n man wat alles van die wet af weet, maar hy kry swaar met die tegniese kant. Hy is bo en behalwe dit, oorlaai met regulasies wat opgestel moet word, vir gesondheid in die nywerhede en dit is 'n eisvaardige groot taak wat baie aandag geniet en spoedig deurgesit moet word. Hoekom dit so vreeslik haastig is, dink ek sal u self kan verstaan, maar die wetgewing of regulasies waarmee ons besig is handel oor toksiese stowwe, ventilasie, beligting, gehoor en 'n hele duisternis van ander goed, lood-vergifting, kroom, kwik, ens.... Wanneer daar die arme persoon wat nou daarmee belas is gaan kans kry om daarmee aan te gaan, weet ek nie. Ek het verlede Vrydag voor ek weg is, gevra wanneer hy kan begin. Sy antwoord was dat dit onregverdig is om dit vir hom te gee. Toe se ek vir hom, my kantoor is daar, as jy wil, kom enige tyd en kom vra. Ek kan ongelukkig nie vir u se dat daar sedert verlede jaar baie gevorder is nie, behalwe dat die eerste konsep van daardie regulasies uitgestuur was vir kommentaar. Hoe gouer ons nou kommentaar inkry, hoe gouer sal ons daarmee kan aangaan, maar een ding is seker - en dit staan soos 'n paal bo water - die wysigingswetgewing vir daardie besondere Wet sal seer-sekerlik nie in 1975 deur die Parlement gaan nie, want alle wysigings moet volledig deur al die sta diums wees - dit het ek ook al voorheen gese - die vertalers, wetsmense, wetsadviseurs en terug en dan weer na hulle toe, totdat dit behoorlik aanmekaar getimmer is^ en dit moet klaar wees voor 1 September van elke jaar. Vir vanjaar kan 'n mens dus maar se, dit is af. As ons nou redelik gou die uitstaande kommentaar kan in kry, en as die persoon wat daarmee belas is tyd sal kry om dit te kan doen, of as dit weer aan my teruggestuur word dat ek self die kommentaar kan ko-ordineer, dan miskien aanstaande jaar, maar nie hierdie jaar nie. Mnr. President ek wil u en mnr. Robson graag baie hartlik gelukwens met julle benoemings as President en aangewese President, ek hoop dat julle 'n vrugbare jaar tegemoet gaan en dat julle lekker saam sal werk. 'n Beter paar saam, kan ek my nie voorstel nie. Ek ken julle albei baie goed. Dankie. Mnr. J.K. von Ahlften (Springs): Mnr. President. Mnr. Wannenburg is heeltemal korrek. Daar was aangevra vir kommentaar op die eerste konsep wysiging van die Wet en ons as Vereeniging het bloot 'n kom mentaar ingestuur. Ons het glad nie kritiek gelewer op die voorgestelde wysigings van die Wet nie. Ons het sekere voorstelle aan die hand gedoen, sekere wysigings aan definisies ens., maar kriteik het ons nie gelewer nie. Ek dink mnr. Wannenburg verwys hier na ander organisasies wat ook gemoeid is met die Wet. Maar die VMEO het bloot sy kommentaar gegee op die Wet, sekere voorstelle aan die hand gedoen, maar nie kritiek gelewer nie. Ek wil dit net baie duidelik gestel he. Baie dankie Mnr. President. REPORT OF ESCOM SUB-COMMITTEE VERSLAG VAN EVKOM-SUBKOMITEE Hierdie komitee wat bestaan uit die here Botes, Dreyer, Fraser en Robson tesame met ondergetekende as sameroeper het aan twee sake aan dag geskenk. Die eerste is die aankoop van EVKOM se plaaslike retikulasienetwerke deur Munisipaliteite. 'n Memorandum is aan die Verenigde Munisipale Bestuur voorgele waarin versoek is dat stappe gedoen word om uitvoering te gee aan die tweedee aanbeveling van die Borckenhagenkommissie, nl. dat,,behalwe vir sekere uitsonderinge moet EVKOM so ver moontlik sy aktiwiteite beperk tot die van vervaardiger van die groothandelaar in elektriese krag en die kleinhandelverdeling aan plaaslike owerhede en soortgelyke liggame laat." Die Regering het hier die aanbeveling aanvaar maar die saak is blykbaar daar gelaat. Die VMB het die saak by die Departement van Nywerheidswese aangeroer, maar ten tye van die opstel van hierdie verslag was die uitslag van die VMB se vertoog nog nie bekend nie. Die tweede saak wat die sub-komitee behandel het, is EVKOM se verantwoordelikheid teenoor plaaslike owerhede ten opsigte van die foutvermoe van skakeltuig. 'n Aansienlike hoeveelheid inligting is van verskillende lede ondernemings ingewin ten opsigte van probleme wat hulle ondervind het en daar word oorweging geskenk daaraan om binnekort 'n memorandum aan EVKOM voor te le. 'n Ander saak wat moontlik deur die subkomitee bespreek sal word, is 'n versoek van die Goeie-Hoop-tak dat die VMEO EVKOM moet ver soek om plaaslike owerhede hoogstens gedurende September van elke jaar van voorgestelde tariefverhogings in kennis te stel. This committee, which comprises Messrs. Botes, Dreyer, Fraser and Robson, together with myself as convenor, has been dealing with two matters. The first of these concerns the purchase of ESCOM local reticulation networks by municipalities. A memorandum was submitted to the United Municipal Executive requesting that steps be taken to give ef fect to the second recommendation of the Borckenhagen Committee which was that "with certain exceptions ESCOM should as far as pos sible confine its activities to that of producer and wholesaler of electric power, leaving retail distribution to local authorities and similar bo dies." This recommendation was acepted by the Government but nothing further appears to have been done about it. The UME has taken the matter up with the Department of Industries but at the time of writing this report the outcome of the UME's representation is not known. The second matter with which the sub-committee has been dealing is Escom's responsibilities vis-a-vis local authorities regarding fault ca pacity of switchgear. A considerable, amount of information has been gathered from various member undertakings regarding difficulties which they have experienced and it is intended to submit a memoran dum to ESCOM in the near future. A further matter which will probably be dealt with by the committee is a request by the Good Hope Branch that the AMEU should request ESCOM to inform local authorities not later than September of each year regarding proposed tariff increases. J.C. WADDY SAMEROEPER/CONVENOR Mr J C Waddy (Pietermaritzburg): Mr President, this report was pre pared at the end of last year and since then there have been some developments. The first matter mentioned in the report was the purchase of Escom local reticulation networks by Municipal authori ties. The Sub-Committee has met recently and is of the opinion that his matter should be considered in two parts. The first part is the implementation of the second recommendation of the Borckenhagen Committee. The Sub-Committee felt that the United Municipal Executive should be requested to pursue this mat ter and that the AMEU should show that where local authorities pur chase supplies from ESCOM, they cannot offer tariff scales as low as Escom's because of the additional cost of reticulation; Durban would be able to provide figures to prove this. The second jj>art of the problem concerns, more particularly, areas which are reticulated by Escom but which are incorporated into the areas of jurisdiction of local authorities. The Sub-Committee consi dered that the Electricity Act should be amended to provide that in such cases the local authority should have the option to supply electri city and to take over the existing reticulation system at a value to be agreed upon with Escom. In the event of agreement not being reached the value would be determined by the Control Board. The amendment to the Electricity Act envisaged, would require the Control Board to amend the area of supply covered by the Escom li cence and would thereby prevent Escom from giving supply to the con sumers concerned, except with the consent of the local authority. Ex isting agreements between Escom and its consumers would then be in validated. These two recommendations will be considered by the Executive Council later this week. The other matter which I referred to in the report before you, was Escom's responsibilities to local authorities regarding fault fapacity of the latter's switchgear. This is rather a difficult matter and the SubCommittee considered that the best way to progress with it was to have a discussion with Escom. The Sub-Committee has- therefore, recom mended accordingly and this will also be considered by the Executive at its next meeting. In the report, I referred briefly to another matter, which had only just then come up. That was a request by the Good Hope Branch that the AMEU should request Escom to inform local authorities not later than September of each year regarding proposed tariff increases. This also presented some difficulty because different provinces have diffe rent financial years and although advance notice by September of each year would suit the Cape Province whose financial year coincides with the calendar year, it would not suit some of the other provinces. The VMEO KONVENSIE VERRIGTINGE MEI 1975 41

NO S-^iTCH HUNT UsetheHsinemann Earthleakage switch.. EL 13C FH y\ J ^Complies wiii S.^.B.S. 152. *Onemodutewidthl^ *Load current rating35a #Clip-+raymoynti ^ *Shortcircuitwithstand2^kA *Power independent of auxiliary energy ID1 w HENEMANN ELEC^^IC(&^La RO, BOX 88^, X)HANNESBUf^200Q TA;TRIPSVVItCH JOHANNESSU^^ TELEX:8-<5372SA TI3^O ' ^ ' 42 AMEU CONVENTION PROCEEDINGS MAY 1975

It is the first that he is attending as the Editor of our Official Jour Sub-Committee, therefore, felt that it would be reasonable to ask Escom to give 6 months notice of proposed tariff increases and has re commended accordingly to the Executive Council. There were also one or two other points dealt with by Sub-Commit tee. One of these was the representation of local authorities on the Electricity Supply Commission; that went through the UME to the Department of Industries but was turned down and, after careful con sideration, the Executive decided not to purpose the matter. Another ^natter, which unfortunately appears to have been overlooked a few years ago, was raised by Dr Strazacker at the Cape Convention in 1971 regarding the limit of 150 kw on supplies by municipalities to mining or industrial consumers outside municipal areas of jurisdiction. Dr Strazacker suggested that we should take this matter up and try to get the limit of 150 kw abolished. The Escom Sub-Committee has not put a recommendation forward^o the Executive Council that the matter be taken up again. VERSLAG OOR PUBLISISITEIT VIB VMEO-SAKE EN REPORT ON PUBLICITY OF AMEU AFFAIRS AND ACTIVI TIES AKTIWITEITE Voor die konvensie van die Vereniging wat in Oktober 1971 in Kaapstad gehou is, het beperkte publisiteit oor die aktiwiteite van die Ver eniging ongereeld in die uitgawe van die tydskrif,,s.a. Engineer and Electrical Review" verskyn. Veral in 1973 is verslae gepubliseer oor uitbreidings van die Durban- en Johannesburg-ondernemings en van die verrigtinge van die 1973-konvensie in Pietermaritzburg. Hoewel hierdie tydskrif oor sulke aktiwiteite verslag gedoen het, was dit nooit as die Vereniging se amptelike lyfblad aangestel nie. For some time prior to the Convention of the Association held in Cape Town in October, 1971 limited publicity of the activities of the Asso ciation had appeared infrequently in issues of the Journal "S.A. Engi neer and Electrical Review." In particular during 1973 reports were pu blished of extensions to the Durban and Johannesburg Undertakings and of proceedings at the 1973 Convention in Pietermaritzburg. Al though this publication reported such activities, at no time had it been appointed the Association's official journal. Op 'n vergadering van die Uitvoerende Raad van die Vereniging wat op 22 Oktober 1971 in Kaapstad gehou is, is besluit om Raadslid B. Eagar en mnr. D.C. Plowden af te vaardig om die publisiteit vir die Vereni ging te bespreek met mnr. R.E. Calburn, die redakteur van die tyd skrif,,munisipale Administrasie en Ingenieurswese" wat lank reeds in sy uitgawes munisipale aktiwiteite en ontwikkelinge oor 'n bree front dek. By dieselfde vergadering is die skrywer as die Vereniging se publisiteitsbeampte aangestel om die hele aangeleentheid van publisiteit te ondersoek - insluitend persvrystellings en die publikasie van aangeleenthede wat vir die Vereniging van belang is. Amptelike vorms is opgestel en aan alle lede gestuur vir die indien van artikels van aktuele belang oor persone en ontwikkelings in munisipale elektrisiteitsondernemings. At a meeting of the Executive Council of the Association held in Cape Town on the 22nd October, 1971 it was resolved that Councillor B. Eagar and Mr. D.C. Plowden be delegated to discuss the question of publicity for the Association with Mr. R.E. Calburn, Editor of the jour nal "Municipal Administration and Engineering," which for many years had covered in its issues a wide range of Municipal activities and developments. At the same meeting the writer was appointed the As sociation's Publicity Officer to investigate the whole question of publi city generally, including press releases and publication of matter of im portance to the Association. Offical forms were drawn up and circula rised to all members for the submission of items of topical interest con cerning personalities and developments in Municipal Electricity Un dertakings. Voortspruitend uit die onderhandelinge tussen Raadslid Eagar, mnr. Plowden en mnr. Calburn het die Uitvoerende Raad op 'n vergadering wat op 16 November 1973 te Kemptonpark gehou is, besluit dat,,munisipale Administrasie en Ingenieurswese" as die amptelike lyf blad van die Vereniging aangestel word en 'n ooreenkoms is met die re dakteur aangegaan dat alle materiaal wat die Vereniging se naam en wapen gepubliseer sal word. Die redakteur van,,s.a. Engineer and Electrical Review" is van hierdie beslissing in kennis gestel en die Ver eniging se waardering is aan hom oorgedra vir sy hulp en samewerking in die verlede. Arising from the negotiations between Councillor Eagar, Mr. Plowden and Mr. Calburn the Executive Council at a meeting held at Kempton Park on the 16th November, 1973 it was resolved that "Municipal Ad ministration and Engineering" be appointed the official journal of the Association, agreement having been reached with the Editor that all material concerning the Association would be published under the As sociation's name and Coat of Arms. The Editor of "S.A. Engineer and Electrical Review" was informed of this decision and the appreciation of the Association extended to him for past assistance and coopera tion. In opvolging van die nuwe ooreenkoms met,,munisipale Administra sie en Ingenieurswese" het die eerste artikel in die uitgawe van Julie 1974 verskyn. Dit is geskryf deur mnr. D.C. Plowden onder die titel:,,the Association of Municipal Electricity Undertakings - It's impor tance and it's history." Die volgende artikels is ook gepubliseer: Following the new agreement with "Municipal Administration and Engineering" the first article appeared in the issue of July, 1974 having been written by Mr. D.C. Plowden under the title "The Association of Municipal Electricity Undertakings - It's importance and it's histo ry." Further items have been published as follows:,,the Training and Retention of Lo-cal Government Staff" - Augustus 1974 "The Training and Retention of Local Government Staff - August, 1974. 'n Referaat oor: Paper on "Sensitive Earth Protection on High Voltage Transmission Lines" by Mr. V. Cohen.,,Sensitive Earth Fault Protection on High Voltage Transmission Lines" deur mnr. V. Cohen Die blad het ook publisiteit verleen aan die 1973-konvensie in Pieter maritzburg - bo en behalwe die wye persdekking wat die Natalse koerante aan die konvensie gegee het. Ongelukkig het 'n artikel onder die Vereniging se naam in die uitgawe van Oktober 1974 verskyn onder die titel,,power Stations, Transmis sion Lines and the Environment" wat 'n herdruk is van 'n referaat wat mnr. N.T. van der Walt voorgedra het by die Internasionale Simposium vir die Beplanning van Omgewingsbewaring wat in die tweede helfte van 1974 in Suid-Afrika gehou is. Die redakteur se aandag is daarop gevestig dat die Vereniging nie na die simposium uitgenooi is nie of daarby betrokke was nie en daar moet verseker word dat daar in die toekoms slegs goedgekeurde materiaal wat spesifiek op die Vereni ging se aktiwiteite betrekking het onder die Vereniging se naam en wa pen gepubliseer word. Erkentlikheid word betuig aan die lede van die Vereniging wat so goedgunstiglik bydraes vir publikasies gelewer het en aan die sekretaris, mnr. Bennie van der Walt. In die besonder word dank betuig aan mnr. D.C. Plowden vir sy bekwame bystand en samewerking. Publicity was also given in the journal concerning the 1973 Conven tion in Pietermaritzburg, in addition to which extensive press cove rage of the Convention was given by Natal newspapers. Regrettably, an article appeared under the name of the Association in the October, 1974 issue with the title "Power Stations, Transmission Systems and the Environment" which was a reproduction of a paper by Mr. N.T. van der Walt, read at the International Planning for En vironmental Conservation Symposium which was held in South Africa in the latter half of 1974. The attention of the Editor was drawn to the fact that the Association had not been invited to or involved in this Symposium and that it should be ensured that in the future only ap proved material relating specifically to the activities of the Associa tion be published under the name and Coat of Arms of the Associa tion. Acknowledgement is recorded to many members of the Association who have so willingly submitted contributions for publication and to the Secretary, Mr. Bennie van der Walt. In particular appreciation is expressed to Mr. D.C. Plowden for his effective assistance and coope ration. K.G. ROBSON PUBLISISITEITSBEAMPTE/PUBLICITY OFFICER Mr K G Robson (East London): Mr President, Gentleman, I am sorry that Mr Calburn seems to have disappeared just at the crucial moment! Although he has been mentioned this morning I think that it is fitting that we should welcome him officially to this Convention. nal, Municipal Administration and Engineering and we can be very happy and honoured that Mr Calburn has come to this Convention. I do believe that in the years that come, if we maintain the kind of relationship that has been established, this Journal will become in creasingly important in the activities and affairs of the Association. It VMEO KONVENSIE VERRIGTINGE MEI 1975 43