Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Rut: n Liefdes Verhaal

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

BenguFarm Bestelvorm

Mandala Madness Deel 2

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Sterdansers by Vensters.

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Rubriek vir skeppende werk

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

Hoe om krag te spaar

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Tariewe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

SIZA takes the sting out of auditing

Interskole: waar kan ons verbeter?

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Uit Moerdijk se pen Man en Media

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Die jaar se kaskar was

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

G. J. du Preez

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Tariewe

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

MURRAYSBURGER. Sondag 15 Julie The secret is out!

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Gerrie gesels tennis. Gerrie Berner

Boekbespreking / Book Review

100 DIE GETATOEEERDE K"

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dialoog en paragrawe *

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

Inhoud. Twaalf Lekkerbekkie-uitgawes agter die rug!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Transcription:

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Kwartaal 2 Uitgawe 2 Junie 2018

V a n m y k a n t a f... Van my kan af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Foto 3 Hockey Tour 4 Snuffels-Redaksie: UCT Wiskunde 4 Netbaltoer 5 The Sound Of Music 6 Fotodag 7 Fotoblad 8 Fotoblad 9 Krismis van Map Jacobs 10 Mnr en Mej HSH 11 Tony Stoops Rugby 12 Pulse Camp 13 Quadbike Rally 13 Box Office 14 Paartjie van die kwartaal 15 Eisteddfod 15 Uit Die Kantoor 16 Redakteur: Adjunk-Redaktrise: Ander lede: JP Smit Rozanne Lesch Wiehan le Roux Marinique Reynolds Alexia Zurnamer Liza Burger André van der Merwe Hannah Pfuhl Armin Nel Talja Smit Juffrou Nicoline Snyman Kwartaal 2- check ~ Ek weet nie hoe nie, maar ons het dit al die pad gemaak tot in die helfte van die jaar. Ek hoop julle almal kon die kwartaal die vrugte van julle harde werk pluk. Mag die rapport sê wat jy wil hê dit moet sê. Met vreugde in my hart wens ek elkeen van julle n lekker vakansie toe. ~JP Smit~ 2

Met die balkie Ander sien dat jy n trotse leerder van HSH is, omdat jy die skool se visie, missie en gedragskode uitleef in jou alledaagse lewe - nie net by die skool nie, maar by die sport en ook by die huis. Dit streef ook daarna om die leierseienskappe in jou wat jy nie self herken nie, raak te sien. Nou stel ons as VRL n voorbeeld vir ander, sodat hulle kan besef dat, as ons dit kan doen, kan ander ook. Die balkie is mooi, maar dit kom met verantwoordelikheid. Ons moet almal saam staan om HSH se uitnemendheid vorentoe te dra en daarna te strewe om van krag tot krag te gaan. Kwartaal 2 was vol uitdagings, maar met die VRL-famile wat ons het, kan ons die berg uitklim en die pragtige uitsig van bo geniet met al ons suksesvolle funksies en genotvolle sokkie. Daar is n Juweel in elkeen van ons Big ideas have small beginnings Onderhoofmeisie - Sasha Edwards Highlight photo Starting from this term, the Snuffels will feature a single photograph that the editing team selected as the highlight of the term. In Hopefield, We stand Together! 3

Hockey tour To let you in on the first day, you have to be able to withstand all Hanchen s Afrikaans music while travelling in a minibus through miles of beautiful green trees and mountains. [That part of the country is surely a place to visit] Amongst all the laughter, chatting and singing, we really grew as a team. There are things that won t be forgotten, like that sudden urge to drink all the water left in South Africa after a game, or what to eat next at Wimpy and Spur. I am sure that every member of the hockey team will smile if you mention Bing-Bing. Over all, it was a hockey tour to not only improve our hockey skills, but also our relationship with each other on another level. So special thanks to Juffrou Anine and Miss Nicola! ~Antoinette de Beer~ UCT Wiskunde 4 Donderdagmiddag, 19 April, het Hoërskool Hopefield se top wiskundiges die pad gevat Kaap toe om deel te neem aan die UCT Wiskunde Olimpiade. Die Wiskunde Olimpiade word jaarliks gehou deur die Universiteit van Kaapstad gehou en skole oor die hele Wes-Kaap neem deel. Jy kon alleen- of in pare deelneem, maar ek verkies beslis om dié vraestel saam met iemand aan te pak. Ek dink almal wat daar was, sal met my saamstem dat die grootste deel van die vraestel basies onmoontlik was, maar die kos was baie lekker en het die uitstappie definitief die moeite werd gemaak. As jy lus is vir n goeie uitstappie en lekker kos, maak seker jy werk volgende kwartaal hard aan jou Wiskunde punte. ~Alexia Zurnamer~

Netbaltoer n Oorlaaide bus, n klomp "excited" meisies en duisend en tien prank calls som hierdie toer perfek op! Toe ons hoor ons bly in n koshuis het ons almal uitgesien na die laatnagpeusel. Min het ons geweet dat hierdie koshuis se kombuis net sowel die van n 5-sterhotel kon wees. Daar het nie een dag verbygegaan wat ons nie bederf was met nagereg nie. Elke oggend se vroeg opstaan was beslis die moeite werd. Na n lang dag van harde werk op die netbalbane kon ons elkeen definitief met vele nuwe vaardighede terug gaan koshuis toe. Die netbalkliniek is aangebied deur van ons land se topspelers en ons het selfs die geleentheid gehad om van hierdie afrigters in die Southern Stings-netbalspan te sien speel. Die oggend van die laaste dag het ons die geleentheid gehad om wedstryde teen die ander spanne te speel en te wys watter nuwe vaardighede ons tydens hierdie kliniek ontwikkel het. Hierdie kliniek het ons ook die geleentheid gegee om as span te groei, te ontwikkel en mekaar se spel op die baan te leer ken. Op pad terug huis toe was die baie praat van dag een daarmee heen en het die meeste van ons tot by die skool vas geslaap. Ek dink ek kan namens ons almal sê dat dit een van die lekkerste toere nog was. Dankie aan die onderwysers en busbestuurders wat hierdie toer vir ons moontlik gemaak het. ~Liza Burger~ 5

The Sound Of Music A late night of flashing lights and singing children. These were the treats awaiting the Grade 10-12 class on Wednesday the 16th of May at the wonderfully emotional theater musical, The Sound Of Music. This masterpiece, based of the novel of the same name, with musical scores by Richard Rodgers, took you through an emotional rollercoaster involving family, friends, and the warm fuzzy feeling of true love. And Nazi invasions... The musical tells the story of the Von Trapp family`s flight across the mountains from Austria, with world famous songs such as My Favourite Things, Edelweiss, Do-Re-Me, Sixteen Going on Seventeen, and a few others not quite out of my head yet. The Sound of Music originally premiered on Broadway in 1959 to recordbreaking advance ticket sales, where it won eight Tony Awards, and my money. Truly one for the books, and well worth its price. Hopefield, as ever, showed impeccable class and attitude, always ready to proudly display Hopfield's name to others. Armin Nel 6

Wenke vir Fotodag Met Fotodag om die draai het die lede van die Snuffels-Redaksie dit goedgedink om n paar wenke te gee oor hoe om op jou beste te lyk vir Fotodag. Die wenke volg: Drink water en eet gesond Maak seker jy drink baie water en eet gesond n paar weke vóór fotodag sodat jy daardie inner glow kan kry, sodat jou vel mooi gesond lyk. Moenie cheese sê nie Sê eerder `n uitgerekte hey, asof jy verby iemand loop van wie jy hou. Dit lyk meer natuurlik op foto's en die gedagte aan die persoon van wie jy hou, sal vir jou `n glinster in jou oë gee. Dit alles sal uitloop op `n meer ontspanne en natuurlike glimlag. Ontspan net Haal diep asem en glimlag. As jy gespanne is, sal dit op die foto s sigbaar wees. Wees net vol selfvertroue. Fotodag moenie stresvol te wees nie; dit is veronderstel om lekker pret te wees! Pak die regte kos in Ek is seker niemand wil `n stuk kos in hulle tande hê wanneer hulle glimlag nie. So maak seker jy pak kos in wat nie in jou tande sal vassit nie. Veral diegene met draadjies moet hierdie wenk in ag neem. Haarstyle Meisies, moenie uitspattige en nuwe style vir fotodag probeer nie hou dit eenvoudig en soos jy dit gewoonlik sal dra. En seuns, moenie die dag voor fotodag jou hare laat sny nie sny dit so n week tot twee voor die tyd sodat jou hare net weer bietjie kan uitgroei en nie so verskriklik kort is nie. ~Marinique Reynolds~ 7

8

9

Krismis van Map Jacobs Vir die van julle wat dalk nie opgelet het nie, Maandag, die 14de Mei, het die Afrikaans-matriekleerders so effens verdwyn. Weggehardloop! Amper Maar darem nie dié keer nie. Ons het die geleentheid gehad om ons voorgeskrewe drama, Die Krismis van Map Jacobs, eerstehands in die Artscape, Kaapstad te beleef. Die bus het die oggend om agtuur vertrek. Deur die padwerke, oggendverkeer en die groot stad het ons dit veilig en met bietjie tyd om te spaar, gemaak. (Dankie, meneer Arnold!) So het die vertoning afgeskop. Sonder om te veel weg te gee: die storie speel af op die Kaapse vlaktes, of Cape Flats, soos hulle in die boek praat, rondom die tyd van die apartheidsera. n Gevreesde bendeleier word na sewe jaar se tronkstraf op parool vrygelaat en almal wonder of hy werklik verander het. Tussendeur leer ons ook mense en hulle families ken en ons leer van hulle stories en worstelinge. Ons sien en verstaan dalk ook uiteindelik die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het en ervaar n stukkie van die leefwyse van die wat desperaat hunker na n beter bestaan. Ons sien ook die probleme wat ons vandag nog raak - werkloosheid, armoede, die soeke na identiteit en uitendelik ook vergifinis. Die span akteurs en aktrises wat die rolle vertolk het, die ligte, die vehoog dekor en die musiek hanteer het, verdien werklik meer as n klop op die skouer. Dit is uitstekend deurgevoer. Ek moet egter erken n tweede hoogtepunt was definitief die stop by KFC op pad huis toe. Ek wil namens die matrieks net baie dankie sê aan almal wat betrokke was by die, soos net Mnr. Wehan sê, ongelóóflike geleentheid wat vir ons gebied is. Dan n spesiale dankie aan n ou legende wat ook die aand met ons kon deel. Meneer Jan, dit was n eer. (Ek s jammer oor die hele KFC-insident.) En dan natuurlik ook ons eie Afrikaans-onnie en busbestuurder, Meneer Arnold. Dankie vir n kulturele ondervinding wat nie een van ons gou sal vergeet nie. Tot volgende keer? ~Rozanne Lesch~ 10

Mnr en Mej HSH Lights, Camera, Action! Op Vrydagaand, 11 Mei, staan n groep HSH-leerders op die verhoog in Hoërskool Hopefield se skoolsaal. Voor hulle helder ligte en beoordelende gesigte. Agter hulle, verhoogpersoneel wat stilletjies saam stres en op mekaar skel. Langs hulle, kinders - nee modelle, wat net so erg stres en gereed is om n skouspelagtige vertoning te lewer. Maar Rome is nie in een dag gebou nie. Meer in die lyn van 7 weke. Sewe weke waarin die finaliste omtrent niks rus gekry het nie, wat pouses en naweke moes opoffer en nog ekstra by die huis ook doen. Sewe weke waarin Juffrou Rosa en Tannie Anneke seker glad nie geslaap het nie. Alhoewel dit n uitputtende storie was om deur te gaan, sal elke finalis sê dat hulle nie vir een oomblik spyt is nie. Toe die aand kom, het elke leerder dit vreeslik geniet en gewys waar Hopefield se guts lê, want dis nie enige Jan Rap en sy maat wat sommer op n verhoog kan klim en mense begin vermaak nie. Dit verg n Hopefieldhart. Mnr en Mej HSH was nog nooit so uitstekend aangebied nie. Stellings soos hierdie is vir die volgende paar dae nog gemaak. Deur en deur was die aand n reusesukses en ons kan nie wag om te sien wat vir volgende jaar beplan word nie ~JP Smit~ 11

HSH se eerste rugbyspan het tydens die Aprilvakansie hul stempel by die Tony Stoops rugbytoernooi afgedruk. Die span was voorbereid vir die toernooi en het met breë borste teruggekeer huis toe. Hul eerste opponent vir die toernooi was Otto du Plessis. In reënerige omstandighede het die span hul kop bo water gehou en n oorwinning van 26-7 behaal. Die volgende struikelblok in hul pad was Bridgeton, maar die is gou op hul plek gesit. Hopefield stap van die veld af met n uitstekende wen van 46-6. Die laaste dag van die toernooi het aangebreek en Groenberg, verlede jaar se span van die toernooi, was die opponent. Soos altyd het HSH berge verskuif en met Groenberg 36-12 afgereken en sodoende die trofee vir die span van die toernooi ontvang. HSH se eerste span het ons naam hoog gehou en bewys dat HSH beslis in n ander liga is. Ons eie Gregan Papier het n trappie hoër geklim en die trofee vir speler van die toernooi ontvang. Hopefield het met harte vol trots en bekers wat oorloop van vreugde teruggekeer huis toe. ~Wiehan Le Roux~ 12

E k het die voorreg gehad om te gaan uitvind waaroor die TMT-mense so mal geadverteer het toe hulle ons skool besoek het. Soms het ek self gedink hulle ooreagreer maar nadat ek Pulse Camp bygewoon het, kan ek self sê DOEN JOUSELF N GUNS EN GAAN. Alhoewel net n handjievol van ons HSH-leerders Wellington aangepak het, was ons met ope arms deur nie net 20 bekende TMTgesigte nie, maar vele meer verwelkom! As jy gedink het HSH is nader as familie...dan het jy nog niks ervaar nie! Pulse camp : waar harte gevind is, die grootste ouens gehuil het en baie die Liefdevolle Hemelse Vader ontmoet het. (Laat ek net byvoeg- jou ma se kos is nie eers so lekker nie). Ek het baie uit daardie vier dae geleer en my lewe is onderstebo, agterstevoor omgedop. Ek sou dit op een ander manier wou hê nie. Ek tel al die dae af vir Pulse Camp 2019. Moet dit nie misloop nie! Start Advancing your relationship with God ~Hannah Phul~ 167 Motorfietse wat brul. Hulle is honger vir sand en modder Douvoordag Saterdagoggend staan die marshalls elkeen iewers met n beker koffie by n warm vuurtjie. Om emosioneel gereed te maak vir die opwindende dag wat voorle. Hulle sien uit na al die geraas en die reuk van petrol en 2-stroke in die lug. Half agt begin die inskrywings en die marshalls het na hul onderskeie punte beweeg. Tien uur, nadat almal bewus gemaak is van die reëls en regulasies van die rally, spring ongeveer 167 motorfietse entoesiasties weg op hul tog oor die verskeie plase deur modder, sand en water. Die roete het baie opwinding opgelewer met ryers wat gereeld grond gekoop het, maar aan die einde van die dag is geen ernstige beserings opgedoen nie. Vir die 4x4 - entoesiaste is daar ook aparte speelplek uitgesit waar hul 4x4 - vernuf uitgedaag en tot die uiterste getoets is. Na n baie suksesvolle dag verlaat almal die plaas, moeg, maar met die wete dat hul petrol- en dieselverslawing weer vir tyd en wyl onder beheer is. ~JP Smit~ 13

Snuffels Box Office 1 Black panther 2 Avengers: Infinity War 3 Deadpool 2 4 A Quiet Place 5 Ready Player One 6 Solo: A Star Wars Story 7 Peter Rabbit 8 A Wrinkle in Time 9 Rampage 10 Insidious: The Last Key 14 ~JP Smit~

Paartjie van die Kwartaal Inge Theart n Ou met n passie vir die lewe, altyd reg vir iets nuuts, wat elke dag voluit lewe en altyd daar is as ek af voel, is vir seker n wenner. Daarom dink ek, ek het die "Jackpot" geslaan. Dankie vir vyf maande - dit is vir seker nie n leeftyd nie, maar daar lê nog baie voor. Dit maak my definitief die gelukkigste meisie ooit. Baie dankie. JP Smit Meisie wat my hart gesteel het. Na 5 great maande voel ek nog steeds so. Dankie vir al die hot chocolate, Paaseiers, ontydige oproepe en verskriklike random kuiertjies wat so gereeld gebeur. Ek dink ek het die awesomste meisie op aarde en sy dans nog mooi ook. Jy is Great! Eisteddfod Your palms sweating, heart racing and mind spinning. A stranger calls out your name it s your turn They say art is a journey of a free soul, but surly a brave one too. As courage is a core value of a true Hopfield High student, brave Hopefielders will put in endless ours of hard work combined with dedication, polishing their skills for next terms Eisteddfod. Courage is not the absence of fear so here are a few tips in calming those nerves: Get up and get going because practice makes perfect. Take deep breaths. Eisteddfod needs to be an enjoyable experience. Laugh! Laughing is the best medicine to cure nerves. Confidence is key. A TINY chocolate before your item killing two birds with one stone, hunger and stress levels. There is something for everyone to enjoy, from photography to visual art, prose to music, even a tuck-shop for the loyal supporters. Hopefield High school has not only created sport champions but shaped star quality performers and innovative artists. We wish you best of luck, go inspire people with what you create. ~Talja Smit~ 15

Ek lees onlangs n storie oor n negejarige seun wat n splinternuwe Jaguar met n baksteen gegooi het. Uit die aard van die saak is die motoreienaar nie baie gelukkig nie en storm woedend op die baksteengooier af wat botstil langs die pad bly staan. By nadere ondersoek blyk dit toe dat die seun se sussie n asma-aanval het en niemand wou stop nie. Die mannetjie se enigte oplossing in sy paniek was om n kar met n baksteen te gooi en sodoende iemand te stop, want almal het net verby gejaag toe hy hulle wou stop. Somtyds voel dit by HSH ook so. Ons is so besig met ons eie dinge dat ons vergeet van mekaar se probleme en in die proses lewe ons by mekaar verby. Gelukkig vir ons almal in die HSH-familie gee die lewe vir ons n baksteen op Vrydag, 22 Junie. Ons almal moet vir n week of drie stop en n bietjie uit die HSH-kar klim. En ek gun dit absoluut vir elke leerder en personeellid, want by HSH het dit by tye wild gegaan. Kom ons gebruik die volgende paar weke van rustigheid om n bietjie uit te vind hoe gaan dit met die mense rondom ons. In Romeine 15:2 staan geskryf dat elkeen van ons aan ons naaste moet dink en wat vir hom/haar goed is. Kom ons leef dit uit! Geniet elke oomblik van die vakansie! ~Mnr Wehan~ 16 ONS GEE OM! WE CARE! www.hshopefield.co.za Hoërskool Hopefield Stasiestraat Posbus 23 HOPEFIELD 7355 Phone: 022 72300 40 Sel: 084 516 7388 Fax: 022 723 0369 E-mail: hsh@sandveld.net