HOëRSKOOL PORTERVILLE

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Tariewe

BenguFarm Bestelvorm

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

Mandala Madness Deel 2

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Kos vir ons skoolkatte

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Rut: n Liefdes Verhaal

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Vinkie. Laerskool Fairland

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)


GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

INSKRYWINGSVORM

Geagte Ouers / Voogde en Florries

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Geagte Ouers / Voogde en Florries

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Die Hoërskool DF Malan

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Vinkie. Laerskool Fairland

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Vinkie. Laerskool Fairland

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

OMSENDBRIEF 1 13 JANUARIE 2016

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Hoe om krag te spaar

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Finansies / Finances

Vinkie. Laerskool Fairland

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

RAADSLEDE / COUNCILLORS

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

make your dream a reality

Direkte en indirekte rede *

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette. Provinsiale Koerant INHOUD CONTENTS. Friday, 27 July Vrydag, 27 Julie 2007 PROVINCE OF WESTERN CAPE PROVINSIE WES-KAAP

Transcription:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK DISSIPLINE Weekbrief 06/2016 19 Februarie 2016 Maart Toetsreeks Die leerders (gr 7-12) begin vanaf Maandag, 29 Februarie 2016 met die Maart Toetsreeks. Die 1 e week sal elke dag van die week toetse geskryf word, die 2 e week slegs op Maandag, Dinsdag en Woensdag en die 3 e week slegs op die Dinsdag. GESTIG 1870 Saalbyeenkomste, Algemene Kennis en Religie sal nie voortgaan gedurende die 1 e 2 weke van die toetsreeks nie, maar wel in die 3 e week. Die kwartaal word afgesluit op Vrydag, 18 Maart met die laaste saalbyeenkoms. Geen huiswerk of take mag vir die middag voor n toetsdag gegee word om tuis te doen nie. Ons herinner u daaraan dat u kind geen SBA toets of aktiwiteit mag mis sonder die korrekte kanale gevolg en dokumentasie ingehandig nie. Die beleid is beskikbaar aan elke ouer by die kantoor sodat u uself kan vergewis van die implikasies van afwesigheid. Ons maak staat op ons ouers se samewerking. Die leerders sal volgende week hul Maart Toetsroosters ontvang. TOP 10 NETBAL 2016 Baie geluk aan die volgende spelers wat gekies is vir HSP se Top 10 Netbal: Doele: Danelle Behm, Hanneke Kotzé en Miché Farao Senterbaan: Antoinette Burger, Cassidy Visser, Grethe du Plessis en Jana Janse van Rensburg Verdedigers: Anke van der Merwe, Jana Cronjé en Reinette van der Merwe. Die groep sal in die komende vakansie n netbaloefenkamp te Porterville bywoon. HS Netbalproewe Die HS Netbalproewe vir alle ouderdomsgroepe, sal volgende week, Dinsdag- en Donderdagmiddag plaasvind. Die kinders moet asseblief oplet by die rye as die tye en finale reëlings deurgegee word. Ons 1 ste netbalverpligting is tydens ons Sportnaweek. Indien u kind verkies word tot bogenoemde spanne, sal verwag word dat hulle beskikbaar is vir wedstrydverpligtinge.

SWEM OUDERDOMWENNERS Beste Seunswemmer Ouderdomsgroep Beste Dogterswemmer Riaan Louw O/8 Marinette van Wyk Willem-Schalk van Wyk O/9 Lené Kotzé Eduan Louw O/10 Nina Carstens Wim Treurnicht O/11 Wilmie Cronjé Daniël Knoetzen O/12 Dané Kellerman Paul Louw O/13 Jani van der Merwe Darius Rademan O/14 Inge von Wielligh Rohan Knoetzen O/16 Danelle Behm Dewaldt Janse van Rensburg O/19 Alannah Olivier Baie geluk!! WES-BOLAND KRIEKET Baie geluk aan die volgende leerders wat op Saterdag, 20 Februarie en Sondag, 21 Februarie proefwedstryde gaan speel vir die Bolandspanne. O/19 Hein-Paul Cruywagen O/17 Albert du Plessis Dewald Nel L/S WES-BOLAND ATLETIEK Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die Wes-Boland span. S/10 Juan Liebenberg GS - 1ste D/13 Marecel Cilliers DG - 3de Hulle gaan op 19 Februarie aan die L/S Boland Atletiekbyeenkoms op Malmesbury deelneem.

HSP REKENAARS TE KOOP Pentium G630 2.7Ghz 500GB HDD 15 LCD Flat screen monitor Windows 7 Professional Office 2010 Professional Plus R2 500-00 DIE LOS REKENAARSKERMS WAT VERLEDE WEEK IN DIE WEEKBRIEF GEADVERTEER IS, IS ONGELUKKIG REEDS ALMAL UITVERKOOP. MAAK ASB. N AANBOD... LOS KRAGKABELS MUISE Keybords @ R100 elk Plaas bestellings by Elna by Hoërskool Porterville - 022-9312174 BEPERKTE VOORRAAD Klerewinkel Tye * Jackie van Rensburg & Dirk Olivier vir die patat vir die koshuis. * Amanda Burger vir die druiwe vir die Interskole Atletiekbyeenkoms. Maandae 07:15-07:45 Dinsdae/ Donderdae 13:45-14:15 13:45-14:15

VCSV KRINGLEIERS 2016 Graad 9 Graad 10: Anlu Behm Danelle Behm Anri Hanekom Meryl-Ann Ficks Mariechen van Baalen Theun Burger Monique Nagel Nikeshia Gordon Carla de Grijs Graad 11: Cornel Vlok Emma Zincke Jana Janse van Rensburg Albert du Plessis Henco Steyn Keliah Daniels Lené Nortje Adriaan Haasbroek Hanneke Kotzé Anika Ligthart Dewald Nel Izaan Perold Voorsitter : Gisela Nel Onder-voorsitter : Jolandie Burger Bestuur: Graad 12: Riandri Oosthuizen Marcelle-Marie Hanekom Carla van Wyk Marica Loubser Hein-Paul Cruywagen Leslynne van Wyk Lené Nortje Levhan Abrahams Grethe du Plessis Yunecia Farmer Michelle Kok Hardi Marais

AANSOEK OM SKOOLTOELATINGS 2017 Die sluitingsdatum vir indiening van aansoeke vir skooltoelating vir 2017 is as volg: 11 Maart 2016 Aansoekvorms is beskikbaar by die Sekretaresse se kantoor by die Hoërskool. AANSOEK OM ID-DOKUMENTE Die Departement van Binnelandse Sake besoek die skool op Dinsdag, 23 Februarie 2016. Die Gr. 11-leerders wat aansoek wil doen vir ID-dokumente moet asb. die volgende saambring: Eerste aansoeke : Verlore ID-dokumente: * 2 x ID foto s * Afskrif van geboortesertifikaat * Afskrif van beide ouers se ID-dokumente Koste: Gratis * 2 x ID foto s * Afskrif van geboortesertifikaat * Afskrif van beide ouers se ID-dokumente Koste: R140 Leerders wat meer inligting oor die uitneem van paspoorte of die hernuwing daarvan wil bekom, kan die volgende nommer skakel: Navrae : Avril Tel : 022 4828254 Ons vra dat leerders asseblief voorbereid sal kom deur alles saam te bring wat bo vereis word, ten einde aansoek te kan doen.

Gedagte vir die Week People are like tea bags -- you have to put them in hot water before you know how strong they are Fight truth decay -- study the Bible daily Dusty Bibles lead to Dirty Lives Do not wait for the hearse to take you to church If you're headed in the wrong direction -- God allows U-turns If you don't like the way you were born, try being born again This is a ch ch. What is missing?" ---------> (U R) If you can't sleep, don't count sheep. Talk to the Shepherd No God -- No Peace. Know God -- Know Peace In the dark? Follow the Son Running low on faith? Stop in for a fill-up Searching for a new look? Have your faith lifted here! Come work for the Lord. The work is hard, the hours are long and the pay is low But the retirement benefits are out of this world It is unlikely there'll be a reduction in the wages of sin When a restaurant next to the a Church put out a big sign with red letters that said, "Open Sundays," the church reciprocated with its own message, "We are open on Sundays, too"

WEEKPROGRAM Vrydag, 19 Februarie - L/S Boland Atletiek - Malmesbury Saterdag, 20 Februarie - H/S Wes-Boland Atletiek - Moorreesburg Maandag, 22 Februarie - Loopbaanuitstalling - HSP skoolsaal Gholf - HSP vs Steynville Sekondêr (W) HvR-Komitee vergadering Dinsdag, 23 Februarie - L/S Tennis - Dirkie Uys (W) Woensdag, 24 Februarie - H/S Interskole Tennis (W) Olifantsvallei Swemgala Donderdag, 25 Februarie - Vrydag, 26 Februarie - H/S Boland Atletiek - Coetzenburg Swemgala - Boland Kampioenskappe - Paarl Oos Graad 4-6 Kinderkamp Saterdag, 27 Februarie - Interskole O/15 Krieket (W) Interskole O/19Krieket (T) H/S Boland Atletiek - Coetzenburg L/S Wes-Kaap Atletiek Graad 4-6 Kinderkamp W.J. ENGELBRECHT SKOOLHOOF Musiek is die snelskrif van emosie!