Vinkie. Laerskool Fairland

Similar documents
Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vinkie. Laerskool Fairland

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Tariewe

Vinkie. Laerskool Fairland

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Tariewe

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

HOëRSKOOL PORTERVILLE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

Vinkie. Laerskool Fairland

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Marketstraat 145, Fairland (011) /2 Jaargang 24 Nr November 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR. Mnr.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

INSKRYWINGSVORM

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Finansies / Finances

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Kos vir ons skoolkatte

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018


REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Die jaar se kaskar was

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Prospektus 2017/2018 Laerskool Fairland

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HOëRSKOOL PORTERVILLE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Persoonlikheidsontwikkeling. Toekomsbeplanning

Hoe om krag te spaar

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

Mosselbaai Munisipaliteit

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Die Hoërskool DF Malan

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

PROJEKTE DATUMS 2018

die ArtKat Jaar program

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

Transcription:

Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 14 21 Mei 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademie Ons versoek dat die leerders te midde van n besige program begin met hersiening vir die eksamen. Die werksafbakening is reeds uitgedeel en die leerders moet hulle studies deeglik beplan. Wintersdrag Onthou asb dat wintersdrag vanaf 4 Mei verpligtend is. Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van n jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad. Kultuurweek So midde in n baie suksesvolle kultuurweek wil ons n groot dankie sê aan al die betrokkenes, Erika Joubert en die groot span onderwysers wat die week moontlik gemaak het; al die leerders wat so flink deelgeneem het en ook die ouers wat die skool so getrou ondersteun het. Die week word dan ook op n hoë noot afgesluit met Vrydagaand se koorfees. BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN 22 Mei Koorfees NG 21 Mei TAU-rugby L/s Unika 22 Mei Gr. R-Fantasiedag Weltevreden Gr. 7-ATKV Afrikaans Olimpiade (sluitingsdatum o/6 o/8 mini-netbal L/s Unika 26 Mei Gholfdag Randparkklub 23 Mei ATKV-Redenaars Tweede ronde Netbal Jomo-liga Bryanston (tuis) 27 Mei Netbal D10-liga Boskop (tuis) Rugby Pres. Steyn (tuis) 28 Mei Netbal Jomo-liga L/s Kenmare (tuis) 27-31 Mei Seniortennis Bloemfontein 29 Mei Gr.R- Koekverkoping VAN DIE BEHEERLIGGAAM Laerskool Fairland Gholfdag 26 Mei 2015 Baie dankie aan al ons ouers en leerders se ondersteuning! REDAKSIE Staaltjies uit die personeelkamer Dit gaan deesdae so rof met die onnies, dat ons verlede week die volgende beleef het: Moeg vraestelle en boeke gemerk neem volgende vraestel en boek op, merk dit klaar en skryf onderaan, Fantasties! Jy het so goed geleer en toe sy omblaai om die leerder se naam te kry, besef sy dat sy sopas die memorandum gemerk het! In n ander klas kompeteer die juffrou met n baie broeis hoenderhennetjie vir die kinders se aandag. Hennetjie Pen het drie eiers op die lessenaar gelê. Nadat die eiers versigtig verwyder is en Hen sagkens uitgehelp is, is die deur toegemaak om haar te ontmoedig. Toe klim sy maar deur die venster. Lyk my sy het gedink daardie lessenaar is n nes! Intussen word daar toe deur pouses eienaardige kreungeluide en n onderlangse gegiggel vanuit die saal gehoor. By nadere ondersoek blyk dit toe n klomp onnies te wees wat hulle teetyd opgeoffer het om te speel. Vrek oulike klomp, sê ek jou. Moenie vir n oomblik dink onnies kan nie multi-task nie! Geniet die week vriende! Erika AKADEMIE Neem asb. kennis van die volgende belangrike datums: ANA-toetse: 15 18 September 2015 Eksamenrooster: Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Do. 4 Junie Wiskunde Wiskunde Wiskunde 1.Wiskunde Vr. 5 Junie Afrikaans Afrikaans Afrikaans 1. Afrikaans

Naweek Ma. 8 Junie Engels Engels Engels Engels Di. 9 Junie NW NW NW NW Wo. 10 Junie LO Do. 11 Junie SW SW SW EBW Vr. 12 Junie LV LV LV SW NA VELE OORWEGINGS IS BESLUIT OM 1 EN 2 JUNIE BY DIE GR.7 S SE EKSAMEN TE VOEG SODAT HUL SK (1ste) EN TEGNOLOGIE (2de) KAN SKRYF. HIERDIE DAE SAL EGTER NORMAAL VOORTGAAN NADAT HUL GESKRYF HET. KULTUUR KULTUURFEES VRYDAG 22 Mei Koorfees met Heléne Bester, Lindenkoor en verskeie ander koreas gaskunstenaars NG Weltevreden 18:30 R50 volwassenes R20 skoliere Hou asb. hierdie datum oop vir die FAIRLAND KOORFEES OP Vrydag 22 MEI in die Weltevreden NG Kerk. SENIORKOOR: Baie geluk met julle puik vertoning met Sing-en-Harmonie. Ons het deurgedring na die finaal in Augustus. Baie trots op julle! Uitsending tye vir episodes sal deurgegee word. Hou ook die Vinkie dop. Oefeninge: Dinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie. Belangrike datums vir die kwartaal: Kleredrag: Die kleredrag is uiteengesit op die School Communicator. Formele skoolbaadjies ( Blazers ) sal verpligtend wees vir optredes vanaf Meimaand. JUNIORKOOR Oefentye Juniorkooroefening sal vir die duur van die mini-netbal- en rugbyseisoen op Donderdae 13:00-14:00 in die saal plaasvind a.g.v. wedstryde. Vanaf 23 April tot en met einde Mei. 2 Let wel: Geen ouers mag oefeninge bywoon nie en moet asb. buite die lokaal vir hulle kinders wag. Ons vra julle samewerking in die verband. Juf. Erika NEA AUGUSTUS DEELNAME Inskrywings het geopen vir die Augustus-rondte. Inskrywingsvorms is op die web beskikbaar by: http://www.eisteddfod.co.za/entryformsdownload.htm en sal ook op die School Communicator geplaas word. Let op die volgende: Sluitingsdatum (intern) vir harde kopieë: Dinsdag 2 Junie sodat nodige administrasie afgehandel kan word. Daar sal streng by die datum gehou word. Inskrywingsvorms moet volledig ingevul word en vergesel wees van kontant/tjek/internetbewys van betaling. Internet-betaling moet in Laerskool Fairland se rekening gemaak word sodat die skool die korrekte bedrag kan oorbetaal. Vorms en bewys van betaling word by die volgende personeel inhandig: juf. Karen Nel, k.12 (gr. R tot Gr. 3) en juf. Karen Brits, k.48 (gr. 4 tot gr. 7). Sluitingsdatum vir aanlyn-inskrywings: 19 Junie. Indien u verkies om die leerder aanlyn in te skryf, word die inskrywing deur u persoonlik hanteer en betaling word direk in NEA se rekening gedoen. U word versoek om bewys van inskrywing en bewys van betaling aan juf. Leanie Taljaard te stuur. Inskrywingsfooi: Individueel R155 Kleingroepe (2-5 ) R195 Let op die volgende kriteria vervat in die Laerskool Fairland Kultuurnorm: NEA Aanlyn-inskrywings sal slegs erken word indien bewys van inskrywing binne n tydperk van 7 dae na die sluitingsdatum direk by Leanie Taljaard ingehandig word vir rekorddoeleindes. Alle inskrywings wat deur ateljees hanteer word, moet 7 dae na sluitingsdatum direk by Leanie Taljaard ingehandig word vir rekorddoeleindes. Daar moet streng by die sluitingsdatum soos deur Laerskool Fairland deurgegee, gehou word. Let op korrekte wyse van inskrywing: leerder se naam en van, verbonde aan Laerskool Fairland, afgerig deur: Naam van die spesifieke ateljee om te kwalifiseer in terme van normvereistes. ATKV-REDENAARS Baie geluk aan die volgende leerders wat op Saterdag 23 Mei aan die semi-finale ronde van die ATKV - redenaars gaan deelneem. André van Graan Adam Botha Dané Taljaard Pieter le Roux Jean-Marie Engelbrecht Hieronder volg belangrike inligting rakende die semi-finale ronde soos aan ons deurgegee deur die ATKV. Datum: 23 Mei 2015 Plek: Vaaldriehoek-kampus van die NWU SESSIE 1: Alle laerskole 08:30 Registrasie en loting 09:00 Opening en verwelkoming 09:30 Aanvang van kompetisie

Sprekers is self verantwoordelik vir vervoer na en vanaf die kompetisie. Almal neem in netjiese skooldrag deel. Baie sterkte aan ons sprekers wat aan hierdie geleentheid gaan deelneem. Ons staan bankvas agter elkeen van julle en weet sommer dit sal met jul goed gaan! Redenaarsgroete Erika Joubert SPORT KAAPTOER: 19 23 Julie Spanne wat saamtoer is soos volg: 1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters) Tennis: Seniorseuns en dogters A-spanne NETBAL Jomo-liga uitslae teen Helderkruin D-10 liga uitslae teen: o/10a wen 25-7 Teen TrinityHouse Little Falls (A-spanne) o/10b wen 14-6 o/10d 5-5 gelyk o/10c wen 22-3 o/11d 4-12 verloor o/11a verloor 9-21 o/12d 8-12 verloor o/11b wen 12-10 o/13d 6-19 verloor o/11c verloor 5-6 o/12a wen15-14 o/12b verloor 1-11 o/12c verloor 5-6 o/13a wen 38-16 o/13b wen 33-2 o/13c wen 22-3 o/9-toernooi Elke week speel 2 spanne by elk van die volgende skole: (Volledige inligting volg later) TrinityHouse, Little Falls en Curro Aurora o/6- tot o/8-toernooi Hulle wedstryde vind by Laerskool Unika plaas. Lillian Fouché RUGBY Uitslae teen Laerskool Fontainebleau o/8a wen 28-10 o/9a wen 31 12 o/9b wen 36-0 o/10a wen 40 5 o/11a wen 17-12 o/11b wen 36-0 3des wen 31-12 3 2de span wen 40-5 1ste span wen 45-0 TAU-Rugby Die TAU-rugbytoernooi vind by Laerskool Unika plaas. Dean Benadie TENNIS Seniors Oefening Seniors begin Maandag 20 April met oefening by Jean. Daagwedstryde sluit 5 Junie. Tennisafrigting: gr. 1- en gr. 2-leerders Indien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531). SKAAK Oefening: Gr. 1 : Donderdag Na skool tot 14:15 Kamer 22 Gr. 2 3 : Donderdag 14:00 15:00 Kamer 27 Gr. 4 7 : Donderdag 15:00 16:30 Kamer 31 INLIGTINGSENTRUM WOW-SPELFEES: GR. 1 TOT GR.7 Gr. 1 3 skryf hulle eerste skriftelike rondte op Donderdag 4 Junie. Gr. 4 7 skryf hulle eerste skriftelike rondte op Donderdag 18 Junie om hulle tegemoet te kom met die leerdery vir die eksamen. Gr. 1 : Blokke A N woorde 1-112 Gr. 2 : Blokke A - J woorde 1-120 Gr. 3 : Blokke A - K woorde 1-176 Gr. 4 : Blokke A - L woorde 1-247 Gr. 5 : Blokke A - K woorde 1-264 Gr. 6 : Blokke A - K woorde 1-264 Gr. 7 : Blokke A - F woorde 1-168 Word woordslim! Leanie Taljaard VASWERK VAN BALKIES EN KOORD OP SKOOLBAADJIES Die volgende persone kan gekontak word t.o.v die vaswerk van balkies en koord op skoolbaadjies. 1. Solly (071 594 1373) huur privaat n winkel by Burger Broers, Northcliff Corner. 2. Grethe Doubell-Schüssler (073-196-5599), n mamma, is ook bereid om hiermee te help. Riglyne ten opsigte van vaswerk van balkies is beskikbaar op die School Communicator onder bronne. Koord kan ook by juf. Leanie Taljaard gekoop word. Leanie Taljaard

ALGEMEEN VERE-KAS Die Vere-kas is op soek na mammas wat in die klerebank kan werk op Maandagmiddae vanaf 13:30-14:00. Skakel asb.lillian Ankersmit 082 324 5034 indien jy belangstel. Die wintersweetpakke is beskikbaar by Constantia en School and Leisure. Geen wintersweetpakke is te koop by die Vere-kas nie. Verlore sweetpakke word gehou binne die Vere-kas. Daar is alreeds n paar verlore baadjies. Kan die ouers asb. die leerders stuur om binne in die Vere-kas te kom kyk vir verlore klere Tye: MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit Die volgende leerders se nuwe KDA-klere / oranje baadjies is by die verlore goedere in die Vere-kas: Mia de Villiers Duan Grove Luka I. Stelvant Milan Jvv Dewan F Thanel vd Mescht Franco Welgemoed Megan Badenhorst Alissa Ebersohn Annebell Tiaan V Lillian Ankersmit 082 324-5034 STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18 : Rheece van Rooyen Gr. 1/22 : Liam Noëth Gr. 1/24 : Janesca Swart Gr. 1/25 : Gr. 1/26 : Morne McCarthy Gr. 1/27 : Leo Janse van Rensburg Gr. 2/14 : Francois Groenewald Gr. 2/15 : Hannah Ferreira Gr. 2/16 : Nicholas Steenkamp Gr. 2/17 : Benré Hoffman Gr. 2/21 : Klarissa Pretorius Gr. 2/23 : Juané van Niekerk Gr. 3/12 : Emma van der Waal Gr. 3/13 : Danél Pieters Gr. 3/28 : Megan Doman Gr. 3/29 : Deoné Botha Gr. 3/45 : Gardiol Keyter Gr. 3/46 : Kaylin Kleynhans ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1500 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke (karen@lsfairland.co.za) MY SCHOOL-, SCHOOL & LEISURE- EN MAKROKAARTE School & Leisure-kaarte Support your school earn cash rewards for you and your school. Apply instore for a School Benefit Card or visit our website: www.schoolandleisure.co.za. Aansoekvorms is ook by Louisa van Rensburg in die kantoor beskikbaar. 4 Address: Heathway Centre, Cnr. Beyers Naude and Castle Hill Drive, Cresta. Contact details: (011) 431-0406 Business hours: Monday Sunday Ons vra dat ouers asb. ook hierdie projek sal ondersteun. Makro en Myschool Projek (Gratis kaart) Baie dankie aan al die ouers wat reeds MySchool- en Makro-kaarte het wat gekoppel is aan Laerskool Fairland. Hoe moet u te werk gaan om vir n Makro- of MySchoolkaart te registreer? Makro Gaan na die webtuiste van Makro (www.makro.co.za / Makro Card / Apply for a Makro Access card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Vir ander inligting, kontak asb. vir Louisa van Rensburg (louisa@lsfairland.co.za). MySchool Besoek gerus MySchool se webtuiste (www.myschool.co.za / Get a card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Die webwerf dui ook die vennote aan waar die MySchoolkaart gebruik kan word. Ons maak staat op almal se samewerking om ook van hierdie projekte n groot sukses te maak. Vriende van Fairland PRETLOOP : 16 MEI 2015

Weereens was dit soos n heerlike somersoggend! Die weer was ongelooflik, die herfsblare aan die verkleur en die atmosfeer vrolik en prettig. Baie dankie aan elke ouer en leerder wat Vriende van Fairland se pretloop bygewoon het. Dit is voorwaar n geleentheid waarna almal uitsien en so het die getal van bykans 600 deelnemers getuig. Baie dankie aan al die organiseerders, deelnemers en personeel wat gehelp het om van dit n suksesvolle oggend te maak! Uitslae was soos volg: 8 km Mans, eerste plek Hennie Espach 29:40 Dames, eerste plek Amanda de Kock 33:58 Mans, tweede plek Marig Engelbrecht 30:55 Dames, tweede plek Antoinette vd Westhuizen 35:36 Mans, derde plek Kyle Swanepoel 32:05 Dames, derde plek Talitha Louw 46:58 4km Seuns, eerste plek Ian de Fouw 16:14 Dogters, eerste plek Anne Louw 19:37 Seuns, tweede plek Corné de Fouw 17:21 Dogters, tweede plek Mathilda Steyn 19:47 Seuns, derde p lek André van der Merwe 17:56 Dogters, derde plek Chanell Landman 23:18 Baie dankie aan ons borge Sirius Risk Management (Theo Vermaak) 3%.com (Linda van Damme) Colcacchio s (Anthony Doyle) Sportsman s Warehouse - Beagle Watch - Spar Olivedale VAKANTE POSTE Vriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte: 1. Fondsinsamelings As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur fondsinsamelingsgeleenthede te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom vir die behoeftes waar VVF betrokke is. 2. Kommunikasie VVF benodig tans n persoon wat ons kan help met verskeie kommunikasietake. Dit sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons hou, Vinkie - nuusberigte oor VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie. Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in enige van die poste. Domestic Workers & Your Security Many crimes that have been committed at residential homes have occurred through the perpetrators gaining access into properties through the domestic worker. Criminals approach these domestic workers with well-cooked up stories designed to fool them in thinking that the work to be performed is legitimate. Often fake telephone calls to the home owners are made in front of the domestic worker adding to the credibility of their story. Once inside they often intimidate the domestic worker to show them where hidden items are such as safes, jewellery boxes, guns and money. Once those item have been discovered, they tie up the domestic worker and ransack the rest of the home. Security education for your domestic worker is critical to the overall security plan for your home. Always let your domestic worker carry a panic button which they should use if they feel that a situation at the gate is getting out of control or if they see an intruder already in the yard. ADVERTENSIES RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Die tweede kwartaal het begin, en nou IS DIT TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering. Anthea Clark, 081 351 7491, info@musicteach.co.za, Berario Ontspannings Sentrum. TOTAL GARAGE DEVON VALLEY Ondersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy n R50 bewys om by die winkel te spandeer. FISIOTERAPEUT Fisioterapeut in 8ste laan, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme, sportbeserings, posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat- en groep-pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386 of taboersphysio@gmail.com. TUISONDERRIG Indien daar ouers is wat belangstel in tuisonderrig vir graad 1 in 2016 by n gekwalifiseerde onderwyseres in Northcliff kontak asb. vir Teresa by 0828533609 of vniekmt@unisa.ac.za. CHALET TE HUUR IN KRUGERPARK LODGE Luukse 3 slaapkamer chalet (slaap 6 persone), 3 badkamers (2 en-suite), oopplan kombuis/ eetkamer/ sitkamer. Privaat swembad. Onderdak stoep met eettafel en ingeboude braai. Kombuis is volledig toegerus met oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, kleredroeër, DSTV, DVDspeler. Gholfkar en linne is ingesluit. Word daagliks gediens. Krugerpark Lodge is geleë te Hazyview 13 km van die Krugerwildtuin en beskik oor n 9 putjie golfbaan, swembaddens, tennisbane, restaurant, staproetes, ens. Die Lodge en omgewing is n kinderparadys met oneindige aktiwiteite vir kinders om te geniet. Is beskikbaar vir die weke van 3 Julie en 10 Julie (laaste twee weke in skoolvakansie) teen R17 500 per week. Kontak Pieter 082 415-2295 5

Load Shedding KLAVIER TE KOOP Het jy dalk n musikale kind wat graag n klavier sal wil hê? n Knight klavier te koop. Baie goeie toestand. Skakel: Mev van den Berg, selnr: 082 562-2306 PETSITTER WELTEVREDEN and surrounding area. Large enclosed garden where pet(s) can be free. Regular walks.allowed indoors. Secure and loving environment. References available.welcome to inspect first. Home visits also available. Contact Ester Louw 084 331 2681 with us forever... Tired of Generator Noise? Noise free backup power solutions are here Ideal for homes/guest houses/farms/small business applications Noise FREE Fully automatic Does not require petrol/diesel No harmful fumes Seamless automatic transfer Neat installation Automatic recharging of batteries Very reliable, Modern Technology Basically maintenance FREE Can work in conjunction with Solar PV Upgradeable Solar PV ADVERTENSIES Contact: BJ de Jager 0861 557 775 / 082 7744 573 bj@theinsulator.co.za Jadel Transport is a trusted supplier of: Compost; Sand; Stone; Cement; Cement Bricks and General Transport. www.jadeltransport.co.za info@jadeltransport.co.za 071-147-0890 KLAVIER TE KOOP 6 Het jy dalk n musikale kind wat graag n klavier sal wil hê? n Knight klavier te koop. Baie goeie toestand. Skakel: Mev van den Berg, selnr: 082 562-2306 RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM

7

8