Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

Rut: n Liefdes Verhaal

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Tariewe

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

'n Idee vir 'n besigheid

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

Pasteur en Lister oorwin kieme *

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

PRESENT APOLOGY MINUTES

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Uit Moerdijk se pen Man en Media

FIDUCIARY INSTITUTE OF SOUTH AFRICA FIDUSIÊRE INSTITUUT VAN SUID AFRIKA

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU (GAUTENG) BEMAGTIGING : NUUTAANGESTELDE HOOFDE EN ADJUNKHOOFDE FEBRUARIE 2015

Tariewe

Dialoog en paragrawe *

SIRKULEER ONDER REGTERS JA/NEE SIRKULEER ONDER LANDDROSTE JA/NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Die geestelike tuiste van suiwer beleggings. Shari ah-beleggings aangebied deur Old Mutual Unit Trusts

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

SIZA takes the sting out of auditing

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU BEMAGTIGING : WERKSWINKEL VIR BESTUURSPANNE AUGUSTUS 2016

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Duikbote en loopgraaf-oorlogvoering in die Eerste Wereldoorlog *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

HOOFSTUK 1. Aankooprisikobestuur: oriёntering, probleemstelling, navorsingsmetodologie, doel en struktuur van die studie. Bladsy

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Mandala Madness Deel 2

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

Finansieel Gesproke 1

Vreedsame protes tot die 1950's *

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

LINK MERINO S & Louw Broers

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Hoe om krag te spaar

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Transcription:

OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 8 3 BESTUURS-, VERBRUIKERS- EN FINANSIËLE KENNIS EN VAARDIGHEDE 4 Module 14 5 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking Aktiwiteit 1: Om die eienaarsbelang van die onderneming te bereken Table 1 Indien die eienaar van 'n onderneming sou besluit om die onderneming te verkoop, sal die prys wat hy daarvoor vra verteenwoordigend wees van die nettowaarde. Dit hang nou saam met die eienaarsbelang wat verwys na 'n belang van die eienaar in die bates van die onderneming. Die bates van die onderneming verteenwoordig waarde. Die eienaar van die onderneming kan aanspraak maak op dit wat oorbly nadat die skuldeisers betaal is. Dit kan in die vorm van die basiese rekeningkundige vergelyking voorgestel word naamlik: Bates = Eienaarsbelang + Laste. Die rma, AJAX Handelaars, het die volgende bates: * Version 1.1: Jun 11, 2009 7:24 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25006 2 Kontant in Bank R 580 Grond en Geboue R130 000 Meubels R 6 785 Kantoortoerusting R 7 800 Debiteure R 5 000 Aeweringsvoertuig R 50 000 Die rma skuld die volgende bedrae: Cumpen Boekwinkel R 8 400 CD Toerusting R 2 900 ELFI Meubels R 1 765 Bereken die eienaarsbelang van AJAX Handelaars : 6 Aktiwiteit 2 Om die invloed van transaksies op die rekeningkundige vergelyking te bereken Table 2 In die sakewêreld word daagliks transaksies aangegaan. Dit is gebeurtenisse wat in terme van geld gemeet kan word. Hierdie transaksies, wat die oordrag van waarde is van een party na 'n ander, het altyd 'n invloed op die elemente van die rekeningkundige vergelyking. TIPE TRANSAKSIE 1 Kapitaalbydrae deur die eienaar 2 Onttrekking van kapitaal deur eienaar (neem van die onderneming se geld vir eie gebruik) INVLOED OP REKENINGKUNDIGE VERGE- LYKING Bates +Kontant in bank vermeerder Eienaarsbelang +Kapitaal vermeerder 2Bates -Kontant in bank verminder Eienaarsbelang Onttrekkings vermeerder wat die kapitaal verminder.

OpenStax-CNX module: m25006 3 3 Aankoop van bates vir kontant 4 Betaal uitgawes soos telefoon, lisensie, water en ligte 5 Ontvang geld vir dienste gelewer 3Bate +Bate wat aangekoop is bv. toerusting, voertuie, ens. vermeerder. Bate Kontant in bank verminder. 4Bate -Kontant in bank verminder. Eienaarsbelang Uitgawe soos telefoon, huur, lisensie, ens. vermeerder, wat die wins van die eienaar verminder. 5Bate +Kontant in bank vermeerder Eienaarsbelang +Inkomste vermeerder. Lopende inkomste vermeerder wat die eienaar se winste vermeerder. Table 3 OPDRAG 1: Dui die invloed van die volgende transaksies in die tabel aan. 1 Die eienaar deponeer R5 000 in die onderneming se bankrekening. 2 Die onderneming koop toerusting vir kontant, R2 000. 3 Die onderneming ontvang diensgeld, R2 500. 4 Betaal kantoorhuur vir die maand, R1 000. 5 Die eienaar trek 'n ondernemingstjek vir sy eie gebruik, R200. Toon aan dat die rekeningkundige vergelyking steeds balanseer. No. Bates Eienaarsbelang Invloed Rede Invloed Rede

OpenStax-CNX module: m25006 4 Table 4 OPDRAG 2: Table 5 Ontleed die onderstaande transaksies van Situ Handelaars volgens die kolomme in die onderstaande tabel: 1 Koop 'n gebou van Kalahari Bpk. en betaal per tjek R17 000. 2 Betaal Caledon Voorsieners per tjek vir skoonmaakmateriaal R163. 3 Die eienaar W. Wilmans deponeer addisionele kapitaal R5 000. 4 W. Wilmans trek 'n ondernemingstjek om vir herstelwerk aan sy woonhuis te betaal R250. 5 Betaal R1 000 as huuruitgawe vir kantore. 6 Betaal R500 aan Eskom vir elektrisiteit. 7 Ontvang R850 vir dienste gelewer No. Bates Eienaarsbelang Invloed Rede Invloed Rede

OpenStax-CNX module: m25006 5 Table 6 Table 7 7 Assessering Leeruitkomstes(LUs) LU 3 Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en nansiële vaardighede toe te pas. Assesseringstandaarde(ASe) Ons weet dit as die leerder: 3.1 tussen nansiële begrippe onderskei wat in die sakewêreld gebruik word (bv. vaste bates, bedryfsbates, laste, eienaarsbelang); 3.2 leiers- en bestuurstrategieë wat `n opbrengs uit beleggings sal verseker ontwikkel; 3.3 brondokumente (bv. kwitansies, depositostrokies, tjeks) kan invul en rekord hou van elementêre kontanttransaksies in `n staat van ontvangste en betalings;

OpenStax-CNX module: m25006 6 3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om basiese inligting te ontwikkel, te bewaar en te herwin; 3.5 die begrip netto waarde verduidelik en ontleed `n staat daarvan; 3.6 die verskillende metodes om te spaar ondersoek en te belê (bv. spaarrekenings, vaste deposito's, aandele, eektetrusts), en bereken opbrengste uit `n verskeidenheid beleggings. Table 8