Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Rut: n Liefdes Verhaal

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Tariewe

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Hoe om krag te spaar

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Ruimte Stories. Afdeling A: Begrip - Lees die onderstaande en antwoord dan die vrae wat volg: Die Eerste Suid-Afrikaner in die Ruimte

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

G. J. du Preez

Rubriek vir skeppende werk

Sterdansers by Vensters.

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Dialoog en paragrawe *

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

SIZA takes the sting out of auditing

Stede en bedienswaardighede *

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Mosselbaai Munisipaliteit

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Study Opportunities. September REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 12

Tonga die olifant - 01 *

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOOFSTUK 4 KWALITATIEWE DATA-ANALISE

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Subnuus IFLA IFLA IFLA IFLA. In hierdie uitgawe:

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Transcription:

ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes andidates answer on the Question Paper. No dditional Materials are required. RED THESE INSTRUTIONS FIRST Write your entre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN NY RODES. nswer all questions in the spaces provided. Dictionaries are not allowed. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. eantwoord al die vrae in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van n vraag gegee. This document consists of 7 printed pages and 1 blank page. D (RW) 120394/2 [Turn over

2 Oefening 1 Luister na die volgende praatjie oor twee troeteldiere wat deur liefdevolle eienaars gehelp is om vry en gelukkig rond te beweeg na ernstige beserings. eantwoord die vrae deur n regmerkie (3) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Ziggy was drie jaar oud toe sy voete op n plaas afgesny is. [1] 2 athy het gedink Ziggy sou die ongeluk nie oorleef nie. [1] 3 Dr. urry het die kat se kunsvoete ingeplant. [1] 4 Jenny se eienaar het geweet sy is nie n bang hond nie. [1] 5 Mark wou graag die geld betaal, al was die rolstoeltjie duur. [1] 6 Jenny sleep haar agtervoete oor die grond as sy in haar rolstoel rondgaan. [1] [Totaal: 6]

3 Oefening 2 Robert se vriendin Diana was oorsee en het onder andere die stad Venesië in Italië besoek. Toe hy by haar gaan kuier het kort na haar terugkoms, het Diana hom van haar ondervindings daar vertel. eantwoord die vrae deur die korrekte antwoord,,, of D te kies en n regmerkie (3) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Ons weet dat Diana net een Europese land besoek het. in meer as een Europese land was. in drie Europese lande was. D baie lande in Europa besoek het. [1] 8 Watter stelling is korrek? Diana het die aand na haar aankoms in Venesië verdwaal. Diana het op die trein gehoor hoe om by haar hotel te kom. Diana het in n goedkoop hotel met sewentig kamers gebly. D Diana moes baie ver stap van die stasie af na haar hotel. [1] 9 aie toeriste kom na die St. Markus-plein met die doel om daar saam te kom en lank tou te staan. met n duif op die kop afgeneem te word. twee beroemde geboue te besoek. D die groot getalle duiwe op die plein te sien. [1] [Turn over

4 10 Diana sê slegs oor die hoofkanaal van Venesië is brûe. gondels is lang swart-en-silwer bote. slegs gondels mag op die Grand anal vaar. D verskillende bote vaar onder Venesië se brûe deur. [1] 11 Watter bewyse is daar dat Venesië besig is om weg te sink? Venesië se kosbare kunswerke verdwyn onder die see. Daar word nie genoeg pogings aangewend om die stad te red nie. Die onderste verdiepings van party geboue is onder water. D Sommige paleise en kerke staan langs die kanale. [1] [Totaal: 5]

5 Oefening 3 Luister na die onderhoud wat Nomsa namens die fotografieklub met n beroepsfotograaf, ndré, gevoer het. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in frikaans. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Ouderdom waarop ndré sy eerste kamera gekry het: 13 Die soorte foto s wat ndré baie neem: (i) reisfoto s (ii)...[1] 14 Die interessantste onderwerp vir ndré om te fotografeer: 15 Kursusse wat ndré gevolg het: (i) (ii) reisbestuur besigheidsbestuur (iii)...[1] (iv) fotojoernalistiek (v)...[1] 16 ndré se raad aan jong fotograwe: (i) Verbind jou fotografie met studie en werk. (ii)...[1] (iii) Leer alles wat jy met jou kamera kan doen. (iv)...[1] 17 este tyd van die dag om foto s te neem: [Totaal: 8] [Turn over

6 Oefening 4 In hierdie gesprek praat n finansiële raadgewer, Simon, met licia, n tiener wat raad gevra het oor geldsake. eantwoord die vrae in frikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 18 Wat moet licia eerste doen voordat sy begin spaar? 19 Watter inligting sal licia, volgens Simon, by n bank kan kry? 20 Hoekom is dit nie goed om geld in n lopende rekening te hou nie? Noem twee redes wat Simon gee....[2] 21 Watter twee spesiale aanbiedinge noem Simon?...[2] 22 Wat kan n mens doen om op koffie-uitgawes te bespaar?

7 23 Watter raad het licia se ma haar gegee?...[2] 24 Wanneer is n kledingstuk, volgens Simon, moontlik te duur om te koop? 25 Wat gaan licia daardie aand doen? [Totaal: 11]

8 LNK PGE Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (ULES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the ambridge International Examinations opyright cknowledgements ooklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. ambridge International Examinations is part of the ambridge ssessment Group. ambridge ssessment is the brand name of University of ambridge Local Examinations Syndicate (ULES), which is itself a department of the University of ambridge.