Nuusbrief 6 Vrydag, 20 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Similar documents
Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Kos vir ons skoolkatte

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Rut: n Liefdes Verhaal

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

PROJEKTE DATUMS 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Direkte en indirekte rede *

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Tariewe

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Hoe om krag te spaar

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

HOëRSKOOL PORTERVILLE


INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Geagte Ouers / Voogde en Florries

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Sterdansers by Vensters.

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Kerssangdiens. SA Gemeente

Die jaar se kaskar was

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

SIZA takes the sting out of auditing

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

INSKRYWINGSVORM

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Transcription:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 6 Vrydag, 20 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

2 Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae. Naam Instansie Kategorie Simbool Heinrich Sutton Trinity Klavier Distinction 89% Dandelion Valkenburg Trinity Klavier Distinction UNISA Musiek: Voorgraads 1 Lof 95% Karlise Scheepers Trinity Klavier eksamen Gr 1 Distinction Niklaus Steenekamp Zante Hattingh Erasmus UNISA Musiekteorie Voorgraads 1 Lof 95% Trinity Guitar Exam: Grade 1 Merit Jonathan Kotzé Trinity Klavier Eksamen: Entry level Slaag Nicola Kohlmeyer Dance Art Festival Dance Art Festival Jazz Show & Character Groep Mia Nel Dance Art Festival Show & Character Groep Dance Art Festival Jazz Mia Brynard Dance Art Festival Jazz Janice Kriel Dance Art Festival Modern Jazz Dance Art Festival Show & Character Groep High Gold 95% High Gold 97% High Gold 97% High Gold 95% High Gold 95% High Gold 95% High Gold 97% 2

3 BELANGRIKE KENNISGEWING: Ouers, neem asseblief kennis dat daar op Wo. 11 Maart 2015 ʼn verkiesing van die lede van die volgende termyn van die Beheerliggaam plaasvind. ʼn Volledige kennisgewing sal in volgende week se nuusbrief verskyn. Alle ouers van Gr. R tot 7 mag stem. Ouers moet asseblief dié aand oophou, aangesien ʼn kworum van 15% nodig is vir die verkiesing. Naskoolpos by AvW Pre-primêr beskikbaar Die suksesvolle kandidaat moet Maandae tot Vrydae vanaf 13:00 tot 17:30 beskikbaar wees en ook gedurende skoolvakansies. Aanvangsdatum: Maandag, 2 Maart 2015 CV s kan voor of op Woensdag, 25 Februarie na kleinwouwtjies@wouwtjies.co.za gestuur word. Dit is met groot trots dat ons berig dat Werner Güldenpfennig (Gr. 7) tot lid van die Simfonia Juventi Orkes gekies is (perkussie). Baie geluk met hierdie puik prestasie, Werner! 3

4 Belangrike kennisgewing: Aktiwiteite buite skoolverband Stuur asseblief foto s van sport- of kultuuraktiwiteite waaraan u kind buite skoolverband deelgeneem het, elektronies vir Juf. Elize Cronjé. Heg ook n beskrywing daarvan aan, insluitend u kind se naam, van, graad en die aktiwiteit. U kan die foto s e-pos (indien hulle minder as 1MB groot is) aan elize@wouwtjies.co.za of dit op n CD of geheuestokkie indien by Juf. Marica Botha. Bg. is met die oog op die 2015 Jaarblad. Dit bly u as ouer se verantwoordelikheid om foto s aan die Jaarblad organiseerder te stuur, sou u wou hê dat u kind erkenning vir Sport / Kultuur buite skoolverband moet kry. Die sluitingsdatum vir alle jaarbladfoto s in díe verband is 21 Oktober 2015. MENLO PARK KLINIEK Retha Kruger Tel: 012-346 8314 Sel: 072 961 3246 www.the-diet.co.za n Gesonde lewenswyse Voel nooit honger Langtermyn resultate Opgeleide personeel Persoonlike aandag Bring nog 2 persone wat aansluit en kry 2 weke gratis!!! 4

5 Toastmasters 2015 Results of Session 1 held on 9 February 2015 1. Organised chairlady - Tuané Lindeque 2. Competent sergeant at arms - Arno de Bruin 3. Best impromptu speaker - Louruh Scholtz 4. Best prepared speaker - Steyn Dippenaar Wenners van Valentynsdag-teddiebere! Op Vrydag, 13 Februarie het ons n gelukkige trekking vir 3 teddiebere gehad. Baie geluk aan die volgende leerders wat die drie cup cakes met die versteekte nommers in getrek het: 5

6 Ons samelewing ly aan n stygende ekstasedrempel: die punt waar ons gelukkig raak, styg die heeltyd. Dis goed as jou kind leer om trompet of viool te bemeester. Hulle is dan ontevrede met die aanvanklike klanke wat hul optower. Maar meestal is die stygende drempel nie goed nie. Ons raak aan byna alles en almal gewoond. Verveeld, afgestomp en moeilik om gelukkig te wees. As ons maar saam kan ontdek dat geluk dikwels verskuil is in die gewone klein dingetjies van saam koffie-drink, n entjie gaan stap, die geluide van voëls, om mekaar vas te hou ens. Geloof word n filter waardeur mens se sintuie die buitengewone in die gewone kan raaksien. -André van Niekerk MA S WAT OMGEE Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense. Vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser (1 Tim 2:1-3) The first thing I want you to do is pray. Pray every way you know how, for everyone you know. Pray especially for rulers and their governments to rule well so we can be quietly about our business of living simply, in humble contemplation. This is the way our Saviour God wants us to live. (1 Tim 2:1-3 MSG) Mammas en Pappas, kom sluit by ons aan op Donderdae tussen 07h30 en 08h30 in die raadsaal. Ons bid vir die kinders, skool en onderwysers! Salomé Jansen van Rensburg (0827891053) t my die weg wys, die lig op my pad (Ps 119:105) 6

7 7

8 Herwinning Jogurtglasies vir tututafels Die Polistireen Verpakkingsraad (PSPC) loods n projek waar hulle leë jogurtglasies gebruik vir die maak van tafeltjies vir skole waar kinders nie tafels het om op te werk nie en waar die spasie beperk is. Sorteer asseblief u leë, uitgespoelde jogurtglasies apart. By die herwinningsterrein is daar n swart asblik wat gemerk is Tutudesks. Gooi asb. hierdie houertjies daarin. Daar sal ook n houer voor Juf. Ané (Gr. 1) se klas vir dié doel beskikbaar wees. Ons ondersteun dié projek baie graag! Broodknippies Baie dankie vir al die broodknippies wat julle so getrou insamel. Baie dankie aan die Voortrekkers wat vir ons 3 sakke met broodknippies gebring het. Ons het reeds ongeveer een wheelie bin vol broodknippies. Ons moet nog n tweede wheelie bin volmaak om ons eerste rolstoel te borg. Broodknippies kan by die registerklasse ingehandig word. Elke klas het n houer om te vul en sal beloon word met n herwinningskaartjie vir elke leerder in die klas wanneer die houer vol is. Wêreld Waterdag, 22 Maart en Waterbesparingsmaand Maart maand is waterbesparingsmaand en Sondag 22 Maart is Wêreldwaterdag. Om dit te vier gaan ons op 23 en 24 Maart Waterweek hou, waarin elke kind gryswater (gebruikte water soos bv. badwater of skottelgoedwaswater) skooltoe bring. Ons gaan die skool se tuine met dié water natlei. Daar sal ook n prys wees vir die drie klasse wat die meeste gryswater skool toe bring. Wêreldvleiland dag 2 Februarie Ons het op die 2de Februarie wêreldvleiland dag gevier. Lees die meegaande artikel uit die Weg-tydskrif vir n kort beskrywing oor wat wêreldvleiland dag is. 8

9 Wêreld Vleiland Dag 2 Feb. 2011 deur Marilize Nel Dié dag herdenk die ondertekening van die konvensie op Vleilande op 2 Februarie 1971, in Ramsar, op die oewer van die Kaspiese See Die gesondheid en welvaart van mense is nou verband met die toestand van hul omgewing. Met skoon, vars water word mense se aanraking met water-verwante siektes verminder of dit nou kom vanaf krane of direk uit riviere. Baie voordele, oor ekosisteem dienste, wat die natuur bied is essensieel vir menslike gesondheid en welstand. Maar om hierdie dienste te bied moet die ekosisteem in n goeie kondisie wees. As die gesondheid van n ekosisteem dan afneem word hierdie dienste grootliks verminder. Menslike tegnologie sal nooit die massiewe, komplekse prosesse van n ekosisteem kan vervang nie. Dus hang die gesondheid en welstand van mense af van die behoud van gesonde stukkie paradys was onlangs hernoem na die Isimangaliso Vleiland Park. Die park strek oor n area van 240 000 ha, met n verdere 84 000 ha in, op of onder die see. Dit maak n groot gedeelte uit van die sub-tropiese paradys wat 220km strek langs die Ooskus, vanaf St. Lucia tot by die Mosambiek grenslyn. Om meer te lees oor die verskeidenheid aktiwiteite wat dié dag in 2010 herdenk het, besoek gerus die Ramsar webtuiste. Envirouw-groete Juf. Anè Friedrich 825619389ane@wouwtjies.co.za Riana 0828823366 9

10 Wouwtjies maak ʼn verskil! Baie dankie aan elke Gr 5-Wouwtjie van 2014 wat vrywilliglik deelgeneem het aan die uitreikprojek na Bajabulile Primary School in Mamelodi. Ons is trots op julle! ʼn Spesiale woord van dank aan Zelda Bands wat die insameling hanteer het. So ook aan Rene, Brett en Jared van Bergen wat Bajabulile Primary School namens ons Wouwtjies verteenwoordig het. 10

11 Vir al ons nuwe ouers vertel ons u graag meer omtrent ons Uitreikkomitee! Ons poog om die maatskaplike bewussyn van ons leerders te bevorder om hul sodoende in staat te stel om vir mekaar en ander om te gee. Ons maak werklik staat op ouer- en leerderbetrokkenheid vir die sukses van die komitee. Besoeke deur gestremde leerders, kosleggings, insameling vir Laerskool Genl Nicolaas Smit, deelname aan Loslitdag ens was maar enkele van die hoogtepunte van 2014. Buiten dié eksterne projekte sien ons ook om na verskeie leerders in ons eie skool. Die spesiale leerders word daagliks voorsien van kospakkies, skryfbehoeftes, skoolklere, gespesialiseerde onderrig, en vele meer. Bramley leerders: Op versoek van Bramley Kinderhuis moet geen item of geld direk aan die leerders gegee word nie. Kontak my gerus as dit op u hart is om by n Bramley leerder betrokke te raak of as u betrokke wil raak met die daaglikse kospakkies. Elke inset, hoe klein ookal, maak n verskil. Indien u van enige ander Wouwtjie leerder weet waarby ons n verskil kan maak nooi ons u om dit asseblief onder ons aandag te bring. Elke situasie word uiters konfidentieel en sensitief hanteer. Dankie vir julle liefde, ondersteuning en omgee! Uitreikgroete Anita Kotzé 082 568 7386 Wouwtjies maak n verskil! 11

12 Die Voortrekkers Dirkie Uys Kommando DIE KOMMANDOKAMP IS HIER!! Onthou om die volgende in te pak: Kampklere (een ou hemp wat jy oor jou klere kan aantrek vir die handwerksessie); Voortrekkerhemp (indien jy een het); Sonbrandmiddel en n hoed; Swemklere en handdoek; Slaapsak en kussing; Warm baadjie; Waterbottel; Flits; Reënbaadjie; Eetgerei (bord, mes, vurk, lepel, beker, vadoek); Toiletware. Merk asseblief alle items. Maats wat vervoerprobleme ervaar kan gerus die spanoffisier kontak om reëlings te tref. n Lys van die gebiedskampe tydens die Aprilvakansie verskyn hieronder. Navrae: Susan de Bruin by ( susan@wol.co.za / 082 786 4602) Akt. Jakaran da gebieds -kamp Sentraal Waterw erk gebieds -kamp Hoëveld gebieds -kamp Datu m van akt. 25-29 Mrt Padve iligheid 28Mrt- 2Apr 8-12 April Prys R460 R620- R650 R450 Sluiti ngsdatum 18 Feb 23 Feb 23 Feb GR 1 Gr 2 Gr 3 Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7 Spele Veldk ook Veldk ook Hand werk Plantw aarnemin g Die Kok Hand werk Spoor kennis Noodh ulp Vasby t Versa melku n Die Die Groot Trek of Waterf ikshei Vasby t Plante kennis Noodh ulp Ekoso rg Touwe rk Weerk ennis Varsw ater Dierek ennis of Roeik uns Weerk ennis Touwe rk Reddi ng Spoor sny Beeld ende Kunst e Reddi ng of Varsw aterhenge l Spoor sny Komm unikasie Mede mens Erfgro nd Water bewus t- heid of Erfgro nd Mede mens Gods diens Veldb ewust heid 12

13 Tiekiedraai Snoepie Ietsie nuut om te eet! Mini-burgers Trammazini Fully loaded wrap Hoender wrap Hoenderburger Hoender mayo Hoenderslaai Maalvleis Jaffels Ham & kaas Kaas Kaas & tamatie 2 vir R12 of 4 vir R24 R25 R25 R20 R18 R16 R25 R18 R18 R15 R13 R15 Binnekort beskikbaar: Pizza- en Schwarma-dag! Hou gerus die kennisgewingborde buite die snoepie dop. Besigheidsure: 06:30 tot 15:30 Skakel ons gerus vir enige spesiale versoeke, verjaarsdae, klaspartytjies ens. Kom koop gerus ʼn heerlike koppie koffie oppad werk toe. Bestellings kan voor skool geplaas word om lang toue tydens pouse te vermy. Caroline 082 495 0274 13

14 Klerebank Ons doen ʼn vriendelike versoek op ons ouers om asb. enige goeie, tweedehandse skoolklere en -skoene aan die Skoolklerebank te skenk. Skenkings kan by die skoolkantoor ingehandig word. Ons waardeer u samewerking! 14

15 ONDERSTEUNERSHEMDE en KEPSE TE KOOP PRYSE: KEPS R80 SPORTKEPS R70 DAMES en MANS GHOLF- HEMP Small tot Large R200 XL tot 2XL R220 3XL tot 5XL R230 Alle groottes beskikbaar om aan te pas. Hemde/kepse word op bestelling gemaak. Navrae en bestellings: Marica Botha bemarking@wouwtjies.co.za 15

16 16

17 skrif 17

18 18

19 skrif 19

20 BELANGRIKE SPORTNUUS ATLETIEK: Hartlik geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die distrikatletiek en opgeneem is in die Clusterspan: Marco Roos (1 200m), Henri Kok (gewigstoot), Edwin van Vuuren (gewigstoot), Tuané Lindeque (150m hekkies, 100m en 150m), Leshan Curlewis (1 500m), Cimòn vd Westhuizen (800m), Dandelion Valkenburg (1 500m), Dirk Herbst (hoogspring). BELANGRIKE TOERDATUMS: Teken asb. die toerdatums aan - dit is die geleentheid waar die spanne gefinaliseer gaan word vir die ligas. RUGBY: 25-27 Maart 2015 o.9 en o.10 28-31 Maart 2015 o.11 26-31 Maart 2015 0.13 NETBAL: 26 28 Maart 2015 o.13 ATLETIEK: DATUMS: 26 Februarie 2015 Distrikskampioenskappe 6-7 Maart 2015 GISA 19-21 Maart 2015 SA Kampioenskappe RUGBYOEFENTYE: SKOOL: o.9 14:00 15:15 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 A&B 15:15 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae BRUINSLICHPARK: o.10 & o.11 14:15 15:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 C 15:30 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae RUGBYDATUMS: Veranderinge en byvoegings. 26 Februarie 2015, Wonderboom (Weg) 3 Maart 2015, Wierdapark (Tuis) 5 Maart 2015 Rooihuiskraal (Tuis) Slegs o.11 en o.13) 6 Maart 2015 Rooihuikraal (Weg) Slegs o.9 en o.10) 5 Maart 2015 Tuine (weg) 10 Maart 2015 Genl. Hendrik Schoeman (Tuis) Moontlik 17 Maart 2015 Hennopspark (Weg) 21 Maart 2015 AvW Rugbydag (Tuis) Garsfontein en Helderkruin 16 April 2015 Menlopark (Weg) 28 April 2015 Villieria (Weg) 7 Mei 2015 Tygerpoort (Weg) 12 Mei 2015 Skuilkrans (Tuis) 21 Mei 2015 Louis Leipoldt (Tuis) 23 Mei 2015 Olienpark Kermisdag (Weg) 28 Mei 2015 Swartkop (Tuis) 4 Junie 2015 Elarduspark (Weg) 11 Junie 2015 Monumentpark (Tuis) 20

Die Buffel. n dier met n reputasie! Pret feit! Buffels is een van renoster). Die maar omdat dit die vyf diere is wat deur jagters as die moeilikste/ gevaarlikste diere beskou word om te jag. Het jy geweet? 21 die Groot Vyf (buffel, leeu, luiperd, olifant en Groot Vyf word só genoem - nie oor hulle grootte nie, Zulu-naam: Inyathi Buffel kan tot 56km p/h hardloop. ʼn Gewonde buffel is uiters gevaarlik. Ou veldkenners beweer dat ʼn gewonde buffel op sy spore terugloop en die jagter dan voorlê. In Afrikaans verwys ons na ʼn nors, onbeskofte persoon as ʼn regte ou buffel. Buffels kry gewoonlik net een kalfie op ʼn slag. ʼn Kalfie kan tot 36kg by geboorte weeg. Buffels lewe in troppe saam - ʼn reuse trop kan uit honderde, selfs duisende buffels bestaan. Oud, alleenloperbulle kom ook op hul eie voor. Buffels is grasvreters. Daar word geglo dat ʼn buffel vier keer sterker as ʼn os is; hulle kan ook swem! Kinderhoekie Bo: Die spore van ʼn buffel 21

22 Villa by Sanlameer oor paastyd beskikbaar 3 slaapkamer /2 badkamer loopafstand van strand. Beskikbaar: 2 April tot 9 April (7 nagte) Kontak: La Reine 0825557486 GESOEK Fiets in goeie toestand vir ons tuinier. Kontak asb. Suzette : 079 697 2558 Benodig tuinier (30-50jr) op Maandae, Woensdae en Vrydae. Waterkloofrif Nie inslaap. Verw. verlang. Linda : 072 075 0007 REKENAARKLASSE Rekenaarklasse gaan van die begin van Maart af op die skoolterrein aangebied word vir leerders en volwassenes. Tariewe is R400 per maand vir een les per week. Klasse van 15:15 tot 16:00 Kontak Ilze van Wyk by 0622757345 vir verdere inligting. Koeke, Cupcakes & Macaroons Let Them Eat Cake Angelique 082 332 8913 STILBAAI: Akkommodasie Slaap 4 volw 2 kinders Alle fasiliteite Kontak 0839418449 Nog enkele plekke beskikbaar vir ekstra Wiskunde klasse by Juf. Daleen Jansen van Vuuren. Skakel : 083 380 6317 www.letthemeat.co.za Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 22

23 The Garden Ladies Tuinontwerp Installasies Seisoenale Onderhoud Jolene 082 557 3401 VOERTUIGLISENSIES Hernuwings Registrasies Nommerplate Verander van ander provinsies na Gauteng CAS 082 431 5073 Onderwys student beskikbaar vir Au- Pair werk. Tye : 13:00-17:00. Mandae tot Vrydae. Eie betroubare vervoer. Skakel Delene : 072 990 3867 Ultimate upholstery Herstoffering van meubels Maak van kussings Ottomans en headboards Pelmits Gordyne & Blindings Binnehuisversiering Christa : 082 376 7605 Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste Studeerkamers Dry walling & Plafonne Teëlwerk & verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES Glen Lord : 082 788 2772 Bel ons vir jou Kommersiële & Industriële Eiendomsbehoeftes! Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia T 012 345 55 55 property@divisions.co.za www.abacusdivisions.co.za Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 23

24 24