Die opkoms van n nuwe generasie.

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Tariewe

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Tariewe

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

Uit Moerdijk se pen Man en Media

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

PROF. F.W. DE WET CURRICULUM VITAE

SIZA takes the sting out of auditing

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

2018/2019. Voorgraadse fakulteitsbrosjure. Laat vandag tel.

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

Mandala Madness Deel 2

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

KONSEPSTATUUT VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Direkte en indirekte rede *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

DIE EVALUERING VAN 'N OPLEIDINGSPROGRAM VIR CHRISTELIKE LEKEBERADERS. deur LOURENS HENDRIK HUMAN

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

BYBELGEBRUIK TYDENS GROEPSBYBELSTUDIE

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

RAADSLEDE / COUNCILLORS

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

PREDIKING IN 'N INDUSTRieLE KONTEKS IN DIE LIG VAN 'N MODERNE HOMILETIESE TEORIE. JACOBUS JOHANNES GERBER DOCTOR THEOLOGIAE PRAKTIESE TEOLOGIE

Fakulteit Opvoedkunde

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

36/85 200/84. N v H GERT JEREMIAS DANIEL VOLSCHENK DIE PRESIDENT VAN DIE SUID-AFRIKAANSE GENEESKUNDIGE EN TANDHEELKUNDIGE RAAD, NO

ROEPING & RIGLYNE OPVOEDING TOEKOMS TERMYNBLAD VAN DIE VERENIGING VIR CHRISTELIKE HOËR ONDERWYS ISSN Jaargang 64 Nr.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) 1ste Verweerder. GA HATTINGH, R et CJ MUSI, R

Handleiding oor Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000)

Prof dr FJ van Zyl as mens, kerkman en godsdiensfilosoof

VERANTWOORDELIKHEIDSMODEL. VIR ~n. DEPARTEMENTSHOOF <VERPLEEGKUNDE:> AAN 'n. UNIVERSITEIT

Die rondreisende prediker as profeet in die vroeg-chris+elike Kerk: 'n eksegeties- openbaringshis+oriese s+udie ( I )

Warm nuus! Sinodale nuus

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

Transcription:

1 Die opkoms van n nuwe generasie.

2 Inhoudsopgawe. Bladsy. Leerstellige Verklaring. 3 Agtergrond. 4 Personeel. 6 Visie Stelling. 7 Doelwit Stelling. 7 Akkreditasie. 8 Registrasie Informasie. 9 Tariewe. 10 Sertifikaat in Christelike Diens. 11 Die Pastoorsvrou in die Bediening. 14 Diploma in Pastorale Leierskap. 15 Ander opleidings instansies 19 Vertroulikheidsbeleid. 20

3 Leerstellige Verklaring. Die LEDE IN CHRISTUS KERK TEOLOGIESE SEMINARIE (LICKTS) is die amptelike teologiese opleiding institusie van die Lede in Christus Kerk. Ons is n Pinkster Denominasie, genadiglik gered deur die versoeningsbloed van Jesus Christus. Ons anvaar die Bybel as die geïnspireerde Woord van God, Wie geopenbaar is in n Drie-eenheid as Vader, Seun en Heilige Gees. Ons glo ook in ware bekering, sonde belydenis, restitusie, en die waterdoop as die verlossingsplan van God vir die mensdom. Ons beoefen doop deur onderdompeling en glo in die doping in die Heilige Gees met die spreek in vreemde tale as bewys daarvan. Ons glo in praktiese heiligmaking nie deur eie geregtigheid nie maar deur die werking van die Heilige Gees as die aanhoudende proses van wedergeboorte. Die manifestasie van die Heilige Gees en die werking van die gawes van die Heilige Gees is vir ons essensieel in ons dienste. Ten slotte glo ons ook in die wederkoms van Jesus Christus en n ewige hemel en n ewige hel.

4 Agtergrond. Gedurende die eerste bestaansjare van die kerk was voornemende pastore opgeroep na die Opleidingssentrum (Gebedshuis) vir n onbepaalde tyd, waar hulle dan opgelei was. Die destydse Moderator en stigter van die kerk, Past. C. J. Prinsloo, het met die hulp van die ander pastore; Jaap Steenkamp, Dries Botha, B. M. J. Van Vuuren, die opleiding behartig. Later in die tyd van Past. G. J. Du Toit as Moderator, is die opleiding stelsel verbeter en opleiding was gedoen op n AD HOC basis met homself, Pastore D. P. Du Toit (finansies), J. P. Van Den Berg (Sondagskool) en andere as die opleidingspersoneel. Daar was op daardie stadium reeds n groot behoefte aan die samestelling van n behoorlike pastorale kursus en effektiewe opleiding veral deur Pastore Hannes Kapp en Otto Marx. In 1990 is n opleidingsspan dan ook in die lewe geroep met Past. T. I. M. Jooste as Prinsipaal, J. P. Van Den Berg as sekretaris, D. Steynvaardt, J. J. Marx en G. M. J. Ferreira. n Formele Pastorale Kursus is saamgestel en die eerste groep van elf (11) pastore het dit bygewoon om pastorale opleiding te ontvang in November 1990 in die kerk van Helderberg Gemeente in Pretoria. Hierdie aanbieding was daarvan af op n jaarlikse basis gedoen en daar was ook aandag gegee aan spesiale kursusse soos Interpersoonlike Effektiwiteit (1995), die EE3 Evangelisasie kursus en so meer. n Kursus vir nege en twintig (29) vise-pastore en hulle gades was ook aangebied in Des 1994. Jaarlikse kursusse was ook geïmplementeer vir die swart pastore. Dit het die weg gebaan vir die totstandkoming van die Gamaliël Bybelskool wat dan later verander het na Gamaliël Bybelkollege. In 1997 is die deure van die Gamaliël Bybelkollege amptelik geopen as die algemene Opleidingsentrum van die Lede In Christus Kerk deur die Moderator Past. W. R. Frisby. Verskeie van die lektore het hulsel intussen bekwaam en Dr. J. P. Van Den Berg (as Dekaan) en Prof. W. R. Frisby (as Moderator) het baanbrekerswerk, saam met andere gedoen wie deel was en later deel geword het geword het van die opleiding. In hierdie tyd is daar ook samewerking bewerkstellig met die Apostoliese Geloofsending Teologiese Seminarium, Christian Life Training (C. L. T) Kollege, en Trinity Internasionale Bybel Universiteit. Ander dosente soos Pastore J. S. Vosloo, J. J. Marx, M. B. Erasmus, M. Erasmus, Dr. J. J. Deysel en Prof. J. Grobler het ook sedertdien deel geword van die opleidingspan.

5 In April 2010 word Dr. Marius Erasmus verkies deur die pastoorskorps as Moderator en hy sien opleiding as een van die prioriteite in sy visie vir die kerk vir die toekoms. Dr. J. J. Deysel word verkies tot Direkteur van Opleiding en word die voorsitter van n effektiewe opleidingskomitee (Prof. J. Grobler, Dr. J. P. Van Den Berg, Past. G. M. J. Ferreira, Past. P. J. King, Past. J. S. Vosloo, Past. S. Batohi, Past. M. B. Erasmus, Past. J. J. Marx, Past. R. Cilliers, Past. J. M. Jansen Van Vuuren en Me. A. Deysel). Past. T. I. M. Jooste was dan die eerste Prinsipaal van die destydse Gamaliël Bybelskool en is opgevolg deur Dr. J. P. Van den Berg in Feb. 2001 as dekaan van Gamaliël Bybelkollege. In April 2010 volg Dr. J. J. Deysel hom op as die Direkteur van Teologiese Opleiding van die Lede In Christus Kerk (Lede in Christus Kerk Teologiese Seminarie). Die Pastorale Kursus word op gegradeer en word n twee jaar kursus waar studente n Sertifikaat in Christelike Diens en later ook en n Diploma in Pastorale Leierskap kan verwerf.

6 Personeel. Direkteur van teologiese opleiding: Dr. J. J Deysel. Komitee Lede: Prof. J. Grobler. Dr. J. P Van Den Berg. Past. G. M. J Ferreira. Past. P. J. King. Past. K. Vosloo. Past. S. Batohi. Past. M. B. Erasmus. Past. J. J. Marx. Past. R. Cilliers. Me. A. Deysel. Past. J. M. Jansen van Vuuren. Kurrikulum Adviseurs: Prof. J. Grobler. Past. G. M. J. Ferreira. Dr. J. P. Van den Berg. Dr. J. J. Deysel. Past. J. S. Vosloo. Past. P. J. King. Vir enige navrae kontak gerus: Die Registrateur. Mr. Arnold Venter. Posbus 1561 Polokwane 0700. Sel: 071 314 5486. Email: miccts@gmail.com.

7 Visie Stelling. Om n invloed in die samelewing te wees, op alle vlakke van die lewe, ten einde mense in staat te stel, met die Woord van God, om hul God-gegewe potensiaal te bereik. Doelwit Stelling. Die toerusting van n generasie van mense wie sal lief wees vir die Gees-gedrewe Woord van God, dit sal verkondig, dit sal lewe en die wêreld daarmee sal verander.

8 Akkreditasie. LICKTS is in die proses van onderhandeling vir akkreditasie op hoër akademiese vlakke. Ander akademiese kwalifikasies wat studente verwerf het, sal met aansoek geevalueer word en gekrediteer word. n Transkripsie van sulke kwalifikasies kan gestuur word aan: Prof. J. Grobler (082 565 4008). johangrobler@vodamail.co.za Seminarie Graderingstelsel. Graad Persentasie Punt A 80-100 4.0 B 60-80 3.5 C 50-69 3.0 D 40-59 2.0 E below 50 1.0

9 Registrasie Informasie 1. Inskrywings vir die 2012 Akademiese jaar: 1.1 Eerste inskrywings: 1 Januarie 2012 tot 31 Januarie 2012. 1.2 Tweede Inskrywings: 01 Julie tot 31 Julie 2012. 2. Aansoek vorm (Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie) Inskrywings Vorm (Regs kliek op skakel en kies save as ). 3. Voltooide inskrywings vorms moet gepos word aan: (Neem asb. kennis dat geen faks of e-pos aansoeke geprosesseer sal word nie) Die Registrateur. Mnr. Arnold Venter. Posbus 1561 Polokwane 0700. Sel: 071 314 5486.

10 Tariewe. Registrasie Fooi: R 150-00. Sertifikaat in Christelike Diens Program: R 200-00 per vak (Word met skakel van Webwerf elektronies afgelaai). Die Pastoorsvrou in die Bediening Program:R 200-00 per vak (Word met skakel van Webwerf elektronies afgelaai). Diploma in Pastorale Leierskap Program: R 200-00 per vak (Word met skakel van Webwerf elektronies afgelaai). Addisionele Vakke: R 200-00 per vak (Word met skakel van Webwerf elektronies afgelaai). Rekening Besonderhede: LEDE IN CHRISTUS KERK GAMALIEL BYBELKOLLEGE. ABSA Tjek. Rekening No: 630674727 Takkode: 632005 Verwysing: Studente nommer of ID nommer (Stuur n E-pos met Volle Name, Van en Id no na miccts@gmail.com, om studente no te bekom)

11 Sertifikaat in Christelike Diens. A. Vereiste 1. Studente moet n e-pos adres he, en toegang he tot die internet om modules en hersienings vraestelle af te laai. Vak Module Krediete Beskrywing en Dosent. Sistematiese Teologie I 48 Studie aangaande Kerk leerstellings. Kerk leerstellings M1 Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226 Bibliologie M2 Bibliologie ondersoek die Skrifte om vas te stel of dit die beliggaming is van Goddelike openbaring, eg, geloofbaar, outentiek (kanoniek) en bonatuurlik geïnspireerd is. Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226 Teologie (Godheid) Christologie Pneumatologie M3 Leerstellings aangaande God. Leerstellings aangaande Christus. Leerstellings aangaande Heilige Gees.

12 Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226 Bybel kunde I 34 Homiletiek M1 Homiletiek is die Teologiese Wetenskap wat as studieobjek het die bediening van die Woord in die vergadering van die gemeente van Christus. Prof. J. Grobler [johangrobler@vodamail.co.za] 082 565 4008 Hermeneutiek M2 Bybelse hermeneutiek is die leerstuk wat hom besig hou met die bestudering van prinsiepe wat met die verklaring van die Heilige Skrif in verband staan. Prof. J. Grobler [johangrobler@vodamail.co.za] 082 565 4008 Praktiese Teologie I 38 Profesie M1 Die bestudering van die herkoms en gawe van profesie en die amp van profeet binne die kerk. Dr. J. P. V/D Berg [mesocool@telkomsa.net] 082 570 6907

13 Voorhuwelikse Berading M2 n Studie om paartjies by te staan wat in die huwelik wil tree. Dr. J. P. V/D Berg [mesocool@telkomsa.net] 082 570 6907 Emosionele Intelligensie M3 n Studie oor die belangrikheid van emosionele volwassenheid. Past. J. S. Vosloo [kobusvosloo@telkomsa.net] 082 461 6770 Pastorale Leierskap M4 n Studie wat handel oor Pastorale Leierskap en Kommunikasie. Prof. J. Grobler [johangrobler@vodamail.co.za] 082 565 4008 Inleiding tot Sielkunde M5 Die wetenskaplike bestudering van menslike gedrag en denkprosesse. Dr. J. J. Deysel [japiedeysel@gmail.com] 079 5227 188 Inleiding tot Sosiologie M6 Die studie van die samelewing en die interaksie tussen mense. Dr. J. J. Deysel [japiedeysel@gmail.com] 079 5227 188 Pastorale Berading M7 n Pastorale Beradingsmodel. Dr. J. P. V/D Berg [mesocool@telkomsa.net] 082 570 6907 Liturgie M8 Die diensorde en optrede tydens die leiding van kerkdienste. Dr. J. P. V/D Berg [mesocool@telkomsa.net] 082 570 6907

14 Koste van Sertifikaat in Christelike Diens: Jaar 2011 1. Elektroniese formaat: R200 per module: (E - Pos met skakel om studie materiaal af te laai word aan student gestuur). Die Pastoorsvrou in die Bediening. A. Vereiste 1. Studente moet n e-pos adres he, en toegang he tot die internet om modules en hersienings vraestelle af te laai. 2. Student se eggenote moet reeds in die bediening wees Vak Module Beskrywing en Dosent. n Studie oor die rol van die Pastorie Moeder in die bediening. Deel I Die vrou se rol in die pastorie I M1 Me. A. Deysel [japiedeysel@gmail.com] 079 5227 188 Die vrou se rol in die pastorie II M2 n Studie oor die rol van die Pastorie Moeder in die bediening. Deel II Me. A. Deysel [japiedeysel@gmail.com] 079 5227 188

15 Pastorale leierskap M3 n Lering wat handel oor Pastorale Leierskap en Kommunikasie in die pastoraat. Prof. J. Grobler [johangrobler@vodamail.co.za] 082 565 4008 Vissers van mense M4 n Beknopte studie oor Evangelisasie, Altaar werk, Huis en Hospitaal besoek. Me. A. Deysel [japiedeysel@gmail.com] 079 5227 188 Trauma Hantering M5 n Studie hoe om te deel met iemand wat trauma ervaar het. Past. J. S. Vosloo [kobusvosloo@telkomsa.net] 082 461 6770

16 Diploma in Pastorale Leierskap. A. Vereiste 1. Studente moet n e-pos adres he, en toegang he tot die internet om modules en hersienings vraestelle af te laai. 2. Student moetr Sertifikaat in Christelike Dienswerk suksesvol voltooi het 3. Student moet n pastoor of mede pastoor in Lede in Christus Kerk wees of op waglys wees om voltyds tot bediening toe te tree. Vak Module Krediete Beskrywing en Dosent. Sistematiese Teologie II 44 Studie oor Kerkleerstellings. Dogmatiek M1 Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226 Engelogie M2 Studie aangaande engele. Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226

17 Antropologie M3 Studie oor die mens en die sondeval. Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226 Soteriologie M4 Studie aangaande die Saligheidsplan. Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226 Eskatologie M5 Studie oor die Eindtyd. Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226 Bybelkunde II 36 A studie oor die doderyk en die hiernamaals. Polemiek Bedelingsleer M1 M2 Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226 n Studie aangaande die verskillende dispensasies. Past. G. M. J. Ferreira [ger.mar@telkomsa.net] 082 538 4226

18 Praktiese Teologie II 40 Kerkgroei M1 n Studie model oor Kerkgroei in kleiner Kerke. Past. P. J. King [pieterking@telkomsa.net] 084 552 2300 Pastorale Teologie M2 Die teologiese bestudering van die amp, doel en funksie van die pastoraat. Past. P. J. King [pieterking@telkomsa.net] 084 552 2300 Vergadering Prosedures M3 Die dinamika van vergadering prosedure. Past. P. J. King [pieterking@telkomsa.net] 084 552 2300 Trauma Hantering Hoop na Egskeiding M4 M5 n Studie hoe om te deel met iemand wat trauma ervaar het. Past. J. S. Vosloo [kobusvosloo@telkomsa.net] 082 461 6770 n Kursus om met mense te deel met geskeides. Prof. J. Grobler [johangrobler@vodamail.co.za] 082 565 4008

19 Ontdek jou Gawes en Bedieninge M6 Ontdek jou gawes en jou bedieninge. Past. J. J. Marx [jjmarx@vodamail.co.za] 084 491 107 Koste vir Diploma in Pastorale Leierskap: Jaar 2011 1. Elektroniese formaat: R200 per module: (E-Pos met skakel om studie materiaal af te laai word aan student gestuur).

20 Ander Akademiese Instansies. AFRICAN SCHOOL OF MISSIONS. www.asm.org.za E-Mail: registrar@asm.org.za. Phone : +27 (0)13 751 2341. Fax : +27 (0)13 750 1340 Cell:(+27) 082 550 9831 (+27) 082 550 9833. TRINITY INTERNATIONAL BIBLE UNIVERSITY. www.trinityinternationalbibleuniversity.com. E-Mail: johangrobler@vodamail.co.za Cell: (+27) 082 565 4008

21 Vertroulikheidsbeleid. Geen transkripsie van n student se prestasie of kwalifikasies sal aan enige iemand beskikbaar gestel word sonder skriftelike magtiging van die student nie. Die versoek van die student moet insluit: ID nommer, huidige telefoon nommer, datum van inskrywing, datum van laaste bywoning, huidige adres van student en die naam en adres van persoon of instansie aan wie hierdie magtiging verleen word. Geen persoonlike besonderhede van enige student sal aan enige iemand beskikbaar gestel word sonder die skriftelike toestemming van die student nie. Kopiereg 2011.