HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

JANUARIE 2019 SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG 1 NUWE JAAR 2

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Mandala Madness Deel 2

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Tariewe

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

HOëRSKOOL PORTERVILLE

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

HOëRSKOOL PORTERVILLE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Geagte Ouers / Voogde en Florries

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Hoe om krag te spaar

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Sterdansers by Vensters.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

INSKRYWINGSVORM

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Edgehog

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

Kos vir ons skoolkatte

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

SIZA takes the sting out of auditing

die ArtKat Jaar program

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Kerssangdiens. SA Gemeente

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Transcription:

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 13/2018 24 Augustus 2018 WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM! Hoe verwoord mens die emosies wat die afgelope week deur die mense van HSH ervaar is? Die hartseer tydens laas Maandag se saalbyeenkoms was byna tasbaar. Die suiwer vreude van ons leerders na afloop van Interskole dit was die regte medisyne vir ons almal. Ons het n stukkie sonskyn dringend nodig gehad en Interskole 2018 het dit vir ons gegee. Terselfdertyd gaan ons harte uit na Barend en Natasja Crous, die ouers van Jaco en Christiaan. Hulle hartseer moet onbeskryflik groot wees. Ons bid dat die son ook weer vir julle iewers sal skyn. Ek is oortuig dat die omgee van die HSH-gemeenskap so n klein bietjie gehelp het. 1. Begrafnisreëlings Ouers moet kennis neem dat die reëlings van Jaco en Christiaan se begrafnis soos volg is: Vrydag, 24 Augustus om 14:00 in die N.G. Kerk, Hopefield. 2. Sport results Our Interschools 2018 results are as follow: WINTERSPORTUITSLAE Teen: Interskole Lutzville Datum: 18/08/2018 RUGBY NETBAL HOKKIE Teen Vredenburg Span Telling Span Telling Span Telling O/19A 25 15 wen O/19A 7 35 verloor Meisies O/19B 7 14 verloor O/19B 13 18 verloor O/19A 0 1 verloor O/19C 0 66 verloor O/19C 4 7 verloor O/19B 0 3 verloor O/16A 10 0 wen O/19D 7 10 verloor O/16A 1 2 verloor O/15A 29 0 wen O/16A 14 18 verloor O/14A 2 0 wen O/15B 37 0 wen O/16B 14 15 verloor Seuns O/15C 14 17 verloor O/16C 4 17 verloor O/19A 1 0 wen O/13A 20 17 wen O/16D 8 14 verloor O/19B 3 0 wen O/11 7 22 verloor O/14A 29 11 wen O/9 0 26 verloor O/14B 10 6 wen O/8 5 15 verloor O/14C 7 7 gelyk O/7 15 20 verloor O/13A 5 17 verloor SPAN NETBAL TELLING

O/13B O/12A O/12B O/11A O/11B O/10A O/10B O/10C O/9A O/8A O/7A 5 9 verloor 2-15 verloor 1 7 verloor 3 8 verloor 9 1 wen 9 2 wen 7 1 wen 6 3 wen 1 11 verloor 0 6 verloor 0 6 verloor Sokker: H/S VDB 18/08 Wen 2-1 We are proud of all our teams, their typical Hopefield guts and of all our dedicated coaches. HSH Mountain Bike results are as follow: MTB Riebeek 1. 40 km Tiaan Ebing - 2nd 1h47 min Morné Pretorius - 15th 2h24 min (68 cyclists) 2. 60km Dehan Hancke (86 cyclists) 2h56 min (86 cyclists) 3. Paarl Rotary 19/08 Morné Pretorius - 1st 49 min 27s (36 cyclists) Well done to all our cyclists! Escom Science Expo We kicked off the Interschools weekend on a very high note when learners of Hopefield High School excelled during the annual Escom Science Expo. Our learners brought home 11 bronze, 6 silver and 4 gold medals. Ohlaf Fourie s project was named the best project of the Expo. He shared this honour with a learner from Vredenburg High. Ohlaf was also included in a team that will go to the International Expo in Boksburg during the coming holidays. The medal winners are as follow: Bronze: André van der Merwe, Tiaan Ebing, Brenden Coetzee, Jan de Wet, Jeroen van der Merwe, Kyla Nell, Anja Kotze, Kirsten van Dyk, Jean- Marie Loubser, Nico Swanepoel

Silver: Gold: Chanelle Bernardo, Carlton Green, Ian Coetzé, Andrea Myburg, Nelandi Boshoff, Zioné Botha Tiaan van Antwerpen, Monique Melck, Mia van der Linde, Ohlaf Fourie We are very proud of all these learners and Miss Antonette Snyman deserves a word of special praise for all her hard work! 3. Leerderprestasies Leerders van HSH het soos volg presteer in die volgende musiekeksamens: UNISA MUSIEKTEORIE EKSAMENS JUNIE 2018 Annika Gericke Graad 1 100% EREROL VIR UITBLINKERS Mia Melck Graad 1 99% EREROL VIR UITBLINKERS Quizandri Mouton Graad 1 97% EREROL VIR UITBLINKERS Raydene Loubser Voorgraad 1 96% EREROL VIR UITBLINKERS Zenia Botes Graad 1 94% Lof / Distinction Kiara Kirsten Graad 2 90% Lof / Distinction Mieke van der Merwe Graad 3 89% Lof / Distinction Jade Vrolick Graad 1 88% Lof / Distinction TRINITY PRAKTIESE MUSIEKEKSAMENS 13 & 14 AUG 2018 Klara Hettasch Inisiaal Klavier 93% Lof / Distinction Charlé Moolman Graad 2 Fluit 93% Lof / Distinction Robyn Martin Inisiaal Viool 91% Lof / Distinction Raydene Loubser Inisiaal Klavier 90% Lof / Distinction Nelandi Boshoff Graad 6-87% Lof / Distrinction Klawerbord Ella Hettasch Inisiaal Klavier 79% Ererol / Merit 4. Swartland Verskeie oud-skoliere het my gekontak oor n berig in Die Burger na afloop van ons oorwinnings oor Swartland. Op grond van inligting wat die uwe aan Die Burger verskaf het, was die berig se strekking dat dit die eerste keer in Hoërskool Hopefield se geskiedenis was wat daar teen Swartland gewen is. Klaarblyklik het ons in 1961 en 1964 ook met Swartland afgereken. Dankie aan die old boys wat vir my op my tone hou! 5. Finansiële Beampte Weens die feit dat die verantwoordelikhede van die een finansiële beampte van HSH die afgelope jare geweldig toegeneem het, het die Beheerliggaam besluit om nog n addisionele pos in die Finansiële kantoor te skep. Sien aangehegte advertensie vir meer besonderhede. Hier volg die voorgestelde skool-, bus- en koshuistariewe vir 2019. Begroting 2019 OPSIE 1 OPSIE 2 OPSIE 3

SKOOLFONDS TARIEF PER JAAR PER 10 MAANDE PER 11 MAANDE % VERHOGING GR R TOT GR 12 15,246.00 1,525.00 1,386.00 10% RESOLUSIE 1 2,750.00 275.00 250.00 0% TARIEF PER % BUS JAAR PER 10 MAANDE PER 11 MAANDE VERHOGING LANGEBAAN 11,384.00 1,139.00 1,035.00 12% VREDENBURG 11,384.00 1,139.00 1,035.00 12% LANGEBAANWEG 9,487.00 949.00 863.00 12% SALDANHA 12,875.00 1,288.00 1,171.00 12% VELDDRIF 12,875.00 1,288.00 1,171.00 12% ST HELENABAAI 14,390.00 1,439.00 1,309.00 12% Opsie 1 is betaalbaar voor 15 Februarie 2019. Opsie 2 en 3 is vooruitbetaalbaar per maand. Eerste paaiement in Januarie wanneer die skool begin, alle paaiement daarna, voor die 7de van die maand. KOSHUIS TARIEF PER JAAR PER 10 MAANDE INSKRYWINGSFOOI HUIS EUREKA 18,306.00 1,831.00 300.00 13% HUIS WALTERS 18,306.00 1,831.00 300.00 13% Alle tariewe is per kind. Ouers moet kennis neem van die jaarlikse Begrotingsvergadering op Donderdag, 18 Oktober 2018 in die skoolsaal. Voorgestelde begroting lê by die skool ter insae van ons ouers. 6. Learner safety The School Governing Body places a high premium on learner safety and in recent times access security to our school grounds were significantly upgraded. It is true, however, that we can not guarantee safety once they leave school grounds. We therefore urge parents to instil the basic safety measures in our learners avoid strangers; do not accept any gifts from strangers; do not get into strangers vehicles etc. Die afgelope Interskoleweek het net weereens onderstreep dat HSH n baie unieke skool met spesiale leerders, ouers en onderwysers is. Tussen die hartseer het ons sing-songs beleef met ongelooflike gees. Skooltrots soos ek lanklaas tydens Interskoleweek beleef het. n Ongelooflike Groot Brag met skitterende toesprake deur ons sportleiers, ongekende gees onder die aanmoediging van ons dirigente en n kersie op die koek deur ons eerste rugbyspan se puik oorwinning. En as jy dan wegstap en jy kyk terug op n skoon pawiljoen wat meer kan n hoof vra Baie dankie vir memories wat lank gaan bly! Voorspoed! Wehan Fourie (Skoolhoof)

VALUE FOR TERM 3 : WE CARE WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! PROGRAM: 27 AUGUSTUS 2018 tot 9 SEPTEMBER 2018 Dont be like me. Be better than me. That s the goal. Michael Jordan MAANDAG 27 AUGUSTUS Saal: Dramaklub Terreindiens: JR, JB,CO, BA Sementblad: Laerskool Eisteddfod Toneel (Curro) Oral Moderation/Mondeling Moderering Gr.12 DINSDAG 28 AUGUSTUS Eisteddfod Toneel (Curro) Cathrin Maree verjaar Redenaarskompetisie (Snr) WOENSDAG 29 AUGUSTUS Eisteddfod Kunsuitstalling (Topolino) Eisteddfod Toneel (Curro) Grondslagfase na Vlooi in Kunste Kaap Algemene Kennis Gr. 4-12 WOW Uitdunrondte Vredenburg Kring 3 : Finale (Citrusdal) DONDERDAG 30 AUGUSTUS Fynbosskou begin Gr 12 vraestelle in kluis Eisteddfod Kunsuitstalling (Topolino) VRYDAG 31 AUGUSTUS Fynbosskou NB! Alle take en projekte vir hoërskool leerders afgehandel en ingehandig Begin van Gr 12 Voorbereidende Eksamen Diensstate vir 2019 uit Detensie: JvZ WOW Weskus finale - Citrusdal

SATERDAG 1 SEPTEMBER Sewestoernooi vir 0/15 (HS Monument Park) en 0/16 s (HS Brackenfell) Fynbosskou Thys du Toit Memorial Mountain Bike Race (HSH Sportgronde) SONDAG 2 SEPTEMBER Fynbosskou MAANDAG, 3 SEPTEMBER Geen saal weens Gr.12 eksamen Ciska Osborne verjaar Vakaturelys 3 vir opvoeders verskyn Eisteddfod Voordrag Gr 4-5 (HSH) Terreindiens: NvT, GL, SS, MS Sementblad: Hoërskool DINSDAG, 4 SEPTEMBER Eisteddfod Voordrag Gr 4-5 (HSH) Anine Rossouw verjaar Gr. 12 NSS opleiding (Dirkie Uys) SLES-opleiding N.G. Kerksaal (14:00 16:30) WOENSDAG, 5 SEPTEMBER Eisteddfod AJV (Topolino) NW-opleiding vir Gr.8 opvoeders (5-7 September) DONDERDAG, 6 SEPTEMBER VRYDAG, 7 SEPTEMBER Gr 7-11 vraestelle by vakhoofde NB! Alle take en projekte vir laerskoolleerders afgehandel en ingehandig Laerskoolvraestelle by vakhoofde Detensie: FR GGBS Finaliseer alle dokumente by Toesighouers SATERDAG, 8 SEPTEMBER SONDAG, 9 SEPTEMBER NB! From Wednesday, 12 September school will start @ 07:50 and will close @ 13:00 until end of term.

Liewe Ouers, Julie 2018 Uitnodiging tot besigtiging Dit is met trots dat ons hierdie algemene uitnodiging rig aan HSH ouers of voornemende HSH ouers. Kom besoek ons by Huis Walters - ons is deur n hele nuutmaakproses en ons wil dit graag aan u wys - glo my, dit is iets om te sien! Daar is baie hard gewerk die laaste ongeveer 3 maande deur n paar toegewyde ouers van HSH om hiermee behulpsaam te wees en vandag is ons dankbaar en uitermate trots oor dit wat hier plaasgevind het. Ons het geverf, ons klerekaste en bedkassies is netjies gemaak, ons studiesaal is baie opgegradeer en ons het n heerlike koffiedrinkplek gekry. Ons werk ook tans om ons gimnasium te vergroot en op te gradeer. Huis Walters is nou baie meer huis as voorheen - ons huidige inwoners sal dit getuig. Indien u die ou koshuis geken het, sal u aangenaam verras wees en indien dit u eerste besoek is, sal u saamstem dat dit besonders goed lyk! Voeg by hierdie nuwe voorkoms hoe daar ook geestelik en emosioneel omgesien word na ons seuns en u sal besef dat Huis Walters n wonderlike bestemming kan wees vir u seun. Op akademiese gebied poog ons om ook aandag te gee aan elke seun se akademie en ons is besig om n mentorstelsel te implementeer om daadwerklike bystand te gee waar nodig, selfs al sukkel hy net met daardie een vak. Ons leer algaande dat if you teach, you learn twice - dit is nie net die beste presteerders wat as mentors optree nie. Kontak my asseblief en maak n afspraak. Kom gesels gerus en kom stap deur die koshuis. Ons wil graag so n bietjie spog as ons u die koshuis wys. Kyk gerus ons n paar foto s by www. hshopefield.co.za. Ons beste bemarkers bly egter steeds ons huidige inwoners - vra gerus of hulle gelukkig is in Huis Walters. Vriendelike groete Charlou Jordaan 0828793199 Superintendent

HOËRSKOOL HOPEFIELD ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! PLIGTE SLUIT ONDER MEER IN : FINANSIëLE BEAMPTE/DEBITEURE KLERK : (BEHEERLIGGAAMPOS) Posinhoud sluit in: Debiteure stelsel Kleinkasstelsel Kliëntediens WKOD voorgeskrewe Admin pligte Toepaslike finansiële pligte Vereistes: Verwysings 3 Jaar ervaring in debiteure Gr12 NSS, Wiskunde en Rekeningkunde n aanbeveling Vertroud met Microsoft Office, Excel, Word en Pastel. Kennis van VIP Payroll, Adobe, SARS en WVF sal in u guns tel. Geskikte kandidaat sal onder druk kan funksioneer, goed kommunikeer, en oor goeie administratiewe en finansiële vaardighede beskik. Selfstandig en in spanverband kan optree. DIENSAANVAARDING : So spoedig moontlik Bewese rekord van ten minste 3 jaar se ervaring Hoërskool Hopefield akkommodeer leerders van die Hopefield en Weskusomgewing en is n toonaangewende skool aan die Weskus met uitstekende akademiese, sport- en kultuurprestasies. Die dorp is ongeveer 120 km noord van Kaapstad geleë. Busvervoer van omliggende Weskusdorpe beskikbaar Koshuisverblyf beskikbaar Word deel van die dinamiese HSH-span met n trotse tradisie van uitnemendheid! SLUITINGSDATUM: 31 Augustus 2018 Doen aansoek by Die Skoolhoof, Hoërskool Hopefield, Posbus 23, Hopefield, 7355 Tel.nr.: 022-7230040 Faks nr.: 022-7230369 Epos: hsh@sandveld.net Besoek ons webwerf op www.hshopefield.co.za