Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Rut: n Liefdes Verhaal

BenguFarm Bestelvorm

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Mandala Madness Deel 2

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Uit Moerdijk se pen Man en Media

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Direkte en indirekte rede *

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Beplanning en spaar vir u aftrede verg persoonlike dissipline en kennis. Alhoewel u as n lid van die Universiteit van

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Tariewe

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

This newsletter is also available in English. Please send to to request an English copy.

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Rubriek vir skeppende werk

BY DIE WERK. Die kuns van geluk. Hoekom is almal so behep met Pokémon Go? Kopspeletjies hoekom ons nie kan spaar nie. Nóg wetgewing regtig?

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Sterdansers by Vensters.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

N O V E M B E R

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Hoe om krag te spaar

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

LEWENDE ANNUÏTEITE N UITGEREKTE DEBAT

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder mariusc@psg.co.za Daar word gereeld verkondig dat indien iets te goed klink om waar te wees, dan moet jy versigtig wees. Dit is nogal n belangrike reël en die volg van hierdie reël kan elke belegger van baie pyn red. Die werklikheid is dat elkeen van ons bykans elke dag hiermee gekonfronteer word. Dit is ook so dat hierdie tipe van opsies baie aanloklik kan lyk in tye van swak prestasie op die JSE, veral indien dit saamval met tye van lae rentekoerse. Almal ken die kom en heengaan van Sharemax, die probleme by Pickvest, die R699 per maand vir n nuwe kar skema en die ouer garde sal ook die tye van die Kubus Koning onthou. In die laaste maand het probleme ook opgeduik by Bridge, n mikrolener wat aan beleggers 19% opbrengs per jaar belowe het.

Verskeie van die organisasies wat uitspattige opbrengste belowe en in sommige gevalle gewaarborg het, was ook inderdaad by die Raad op Finansiële Dienste (RFD) geregistreer. n Lisensie by die RFD is nie n waarborg dat jou geld in goeie hande is en dat beloftes waar gaan word nie. Ek het soms die voorreg om markverslae op n verskeidenheid van radiostasies te doen. Terwyl ek verlede week gewag het om op n kleinerige gemeenskap stasie my opinie oor die JSE uit te spreek, het ek geluister na n advertensie wat vir beleggers tot soveel as 24% opbrengs per jaar belowe. Daar was geen naam van die firma of die persone wat daarby betrokke is verskaf nie, ook geen indikasie dat hulle n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste is nie, slegs twee telefoonnommers wat jy kan skakel vir meer inligting. Dalk is hierdie n fantastiese geleentheid, maar heel moontlik is dit net nog n byvoeging tot n lang lys van skemas wat Suid-Afrikaners van hul hard verdiende geld vervreem. Onthou, beloftes maak skuld. Maak seker dat jy nie een van die mense word wat aan die verkeerde kant van leë beloftes gevang word nie. Spyt kom altyd te laat Magdeleen Cornelissen CFP Portefeulje Bestuurder magdeleen.cornelissen@psg.co.za When I was just a little girl I asked my mother What will I be Will I be pretty Will I be rich Here s what she said to me Que sera, sera Whatever will be, will be The future s not ours to see Que sera, sera What will be, will be Pragtige woorde, ek weet. Vir baie van ons is die wete dat ons nie die toekoms kan voorspel nie, juis dit wat die lewe so interessant maak. Vir ander van ons is dit egter belangrik om te beplan vir dit wat voorlê. Alhoewel niemand van ons werklik weet wat vir ons in die toekoms wag nie, is daar wel sekere bekende lewens mylpale waarvoor ons kan beplan. Een van hierdie aspekte van die lewe is aftrede. Niemand kan beweer dat aftrede onverwags, soos `n dief in die nag, gekom het nie. Hierdie kennis, van die realiteit wat gaan volg, plaas `n verantwoordelikheid in ons hande om te beplan vir die finansiële behoeftes wat gaan volg wanneer ons aftree. Wysheid kom saam met die jare, maar wanneer jy jonk is, is jy baie slim. Ons vind gereeld dat die jonger garde nie die noodsaaklikheid besef van aftree beplanning nie. Die redestellings wat hul bied vir die houding, is dikwels baie slim. Die beste kandidaat wat se verhaal voorgelewer kan word, ter beskrywing van die fout, is my eie. Ek het al in my lewe vele foute gemaak met my eie finansiële beplanning. Vandag is ek baie spyt oor hierdie swak keuses wat ek

uitgeoefen het in my lewe, en soos hul sê Spyt kom altyd te laat. 10-jaar gelede het ek bedank by my werkgewer om ander drome te ondersoek. Ek was nog baie jonk en kon nie verstaan hoekom almal so behep was met my keuse aangaande my aftreefonds, wat ek opgebou het in 5 jaar se indiensname nie. Ek het dit ook nie nodig geag om advies te kry nie, ek was mos slim. Toe ek uiteindelik die balans van my aftreefonds sien, het ek besluit om die hele R120 000 in kontant te onttrek. Nodeloos om te sê, het ek baie planne gehad oor wat ek met die geld sou doen. Ongelukkig was `n belegging nie een van die opsies nie. Wat `n fout! Nadat SARS sy deel geneem het, het ek my krediet kaart afbetaal. Ek het ook `n paar ander krediteure tevrede gehou, maar bo alles, het ek en Marius gaan vakansie hou. Dit was `n lekker lang vakansie. Eintlik die soort wat jy eers neem wanneer jy bietjie ouer is, en dit al werklik verdien. My kredietkaart het ook saamgegaan en teen die tyd wat die vakansie uiteindelik klaar was, was my kredietkaart weer oortrokke en die geld, geoormerk vir aftrede, op. aangeraai het om die kapitaal oor te dra na `n Bewaringsfonds. Wel eintlik is dit heel maklik. Die hele bedrag sou belê geword het, aangesien SARS geen komponent sou verhaal nie. Ek sou die bedrag belê in `n tipiese gebalanseerde fonds, met die gevolg dat die huidige waarde nou meer as R480 000 werd sou wees. Ek sou nie hiervoor moes werk nie, al wat ek moes doen wat luister na my finansiële adviseur en geduld aan die dag lê. As ons verder in gedagte neem dat ek nog 20 jaar van aftrede is, is dit duidelik dat my gebrek aan insig my baie duur te staan gekom het. Om alles te kroon, is die vakansie `n vae herinnering. Alhoewel ek weet ek het die verkeerde keuse geneem, is daar niks wat ek nou daaraan kan verander nie. Die toekoms is dalk nie ons sin om te bepaal nie, maar ons het steeds die reg om daarvoor te beplan. Dit is `n voorreg wat saam met baie wysheid, baie versigtig gedoen moet word. Tot `n volgende keer. Magdeleen Ek wonder gereeld wat die uitkoms sou wees, indien ek geluister het na die wyser vriende, wat my Spaar vir minder as n filmkaartjie Ben Fraser Finansiële beplanner ben.fraser@psg.co.za Ek het nou die dag n skok gekry toe ek uitvind wat dit kos om te gaan fliek. Twee kaartjies en verversings kan maklik meer as R200 uitwerk. Al die kere wat ek gekla het dat ek te min geld het om te belê het met eens by my kom spook. In die beleggingswêreld is daar n wonderlike aspek genaamd, saamgestelde rente. Daar is n moontlikheid dat ek dié voorheen genoem het, maar as u R200 per maand belê vanaf ouderdom 20 tot 30 en die belegging laat om te groei met die saamgestelde rente tot en met ouderdom 60, sal die belegging substansieel groter wees as n belegging waar dieselfde bedrag gespaar word vanaf ouderdom 30 tot 60. Ek het al menigte argumente gehoor oor hoekom mense nie bydraes maak tot beleggings nie en die

meerderheid dui op bedrae wat nie groot genoeg is om te belê nie, of mense wat die tydsberekening op die mark perfek wil reg kry. Welvaart ontstaan nie net oornag nie, maar word oor n tydperk GESKEP deur gereelde bydraes tot u belegging te maak. Rome is nie in een dag gebou nie en so ook nie Warren Buffet se beleggingsportefeulje nie. Daar is verskeie beleggingsvoertuie beskikbaar om vir n spesifieke doel te spaar hetsy n eenmalige- of gereelde bydraes alles gereed om te benut. Maak seker dat u finansies so gestruktureer word dat daar welvaart geskep word oor die lang termyn en nie net vir die kort termyn nie. Kontak ons gerus vir advies gerig op n spesifieke doelwit of behoefte, asook vir die optimale produk daarvoor.

Volg ons op Facebook by www.facebook.com/psgmenlyn en like ons bladsy. Ons is ook te vinde op Twitter by @PSGMenlyn PSG Menlyn Adres Newlands Kantoorpark Blok B, Grondvloer 261 Lois Ave Newlands Pretoria Posbus 118 Newlands Pretoria 0049 T: (012) 3681778 / F: (012) 368-1770 Marius Cornelissen mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Magdeleen.cornelissen@psg.co.za Gerda Potgieter Gerda.potgieter@psg.co.za Ben Fraser Ben.fraser@psg.co.za Mariska Blom Mariska.blom@psg.co.za Kliënte Administrasie Menlyn@psg.co.za Facebook: www.facebook.com/psgmenlyn Twitter: @PSGMenlyn