st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Similar documents
ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Mandala Madness Deel 2

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Direkte en indirekte rede *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Rut: n Liefdes Verhaal

Tariewe

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Tariewe

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoe om krag te spaar

Uit Moerdijk se pen Man en Media

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SIZA takes the sting out of auditing

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

G. J. du Preez

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

HOOFSTUK 4 METODES EN PROSEDURE VAN DIE ONDERSOEK

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Edgehog

Mosselbaai Munisipaliteit

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Aansoek Nr. : 2658/2005. In die aansoek van:

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcription:

Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie kb Kortbeen vierslb Vierslaglangbeen ()Wenke: Word getik in italics en pers, dis om jou te help en in die regte rigting te stuur en hopelik jou lewe te vergemaklik, spesiaal vir ons beginners. Verwysings na fotos (P) met die relevante foto nommer. * * Herhaal instruksies tussen sterretjies vir die aantal kere gespesifiseer. Dit is normaalweg n herhaling vir die hele sy en sal uit n paar instruksies bestaan. () Herhaal instruksies tussen hakies vir die hoeveel keer aangedui. Dit is n laer vlak van herhaal. Spesiale Steke Lang kortbeen: Steek pen in die steek een rondte voor die die volgende steek, trek n lus op tot by jou huidige rondte, draad oor pen en trek deur beide lusse op pen.

Wenk: die lb vermeerderings sal in die vhhlb val, wat begin by die tweede diamant. 71. Heg met n staande ahlb in die laaste vhlb van enige herhaling, ahlb in die volgende 7 steke, *ahlb in die volgende 12 st, (2 ahlb in die volgende st [P 3 and 4], ahlb in die volgende 11st) 4 maal, 2 ahlbin die volgende st, ahlb in die volgende 13 steke.* Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste 8 ahlb oor. Heg aan jou staande ahlb, heg af en werk drade weg. Per herhaling: 79 ahlb. Totaal: 632 ahlb

Wenk: Hierdie rondte is effe a-simmetries... moenie kommer nie, dis als deel van die plan! 72. Heg met n staande lb in die ahlb wat gemaak is in die laaste vhlb [R70] van enige herhaling [P1], lb in die volgende 2 steke, *dlb in die volgende 3 st, drieslb in die volgende 3 st, dlb in die volgende 3 st, lb in die volgende 3 st, (1 ks, slaan die volgende st oor, lb in die volgende st) 32 maal, lb in die volgende 3 st.* Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste 3 lb oor. Heg aan staande lb, heg af en werk drade weg. Per herhaling: 38 lb, 6 dlb, 3 drieslb, 32 1 ks spasies. Totaal: 304 lb, 48 dlb, 24 drieslb, 256 1 ks spasies.

73. Join with a standing bpsc in dc before last ch-1 space of any repeat [P1], working in front of ch-1 space dtr in skipped st [R72], bpsc in next st, *sc in next 7 sts, 2 sc in next st, sc in next 7 sts, (working in front of ch-1 space dtr in skipped st [R72], bpsc in next st) 32 times.* Repeat from * to * 7 more times, omit last bpsc, dtr and bpsc. Join to standing bpsc, fasten off, and secure ends. Stitch Count: Per repeat: 16 sc, 32 bpsc, 32 dtr. Total: 128 sc, 256 bpsc, 256 dtr.

74. Heg met n staande kb in die laaste ahkb van enige herhaling, * hlb in die volgende st, lb in die volgende 2 st, dlb in die volgende 3 st, drieslb in die volgende 4 st, dlb in die volgende 3 st, lb in die volgende 2 st, hlb in die volgende st, kb in die volgende 64 st.* Herhaling van * na * 7 maal, slaan die laaste kb oor. Heg aan die staande kb met n gs. Per herhaling: 64 kb, 2 hlb, 4 lb, 6 dlb, 4 drieslb. Totaal: 512 kb, 16 hlb, 32 lb, 48 dlb, 32 drieslb. 75. 1 ks en kb in dieselfde st, *hlb in die volgende 16 st, kb in die volgende 64 st. * Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste kb oor. Heg aan jou 1ste kb, heg af en werk drade weg. Per herhaling: 64 kb, 16 hlb. Totaal: 512 kb, 128 hlb.

76. Heg met n staande hlb in die 3 de kb van enige herhaling, [na n hlb groep] *(lang kb in die volgende st, kb in die volgende 3 st) 14 maal, lang kortbeen in die volgende st, kb in die volgende st, hlb in die volgende st, lb in die volgende 9 st, 2 lb in die volgende 2 st, lb in die volgende 9 st, hlb in die volgende st.* Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste hlb oor. Heg aan die staande kb, heg af en werk drade weg. Per herhaling: 43 kb, 15 lang kb, 2 hlb, 22 lb. Totaal: 344 kb, 120 lang kb, 16 hlb, 176 lb. Deel 11 is nou voltooi, jou werk gaan oor die punt dele nie plat le nie, maar soos vantevore sal alles weer uitgestryk wees volgende week. Sien jou dan!