CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Die Hoërskool DF Malan

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Finansies / Finances

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Rut: n Liefdes Verhaal

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

Spelling our way to a lot of prizes

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BenguFarm Bestelvorm

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Mandala Madness Deel 2


Vinkie. Laerskool Fairland

Laerskool Gene Louw Primary

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

14/2016 Schalk Reynders HOOF

Direkte en indirekte rede *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Gene Louw Primary. Hannah Enslin 5E3

Geagte Ouers / Voogde en Florries

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

HOëRSKOOL PORTERVILLE

PROGRAMME PROGRAM. 1 WELCOME Mnr. Dirk Cronje VERWELKOMING. 3 SPORT AWARDS Mev. Lizelle Bekker SPORTTOEKENNINGS

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Vinkie. Laerskool Fairland

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

Die jaar se kaskar was

Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het.

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

Vinkie. Laerskool Fairland

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Tariewe

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Herman Byleveld. 25 Julie 2018 No Pa en Ma, raak intensioneel met jou gesin. Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal.

19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling

Annebelle Smit. Curriculum Vitae. ID Number: Cell number: +27 (0) address:

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Daar s n tsoenami op pad. bl. 2. PRG se son verrys in die Ooste

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

10/2017 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Vinkie. Laerskool Fairland

Blou BLOUES IS TOP!! UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WL Drinkwater. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

THE ENASIOS Some of the Enasio Boys at Bobby s Beef Farm OSKAR ATHLETIC

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Laerskool KENRIDGE Primary School

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Tariewe

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

3/2014 Annieka Moolman

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

STROOM. Foto: Mnr. Colin Fouché

2017/18 Werribee Devils VJBL Coach Appointments (Please note: coaches are named in alphabetical order & this list includes head & assistant coaches)

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Sterdansers by Vensters.

Transcription:

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail:dfm@telkomsa.net Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 01/08/2012 NR 7/2012 Geagte Ouers/Voog(de) Dear Parents/Guardian(s) TOP TEN ACHIEVERS 2 nd TERM: CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents: GRADE 12 GRADE 11 GRADE 10 GRADE 9 GRADE 8 1 Anchen Erasmus 2 Toshka Barnardo 3 Bianca Liebenberg Zoey Willemse Alichia Kapp Danica Loock Judi van Eeden Mariska Stolk Anja Kuyler Danaé Bouwer Danelle Stroebel Mignon Voges Nina Dippenaar Helene Greyling Tamarin van Rensburg 4 Kim Harris Karel Prinsloo Lize Marié Coetzee Marcélle Jacobs Danielle D Assonville 5 Cornelius Greyling 6 Elzaan van Eeden 7 Carl Barnard Christene du Toit Chris Hattingh Jaco Momberg Soerien Swanepoel Dannika Didloff Mikhail Goulding Shana Brown Klara Lategan Gabrielle Welgemoed Simoné Schafer 8 Reino Fouché Stefanie Conradie Mieke Gerber Nichole Green 9 Jade-Chloé van Deventer Elzaan Goosen Talita Booyens Johan Senekal Simoné Ferreira Chanté Herselman Kayla Crouse Matthys Keyter Megan Hobbs 10 Roelien Cara Schultz Amoré Gerber Lishka Anderson Redelinghuys PADWEDLOOP: Jamie-Lee Schlemmer het aan die Clover 10km Milk Run deelgeneem en die 1ste plek behaal in die junior afdeling.

BIATHLE: Jamie-Lee Schlemmer was included in the NMB Biathle team as well as the EC Team. The NMB athletes won top National Awards 2012 at Sampa Gala Evening. Jamie-Lee won gold at SA Biathle Champs 2012 and was included in the SA Team for Dubai in November 2012 for World Championships! SA STOEIKAMPIOENSKAPPE: Heinrich Scholtz is genooi om deel te neem aan die SA Kuskampioenskappe en die SA Jeug kampioenskappe. NETBALL: Tanya Strydom, Danica Loock and Steffany Wait were included in the East Cape Academy Netball Talent Identification Programme. OP KINDERKOOR : Rachell Barnard en Jané de Wet is genooi om deel te neem aan die Internasionale toer na Switserland, Oostenryk en Duitsland. BALLET: Celine Pretorius received the Level 2 Award in Graded Examination in Dance: Grade 5 (Ballet) with distinction. PERSONEEL: Me Bezuidenhout het as lid van die OP span aan die SA Kegelbal kompetisie deelgeneem en die volgende ontvang: Goue medalje vir vrouens dubbels, Silwer medalje vir 4-man span en 4de plek van die vrouens. Me Theresa Prince was selected to officiate as umpire, in Melbourne, Australia, Auckland and Christchurch, New Zealand for the Australian Netball Diamonds vs New Zealand Silver Ferns test series. POLOCROSSE: Chelsea McDonald was a member of the SA u/16a team which won the series against Ireland 3-0. The SA players were acknowledged for their professionalism both on and off the field. Chelsea was named Best Junior Lady Player after the 2nd Test. The SA players did extremely well as they played on horses loaned to them by the Irish and in conditions with which they are totally unfamiliar. FIETSRY: (Friendly City Cycling Club) Tiaan Barnard het aan n Tydwedren deelgeneem en derde geëindig en n brons medalje ontvang. In die padresieswedren het hy 2de geëindig en n silwer medalje ontvang. GTTPSA TRAVEL WRITING COMPETITION (TOURISM): Mercy Kannemeyer won a National Travel Writing Competition. Her article Secret Trails of my Country will be published on the GTTPSA Website and she will receive a cash prize and certificate. VROUE KRIEKET: Mieke de Ridder is aangewys as die beste junior krieketspeler van die jaar by Old Grey. Sy is ook die eerste meisie wat dié trofee ontvang. BINNENSHUISE KRIEKET: Mieke de Ridder is ook gekies vir die 0/16 SAspan.

GEMEENSKAPSDIENS: Lizelle Bothma het die tweede plek behaal in die Miss High Heels 4 Horns Eastern Cape 2012. 50% van die geld wat ingesamel is gaan vir die Mission Rhino projek en 50% vir MTR Smit Kinderoord. DEEP SEA ANGLING: Dannika Didloff received (for the second time) the prize for Top Junior (2011/2012) at the Port Elizabeth Deep Sea Angling Club. GHOLF: Nomads Junior Meesters: Miede de Ridder o/19 dogters - 3de plek. Rushane Peters o/17 seuns - 1ste plek. Jacques Smith o/15 seuns - 1ste plek. Jacques is ook gekies vir die OP o/19 Seunspan. Rushane vir OP /17 Seunspan en Mieke vir OP Vroue Gholf. Meriete orde OP Junior Gholf o/17, uit n ranglys van 48 kandidate: Jacques Smith 1ste, Rushane Peters 3de, Stefan Smith 11de en Clint Leander 26ste. Mieke het aan die Glacier Junior Ope Gholf toernooi deelgeneem en die B-afdeling gewen. BROODJIE-PROJEK U is welkom om vir mev Martie Visser te kontak (041 5813145) sou u ook wou deelneem aan genoemde projek, waardeur behoeftige leerders toebroodjies kry. Baie dankie aan almal wat bygedra het tot hierdie projek en dit tot dusver ondersteun het. MA S WAT OMGEE Dankie vir die gebedsessies wat gehou word. Ons kry pragtige terugvoering en dit beteken vir ons baie! Indien enige ouer/vriend by hierdie groepie wil aansluit, hulle kom op n Maandag oggend 07:30 in die Malherbietlokaal bymekaar. CROSS COUNTRY EVENT DAY DATE VENUE EP CHAMPS Sat 11 Aug St Albans

RUGBY: SPAN DF vs Otto du Plessis 1ste Verloor 21-24 2de Verloor 6-12 3de Verloor 3-26 o/15 Verloor 10-25 o/14 Verloor 26-30 UITSLAE HOKKIE: SPAN DF vs Otto du Plessis 1ste Verloor 0-1 2de Gelykop 0-0 0/16B Verloor 0-4 o/16a Verloor 0-3 o/14 Verloor 0-3 SKAAK: DF vs Brandwag: verloor 0-7 NETBAL: SPAN DF vs Otto du Plessis 14A Verloor 9-11 14B Verloor 3-11 16A Wen 14-0 16B Wen 14-4 16C Wen 15-11 19A Wen 32-9 19B Verloor 11-9 19C Verloor 14-6 TENNIS: DF vs VP: gelykop 5 elk Jaco Momberg en Cheswin Lottering het hul wedstryde gewen. DF vs Framesby DF vs Westering MUURBAL Verloor 5-10 Ruan van den Heever (Gr10) en Ramphart Mc Gregor het hul wedstryde gewen. Verloor 4-11. Ramphart Mc Gregor en Jonathan van Eeden het hul wedstryde gewen. CROSS COUNTRY Girls u/16 Girls u/14 Boys u/19 Jamie-Lee Schlemmer Tamarin van Rensburg Reinardt Herselman 4th League Gelvandale 1st 5th 7th

BELANGRIKE DATUMS - 3DE KWARTAAL IMPORTANT DATES - 3 RD TERM AUGUST 1-2 Malherbiet Beauty Pageant practice. Bible quiz. 2 Ballroom 16:30-17:30. 3 DFMSC Bring & Braai Roets Hall 18:30. (All educators, parents, learners, friends & family invited) 4 VP (H) Hockey/Netball/Rugby 6 Malherbiet Beauty Pageant practice. RCL nominations. PTA meeting 18:30 Staff room. 7 Malherbiet Beauty Pageant practice. RCL election 8 RCL nomination leaders 9-11 ATKV - teen regional festival scene 9 WOMEN S DAY 10 SCHOOL HOLIDAY 13 & 14 Malherbiet Beauty Pageant Practise. SRC nominations. 15 Malherbiet Beauty Pageant practice 16 & 17 ATKV - Redenaars final. 16 Malherbiet Beauty Pageant tech. practice. Rehearsal. Ballroom 16:30-17:30. Vote SRC. Language day ATKV. 17 Malherbiet Beauty Pageant dress rehearsal 18 MALHERBIET BEAUTY PAGEANT / MR HEINZ DF COMPETITION. Andrew Rabie (A) Hockey/netball/rugby. ATKV - Debat final 20 Announcement of final list - SRC 21 Circus SRC 22 Vote SRC 23 Ballroom 16:30-17:30. Announcement SRC. GR 12 EXAMS START 24 Announcement of Student Leaders 27 Announcement of Library Prefects 30 Ballroom 16:30-17:30. Sports day 31 Spring Civvie-day SEPTEMBER 1 DFMOK - VERMAAKAAND: THYS DIE BOSVELDKLONG. 2-6 ATKV - Tienertoneel finaal 3 OOV Verg. Personeelkamer 18:30 4 ATKV Afr Junior Olimpiade Eksamendatum 6 Baldans 16:30-17:30. Skoonmaakdag. 7-9 LLR Kamp 13 Baldans 16:30-17:30. 18 Toetsreeks begin 20 Baldans 16:30-17:30 24 ERFENISDAG 27 Baldans 16:30-17:30 28 SKOLE SLUIT. Matriekdans OCTOBER NB: 15 - Budget meeting Parents/Begrotingsvergadering met Ouers

AUGUSTUS: DFM RUGBY & NETBALL 2012 3 Burgersdorp (H) o/16a & 0/19A Netball 4 Victoria Park (H) Rugby Netball 14 Nico Malan (A) Netball 18 Andrew Rabie (A) Rugby Netball MUURBAL WEDSTRYDE TYD: 14:15 (VRYDAE) DATUM PLEK BAAN 3 Augustus Alexander Road DF Westview 17 Augustus DF - Sint Marks Tuis SKAAKLIGA RONDTE DATUM EERSTE SPAN 6 3 AUGUSTUS MUIR WEG 7 31 AUGUSTUS DANIEL PIENAAR TUIS Meisieshokkie wedstryde 2012 Datum Eerste T/W Tweede T/W O16A T/W O16B T/W O14 Beginners T/W span span (Moontlike wedstryde) 4 Aug VP T VP T VP T VP T VP T 18 Aug Andrew Rabie W Kirkwood T X X X MEISIES HOKKIE O/14 BEGINNERS SPAN 2012 Datum Vs T/W 8 Aug Pearson W 1st Team Boys Hockey U/16 Boys Hockey DATE OPPONENTS PLACE OPPONENTS PLACE 1 AUG ALEXANDER DF LINKSIDE WEST ROAD 8 AUG LAWSON DF NEWTON TECH DF BROWN 15 AUG LINKSIDE LINKSIDE WESTERING WESTERING

Beplan u dagboek vroegtydig vir die DF funksies in die 3 de kwartaal. Please plan your diary in advance to accommodate DF functions in the 3 rd term. Die doel van die DFMOK is om fondse te genereer om leerders by te staan in sport. / The purpose of the DFMSC is to generate funds to assist learners in sport. DIE DFMOK BIED AAN / DFMSC PRESENTS: N AAND SAAM MET THYS DIE BOS- VELDKLONG!! AN EVENING WITH THYS DIE BOS- VELDKLONG!! Datum/Date: 01/09/2012 Tyd/Time: 19:00 Venue: Hoërskool DF Malherbe High Koste/Cost: R120 p.p. met eie piekniekmandjie / with own picnic basket KONTANT KROEG BESKIKBAAR / CASH BAR AVAILABLE

VOORBLADNOOI/MR HEINZ DF 2012 Tickets will be available on 2 August at R65 per person, reserved seats, and R50 per person for unreserved seats. Come and enjoy a top production; one of a kind. Don t miss it!!! GOUE GEDAGTES Moenie te veel aandag gee aan titels nie Spits jou liewer toe op n liefdevolle verhouding ANONIEM TROFEë Ons versoek leerders om so gou moontlik (nie later as 21 Augustus nie) trofeë terug te besorg. Dit is weer een van die dae prysuitdeling! Dankie vir u aandag DF Groete P. HAUMAN SKOOLHOOF