NOTULE OIV. 18 April 2017 : Paling straat, Oesterbaai. Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed.

Similar documents
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Uit Moerdijk se pen Man en Media

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Dagsê aan al die Oesterbaaiers

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

PRESENT APOLOGY MINUTES

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

HANGKLIP- KLEINMOND ADMINISTRATION WARD 9. Members: Mr Thomas Snibbe Mountain Lanes. Mr Hermanus van der Merwe. Ms Henriette Derby

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

SUID-AFRIKAANSE NASIONALE SAADORGANISASIE SERTIFISERING STAANDEKOMITEE

NOTULE VAN DIE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 31 OKTOBER 2017 OM 14:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

HOëRSKOOL PORTERVILLE

CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID-AFRIKA

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

Geagte Lid, KENNISGEWING VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE (NWM)

Tariewe

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Hoe om krag te spaar

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID AFRIKA. Die voorsitter, Michael Lambert, verwelkom almal teenwoordig.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Direkte en indirekte rede *

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Edgehog

RAADSLEDE / COUNCILLORS

THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS OF SOUTH AFRICA DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS VAN SUID-AFRIKA

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER

Rut: n Liefdes Verhaal

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

MALHERBE RP et HATTINGH R

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) )L - AKPEB ADV. ADV. ADV. ADV. ADV. MNR. AL DIE BESKDLDIGDES; ONSKULDIG

TULI BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA TULI CATTLE BREEDERS SOCIETY OF SA

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

RAADSLEDE / COUNCILLORS

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

SIZA takes the sting out of auditing

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

SECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

19. Kerkargief en -museum

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE SPESIALE RAADSVERGADERING

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Mosselbaai Munisipaliteit

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

i ffistiile licarrattt

18. Jeug en Onderwys

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Transcription:

NOTULE OIV 18 April 2017 : Paling straat, Oesterbaai TEENWOORDIGHEID - Walter Kurten () - Adriaan van Wyk (AvW) - Hettie Jooste (HJ) - Riekie Pienaar (RP) - Fanie Groenewald (FG) - Joe Meyer (JM) - Lana Pepler (LP) - Otto Pepler (OP) - Diana Biggs (DB) 1. OPENING Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed. 2. VERWELKOMING Die voorsitter heet almal teenwoordig welkom 3. VERSKONINGS Al die lede is teenwoordig. Diana Biggs woon vergadering by om insette van OIV te verkry vir die IDP draft. 4. AANVAARDING VAN VORIGE NOTULES Vorige notules word eenparig aanvaar met veraderings 5. SAKE VOORUITSPRUITEND UIT VORIGE NOTULE 5.1 OMGEWINGSAKE JM JM was in gesprek met Victor Felten oor moontlike bydra vir die duine projek. Victor Felten sal duidelikheid gee oor bydra vir die duine projek by die IDP meeting die 18 April 2017. JM het n dokument opgestel wat Oesterbaai en Umzamowethu se behoeftes lys. Eddie sal dit hersien en terugvoering gee oor waar hulle kan bydra. Die 19 de April word die bulldozer afgelewer en geld wat geskenk is sal gebruik word om die diesel te koop. Hierdie geld sal weer herstel word op die boeke vir die projek waarvoor dit geskenk is. Die Slangrivier sal die 19 April 2017 oopgemaak word.

Huidiglik kan JM voortgaan met die duin rehabilitasie voor Branderstraat vir 5 dae. OIV is afhanklik van die moontlike donasie van mashienerie en hoop om R 300 000 se waarde van die munisipaliteit te kry. JM sal die dokument aan OIV deurstuur sodra dit voltooi is. 5.2 WATERVOORSIENING OP/JM Die huidige stand van water voorsiening is goed. Die reservoirs is vol. JM het die fonteine wat water voorsien skoon gemaak en dit sal op n gereelde basis gedoen word. Die kwaliteit van die water het verswak. Daar is E.coli gelees in die water en daar is ingetree deur klorineering. Die gemeenskap het gekla oor die sterk kloor reuk in die water. Dit is veroorsaak deur toediening van die kloor in die water op die verkeerde plek in die sisteem. Die kloor vlakke is gemeet en is nog aanvaarbaar vir menslike gebruik. HJ maak sterk uitspraak oor die feit dat die water hoe vlakke van E. coli gehad het en die munisipaliteit het niemand in Oesterbaai in kennis gestel nie. OP stel voor dat daar by Diana Biggs n kontak person verkry word wat OIV inkennis kan stel van enige veranderinge in die water. Die kwaliteit beheer word nie reg toegepas met die water in Oesterbaai nie. OP stel onderandere voor dat die water by elk van die 5 bronne wat water voorsien getoets word. Dit is noodsaaklik om die oorsaak van die E. coli infeksie te bepaal. OP se die klorinering het van die E. coli ontlae geraak maar dit moet net op die regte plek in die water system toegevoeg word. OP en JM sal met die department van waterwerke in kontak tree om dit aan te spreek. AvW stel voor daar word n weeklikse terugvoering gegee op die kennisgewing bord by die winkel oor die stand van water. Waterlesings word nie huidiglik korrek gemeet nie. OP en JM sal opvolg met waterwerke om dit te help regstel. OP en JM sal n dokument opstel oor die huidige stand van sake met waterwerke in Oesterbaai en dit oordra aan Diana Biggs. OP stel klem op hoe belangrik water is en die beheer van die kwaliteit. Dit is n kwessie wat met erns na gekyk moet word.

Daar moet duidelikheid gekry ord of geld uiteengesit is vir 2017.2018 vir water projekte. 5.3 LEWENSREDDERS HJ Die uitstaande bedrag verskuldig aan die winkel is betaal deur die OIV 5.4 GEMEENSKAPSAAL JM/AvW JM is huidiglik besig met herstelwerk aan die saal. Die vensters sal uitgehaal word aan die see se kant en vervang word met volglas vaste vensters. Die skaniere en knippe sal hergebruik word om die ander vensters te herstel. Victor Felten sal die glas verskaf en JM sal die werk doen. Naambord: Diana Biggs het goedkeuring gegee om voort te gaan Tafels: het kwotasies gekry vir nuwe tafels. Dit sal R900 per tafel kos. OIV gee toestemming om voort te gaan. Die klankstelsel is uit die saal gesteel. AvW sal dit aanspreek met die relevante persone. Die badkamer van die saal is nuut uitgeverf. Die kombuis gordyne moet gewas word en AvW sal gordyne aan HJ verskaf AvW sal die kwessie van saal stoele wat uitgeleen word adresseer by n vergadering wat sal plaasvind met Diana Biggs en die Ward 1 kansellier. 5.5 AFVALSTORTINGSTERREIN JM/LP Die tender prosess is gelsuit en nuwe kontrakteurs sal aangestel word om die bou van die nuwe drop-zone in Oesterbaai. Huidiglik word erwe skoon gemaak maar die tuin vullis word alles by die huidige afvalstortings terrain gegooi. OP stel voor daar word vasgestel of die verwydering van die tuinvullis by die kontrak ingesluit is. JM sal opvolg om n chipper te kry om die take opte sny wat huidiglik by die stortingsterrein le. LP sal n moontlike kontak vir JM stuur.

5.6 BRANDWEER RP wag nog vir terugvoering oor die nuwe brandstasie se oprigting. awaiting reply on plan of station. They are planning to finish end of June? Enrico in charge. The crate with firehose at shop is a concern and HJ will pick it up and keep it safe. OP asked to check if there are 2 firehouses at pumphouse. HJ will follow up. RP asked for local training and Enrico will do this. RP AvW JM 5.7 NOODPLAN en FG sal opvolg oor die huidige noodplan. OP stel voor daar word gekyk na n aksie plan en evakuasie plan. en FG sal die noodplan aan almal versprei. 5.8 PAAIE Daar is net n paar herstel werke. JM het goeie terugvoering gekry vir al die herstel van die paaie van die inwoners. 5.9 KOMMUNIKASIE/NUUSBRIEWE We will wait for Joe to send some news on projects. Then there will be a news letter send out. We hope to send out before May. The current list of Oysterbay is very good 5.10 UMZAMOWETHU AvW gee terugvoering. Daar is nie nuwe sake nie, sleg die wat genome is en dit sal met die opkomende vergadering geaddreseer word. Die huidige gesondheids sake is wel n belangrike saak wat aangespreek moet word. JM/LP 5.11 FINANSIES Daar is tans R70 000 beskikbaar. R60 000 van die totale bedrag is geskenk deur inwoners. Huidige uitgawes is Handskoene en brille vir die werkers wat rehabilitasie doen. RP

6. NUWE SAKE JM BUSHALTE: JM is besig met die randstene JM stel voor die OIV kyk na die huidige program wat St Francis het om bydra te maak aan die munisipaliteit vir spesiale prjekte. RP stel voor dit word in die volgende nuusbrief uitgestuur JM le klem op die huidige sosio-ekonomiese stand van sake in Umzamowethu en dat dit met erns geaddresseer word. 7. DIANA BIGGS WARD 1/IDP DRAFT DB DB was in samespreking met VF en daar is besluit meer aandag sal aan Oesterbaai geleen word en geld sal uiteengesit word vir Oesterbaai. DB ondersteun die huidige werk wat gedoen word in Oesterbaai. AvW het vir n deeglike werks beskrywing vir die ward lede en voorsitter gevra. IDP vergadering word gehou in die Oesterbaai gemeenskapsaal die 18 April 2017. Die nuwe IDP draft dokument is beskikbaar vir almal om te lees. Die IDP dokument lys prioriteits projekte om aandag te geniet. Die OIV lewer hulle insette en n dokument is saamgestel deur LP met n lys van projekte. Dit sal voorgedra te word deur JM by die vergadering. Mrs Dreyer will be heading IDP meeting 8. VOLGENDE VERGADERING Nie vasgestel nie. Kommunikasie sal uitgestuur word 9. AFSLUITING Almal is bedank vir hulle bydraes en teenwoordigheid asook vir DB se bywoning.

NAAM/NAM E Walter Kurten VOORSITTER/ CHAIRMAN Lana Pepler SEKRETARESSE / SECRETARY Hettie Jooste TESOURIER/ TREASURER Kommunikasie/ Communication Skakeling / Cooperation Agendas en Notules Opdatering van vorms Opstel van briewe Afvalstortingsterrein PORTEFEULJE / PORTFOLIO Finansies/Finances Gemeenskapsaal/: Community Hall Besprekings, Herstelwerk, Invoices, en algemene take Toilette/Toilets Water Tuine/Gardens (saal tuin word behartig deur Elmarie Stoffberg) Uitstuur van nuusbriewe en ander kommunikasie Opdateer van adresse Lewensredders Spesiale projekte/funksies Inlig van gemeenskap rakende vergaderings/byeenkomste van groepe waarby gemeenskap belang het Ander algemene take/ Other general tasks

Hannes Botha Joe Meyer Adriaan van Wyk Otto Pepler Riekie Pienaar Fanie Groenewald Fondsinsameling Fundraising Omgewingsake/ Environmental Affairs Omgewingsake/ Environmental Affairs Paaie/Roads Fondsinsameling/ Fundraising Afvalstortingsterrein Umzamowethu Water Fondsinsameling/ Fundraising Afvalstortingsterrein Vullisverwydering Toerisme - Bemark Oesternaai Sorg dat ledegeld betyds betaal word. Kersmark: Eventgoedkeurings Sameroeper van Kersmarkkomitee. Brandweer Kletsklub kuierblad Spesiale projekte/funksies Skool/School Opstel van nuusbriewe en plasing op webblad via Mias Plasing van nuusbrokkies op webwerf Kersmark: Bemarking