AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

Similar documents
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

NOTULE VAN DIE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 31 OKTOBER 2017 OM 14:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

RAADSLEDE / COUNCILLORS

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 30 AUGUSTUS

NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 26 JANUARIE 2017 OM 11:00

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 14 FEBRUARIE / FEBRUARY 2017

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 1 DESEMBER / DECEMBER 2017

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 APRIL

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP DONDERDAG, 13 DESEMBER 2018 OM 11:00

BenguFarm Bestelvorm

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

RAADSLEDE / COUNCILLORS

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE SPESIALE RAADSVERGADERING

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERS- KOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 21 JANUARIE 2015 OM 11:00

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

2 [PROCLAMATION NO. 04 OF 2016] AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME OF BAINSVLEI By virtue of section 29(3), read with section 30 of the Townships O

AIDS HELPUNE. 1 oaoo We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66. Vol.

2 PROVINCIAL NOTICES 99 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): Bloemfontein (Bainsvlei): Rezoning Pertaining to Portions 5 (of 1), 6

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Mosselbaai Munisipaliteit

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

I oaoo o I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

AIDS. joaoo HElPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure Vol. 10. PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

2 No. 161 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JUNE 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documen

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Provincial Gazette. Provinsiale Koerant INHOUD CONTENTS. Friday, 27 July Vrydag, 27 Julie 2007 PROVINCE OF WESTERN CAPE PROVINSIE WES-KAAP

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 24 OCTOBER 2008 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. GENERAL NOTICES ALGEMENE KENNISGEWINGS 334 Town-planning and T

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 9 NOVEMBER 2016 OM 11:00

NORTH WEST NOORDWES PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

11WILK c_.. \\* --,- 0) "410. ifite eitoetail nt (Registered at the Post Office as a Newspaper)

PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT MAHIKENG

Provincial Gazette. Provinsiale Koerant CONTENTS INHOUD. Friday, 11 May Vrydag, 11 Mei 2007 PROVINCE OF WESTERN CAPE PROVINSIE WES-KAAP

AIDS HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No oaoo o, Selling price Verkoopprys: R2,50

MALHERBE RP et HATTINGH R

THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS OF SOUTH AFRICA DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS VAN SUID-AFRIKA

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 9 APRIL 2014 OM 11:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERS- KOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 9 DESEMBER 2015 OM 08:00

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

... ' _ r" r1l._ / _..., _.. - r-.,_. _...-::II... LJ I[.,.~ ~_LJ.I:,... "-::li ri... r "... v '11... L.I I:.- r'i L8 V,. r Provincial Ga

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NORTH WEST NOORDWES PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Which includes I Waarby ingesluit is-

2 No. 178 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 JULY 2008 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. LOCAL AUTHORITY NOTICES 2483 Town-planning and Townsh

Transcription:

s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van Rooy [DA] : Lid van Burgemeesterskomitee Rdl. MA Wessels [DA] : Lid van Burgemeesterskomitee ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker AMPTENARE Adv. H Linde - Munisipale Bestuurder Mnr. JWA Kotzee - Direkteur Korporatiewe Dienste Mnr. GJ Goliath - Direkteur Finansiële Dienste Mnr. H Kröhn - Direkteur Tegniese Dienste Mnr. W Wagener - Bestuurder: Beplanning en Onwikkeling Mev. JS Erasmus - Interne Ouditeur Mev. RR Fillis - Klerk: Komitee Dienste Me. AA Somers - Klerk: Komitee Dienste BKN001/06/2017 OPENING EN VERWELKOMING AKSIE Die Direkteur Finansiële Dienste open met gebed, waarna die Uitvoerende Burgemeester almal by die vergadering verwelkom. n Spesiale woord van verwelkoming word gerig aan die afvaardiging, naamlik: die Munisipale Bestuurder, Direkteur Korporatiewe Dienste, Raadsdame Crafford en Raadsheer van Rooy wat terug is van hul Belgiese werkstoer na Heist-op-den-Berg Gemeente.

2 BKN002/06/2017 AANSOEKE OM VERLOF TOT AFWESIGHEID 3/3/1/4 Bestuurder: Strategiese Dienste - verlof BKN003/06/2017 VERKLARING VAN BELANGE INGEVOLGE SKEDULES 1 & 2 (GEDRAGSKODE VIR RAADSLEDE EN AMPTENARE) 3/3/1/6 Alle Raadslede en Amptenare verklaar individueel dat hulle geen persoonlike belange, met betrekking tot die items op die agenda, het nie. BKN004/06/2017 BEKRAGTIGING VAN DIE NOTULE VAN DIE VORIGE VERGADERING: DINSDAG 30 MEI 2017 3/3/2/2 Dat die notule van die vergadering gehou op Dinsdag 30 Mei 2017 bekragtig word. KLERK: KOMITEE DIENSTE (AA SOMERS) BKN005/06/2017 VERKLARINGS / MEDEDELINGS DEUR DIE VOORSITTER EN MUNISIPALE BESTUURDER 3/3/1/6 Die Munisipale Bestuurder doen die volgende mededelings: Sy bedank die Direkteur Tegniese Dienste met sy span asook die Bestuurder: Administratiewe Dienste wat waargeneem het die vorige week en hul goeie diens tydens die storms; Dat die tussenverkiesing in Wyk 5 plaasvind op Woensdag 23 Augustus 2017 vanaf 07:00 tot 21:00 vir gewone stemme en op Dinsdag 22 Augustus 2017 vir spesiale stemme vanaf 08:00 tot 17:00; Dat kieser-registrasie plaasvind op 01 en 02 Julie 2017; en Dat die Uitvoerende Burgemeester se moeder baie siek is. Die Voorsitter doen die volgende mededelings: Hy bedank die Direkteur Tegniese Dienste met sy span vir hul harde werk gelewer tydens die stormreën die vorige week; en Dat n ondersoek terplaatse gedoen word by Piketberg-skougronde na afloop van die vergadering deur die Burgemeesterskomitee, Munisipale Bestuurder en Direksie.

3 BKN006/06/2017 ONDERHOUDE MET AFVAARDIGINGS 3/3/1/5 BKN007/06/2017 MOSIES / VRAE 3/3/1/1, 3/3/1/2 BKN008/06/2017 DRINGENDE SAKE/ VERSLAE VANAF DIE MUNISIPALE BESTUURDER 4/1/1/B BKN009/06/2017 VERSLAG OP GRONDVERSOEK TEN OPSIGTE VAN 'N GEDEELTE ERF 1002 PORTERVILLE Raadslid Wessels lei die item in en gee breedvoerig agtergrond met betrekking tot die item onder bespreking. Verskeie vrae, insette en kommentaar word gelewer. AANBEVELING: VIR OORWEGING DEUR RAAD 1. Dat die Raad toestem tot die onderverdeling en hersonering van die 15 ha gedeelte van Erf 1002 Porterville (Porterville Meent), geoormerk vir nywerheidsontwikkeling in die Raad se Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk, vir nywerheidsdoeleindes ongeag die grondversoek wat ontvang is; 2. Dat voortgegaan word met Omgewingsimpakstudies, soos benodig vir die skep van 15 ha nywerheidsgrond, ongeag die grondversoek wat ontvang is; 3. Dat die Raad oorweging daaraan skenk om n gedeelte van Erf 1002 Porterville (Porterville Meent), geoormerk vir nywerheidsontwikkeling in die Raad se Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk, per tender beskikbaar te stel; 4. Dat, indien die Raad vervreemding van die gedeelte grond ondersteun, met die Porterville Gemeenskapsvereniging ooreengekom word oor wanneer die grond vir vervreemding beskikbaar gestel kan word gegewe bestaande verhuring;

4 5. Dat die Raad n geskikte insetprys bepaal, met dien verstande dat die koper verantwoordelik sal wees vir die opgradering en voorsiening van dienste (water, riool, elektrisiteit) asook die skep van toegang op die Distrikspadingenieur se standaard. Die koper sal verantwoordelik wees vir enige Omgewingsimpakstudies wat addisioneel vir die beoogde gebruike benodig word; en 6. Dat die tender saamgestel word op so n wyse dat prys nie die enigste oorweging is nie, maar dat ontwikkelingsvoorstelle ook in aanmerking geneem word. BKN010/06/2017 GRONDVERSOEK TEN OPSIGTE VAN N GEDEELTE VAN ERF 471 LAAIPLEK (L471) Raadslid Wessels lei die item in en gee agtergrond met betrekking tot die item onder bespreking. Die Munisipale Bestuurder versoek dat die Bestuurder: Beplanning en Ontwikkeling tesame met die Stadsbeplanner: Wes kyk na ander moontlike addisionele grond tot n alternatiewe voorstel, omrede dit vir n goeie doel is. Die versoek van die Munisipale Bestuurder word gesteun deur die Uitvoerende Onderburgemeester. AANBEVELING: VIR OORWEGING DEUR DIE RAAD 1. Dat die versoek nie toegestaan word nie; en 2. Dat die Direkteur Korporatiewe Dienste n ondersoek doen na alternatiewe moontlikhede en terugvoering gee by die staande komitee binne n tydperk van twee maande. BKN011/06/2017 GRONDVERSOEK TEN OPSIGTE VAN N GEDEELTE VAN ERF 1093 VELDDRIF (LẾeR VERW. V. 1093) Raadslid Wessels lei die item in en gee breedvoerig agtergrond met betrekking tot die item onder bespreking. Verskeie vrae, insette en kommentaar word gelewer deur die Raadslede en Amptenare. AANBEVELING: VIR OORWEGING DEUR DIE RAAD 1. Dat die Raad toestem tot die onderverdeling van n gedeelte (5625m²) van Erf 1093 Velddrif, geoormerk vir nywerheidsontwikkeling in die Raad se Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk, vir nywerheidsdoeleindes;

5 2. Dat die Raad oorweging daaraan skenk om n gedeelte van Erf 1093, Velddrif geoormerk vir nywerheidsontwikkeling in die Raad se Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk, per tender beskikbaar te stel. n Bedrag van R275 000.00 (BTW ingesluit) word as insetprys voorgestel; 3. Dat die Raad n geskikte insetprys bepaal, met dien verstande dat die koper verantwoordelik sal wees vir die opgradering en voorsiening van Dienste; en 4. Dat die tender saamgestel word op so n wyse dat prys nie die enigste oorweging is nie, maar dat ontwikkelingsvoorstelle ook in aanmerking geneem word. BKN012/06/2017 GRONDVERSOEK TEN OPSIGTE VAN ERF 4420 PIKETBERG (PIKETBERG KARAVAANPARK) (LẾeR VERW.: PB.4420) Raadslid Wessels lei die item in en gee kortliks agtergrond met betrekking tot die item onder bespreking. BESLUIT Dat die item oorstaan vir verdere bespreking by die volgende Uitvoerende Burgemeesterskomiteevergadering. BKN013/06/2017 VERKLARING VAN BOKKOMLAAN AS PROVINSIALE ERFENISGEBIED: (LEêR VERW.: V. 486) Die Bestuurder: Beplanning en Ontwikkeling lei die item in en gee agtergrond met betrekking tot die item onder bespreking. AANBEVELING: TER INLIGTING AAN DIE RAAD Dat die Uitvoerende Burgemeesterskomitee kennis neem. BKN014/06/2017 PELICAN BEACH RESORT: ERF 576 LAAIPLEK (FILE REF.: L.576) BESLUIT Dat die item terugverwys word na Direksievergadering op Maandag 19 Junie 2017.

6 BKN015/06/2017 VERHURING VAN MUNISIPALE GROND: ERF 3328 PIKETBERG (LEêR VERW.: PB.3328) Raadslid Wessels lei die item in en gee kortliks agtergrond met betrekking tot die item onder bespreking. AANBEVELING: VIR OORWEGING DEUR DIE RAAD 1. Dat Erf 3328, Piketberg op hierdie stadium nie vervreem/verhuur kan word nie omrede: 1.1 Erf 3328, Piketberg geidentifiseer is as strategiese grond wat onder bespreking is om deel te vorm van die RSEP/VPUU program (Regional Socio-Economic Programme and Violence Prevention through Urban Upgrading Programme) wat die Provinsiale Regering Wes-Kaap in samewerking met Bergrivier Munisipaliteit vir Piketberg uitvoer; en 1.2 Erf 3328, Piketberg is dus geïdentifiseer vir die lewering/verskaffing van munisipale dienste soos bepaal in Artikel14 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur (56 van 2003) en kan om voorgenoemde rede nie vervreem/verhuur word nie. BKN016/06/2017 VISHUISPERSEEL NO.8: ERF 486, VELDDRIF (BOKKOMLAAN) 17/12/3/2 Raadslid Wessels lei die item in en gee breedvoerig agtergrond met betrekking tot die item onder bespreking. AANBEVELING: VIR OORWEGING DEUR DIE RAAD Dat die aansoek vir toestemming om die perseel te gebruik vir die onthaal en voorsiening van bootritte en toere aan internasionale toergroepe en om nuwe toilette, n kombuisarea en binnebraai aan te bring op vishuisperseel No. 8 (Mev. C.E. Smit) nie goedgekeur word nie, omrede: 1. Die applikant beoog om toilette buite die grense van huurperseel no. 8 aan te bring vir die voorgestelde gebruik. Dit word voorgelê dat uitbreiding van hierdie huurperseel aanleiding sal gee tot verdere versoeke vir uitbreiding aan vishuise wat afbreuk sal maak aan die outentieke aard van Bokkomlaan en die historiese geboue daarop, afgesien daarvan dat n permitte vanaf Erfenis Wes-Kaap ook benodig mag word ingevolge Artikel 34 van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999. Die oopruimte (Erf 486, Velddrif) is slegs gesluit vir n huurarea en dit sal dus weer opgemeet en gesluit moet word by die Landmeter-Generaal;

7 2. Die voorstel sal tot gevolg hê dat toergroepe met voertuie per pad na die betrokke vishuis geneem word. Weens die feit dat Bokkomlaan nie oor n geteerde pad van n standaard breedte beskik nie, sal die addisionele verkeer na en van die betrokke vishuis meer stof en geraas veroorsaak. Die verhoogde geraas en stof sal afbeuk maak aan die karakter van Bokkomlaan, steurnis aan omliggende inwoners veroorsaak en die welstand van die natuurlike omgewing belemmer. Die huidige informele grondpad dra by tot die karakter van die gebied en sal verharding van die ryvlak afbreuk doen; en 3 Bokkomlaan is van erfenisbelang en speel n groot rol in die toerisme van die dorp. Die voorstel het hoofsaaklik ten doel om toeriste op toere te neem en hul te onthaal/vermaak, hoewel die verwerking van bokkoms steeds vanaf die eiendom sal plaasvind. Die voorgestelde onthaal fasiliteit vir toeriste, insluitend n binnebraai, druis in teen die aard en bestaan van Bokkomlaan. Hoewel die voorgestelde gebruik wel toerisme kan bevorder, sal dit nie bydra tot die bewaring van die erfenis van Bokkomlaan nie, maar dit eerder benadeel en n presedent skep vir verdere onthaal/vermaaklikheidsgebruike in Bokkomlaan. BKN017/06/2017 CONTRACT CIRCULAR: RT15-2016 FOR THE SUPPLY AND DELIVERY OF MOBILE COMMUNICATION SERVICES TO THE STATE FOR THE PERIOD 15 SEPTEMBER 2016 TO 31 AUGUST 2020 Die Direkteur Korporatiewe Dienste lei die item in en gee kortliks agtergrond met betrekking tot die item onder bespreking. AANBEVELING: TER INLIGTING AAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Dat kennis geneem word dat Vodacom vanaf 1 Julie 2017 31 Augustus 2020 die Raad se diensverskaffer sal wees vir mobiele kommunikasie dienste. BESTUURDER: ADMINISTRATIEWE DIENSTE BKN018/06/2017 AFSKRYWING VAN ONINBARE SKULD 9/1/2 BESLUIT 1. Dat die item onttrek word; en 2. Dat die item oorstaan vir bespreking by die volgende Uitvoerende Burgemeesterskomitee vergadering. DIREKTEUR FINANSIЁLE DIENSTE

8 BKN019/06/2017 NOTULES VAN DIE WYKSKOMITEES VIR KENNISNAME BKN020/06/2017 NOTULES VAN DIE BODTOEKENNINGSKOMITEE VIR KENNISNAME 8/1/1 BKN021/06/2017 IN KOMITEE: AANBEVELINGS EN VERSLAE VOORGELÊ VIR OORWEGING DEUR DIE RAAD BKN022/06/2017 IN KOMITEE: BESLUITE INGEVOLGE GEDELEGEERDE BEVOEGDHEID EN ITEMS WAARVAN KENNIS GENEEM IS BKN023/06/2017 IN KOMITEE: NOTULES VAN DIE OPLEIDINGSKOMITEE SE VERGADERING VIR OORWEGING / KENNISNAME BKN024/06/2017 IN KOMITEE: NOTULES VAN DIE ARBEIDSFORUM SE VERGADERING VIR OORWEGING / KENNISNAME DIE VERGADERING VERDAAG OM 11:25 BEKRAGTIG AS N WARE WEERGAWE VAN DIE VERRIGTINGE VOORSITTER (UITVOERENDE BURGEMEESTER) DATUM