Kerssangdiens. SA Gemeente

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Mandala Madness Deel 2

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Direkte en indirekte rede *

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

SIZA takes the sting out of auditing

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Tariewe

Hoe om krag te spaar

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Gemeenteblad. Maak Stellenbosch oop, vra studente. NGK Stellenbosch. Hoe oop is ons gemeente? Jaargang 15: Nr 2: Tweede Semester 2015

Dialoog en paragrawe *

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Rubriek vir skeppende werk

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Sterdansers by Vensters.

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

CLF Nuus News. The Message of the Bible to all through free and affordable literature in everyone s language

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Edgehog

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

BYBELGEBRUIK TYDENS GROEPSBYBELSTUDIE

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

G. J. du Preez

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Webadres: Die Pastoor se pen:

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Missionary Perspectives in the New Testament

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Transcription:

Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr Ockie Raubenheimer M: 07813894460 Ockie@sagemeente.com Kerkkantoor: 01372 276743 Annette Navrae en Algemene kantoorwerk M: 077 6287 2067 annette@sagemeente.com Ilse Selgroepe en data en Voetspore M: 075 3611 8129 Ilse@sagemeente.com Ziona Eredienste / kampe M 077 9320 5938 ziona@sagemeente.com www.sagemeente.com BAIE dankie aan J aco en Luanne v d Merwe se selgroep met die voorbereiding van vandag se erediens Nuwe mense : BAIE WELKOM By die Cyber Café is ons CONNECT hoekie kom drink saam n koppie Tee/koffie en kry meer inligting! BAIE welkom! Volg die aparte program wat jy ontvang het en wees so deel van die Spesiale diens Koningsoffer 2012 Jaarlikse koningsoffer bied jou die geleentheid om uit dankbaarheid n ekstra bydrae te maak en so betrokke te wees by gemeenskapsprojekte in die VK en in Suid Afrika. 2012 se Koningsoffer word 50/50 verdeel tussen: PEN Gemeenskap-aksie in die Middestad van Pretoria wat kospakkies voorsien vir kinders, werkverskaffingprojekte en aand kerk. Plaaslike gemeenskapsprojekte in samewerking met charities in die VK Ek wil U loof met n dankoffer, ek wil die Naam van die Here aanroep Ps 116:17 (sien bl vir o a verdeling wat hierdie jaar aan plaaslike Charites gedoen is) Bring jou Koningsoffer na die Kerssangdiens 25 November My Koningsoffer....maak n verskil KINDERS 3-5 jariges is aanvanklik deel van die diens maar kan dan uitgaan na klas terwyl al die ander kinders en tieners in die kerk bly vir die hele diens. Vir babas en kleuters is plek in die voorportaal indien nodig.

2 Van vandag af is dit ook moontlik om kollekte d m v jou selfoon te gee Deur n boodskap na 70070 te stuur en dan SAGS00 met die bedrag in te sleutel is die kollekte gegee Hier word verduidelik hoe dit werk ook t p v Gift Aid: 1. Someone donates 10 direct to your charity. 2. Your charity receives 10 within days. 3. We then reclaim the Gift Aid from HMRC (which takes 2 to 3 weeks) + 2.50 4. When we receive the Gift Aid we deduct our 5% fee from it - 63p 5. Barclaycard deducts a card-processing fee (1.3%) -13p 6. We pay the Gift Aid, minus our fee and card-processing fee, to your charity. Their 10 donation becomes 11.74 In summary: when someone donates 10, your charity receives 11.74. In die Pos: In die komende week ontvang jy deur die pos n spesiale brief komende van ons Suidwyk se leiers oor die huidige stand van sake in Suidwyk en S A Gemeente. Daar verskyn ook name en kontak besonderhede van mense wat gekontak kan word indien daar vrae is. En in Desember verskyn ons 2013 Kalender om jou te help om die nuwe jaar te beplan ook rondom allerlei kerkaktiwiteite waarvan die Campaing (0ns is Familie van God) Januarie tot Maart wat afskop met n baie spesiale FLIEK-SOP-POPCORN-aand op Saterdag 19 Januarie Maak seker dat jy nou reeds die aand oophou!

Gebedsversoeke: Ons bid graag vir mekaar. Jy word uitgenooi om gebedsversoeke na ons gebedsbediening te stuur: Bedieningsleidster is: Melandi v d Berg E-pos melandi@sky.com of kerkkantoor by 01372 276743 Sarie Kolbe Wat die afgelope week met chemo behandeling begin het! n 6 weke prosedure begin volgende week! Ons bid dat sy goed daarop sal reageer! Ons bid spesiaal vir haar gemoedstoestand en n fisiese kragte om alles te kan hanteer ook rondom die Kersfeestyd Tel 077 66197143 sariekolbe@supanet.com Johan (Petra) Opperman van Windsor se Pa is skielik in SA oorlede. Hul het nog onlangs hier gekuier! Johan was gelukkig by hom - ons bid vir hom en Petra en hul drie kinders met die verlies van n geliefde Oupa en glo dat die mooi herinneringe hul in die tyd sal dra - petrasittig1@aol.com 01753 857389 Ons bid spesiaal vir die BEROEP van n nuwe predikant vir SA Gemeente. Bid vir die kandidate wat aansoek gedoen het of nog oorweeg om aansoek te doen. Ons bid ook vir al drie SA Gemeente se wyke London, Noord en Suid in hierdie tye van verandering. Ons bid vir die wêreld: Sirië, Gaza, Israel, Egipte, Europa en Engeland. Ons bid vir Suid Afrika en veral ook vir die boere in die Wes Kaap en die gepaardgaande onluste Mag die Here VREDE gee wat ALLE verstand te bowe gaan veral ook nou in die KERSTYD Skenkings uit ons 2011 Koningsoffer... Elke jaar se Koningsoffer vir plaaslike instansies word verdeel tussen die mense wat ons deur VOETSPORE ondersteun. Gedeelte van die geld is al die eerste helfte van die jaar uitgedeel en nou word die volgende skenkings gedoen: Crawley Open House 350 Swindon Food Bank 350 Besom 350 RASASC 350 YMCA 475 (Worsbroodjies verkope Son 14 Okt) Street Angels 350 Baie dankie dat JY ook so n VERSKIL maak! 3 Kom ons bid saam! Daar is n maandelikse gebedskalenders op die webblad beskikbaar. Gaan kyk onder http://suidwyk.sagemeente.com Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking (Jak. 5:16). Dankie aan Melandi van ons gebedsbediening vir die opstel hiervan: Desember se gebedskalender is vandag in die afkondigings. Hou dit byderhand vir n sinvolle gebedslewe. Voeg gerus jou persoonlike gebede by! Besoek gerus ons webbladsy by: www.sagemeente.com Daar kan jy: na preke gaan luister Streaming van vorige dienste gaan kyk / luister Ons pragtige fotogalery besoek (daar is nog baie foto s van o a die damesoggend) Afkondigings van vorige Sondae asook die liturgiese blaaie kry, gebedskalender en inskrywings doen En nog vele meer...

SA Gemeente Nuus: Op Saterdag 13 Oktober en Sondag 14 Oktober het Dr Ockie Raubenheimer onderskeidelik aan die Sentrale Kerkraad asook die Wykskerkraad en gemeentelede teenwoordig bekend gemaak dat hy en Annette besluit het om einde Maart 2013 na bykans 12 jaar by SA Gemeente terug te keer na Suid Afrika. Die Sentrale Kerkraad het derhalwe besluit om so gou as moontlik iemand te beroep sodat die bediening in SA Gemeente en SUIDWYK kan voortgaan sonder om n leemte te laat. Hierby is die advertensie wat op die Webblad verskyn asook vanaf November in die Kerkbode in SA geplaas sal word. Lidmate is ook welkom om die Suidwyk kerkkantoor te kontak indien hulle iemand sou wou nomineer wat gekontak kan word om aansoek te doen. Vir meer inligting of enige vrae kontak gerus die kerkkantoor by : 01372 276743 of Suidwyk@sagemeente.com 4 Leraar: SA Gemeente in die Verenigde Koninkryk SA Gemeente in die VK het n vakature en beroep n Leraar vir n 5 jaar kontrak Taakomskrywing Visie van SA Gemeente is om Suid Afrikaners in die Verenigde Koninkryk te WEN, BIND, LEER en STUUR om roepingsbewus te leef in die koninkryk van God. Die leraar moet die gemeentevisie konkretiseer deur verantwoordelikheid te neem vir die uitbouing van die bediening in die betrokke wyksgemeente en in samewerking met ander leraars in die wyer SA Gemeente. Omvattende bediening sluit in prediking, pastoraat, leiersontwikkeling,bestuur en opleiding. Uitbou van kleingroepe, jeug en gesinsbediening Mobilisering van gemeente se plaaslike uitreikbediening Profiel van kandidaat Profiel van ideale persoon sluit in: Ervaring van omvattende gemeentebediening, kleingroepe, jeug en gesinsbediening Beskik oor leiersvermoëns, bestuursvaardighede en spanervaring Vermoë om saam met mense in verskillende lewensfases te bedien. Aansoeke moet volgens n spesifieke formaat gestruktureer word. Die aansoek proforma is beskikbaar op die webblad www.sagemeente.com of suidwyk@sagemeente.com. Aansoeke moet per e-pos ingedien word. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 14 Desember Gebedsversoek: Kort na Ockie se aankondiging het dit ook bekend geword dat Dr Christo Benade wat die afgelope 5 jaar predikant van Noordwyk is n beroep aanvaar het na Suider Strand in Suid Afrika. Hy en sy gesin vertrek reeds 12 Desember 2012 om in Februarie 2013 daar te begin werk Ons bid dus baie spesiaal vir die SA Gemeente se leiers om in hierdie komende maande die regte besluite te neem rondom die volgende fase van SA Gemeente Met 2500 lidmate versprei oor Engeland het dit n tuiste vir baie mense geword - Hier leer mense mekaar as familie liefkry en die Here op verskillende maniere te dien Elke gemeentelid het dus ook n verantwoordelik om saam te bid vir die volgende predikante wat die leisels moet oorneem asook vir die leiers wat die besluite met die oog op die toekoms moet neem. Enige gemeentelid is ook welkom om vir Ockie of enige ander leier te kontak indien hulle insette wil lewer.

Nuwe Babas... Ons wens baie graag ons nuwe ouers geluk met die groot geskenk uit die Hand van die Here. Om dit te kan doen moet julle ons asb laat weet wanneer jul kleinding gebore is: Kontak vir: Susan Steyn (bababediening) by susansteyn@aol.com EN terselfdertyd die kerkkantoor by suidwyk@sagemeente.com 01372 276743 5 Baie geluk: Ons Oktober baba: Quinton en Erna Joubert van Maidstone het op 17 November n dogtertjie Anike - ryker geword 12 maande na haar boetie Wicus se geboorte. Ons is dankbaar dat dit goed afgeloop het qjoubert@live.co.za 078 5148 1781 Huis 01622 721 659 Laat weet gerus wanneer jul baba gebore is! Ons deel graag in jul vreugde! Laat weet asb die kerkkantoor wanneer n baba gebore is! By die INFO tafel is n boek waarin julle die verwagte datum kan skryf dan BID ons saam met julle! Wil jul DOOP of Inseën of bekendstel? Volgende Doop by Guildford Sondag: 23 Des Vir Doopgesprekke kontak die kerkkantoor by annette@sagemeente.com 01372 276743 om n afspraak te maak. Dit geld vir doop in die VK of in SA Vir doop in SA is daar n toestemmingsbrief nodig wat betyds ontvang moet word. Belangrike datums vir julle dagboeke Son 2 Des 11:00 KERSSANGDIENS & KERSETE te Maidstone ME17 3 HL Bespreek vir die wonderlike 3 gang KERSETE net na die Kerssangdiens Moenie hierdie FEES-geleentheid op 2 Desember misloop nie! 12 vir volw (bo 12) kinders 3 12: 6 Kontak elsje@kwanare.com Son 9 Desember Guildford erediens met spesiale getuienis van Jaco van Gass wat in Afganistan beseer was en deel is van Heroes of the war Watter talente het jy ontvang wat jy kan deel? Ons het jou nodig : As jy enige instrument kan speel of kan sing..kom wees deel van ons musiekspan!!! SUIDWYK aktiwiteite VOETSPORE IN DIE GEMEENSKAP vir enige navrae oor waarby ons alles betrokke is en waarby julle betrokke kan raak kontak vir Jannie Vermeulen (bedieningsleier) Mob 078 16956538 jannievermeulen@yahoo.co.uk

6 Ons groet..die Goveas en die Jouberts V l n r Estian Pa Johan Lara en Ma Sandra Govea Johan (oorspronklik van Krugersdorp) en Sandra (van Pietersburg) het mekaar op Tukkies leer ken. Hulle het in 1998 vir die eerste keer Engeland toe gekom. Lara en Estian is in Pretoria gebore. Aanvanklik het die Govea s baie aktief by hulle plaaslike Engelse gemeente ingeskakel maar na 7 jaar besef dat hulle Afrikaanse vriende en kerk mis! Met die besluit om by SA Gemeente betrokke te raak het hulle dit met hart en siel gedoen. Sandra en Johan het dadelik hul gewig in gegooi by die tieners waar hul n groot verskil gemaak het Hul het ook ingeskakel by n selgroep waarvan Sandra skryf: Ons selgroep het waarlik ons familie hier in Engeland geword, dit was n wonderlike voorreg om deel te wees van so n groep en dis een van die dinge wat ons die meeste gaan mis. Sandra was ook deel van die Oxhott Dames Bybel- studiegroep waar sy n wonderlike bydrae gelewer het en deel van die Vrouebediening KRUISMOSAIEK se komitee. Ons beste wense vergesel hul nou waar hulle na Lausanne in Switzerland vertrek waar Johan n pos by die Universiteit aanvaar het. Lara en Estian se plek gaan ook leeg wees. Hulle was gewild onder hul maats en was o a ook altyd by die Soul Survivor en tiener-kampe Baie dankie vir wat julle as gesin vir SA Gemeente beteken het, Ons gaan julle baie mis! V l n r Ma Nerine Pa Ters en Hannah en Pierre Joubert Ters en Nerine Joubert gaan terug na hul grootword plek in Pretoria na 14 jaar in die UK en by SA Gemeente. Hul het op skool - Menlopark Hoër ontmoet.dis egter as studente langs die swembad waar hul die grootste gedeelte van hul tyd as goeie onderwater-hokkie spelers verwyl het waar hul verhouding begin het! Nerine skryf: Na ons troue in Nov 1998 het ons in Feb 1999 na die VK gekom op Working Holiday visas met die doel om ons studente en reis skuld af te betaal. Voor ons ons oë kon uitvee is Hannah in 2003 en Pierre in 2006 gebore en is ons nog steeds in die VK. Die studente skuld is lank reeds vergete, maar Engeland het vir ons goeie geleenthede geskenk en die SA Gemeente en ons selgroep het vir ons die ondersteunende omgewing gebied wat die VK vir ons huis gemaak het. Ons gaan met opwinding in ons harte terug na Suid-Afrika om te gaan deel in die groeiende mark en meer tyd saam met ons familie te gaan spandeer. Maar ons laat met groot hartseer ons VK familie agter, veral ons selgroep. Ons selgroep in Staines is nie net ons vriende nie, maar geesgenote saam met wie ons geestelike gegroei het en die Here se liefde en sorg prakties beleef het. Ters en Nerine dankie vir julle insette op verskeie terreine maar ook veral vir jou Nerine as kinderkerk-leidster! Julle plek gaan leeg wees maar ons weet SA kry kosbare mense terug!

7 & groet die Godleys & Nel s uit een selgroep... Billy (oorspronklik van Richardsbaai en later Pretoria) en Elize en Kempton Park skryf: Ons het 4 jaar gelede, in Aug 2008 in Engeland arriveer.ons het niemand geken nie, en het ook geen familie in die UK nie,so dit was regtig nogal n senu- tergende skuif met n 5-jarige wat nie Engels verstaan nie, en n peuter wat net-net uit die doeke is. Nou is die GODLEYS is oppad na Perth! SON (was een van die vereistes!) Billy het daar werk gekry en kan Elize na 21 jr uit die bankwese tree! Elize skryf verder: Ek het van SA gemeente gehoor, terwyl ons nog in SA was en 2-3 weke na ons aankoms ingeskakel. Ek onthou soos gister, hoe ons deur die parker-area geloop het oppad kerk toe, en die paartjie voor ons Afrikaans gepraat het... toe verstaan ek vir die eerste keer musiek vir die ore, om n mens se eie taal in n vreemde land te hoor, en daar in die kerk, tussen ons landgenote, met die Bybel in die hand is ons gevul met sielskos, en boeretroos na die diens het nog nooit so lekker gesmaak nie, en toe weet ek, ons God is inderdaad orals en dat ons nou meer as ooit afhanklik is van Hom. SA Gemeente is ons familie in Engeland, n veiligheidsnet waarsonder ek defnitief nie sou kon funksioneer nie, en n wonderlike geleentheid vir ons kinders om die SA kultuur en ander Afrikaanse vriende te kon ontmoet. SA Gemeente is die familie, en die selgroep is vir my soos n uitgebreide gesin. Selgroepe ontwikkel van vreemdelinge, na vriende in n kort tydperk aangesien n mens saam oor die Woord kuier, maar ook omdat ons in mekaar se persoonlike ruimtes beweeg en opnuut besef hoe almal op hulself aangewese is in die vreemde en n groot behoefte het aan n ondersteunings netwerk. So raak n mens vriende, en skep ook ruimte om te verskil soos net gesinne kan verskil, en in die proses word n mens eintlik n paar broers en susters ryker! Elize en Billy dankie dat julle selgroepleiers was EN nog by die kinderkerk ook gehelp het! Julle laat n leë plek! Dis spesiaal dat Kara vandag solo sing om so julle betrokkendheid op n spesiale noot af te sluit! PERTH is gelukkig om julle te kry! Riaan en Charlene Nel is ongelukkig reeds weg! Hulls is ook oppad Australië toe maar gaan eers vir Melissa in Bloemfontein doop en die familie groet! Hulle het vir Schalk en Joey baie by die boekwinkel gehelp en gaan hulle plek verseker leeg wees! Ons bid vir hul net die mooiste toe!!! Boekwinkel in die Cyber Cafe SUIDWYK is BAIE bevoorreg om twee toegewyde mense soos SCHALK en JOEY SCHOLTZ te hê wat al die afgelope 7 jaar verantwoordelikheid aanvaar het vir ons boekwinkel. Die van ons wat al daar gaan rondkyk en koop het, sal weet dat hulle geweldig moeite doen om te sorg dat daar vir elkeen se smaak iets is. Hulle het wonderlike geestelike boeke, n groot verskeidenheid kinderboeke, baie mooi CD s en DVD s asook verrykende speletjies wat veral ook vir gesinne spesiaal kan wees...en dan is ons ook gelukkig om lekker SA tydskrifte op ons drumpel te kan aankoop o a ook die LEEF! Maak gebruik van ons boekewinkel om ook vir Kersfees iets spesiaals aan te koop n VERSOEK: Dit gebeur soms dat die Scholtze in SA is en dan nie die boeketafel kan hanteer nie ons soek na n gewillige egpaar of persone wat bereid is om hulle te kom help. Charlene en Riaan Nel wat hulle gehelp het vertrek eersdaags na Australië en Sarie Kolbe wat saam met Thea Scheepers gehelp het ondergaan op die oomblik chemo-terapie Wie sien kans vir hierdie wonderlike boeke-bediening saam met Schalk en Joey?

8 Veldtog /Campaign 2013: ons nooi jou nou reeds uit om deel te wees.. FAMILIE van GOD Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien (Josua 24: 15) 27 Januarie Waar is jou God? 10 Februarie Waar is jou kind? 24 Februarie Waar is jou broer? 10 Maart Waar is jou plek in die wereld? Selgroepe, individue en gesinne kan nou reeds beplan om van Januarie tot Maart met hierdie tema besig te wees.. Bybelstudie materiaal, Videos ens sal beskikbaar gestel word Navrae: ilse@sagemeente.com 075 3611 8129 of suidwyk@sagemeente.com