Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

Similar documents
Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Tariewe

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Kos vir ons skoolkatte

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

PROJEKTE DATUMS 2018

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Mandala Madness Deel 2

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Rut: n Liefdes Verhaal

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Direkte en indirekte rede *

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

make your dream a reality

Mosselbaai Munisipaliteit

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Sterdansers by Vensters.

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Kerssangdiens. SA Gemeente

Geagte Ouers / Voogde en Florries

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Hoe om krag te spaar

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Die Hoërskool DF Malan

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

Geagte Ouers / Voogde en Florries

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

AIDS. joaoo HElPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure Vol. 10. PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No.

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT MAHIKENG

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Transcription:

Nuusbrief 40 Vrydag, 24 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr - Aanvangsdatum: Januarie 2018 - Werksure: 07:00-16:00 (nié skoolvakansies nie) - Stuur CV na: simone@wouwtjies.co.za - Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2017 - Indien u nie teen 6 Desember van ons hoor nie, kan u aanvaar dat die pos suksesvol gevul is. Posvereistes: Kennis en ervaring in MS Office, veral Word, Excell en Outlook Baie sterk administratiewe vaardighede Kennis van die bestuur van basiese finansiële prosedures. Goeie telefoonetiket Vermoë om onder druk te funksioneer Kennis van n skool-administrasiestelsel sal in applikant se guns tel Baie goeie menseverhoudinge Liefde vir kinders Ervaring met die beplanning en uitvoering van fondsinsamelingsprojekte en funksies Noodhulpkursus

2 WouwtjieOrkes Dit is met gróót opgewondenheid dat ons besluit het om volgende jaar ons eie WOUWTJIE-ORKES op die been te bring! Ons wil aan leerders wat n musiekinstrument bespeel die kans gee om in n orkes te speel. Leerders wat by die Musieksentrum óf buiteafrigters les neem, is welkom. Ons wil graag n opname maak van leerders wat sou belangstel om in die orkes te speel. As u kind sou belangstel, laat weet asseblief vir juffrou Anè Friedrich per e-pos of WhatsApp watter instrument hy/sy kan bespeel; hoe lank hy/sy al les neem; ouderdom; graad en moontlike oefendag wat u sal pas. Ons sien uit om van u te hoor! Orkesgroete Juffrou Anè Friedrich (0825619389) KULTUUR MERIETEAAND (Gr. 1-3) Gr. 1-3 leerders sal tydens hul akademiese meriete-oggende erkenning ontvang vir kultuurprestasies. Geen Gr. 1-3 leerder is betrokke by die Kultuur Merieteaand op 27 Nov. nie. LOURIER MERIETEAAND -Dinsdag, 5 Desember 2017- LW: Leerders wat uitgenooi word na die Louriermeriete-aand (Akademie/ Sport/Kultuur/Voortrekkers), sal skriftelike uitnodigings op Do. 30 Nov. ontvang. 2

3 Gr. 1-6 leerders wat die skool verlaat Hiermee versoek ons alle ouers van Gr. 1 tot 6 leerders om die registeronderwyser in kennis te stel indien u kind Laerskool Anton van Wouw aan die einde van 2017 gaan verlaat. SKOOLTYE: 13 NOVEMBER TOT 6 DESEMBER Die skool sal vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Desember om 12:00 vir alle leerders (Gr. 1 tot 7) sluit. Die Naskool is vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Des. oop vanaf 12:00 tot 17:30. n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en Intersenfase vir die tydperk 13 November tot 5 Desember vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar wees. Die skool sal op Woensdag, 6 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die Naskool sluit op Dinsdag, 5 Desember om 17:30 vir die duur van die Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 15 Januarie 2018 om 07:15. KATKOS VIR ONS SKOOLKATTE Enige katkos-skenkings sal opreg waardeer word, veral met die oog op die Desember-vakansie wat voorlê. Katkos kan by die Wouwtjie Naskool (Me. Hester van Sittert) ingehandig word. Byvoorbaat baie dankie! Baie dankie! Baie dankie aan al die mammas van die Grondslagfase wat gehelp het om ons leesboekies met plastiek oor te trek! Dankie vir u tyd en moeite... ons waardeer ons wonderlike Wouwtjie-ouers. 3

4 Wouwtjie Tasse Die skool is in die proses om alle wieletjietasse uit te faseer. Leerders wat tans n wieletjietas het, kan dit behou. Indien so n tas vervang moet word, versoek ons asb. dat u nie weer n wieletjietas sal aankoop nie. n Alternatiewe en veel goedkoper Wouwtjietas is by Castle Walk Skryfbehoeftewinkel beskikbaar. Gr. 1-3: Gr. 4-7: Die Blue Juice rugsak-tipe tas ( portrait ) met 5 rakkies is beskikbaar teen R240 per tas. Dieselfde tas ( landscape ) met 7 rakkies is beskikbaar teen R350 per tas. Vir bestellings, skakel asb. direk met Castle Walk Skryfbehoefte-winkel: 012 347 1676 / castlewalkstationers.sales@gmail.com 4

5 5

6 LAASTE SOKKIE VIR 2017! Die laaste sokkie vir 2017 vind op Donderdag, 30 November, plaas. Tema: Wit Kersfees Tyd: 18:00-21:00 6

7 n Moderne 3-slaapkamer eenheid in die gesogte Brooklyn Gate kompleks in Menlopark is nou beskikbaar! Geleë op die hoek van Brooklynweg en 9de Straat, binne loopafstand van Laerskool- en Hoërskool Menlopark; die gewilde Brooklyn Teater; Hazelwood kosmark, asook naby die Universiteit van Pretoria en Hatfield Gautrainstasie. Hierdie kompleks bied die tipe leefstyl in die stad waarvan jy slegs voorheen kon droom. 24/7 voltydse sekuriteit, streng toegangsbeheer, CCTV kameras en elektriese omheining. Die onderste vloer van die eenheid vorm die hart en siel van die woning, met n oopplan moderne kombuis wat saamsmelt met die leef- en kuierareas. Groot, dubbel skuifdeure lei na n buite-area met stoep en tuin. n Gastebadkamer, dubbelmotorhuis en addisionele veilige parkeerarea voltooi die prentjie onder. Op die boonste vloer is daar 3 ruim slaapkamers wat almal noord kyk. Die hoofslaapkamer (met balkon) het n moderne en-suite badkamer en voldoende ingeboude kaste vir heelwat stoorplek. n Tweede badkamer is beskikbaar vir die gebruik van die ander twee slaapkamers op hierdie vloer. Opsomming: 3 Slaapkamers 2.5 Badkamers Opwasarea Oopplan kombuis met gasstoof en hoë-kwaliteit afwerkings Dubbelmotorhuis, addisionele veilige parkeerplek deur die motorhuis BronbergWiSP internetkonneksie, DStv-skottel Hoë sekuriteit Prys: R2 995 000.00 Jimmy du Preez (082 905 7764 / 012 452 2500) 7

8 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: PROVINSIALE EKSAMEN Dit is met gróót trots dat Laerskool Anton van Wouw kan getuig van die volgende skitterende gemiddelde wat behaal is tydens die afgelope GDOprovinsiale eksamen: Gr. 3: Engels 87% Wiskunde 85% Gr. 6: NW & Teg. 91% Wiskunde 87% Engels 87% Weereens n bewys dat L/s Anton van Wouw se akademie tops is! ENVIROUW & HERWINNING Die sluitingsdatum vir Herwinning/Beloningstelsel/E-waste was vandag, Vrydag, 24 November. Baie dankie aan elke ouer en leerder wat deur die jaar só getrou herwin het! In 2018 maak ons weer so. Wysing van huidige herwinningstelsel Neem asseblief kennis dat die huidige groengeld- en groenmuntstukstelsel in 2018 met enkele veranderinge gewysig word. Volledige inligting volg eersdaags. Juffrou Anè Friedrich 8

9 Baie geluk aan Marco Roos wat ingesluit is in die o.13 AGN-atletiekspan vir die Inter-provinsiale toernooi (1500m S. o.13). CAROLS BY CANDLELIGHT Kom sing saam - bekende kersliedere Wanneer: Vrydag, 1 Desember Tyd: 18:45 20:00 Waar: Lawleystr. 234, Waterkloof (buite, maar redelik beskut teen reën) Orkes met bekendes uit eie geledere soos Bambie Heiberg, Betsie, Landi & Lise Schaap, ons skool se eie Santa s Boytjies en ander. Wie weet... dalk Kersvader? Bring kussing of kampstoel en eie liggie. 9

10 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geїsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za Desember / Januarie Gaan u met vakansie? Ek sal na u diere omsien! Cas : 082 431 5073 House to Let - Menlo Park (12th Street) 3 Bedroom house with Oregon floors, 3 bathrooms (2 en-suite), double carport, alarm, electric fence, laundry and scullery. R15,000/mnth. Available 1 Jan 2018. Contact: 083 540 8523 Blommefonds Kersmark Flower Foundation Christmas Market Groenkloof Datum: 25 November 2017 Tyd: 09:00-13:00 Tuisgebak, handgemaakte artikels, Kerrie-en-rys, Tee, koffie, koek & koeldrank sal beskikbaar wees in die teetuin Enige skenkings welkom 10

11 Eiendom te koop in Monumentpark Ruim 3 slk huis, studeerkamer en 2 badkamers, met n aparte stort. Netjiese ruim kombuis met baie pak plek. Aparte laundry Eetkamer en twee leefareas wat inmekaar vloei. Onderdak braaistoep met ingeboude braai. Lieflike ruim tuinwoonstel met slaapkamer, oopplan kombuis en leefarea, badkamer met toilet, stort en wasbak. Bediendekamer met stort, toilet en wasbak. Tandem garage vir 2 motors Een onderdak parkering Lieflike groot swembad in werkende toestand Boorgat met sterk water. Goeie sekuriteit! Groot erf vir honde en kinders om in te baljaar. Prys: R2 250 000 Kontak Alto de Vos: 082 5570 944 DOMESTIC WORKER Ella is looking for work: Tuesdays and Thursdays. Very neat, good with ironing and cooking. References available. Pretoria East area Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 11

12 Kommunikasie (Afr/Eng): Redenaars, Onvoorbereid, PowerPoint praatjies, Konflikhantering. Drama (Afr/Eng): Kunswedstryd, Mimiek, Kreatiewe Denke en Kindervideo Programme. Voordele van Drama- en Kommunikasievaardighede Selfvertroue, kreatiewe denke, konsentrasie, ruimtelike vaardighede, taalvaardighede, emosionele intelligensie, ontspanning, spanwerk. Kontak: Celia vd Berg (082 5655 082) celia@3gi.co.za (D Phil in Neuro-Opvoedkundige Drama) LAPA BOEKUITSTALLING BY KLEINWOUWJTIES Dinsdag 28 EN Woensdag 29 NOV 2017 Pragtige kleuter- en kinderboeke word uitgestal. n Oulike boek is altyd n goeie Kersgeskenk! (Onthou dat 10% van alle verkope teruggegee word aan die skool in die vorm van boeke) JUFFIES! Pragtige vinyl plakkers te koop. MAMMAS! Kom koop leesboekies vir Gr. 1 en Gr. 2 as deel van jou kind se skoolpakket vir volgende jaar. Tippie-reeks (R30 een) en Ek lees self-reeks (R50 een) Karen van Rooyen Agent: LAPA Uitgewers Sel no: 083 455 3006 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 12