REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Similar documents
KONSEPSTATUUT VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

BELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Beleid oor Botsing van Belange

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS

11WILK c_.. \\* --,- 0) "410. ifite eitoetail nt (Registered at the Post Office as a Newspaper)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

HOëRSKOOL PORTERVILLE

36/85 200/84. N v H GERT JEREMIAS DANIEL VOLSCHENK DIE PRESIDENT VAN DIE SUID-AFRIKAANSE GENEESKUNDIGE EN TANDHEELKUNDIGE RAAD, NO

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Ill. (Jo. gawe van die Provinsiale Koerant van Woensdag 3. LW. Laat kennisgewings sal in die daaropvolgende uitgawe geplaas word. toegelaat nie.

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

..- rtril -;( 24 DECEMBER. Nademaal die Gesondheidskomitee van Roedtan by. Proklamasie No. 209 (Administrateurs-), 1953, saamgestel

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

IN DIE HOOGSTE HOF VAN

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

Handleiding vir Meestersgraad- en Doktorale Studie

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

SIZA takes the sting out of auditing

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER

AIDS. joaoo HElPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure Vol. 10. PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAAL PROVINSIALE AFDELlNG) Saakno.: 21769/02 Datum gelewer: 13/6/05 UITSPRAAK

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING

Tariewe

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA. (Gehou te Kaapstad)

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 THE UNION OF SOUTH AFRICA

MALHERBE RP et HATTINGH R

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NOTULE VAN DIE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 31 OKTOBER 2017 OM 14:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) 1ste Verweerder. GA HATTINGH, R et CJ MUSI, R

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 30 AUGUSTUS

AIDS HELPUNE. 1 oaoo We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66. Vol.

JOHAN GEORG STRYDOM Appellant DIE STAATSPRESIDENT VAN DIE. ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE Tweede Respondent

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

LINK MERINO S & Louw Broers

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

er. 1'w.t!' i'2/' j i. ... #. I 1 Pt ..1. dp it 114 tete werafit. -s. - ii / 9 OCTOBER /

I oaoo o I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure

HANDLEIDING VIR NAGRAADSE STUDIE

i ffistiile licarrattt

Transcription:

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.3 Registrateur Direkteur: Korporatiewe en Inligtingsbestuursdienste Korporatiewe en Inligtingsbestuursdienste Goedgekeur Raad Datum van goedkeuring 24 April 2017 Wysigings Datum van wysigings Volgende Hersieningsdatum Webadres van hierdie beleid Adres op die beleidsdatabasis n.v.t. n.v.t. 2020 http://www.nwu.ac.za/content/policy_rules (10935746) H:\HSC\2. Management\2.1.3 Policy management\beleide\raad April 2017\1P-1.3_Council members_a.docm

Korporatiewe en Inligtingsbestuursdienste REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Teen die agtergrond van die droom om ʼn internasionaal erkende universiteit in Afrika te wees, wat bekend is vir sy wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ʼn sorgsaamheidsetiek, het die raad van die Noordwes-Universiteit ("NWU"), ooreenkomstig die bepalings van die statuut van die NWU, hierdie Reëls vir die Benoeming, Verkiesing, Aanwysing en Aanstelling van Raadslede op 24 April 2017 aanvaar. 1 Vertolking en toepassing Hierdie reëls moet vertolk en toegepas word op ʼn wyse wat strook met die: 1.1 Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, 1.2 Wet op Hoër Onderwys, No 101 van 1997 ( die Wet ), en 1.3 Statuut van die Noordwes-Universiteit (2017) ( die statuut ). 2 Beleidsverklaring 2.1 Dit is die beleid van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ʼn konsekwente stel riglyne en reëls daar te stel om die prosedures te bestuur vir die benoeming, verkiesing, aanwysing en aanstelling van raadslede ooreenkomstig die bepalings van die statuut. 2.2 Die seleksie van persone vir die benoeming, verkiesing, aanwysing en aanstelling moet gedoen word met die nodige sensitiwiteit vir die vind van ʼn toepaslike balans in die raad se samestelling met betrekking tot ras, geslag, gestremdheid en kennis en ervaring wat toepaslik is vir die doelstellings en korporatiewe bestuur van die multikampusaard van die NWU. 3 Algemeen 3.1 Geen lid van die raad in ʼn kategorie soos bedoel in par 4(1)(a) tot (k) van die statuut kan in aanmerking kom vir benoeming, verkiesing, aanwysing of aanstelling in ʼn ander kategorie nie. 3.2 Die raad se uitvoerende komitee (UK) dien as lidmaatskapskomitee van die raad, en die registrateur is die verkiesingsbeampte vir die verkiesing van die lede soos bedoel in par 4(1)(c) tot (f) en (h) tot (j) van die statuut, wat die NWU se Korporatiewe en Inligtingsbestuursdienste kan nader om hulp met die uitvoering van al die prosesse met betrekking tot die dokumentering, benoeming en administrasie wat nodig is vir die benoeming, verkiesing, aanwysing en aanstelling van raadslede. 3.3 Waar ʼn benoeming vir lidmaatskap van die raad vereis word, moet sodanige benoeming skriftelik voorgelê word in die formaat, en vergesel van dokumentêre motivering en bewyse, soos voorgeskryf deur die registrateur, en voor of op die datum en tyd deur die registrateur bepaal. 3.4 Geen persoon wat ʼn kandidaat vir verkiesing, aanwysing of aanstelling as raadslid benoem, mag die benoemingsvorm van meer as een benoemde onderteken nie, hetsy as voorsteller of as sekondant. 3.5 Die proses van benoeming, verkiesing en aanwysing van raadslede moet behoorlik geoudit word deur NWU Interne Oudit voordat die uitkoms voorgelê word aan die UK vir evaluering en oorweging van botsende belange, goedkeuring van die proses en bekendmaking van die uitkoms aan die raad. 4 Verkiesing van raadslede deur die senaat 4.1 In die geval van ʼn vakature in die lidmaatskap van ʼn raadslid soos bedoel in par 4(1)(c) van die statuut weens tydsverloop stel die registrateur alle lede van die senaat betyds in kennis vir die vul van die vakature op die laaste gewone vergadering van die senaat voor die verstryking van die ampstermyn. Reëls vir die benoeming, verkiesing, aanwysing en aanstelling van raadslede 1

4.2 Indien sodanige vakature voor die verstryking van die ampstermyn ontstaan, stel die registrateur alle lede van die senaat betyds in kennis vir die vul van die vakature op die volgende gewone of buitengewone vergadering van die senaat. 4.3 In die kennisgewing van die registrateur word alle lede van die senaat genooi om geskik gekwalifiseerde lede te benoem op ʼn benoemingsvorm soos voorgeskryf deur die registrateur, wat deur twee lede van die Senaat en die benoemde self onderteken moet 4.4 ʼn Benoemingsvorm moet ingedien word by die registrateur voor of op ʼn datum soos bepaal deur die 4.5 Die registrateur gee so gou moontlik na die sluitingsdatum die name deur van alle geldige benoemings 4.6 Onder toesig van die registrateur verkies die lede wat teenwoordig is in ʼn vergadering met ʼn kworum die vereiste aantal lede uit die geledere van die benoemdes deur ʼn volstrekte meerderheid en per geslote stembrief volgens ʼn kiesstelsel wat vooraf deur die vergadering bepaal 4.7 Indien die aantal geldige benoemings wat ontvang is gelyk aan of minder as die aantal vakatures is, word 5 Verkiesing van raadslede deur die akademiese werknemers van die NWU-Raad 5.1 ʼn Persoon wat aan die definisie van akademiese personeel in par 1 van die statuut voldoen, is daarop geregtig om te stem in die verkiesing van raadslede in die kategorie soos bedoel in par 4(1)(d) van die statuut. 5.2 In die geval van ʼn vakature wat weens tydsverloop in hierdie kategorie ontstaan, stel die registrateur alle stemgeregtigde akademiese personeel van die verstryking van die ampstermyn in kennis sodat die vakature betyds gevul kan 5.3 Indien sodanige vakature ontstaan voordat die ampstermyn verstryk, stel die registrateur alle stemgeregtigde akademiese personeel daarvan in kennis sodat die vakature so gou moontlik gevul kan 5.4 In die kennisgewing van die registrateur word alle stemgeregtigde persone in hierdie kategorie genooi om geskik gekwalifiseerde akademiese personeel te benoem op ʼn benoemingsvorm soos voorgeskryf deur die registrateur, wat deur twee akademiese personeellede en die benoemde self onderteken moet 5.5 ʼn Benoemingsvorm moet ingedien word by die registrateur voor of op ʼn datum soos bepaal deur die 5.6 Die registrateur gee so gou moontlik na die sluitingsdatum die name deur van alle geldige benoemings 5.7 Onder toesig van die registrateur verkies die stemgeregtigde akademiese personeel die vereiste aantal lede uit die geledere van die benoemdes deur ʼn volstrekte meerderheid en per geslote stembrief volgens ʼn elektroniese kiesstelsel wat deur die registrateur bepaal 5.8 Indien die aantal geldige benoemings wat ontvang is gelyk aan of minder as die aantal vakatures is, word 6 Verkiesing van raadslede deur die ondersteuningspersoneel van die NWU 6.1 ʼn Persoon wat aan die definisie van ondersteuningspersoneel in par 1 van die statuut voldoen, is daarop geregtig om te stem in die verkiesing van raadslede in die kategorie soos bedoel in par 4(1)(e) van die statuut. 6.2 In die geval van ʼn vakature wat weens tydsverloop in hierdie kategorie ontstaan, stel die registrateur alle stemgeregtigde ondersteuningspersoneel van die verstryking van die ampstermyn in kennis sodat die vakature betyds gevul kan 6.3 Indien sodanige vakature ontstaan voordat die ampstermyn verstryk, stel die registrateur alle stemgeregtigde ondersteuningspersoneel daarvan in kennis sodat die vakature so gou moontlik gevul kan Reëls vir die benoeming, verkiesing, aanwysing en aanstelling van raadslede 2

6.4 In die kennisgewing van die registrateur word alle stemgeregtigde persone in hierdie kategorie genooi om geskik gekwalifiseerde ondersteuningspersoneel te benoem op ʼn benoemingsvorm soos voorgeskryf deur die registrateur, wat deur twee ondersteuningspersoneellede en die benoemde self onderteken moet 6.5 ʼn Benoemingsvorm moet ingedien word by die registrateur voor of op ʼn datum soos bepaal deur die 6.6 Die registrateur gee so gou moontlik na die sluitingsdatum die name deur van alle geldige benoemings 6.7 Onder toesig van die registrateur verkies die stemgeregtigde ondersteuningspersoneel die vereiste aantal lede uit die geledere van die benoemdes deur ʼn volstrekte meerderheid en per geslote stembrief volgens ʼn elektroniese kiesstelsel wat deur die registrateur bepaal 6.8 Indien die aantal geldige benoemings wat ontvang is gelyk aan of minder as die aantal vakatures is, word 7 Aanwysing van raadslede deur die VSR 7.1 Na die jaarlikse aanwysing van die lede van die VSR ingevolge par 26(2) van die statuut en die aanwysing van ampsdraers soos bedoel in par 28(1) van die statuut stel die registrateur die voorsitter van die VSR skriftelik in kennis dat die VSR ingevolge par 27(2) van die statuut so gou as moontlik drie van sy lede moet aanwys om op die raad te dien tydens die ampstermyn van die VSR. 7.2 Ingevolge die bepalings van die VSR-grondwet is dit die verantwoordelikheid van die voorsitter van die VSR om toe te sien dat die drie lede soos bedoel in 7.1 aangewys word en dat die name van die aangewesenes aan die registrateur deurgegee 7.3 ʼn Aangewese lid van die VSR dien as raadslid vir een jaar, maar indien so ʼn lid voor die voltooiing van die ampstermyn ophou om ʼn lid van die VSR te wees, moet ʼn ander lid onverwyld aangewys word deur die VSR om vir die res van die termyn as raadslid te dien. 8 Verkiesing van raadslede deur die konvokasie 8.1 In die geval van ʼn vakature in die lidmaatskap van ʼn raadslid soos bedoel in par 4(1)(i) van die statuut weens tydsverloop stel die registrateur alle stemgeregtigde lede van die konvokasie op ʼn gepaste wyse en minstens drie maande voor die verstryking van die ampstermyn van die vakature in kennis. 8.2 Indien sodanige vakature ontstaan voordat die ampstermyn verstryk, stel die registrateur alle stemgeregtigde lede van die konvokasie daarvan in kennis sodat die vakature so gou moontlik gevul kan 8.3 In die kennisgewing van die registrateur word alle stemgeregtigde persone in hierdie kategorie genooi om geskik gekwalifiseerde lede van die konvokasie te benoem op ʼn benoemingsvorm soos voorgeskryf deur die registrateur, wat deur twee stemgeregtigde lede van die konvokasie en die benoemde self onderteken moet 8.4 Ter voldoening aan artikel 27(6) van die Wet op Hoër Onderwys kan geen persone wat in diens is van die Universiteit of wat ingeskrewe studente van die Universiteit is in hierdie kategorie benoem word nie. 8.4 ʼn Benoemingsvorm moet ingedien word by die registrateur voor of op ʼn datum soos bepaal deur die 8.6 Die registrateur gee so gou moontlik na die sluitingsdatum die name deur van alle geldige benoemings 8.7 Onder toesig van die registrateur verkies die stemgeregtigde lede van die konvokasie die vereiste aantal lede uit die geledere van die benoemdes deur ʼn volstrekte meerderheid en per geslote stembrief volgens ʼn elektroniese kiesstelsel wat deur die registrateur bepaal 8.8 Die president van die konvokasie kan twee lede van die konvokasie aanwys om die registrateur behulpsaam te wees met die bekragtiging van die uitkoms van die verkiesing. 8.9 Indien die aantal geldige benoemings wat ontvang is gelyk aan of minder as die aantal vakatures is, word Reëls vir die benoeming, verkiesing, aanwysing en aanstelling van raadslede 3

9 Verkiesing van raadslede deur die raad van donateurs 9.1 ʼn Persoon wie se naam verskyn in die amptelike lys van donateurs van die NWU wat deur die registrateur bygehou word ingevolge par 35(2) en (6) van die statuut, is daarop geregtig om persone te benoem vir verkiesing as lede van die raad soos bedoel in par 4(1)(h) van die statuut. 9.2 In die geval van ʼn vakature wat weens tydsverloop in hierdie kategorie ontstaan, stel die registrateur alle donateurs van die verstryking van die ampstermyn in kennis sodat die vakature betyds gevul kan 9.3 Indien sodanige vakature ontstaan voordat die ampstermyn verstryk, stel die registrateur alle donateurs daarvan in kennis sodat die vakature so gou moontlik gevul kan 9.4 In die kennisgewing van die registrateur word alle lede van die senaat genooi om geskik gekwalifiseerde lede te benoem op ʼn benoemingsvorm soos voorgeskryf deur die registrateur, wat deur twee lede van die senaat en die benoemde self onderteken moet 9.5 ʼn Benoemingsvorm moet ingedien word by die registrateur voor of op ʼn datum soos bepaal deur die 9.6 Die registrateur gee so gou moontlik na die sluitingsdatum die name van alle geldige benoemings deur aan die voorsitter van die raad van donateurs. 9.7 Onder toesig van die registrateur verkies die raad van donateurs die vereiste aantal lede uit die geledere van die benoemdes deur ʼn volstrekte meerderheid en per geslote stembrief volgens ʼn kiesstelsel wat vooraf deur die registrateur in oorleg met die raad van donateurs bepaal 9.8 Indien die aantal geldige benoemings wat ontvang is gelyk aan of minder as die aantal vakatures is, word 10 Aanwysing van raadslede uit die geledere van die gemeenskapsleiers 10.1 Vir die doeleindes van die aanwysing van die lede van die raad soos bedoel in par 4(1)(j) van die statuut beteken gemeenskapsleiers leiers in die gemeenskappe waar die NWU sy funksies verrig. 10.2 In die geval van ʼn vakature wat in hierdie kategorie ontstaan, hetsy weens tydsverloop of voor die verstryking van die ampstermyn van ʼn raadslid in hierdie kategorie, nooi die registrateur die lede van fakulteitsrade, kampusstrukture wat by die omliggende gemeenskappe betrokke is, en die universiteitsbestuurskomitee om gemeenskapsleiers te benoem wat kwalifiseer om as raadslede te dien ingevolge die bepalings van artikel 27(7) van die Wet en par 4(2) van die statuut. 10.3 Benoemings word ingedien op ʼn benoemingsvorm soos voorgeskryf deur die registrateur, wat deur twee werknemers van die NWU en die benoemde onderteken moet 10.4 ʼn Benoemingsvorm moet ingedien word by die registrateur voor of op ʼn datum soos bepaal deur die registrateur, vergesel van ʼn motivering van die benoeming, ʼn verkorte curriculum vitae, en ʼn skriftelike aanvaarding van die benoeming. 10.5 Op ʼn gepaste datum roep die registrateur ʼn keuringspaneel byeen bestaande uit die voorsitter van die raad, die visekanselier, en een lid van die raad aangewys deur die raad uit elk van die kategorieë soos bedoel in par 4(1)(c), 4(1)(d), 4(1)(e), 4(1)(h) en 4(1)(i) van die statuut. 10.6 Die keuringspaneel stel ʼn kortlys op van minstens één meer as die aantal vakatures wat gevul moet word, vir voorlegging aan die raad. 10.7 Die raad kies, per geslote stembrief, die persoon of persone wat in hierdie kategorie as raadslede aangewys moet 11 Aanstelling van raadslede vir spesifieke kundigheid 11.1 Vir die doeleindes van die aanstelling van die lede van die raad soos bedoel in par 4(1)(k) van die statuut beteken spesifieke kundigheid kennis en ervaring in ʼn gebied wat noodsaaklik is vir doeltreffende korporatiewe bestuur soos geïdentifiseer deur die raad deur ʼn besluit wat op advies van die UK geneem word as ʼn vakature in hierdie kategorie voorkom. 11.2 As daar ʼn vakature in hierdie kategorie ontstaan, hetsy weens tydsverloop of voor die verstryking van die ampstermyn van ʼn raadslid in hierdie kategorie, lig die registrateur die lede van die raad betyds in. 11.3 Die UK sien toe dat geskik gekwalifiseerde persone geïdentifiseer word ingevolge die besluit soos bedoel in 11.1. Reëls vir die benoeming, verkiesing, aanwysing en aanstelling van raadslede 4

11.4 Ná oorweging van persone wat as geskik gekwalifiseerd geïdentifiseer is, maak die UK per geslote stemming ʼn aanbeveling dat sodanige persoon of persone deur die raad aangestel Original details: (10935746) H:\HSC\2. Management\2.1.3 Policy management\beleide\raad April 2017\1P-1.4_Rules for the appointment of council memebrs_a.docm 5 May 2017 File reference: 1P/1.3 Reëls vir die benoeming, verkiesing, aanwysing en aanstelling van raadslede 5