Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Mandala Madness Deel 2

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Rut: n Liefdes Verhaal

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Kerssangdiens. SA Gemeente

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles

Tariewe

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

die ArtKat Jaar program

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Geagte Ouers / Voogde en Florries

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Maand-Krant OKTOBER 2013

Hoe om krag te spaar

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

Woord vir die week. Boodskap Matteus 13:1-9 ; 18-23

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

Koue voorspel vir die naweek

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

SIZA takes the sting out of auditing

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Sterdansers by Vensters.

September Na God se hart...

Weekprogram Sondag, 26 Augustus Bybelsondag Maandag, 27 Augustus Dinsdag, 28 Augustus Woensdag, 29 Augustus Donderdag, 30 Augustus

e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar

Edgehog

HOëRSKOOL PORTERVILLE

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

N SPESIALE LIED VIR REFORMASIE

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

Transcription:

Die Kandelaar 10 April 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net na die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa-Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE Vandag DAG VAN DANKSEGGING EN VEROOT MOEDIGING 09:00 Mias (Proefpreek) Prof P Verster verteenwoordig die Teologiese Fakulteit. Teks: Galasiërs 3:19-29 Tema: Grense vs die Kruis - Vriendskappe in Christus Deurkollekte: Gemeentelike Ondersteunings- en Uitbreidingsfonds 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Juniorjeug-Omgeegroep 16:45 Seniorjeug-Omgeegroep 18:00 Dr Carel - NAGMAAL - Dieperdelfdiens Leiersbevestiging Bekendstelling van teologiese studente Teks: Efesiërs 4 Tema: 3xB s Volgende Sondag 09:00 Dr Roelf Lindeque (Dr Carel by Stilwees-retraite op Menuha) 18:00 Dr Carel 1 Soulfood-Koffiebediening Ons nooi die hele gemeente, nuwe lidmate en besoekers vir ʼn lekker koppie tee/koffie na die eredienste in die Soulfood-Koffiekamer. NUWE LIDMATE Alle nuwe lidmate wat van November 2015 by die Rooikerk ingeskakel het, word hartlik uitgenooi na die nuwelidmate-tee vanoggend, direk na die oggenddiens. Hoop ons sien julle almal daar. Dr. Carel sal met verlof wees van 12 tot 14 April. Ingeval u 'n leraar benodig, skakel asb met Mias Nortier.

. VERJAARSDAE HIERDIE WEEK BAIE GELUK AAN 10 Apr. Johannes Moolman 6jr Lize Pretorius 082 411 7745 11 Apr. Jacques de Villiers 051 444 2093 Martin Gouws 051 522 6626 Tiné Kruger 073 102 4311 Marlena le Roux 082 455 6629 Marié Meyer 083 451 6954 Victor Reyneke 084 522 1310 Hennie van Aswegen 082 200 9404 12 Apr, Jaco Calitz 051 522 8897 Martie Esterhuyse 083 709 0865 Lisa Ferreira 5jr 13 Apr. Ria Koen 083279 3320 Roelf Reyneke (jr) 074 802 8147 Rudolph van Rooyen 12jr 14 Apr. Nicoleen de Bruyn 072 416 5672 Erhard J v Rensburg 082 360 7709 Suezette Opperman 083 688 4890 Herman Pretorius 051 522 0330 Steyn van Aswegen 082 566 5938 15 Apr. Thomas Muller 084 522 5249 Nicole v d Merwe 5jr 16 Apr. Clarissa Nel Morne v Schalkwyk Peet Weideman 051 522 9928 SIEKES Bid asseblief vir die volgende siek persone en ondersteun hulle so. Janna Gunter, Olievenplaat, DE BRUG, word Dinsdag geopereer om 'n membraan op haar retina te verwyder. Elize Sevenster, Wekkie Saaimanstr 15, 083 364 3180 het 'n rugoperasie ondergaan in Rosepark-Hospitaal Hester Weideman, Boersmastr 65, 082 565 2552, het 'n rugoperasie in MediClinic ondergaan. Ben Groenewald, Ryno Kriellaan 123, 082 570 2012, sterk tuis aan na ʼn hartomleiding. Alet Hanekom [Esterhuizen], De la Cornilierrestr 33, 073 298 6478, is tuis en ons vra voorbidding vir haar en Dirk Thelma Crous, Siesta-Aftreeoord, se toestand is nog onveranderd. Opleiding vir Diensgroepe in die gebruik van die webtuiste asook in die oplaai van inligting en foto s. Wanneer: Sondag 17 en 24 April na die erediens. Waar: In die Rooikerkkerksaal. U kry ʼn handleiding by. 2

DIENSGELEENTHEDE Mei-maand is altyd breimaand in die Rooikerk!!!!!! Haal solank die breipenne en wol uit, want ons wil graag vanjaar 100 paar slaapsokkies brei - en dit dan uitdeel aan al die persone by die projekte waarby ons betrokke is. Ons benodig ook dringend 'n koördineerder vir ons Breiprojek. Enige persoon wat ons met hierdie taak kan help, skakel Linda asb. : 084 628 4042 ooooooooooooooooo Omdat ons nooit die eindpunt van God se genade moet wees nie, maar dit altyd moet aangee aan ander... het ek die vrymoedigheid om te vra vir julle hulp om ander wat nie so bevoorreg is nie, se lewe beter te maak. Die volgende word dringend benodig: 1 x dubbelbed, enkelbedlakens, gordyne, potte en banke of stoele. Indien jy kan help, kontak Linda asb.: 084 628 4042 Dit word BAIE waardeer. ooooooooooooooooo Daar word dringend gesoek na n persoon wat geroepe voel om die verversings te koördineer tydens begrafnisse. Skakel gerus met dr Carel of Riana hieroor. 40 DAE-VELDTOG vanaf 14 AUG 25 SEPT 2016 Die 40 DAE-VELDTOG word weer beplan vir 2016. Enige persoon wat graag wil deel wees van die beplanning van die veldtog, is welkom om Steyn van Aswegen (082 5665 938) te kontak. 3

Diensgroep vir Drama en Kuns Enige persoon, jonk en oud, wat n liefde vir die kunste het, is welkom om te kom deel word van die Diensgroep vir Drama en Kuns. Ons beplan n wonderlike kunsuitstalling vir Pinkster. Enigeen is welkom om my te kontak indien jy wil uitstal óf dalk weet van iemand wat sal wil uitstal óf indien jy wil betrokke raak by die diensgroep. Die diensgroep vir drama en kuns vergader Dinsdag 12 April 2016 om 18:00 in die koffiekroeg. Kontak Carin van Biljon by 082 257 5889 Rooikerk-Dagboek April 2016 DIENSGROEPVERGADERINGS 11 April 17:30 Eiendomme 18:00 Liturgie en Musiek 18:00 Ondersteuning 18:00 Gestuurdheid 19:00 Tegnies 12 April 18:00 Jeug 18:00 Drama en Kuns 14 April 18:00 Finansies 15 April DIENSGROEPLEIERS: DIEN DIENSGROEPVERSLAE IN... GROOOOOOOOOT ASSEBLIEF 11-13 Apr Water- en Lewekonferensie by Gariepdam 15-17 April STILWEES-RETRAITE op Menuha. Kontak Carel of die kerkkantoor as jy wil saamgaan. Sluitingsdatum is Maandag 11 April 2016 om 13:00 17 April 17 April Ringsitting insake Dieselfdegeslagverhoudings. Voorbidding asseblief 22 April Vrouediens-herfsaand. Navrae kantoor 051 522 2547 25 April Streekbyeenkoms aangebied deur die NG Kerk in die Vrystaat oor dieselfdegeslagverhoudings Dit word aangebied by NG Universitas-Wes. Meer inligting volgende week! Lidmate is welkom! 30 April: Josua Movement se teetuin (sien elders) 4

SENIOR JEUGKAMP (BAIE BELANGRIKE INLIGTING) Ons is reeds besig om te reël aan die 2016-Pluskamp (senior jeugkamp) en dit beloof om 'n besonderse ervaring te wees. Die kamp is van 26 Junie tot 1 Julie 2016 by Life Adventures, Parys (http://www.lifeadventures.co.za/). Ons benodig ekstra geld om al die kampuitgawes te dek en daarom hou ons elke Sondag van nou tot net voor die kamp verkopings ná die oggenddienste. Sou daar enigiets oorbly ná die oggenddiens, sal dit ook na die aanddiens te koop aangebied word. Indien jy 'n bykomende addisionele bydrae wil maak of 'n kind wil borg, kontak Elretha gerus vir meer inligting (elretha@gmail.com / 084 965 1404). Jeuggroete van die Plus-span! 40 DAE-VELDTOG 14 AUG 25 SEPT 2016 Die 40 DAE-VELDTOG word weer beplan vir 2016. Enige persoon wat graag wil deel wees van die beplanning van die veldtog, is welkom om Steyn van Aswegen (082 5665 938) te kontak. Gebedsbediening Ons loof en dank die Here vir die milde reën. Bid asb vir die taakspan rakende Dieselfdegeslagverhoudings. Vra asb vir insig, onderskeidingsvermoë en wysheid. Bid asb vir Lourens en Gerda Scheepers wat wag op die Here om te hoor wat is die pad vorentoe. Hilda 083 732 1025 "Bydraes vir ons Rooikerk se karwag, Johan Lange, kan gerus ingegooi word in die houtkissies by die deure." Het iemand dalk ʼn MP3-speler ("player") wat nog in ʼn goeie toestand is, maar wat rondlê en nie meer gebruik word nie? Ons wil graag vir ons karwag, Johan Lange, die eredienste opneem en vir hom gee om te luister omdat hy elke Sondag werk. Kontak Lisma Liebenberg by 0845225904. 5

Goeie raad: Raadpleeg gerus vorige uitgawes van Die Kandelaar. Ons kan nie alles elke week herhaal nie. Hartlik welkom in ons erediens vanoggend! Ons teksvers vandag is Lukas 12: 7. Ons tema is die volgende: Ons waarde vir God bring ewigdurende vreugde in plaas van vrees. Jy kan jou eie waarde bepaal. Volgens jou maatstawwe. Ander beoordeel jou natuurlik ook. Elkeen van ons het sy eie liniaal waarmee hy meet. Die vraag is met watter liniaal meet ons onsself en ander mense. In dit met ons eie liniaal (wat soms baie krom en skeef is) of God se liniaal? Dit is jammer dat mense so maklik oordeel en veroordeel met eie krom en skewe meetinstrumente. Dit is onnodig. Gaan maak seker wat jy en ander mense in God se oë werd is. Dit sal jou waardebepalings radikaal verander en jou lewe verander. 6

Ons Pinksteronderwerpe 2016 in die maand van Mei. Hierdie Pinkster wat begin met ons diens op Hemelvaart, Donderdag 5 Mei (15:00), behels ook die volgende datums: Sondag 8 Mei, Maandag 9 Mei tot en met Donderdag 12 Mei (alle dienste in die week om 15:00), en ook Sondag 15 Mei (alle dienste op Sondae 09:30). Ons oorkoepelende tema hierdie jaar handel oor die betekenis van die van Jesus Christus. Ons gaan dan by ses geleenthede vra wat die handelsmerk van die Christendom, die kruis van Jesus, beteken. Met ander woorde die vraag: Wát bemark die kerk as die kruis sy handelsmerk is? 1 KORINTIËRS 1:18 praat byvoorbeeld van die boodskap van die kruis van Christus, wat wel onsin is vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, die krag van God is. Kolossense 1:20 verbind die kruis dan byvoorbeeld aan vrede en versoening. VERJAARSDAE HIERDIE WEEK -- BAIE GELUK AAN 10 Apr. Jennine Snyman Striata 15 073 259 1081 12 Apr. Giel de Jager Striata 118 079 515 0034 Dina Malan Striata 12 073 267 2273 Lourie van Niekerk Striata 15 13 Apr. Roelf van Aarde Striata 166 082 775 2380 14 Apr. Christie Pretorius Striata 75 082 577 3782 15 Apr. Sarie Greeff Striata 53A (95 jr) 051 522 9534 Joe Huisamen Striata 105 076 123 1026 7

Ons verdere dienste en byeenkomste vir April is soos volg Week 1 Week 2 Week 3 17 April: Dr Johan vd Westhuizen Striata-Erediens en dr Roelf Rooikerk- Erediens 19 April: Dr Roelf Saalbybelstudie. 20 April: Dr Roelf Wyk 10 in die saal. 10 April: Dr Roelf Erediens 12 April: Dr Roelf Saalbybelstudie om 10:00 en wyk 12 om 15:30. 13 April: Dr Roelf Wyk 13 om 15:30. 14 April: Dr Roelf Wyk 14 om 15:30 24 April: Dr Roelf Erediens Dinsdag 26 April: Geen Saalbybelstudie nie. Woensdag 27 April: Vryheidsdag. ONS SIEKES Phillis van Zyl is ernstig siek in die Versorgingseenheid. Voeg vir Gerty Steyn (VE) by by die siekes. Bid spesiaal ook vir hulle. Kooroefening om 16:00 in die saal. Die koor wag vir nuwe lede! Passiespel van Fichardt Park Primêre Skool in die Sand du Plessis Teater Datum: 13 April. Tyd 9:00. Bussie vertrek 8:15 vanaf Striata. Geen toegangsfooie. Name asseblief gedurende Maandagoggend by Striatakantoor. Kontakpersoon: Elza Krantz (082 496 0936)." 8