Direkte en indirekte rede *

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Rut: n Liefdes Verhaal

Dialoog en paragrawe *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Mandala Madness Deel 2

Tonga die olifant - 01 *

Afrikaans Huistaal Graad 5. By: Siyavula Uploaders

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Hoe om krag te spaar

OpenStax-CNX module: m Luister en lees * Siyavula Uploaders

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

G. J. du Preez

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Stede en bedienswaardighede *

Afrikaans Huistaal Graad 8. By: Siyavula Uploaders

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

HOëRSKOOL PORTERVILLE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Uit Moerdijk se pen Man en Media

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rubriek vir skeppende werk

Die opvoedkundige waarde van woordeboeke : voorstelle vir woordeboekonderrig in Suid-Afrika

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Sterdansers by Vensters.

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

ELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 9 AFRIKAANS

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Onttrekking van Lewensondersteunende Behandeling

# 2012 Universiteit van Suid-Afrika Alle regte voorbehou Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

'n publikasie van onsdorp.com Nommer September 2009

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

407. Esegiël 38 & 39.

MURRAYSBURGER. Sondag 15 Julie The secret is out!

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

Tariewe

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

Inhoud. Twaalf Lekkerbekkie-uitgawes agter die rug!

SIZA takes the sting out of auditing

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

100 DIE GETATOEEERDE K"

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

'n Idee vir 'n besigheid

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

KAMMANUUS. Nommer Junie 'n Publikasie van onsdorp.com onsdorp.com. Twee slaapwandelaars land in Suid-Amerika

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Duikbote en loopgraaf-oorlogvoering in die Eerste Wereldoorlog *

VAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER...

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

Transcription:

OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Graad 9 3 Module 9 4 DIREKTE EN INDIREKTE REDE AKTIWITEIT 1: Om sinne doeltreend van die direkte na die indirekte rede en andersom te kan verander. Jy moet ook punktuasie, bywoorde en voornaamwoorde reg kan gebruik LU 6.2 Table 1 Hier volg 'n uiteensetting van hoe hierdie aktiwiteit werk: A: Stellings Direkte Rede: Hy het geantwoord: Ek hou niks van hierdie iek nie. Indirekte Rede: Hy het geantwoord dat hy niks van daardie iek hou nie. B: Vrae Direkte Rede: Sy het gevra: Hou julle van rillers of komedies? Indirekte Rede: Sy het gevra of hulle van rillers of komedies hou. C: Bevele Direkte Rede: Haar ma beveel: Gaan haal dadelik jou vuil klere! Indirekte Rede: Haar ma beveel haar om dadelik haar vuil klere te gaan haal. * Version 1.1: May 27, 2009 10:40 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m24032 2 In die indirekte rede verander die voornaamwoorde. Ek, jy WORD Hy of sy Ons, julle WORD hulle Myne, joune WORD Syne, hare Ons s'n, julle s'n WORD Hulle s'n Table 2 In die indirekte rede verander die tydwoorde. vandag WORD Daardie dag vanjaar Daardie jaar Volgende jaar Die jaar daarna Volgende week Die week daarna Môre Die volgende dag gister Die vorige dag Verlede jaar Die vorige jaar oormôre Twee dae later eergister Twee weke gelede nou toe Table 3 In die indirekte rede verander die plekwoorde. Hier, hierheen, hiernatoe WORD Daar, daarheen, daarnatoe Table 4 BELANGRIK: As iets op dieselfde plek en in dieselfde tyd oorvertel word, hoef hierdie woorde nie te verander nie. Nou moet ons kyk of jy hierdie reëls kan toepas. 1. Herskryf die volgende sinne in die indirekte rede... 1.1

OpenStax-CNX module: m24032 3 Figure 1 Mev. Pretorius sê: Ek en Jan is nog net so gelukkig as die dag toe ons getroud is. Pateties, nie waar nie? Aangepas uit: JIP, Die Burger, 5 Mei 2003 1.2 Figure 2 Die seuntjie vra: Sal Tannie asseblief volgende keer blomkool leen? Ek haat blomkool! 1.3

OpenStax-CNX module: m24032 4 Figure 3 Die seuntjie sê: Ma behandel my soos 'n huisplant ek kry hopeloos te veel water! Aangepas uit: Huisgenoot, 28 Junie 2001 2. Nou draai ons die proses om en kyk of jy die direkte rede kan gee. Wat is die onderskrif by elke grappie? 2.1

OpenStax-CNX module: m24032 5 Figure 4 Aangepas Uit: Huisgenoot, 3 Mei 2001 (Mnr. Pretorius kondig aan dat hulle 'n spesiale verrassing vir die gaste het, en wel dat sy vrou nie daardie aand gaan sing of klavier speel nie!) 2.2 Figure 5 Aangepas Uit: Huisgenoot, 3 Mei 2001 (Die vrou vertel aan haar man dat sy sy sterreteken gelees het en dink dat hy liewer daardie dag in die bed moet bly!)

OpenStax-CNX module: m24032 6 2.3 Figure 6 Aangepas Uit: Huisgenoot, 28 Junie 2001 (Die seuntjie sê aan die gaste dat hulle nie dan al moet gaan nie, want sy pa het die horlosie 'n uur vorentoe gedraai.) 2.4 Figure 7 Aangepas Uit: Huisgenoot, 28 Junie 2001 (Die seuntjie wil by sy ma weet wat hy en sy alles gaan aanvang nadat die skool gesluit het.)

OpenStax-CNX module: m24032 7 LU 6.2 Table 5 5 Assessering LU 6 Taalstruktuur en-gebruik Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer Dit word bewys as die leerder: 6.1 met woorde werk: spelreëls en strategieë, eie spellys vir moeilike woorde, gebruik van hooetters en skryftekens, die woordeboek en tesourus gebruik, aeiding, samestelling en alledaagse voor- en agtervoegsels gebruik om woordeskat uit te brei, woordfamilies en woorde oor dieselfde onderwerp gebruik om woordeskat uit te brei, die leen van woorde deur tale en die ontstaan van nuutskeppings verstaan, sinonieme, antonieme, homonieme, homofone, paronieme verstaan en gebruik, alledaagse afkortings en anonieme gebruik.; 6.2 met sinne werk: voornaamwoorde, hoofwerkwoorde, medewerkwoorde en deelwoorde, adjektiewe, bywoorde, voegwoorde, determineerders, telwoorde, tussenwerpsels, voorsetsels, grammatikale verskil tussen die funksie van sinsoorte, gebruik van sinsdele soos onderwerp, gesegde, direkte en indirekte voorwerp, bywoordelike en byvoeglike bepalings, hoofsinne en bysinne, tydsvorme, woordorde, aktiewe en passiewe vorm, verandering van sinne van direkte na indirekte rede en andersom, ontkennende vorm, punktuasie. Table 6 6 Memorandum AKTIWITEIT 1 1.1 Mev. Pretorius sê dat sy en Jan nog net so gelukkig is as die dag toe hulle getroud is. Sy sê-vra dat dit maar bra pateties is. 1.2 Die seuntjie vra of die tannie asb. die volgende keer blomkool sal leen, want hy haat dit (blomkool). 1.3 Die seuntjie sê vir sy ma dat sy hom soos 'n huisplant behandel hy kry hopeloos te veel water. 2.1 Dames en here, ons het 'n spesiale verrassing vir julle. My vrou gaan nie vanaand sing of klavier speel nie! 2.2 Ek het jou sterreteken gelees bly liewer vandag in die bed! 2.3 Moenie nou al gaan nie my pa het die horlosie 'n uur vorentoe gedraai!

OpenStax-CNX module: m24032 8 2.4 Noudat die skool gesluit het, wat gaan ek en Ma alles aanvang? (Onthou, daar is baie variasies!)