MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Rut: n Liefdes Verhaal

BenguFarm Bestelvorm

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

SIZA takes the sting out of auditing

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

Finansieel Gesproke 1

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Tariewe

Mandala Madness Deel 2

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Direkte en indirekte rede *

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Mosselbaai Munisipaliteit

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Government Gazette Staatskoerant

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING) BREDASDORP MUNISIPALITEIT BONTEBOK KALKWERKE (EDMS) BPK

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

G. J. du Preez

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

N O V E M B E R

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

FishersNet. Aanslag op vissers gaan voort. Hulle kon nie wettig hulle bote op die see uitneem of hulpbronne oes om n bestaan te maak nie.

streef na uitnemendheid

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

SIRKULEER ONDER REGTERS JA/NEE SIRKULEER ONDER LANDDROSTE JA/NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

JACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN) COETZEE. CILLIé, R et EBRAHIM, R et MOCUMIE R

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Week in oorsig 11 Oktober 2013 JSE Suid-Afrikaanse aandeelpryse het Maandag effens geval te danke aan die bedreiging van verdere stakings in die land se platinum sektor en ook omdat die VSA se twee vername politieke partye nog nie n ooreenkoms bereik het oor die skuldkrisis nie. Telefoon oproep tariewe is deur `n onafhanklike reguleerder hersien wat aangedui het dat die twee groot selfoon maatskappye, MTN en Vodacom, hulle tariewe moet verlaag. Hierdie aankondiging het albei maatskappye se aandeelpryse skerp laat daal. Anglo Platinum se aandeelprys het Donderdag 4% gespring nadat die AMCU president aangekondig het dat die 2 week lange staking geëindig is. Die JSE Algehele indeks het 0.6% laer gesluit vir die week terwyl Industriële en finansiële aandele effens hoër geeindig het. Aandeel van die week Henri Nestlé is die stigter van Nestlé wat in 1867 `n baba pap mengesel ontwikkel het deur gebruik te maak van koring meel, gewone bees melk en suiker. Henri se baba pap het sy buurman se kind se lewe gered en toe het alles begin. Omtrent 146 jaar later is Nestlé die wêreld se voorloper wat voedingwaarde, gesondheid en welstand aanbetref. Hulle missie is, soos in die prentjie hierbo, Good Food, Good Life met die belofte om aan hulle verbruikers smaaklike maar gesonde reeks kossoorte en drankies vir enige geleentheid en enige tyd te bied. Gedurende die eerste helfte van 2013 het Nestlé gebalanseerde resultate gerapporteer te danke aan laer groei en laer inset kostes. Verkope het met 5.3% toegeneem tot op CHF 45.2 biljoen (Swiss Franc) gedurende hierdie tydperk. Organiese groei was 4.1% wat opgemaak is uit 2.7% interne groei en 1.4% vanweë prysverhogings. Die handelsomgewing is steeds uitdagend as gevolg van laer verbruikersbesteding in die ontwikkelde lande en laer groei in opkomende markte. Organiese groei vir die Groep was 5.0% vir die Amerikas, 0.6% in Europa, en 6.3% in Asië, Oceanië en Afrika. Nestlé gaan steeds voort om in die toekoms te belê, met `n nuwe Petcare Fabriek in Pole, koffie fabrieke in Sjina, Vietnam, Spanje en Duitsland, suiwel fabrieke in Sjina en die Dominikaanse Republiek, `n gereed-om-te-drink drankies fasiliteit in Malaysië en `n water fabriek in die Verenigde Koningkryk.

Groep opsomming en statistieke vir einde 2012

Nestlé besit in totaal 468 fabrieke in 86 lande regoor die wêreld en skep sowat 330 000 werksgeleenthede. Soos reeds genoem is Nestlé die wêreld voorloper wat voedingswaarde, gesondheid en welstand aanbetref en kan slegs behoue bly te danke aan die 2000 verskillende globale en plaaslike handelsname. Hieronder in die voorstelling is `n paar van hulle bekende handelsname waarvan elkeen van ons sekerlik al gëeet of gedrink het: Aandeel prestasie.

Aanbeveling Nestle bly een van die wêreld se voorste maatskappye en verhandel teen n PV van omtrent 19. Ten spyte van swak verbruikersbesteding kry hulle dit steeds reg om verdiestes te groei en verdien hy hierdie inkomstes regoor die wêreld, wat beteken dat hy lae risiko het. Baba formule melk is n mark wat sterk groei en kan help om winsgroei in 2014 te verseker. Ons sien Nestle as n kern aandeel in buitelandse portefeuljes en beskou hom op die langtermyn as n aandeel om te koop. PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Email address Marius Cornelissen Portfolio manager mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Financial planner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Martin Louw Portfolio manager martinl@psg.co.za Ben Fraser Administrative assistant ben.fraser@psg.co.za Gerda Potgieter Administrative assistant gerda.potgieter@psg.co.za Laurie Brecher Administrative assistant laurie.brecher@psg.co.za PSG Menlyn Client administration menlyn@psg.co.za