Gefokus, standvastig en oopkop

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Rut: n Liefdes Verhaal

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Mandala Madness Deel 2

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

Direkte en indirekte rede *

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

SIZA takes the sting out of auditing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Finansieel Gesproke 1

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Uit Moerdijk se pen Man en Media

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

NUUSBRIEF JUNIE 2008

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Tariewe

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

BY DIE WERK. Die kuns van geluk. Hoekom is almal so behep met Pokémon Go? Kopspeletjies hoekom ons nie kan spaar nie. Nóg wetgewing regtig?

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

This newsletter is also available in English. Please send to to request an English copy.

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

AGTERGROND, PERSOONLIKHEID EN EKONOMIESE DENKE.

n pamflet wat in Julie gepubliseer is, dat die ANC nie

N O V E M B E R

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Tariewe

streef na uitnemendheid

Dit gaan alles oor kommunikasie

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Transcription:

NUUSBRIEF Januarie 2014 Uitgawe Inhoud: Gefokus, standvastig en oopkop 1 Ekonomiese en markoorsig Des 2013/ Jan 2014 2 Vive la difference! 4 Wiehan se brief 5 Redakteur: Aneka Janeke "It's not how much money you make, but how much money you keep, how hard it works for you, and how many generations you keep it for." - Robert Kiyosaki Gefokus, standvastig en oopkop In die wêreld waarin ons leef, met inligting in oorvloed en toegang daartoe makliker as ooit, is afleidings volop. Maatskappye en mense gaan uit hul pad om belggers se aandag te trek. Hulle deel voortdurend hul wysheid en bemark beleggingsgeleenthede op radio, televisie, in drukmedia en op sosialemedia-platforms. Die konstante vloei van inigting is geneig om twee ongunstige aandrywers van belggersgedrag te voed vrees en gierigheid. Diè emosies het gesamentlik baie waarde in vele beleggingsportefeuljes vernietig, omdat belggers hul beleggings verkoop wanneer hulle aan die onderkant van hul prestasiesiklusse is en koop teen die bopunt van hul prestasiesiklusse, sê Henk Pieterse van Allan Gray. Die teenmiddel vir aandagafleidings is fokus. Om op langtermyn doelgerig en gefokus te bly, is n belangrike deel van n suksesvolle beleggingsstrategie. Die versoeking om jou strategie te verander plaas jou langtermyndoelwitte in die gedrang, sê Pieterse. Afleidings staar nie net beleggers in die gesig nie. Die hele beleggingsketting van batebestuurders tot aandelehandelaars, onafhanklike finansiële raadgewers en produkverskaffers, is onderhewig aan dieselfde probleem. Terwyl dit belangrik is om ingelig te bly, kan beleggers maklik afgelei word deur die konstante toevoer van nuus en inligting. Hieronder is vier voorbeelde van die mees algemene afleidings om te vermy, veral wanneer jy op langtermyn belê. Makro-Ekonomiese Voorspellings Finansiële market raak soms heeltemal obsessief oor n spesifieke probleem. Dieselfde geld vir baie beleggers, wat die onkonvensionele besluite van sentrale banke by hul gunstelinggesprekonderwerpe onder meer die wisselkoers, goudprys en geleenthede in ontluikende market insluit. Hoewel batepryse geraak is deur kwantitaiewe verruiming en heel waarskynlik ook beïnvloed sal word deur die beëindiging daarvan, is dit moeilik, indien nie onmoontlik nie, om die langtermynimpak te voorspel. Beleggings gegrond op voorspellings is inherent onseker, sê Pieterse. Gunsteling van die Maand Die opkoms van China as n ekonomiese reus is skouspelagtig. Met n konsekwente per capita-groeie in bruto binnelandse produk (BBP) van bo 9% elke jaar sedert 2000, behoort China n ryk teelaarde vir beleggingsgroei te wees. Wat intuïtief sin maak, verloop egter nie altyd soos n mens verwag nie.

Nuusbrief Bladsy 2 van 6 As dinge goed gaan en BBPgroei hoog is, lyk dit of beleggers glo dat dit sterk toekomstige opbrengste beteken vir maatskapye in die betrokke land. Dit is trouens baie keer nie die geval nie. Sterk ekonomiese groei lei dikwels tot skerper mededinging en n oorskot kapitaal wat in n spesifieke ekonomie belê word, wat alles kan lei tot laer korporatiewe winste. Opspraakmakers van die dag Dit is belangrik om te onthou dat mediaopskrifte gaan oor nuuswaardigheid en dat slegte nuus goed verkoop. Impulsiewe reaksie is algemeen, met beleggers wat vinnig verkoop om enige verdere verliese te vermy. Dit is in die menslike natuur om bekommerd te wees oor die uitwerking van n spesifieke voorval op toekomstige beleggingsopbrengste. Die feit van die saak is dat hierdie reaksie gewoonlik swak deurdink en te laat is om enige korttermynvoordeel te bied. Aangrypende stories Beleggers maak gereeld beleggingsbesluite gegrond op net n storie, sonder om werklike waardasies in ag te neem. Wat suksesvolle belegging egter betref, is dit die prys wat jy betaal en nie die koerantopskrifte nie - wat saak maak. Dit is belangrik om verby die storie te kyk en vas te stel of daar werklike n geleentheid is. Dis moeilik om gefokus te bly Terwyl die bogenoemde voorbeelde almal boeiende beleggingstemas kan wees, is die dinge waaroor mense die graagste praat gewoonlik nie die belangrikste faktore vir langtermyn-beleggingsbesluite nie. Die versoeking om n beproefde filosofie te laat vaar en n korttermynkrisis met n reaktiewe reaksie te probeer oplos, kan baie groot wees. Niemand weet wat die toekoms inhou nie, maar ons weet dat daar tye sal wees wanneer daar gewigtige opinies gaan wees wat van ons s n verskil, en dat ons beleggingsopbrengste anders gaan wees as diè van die mark. Dit is hoekom ons nie toelaat dat enige bohaai oor modegiere of populêre sienings ons aandag aflei nie ons bly by ons beproefde en geslaagde beleggings-filosofie, sê Pieterse. Finweek 19 Desember 2013 EKONOMIESE EN MARKOORSIG DESEMBER 2013/JANUARIE 2014 Beleggingstrateë en ekonome kyk gewoonlik hierdie tyd van die jaar vorentoe om n mening te probeer vorm oor wat in die volgende jaar dus 2014 kan voorlê. Dit gebeur teen die agtergrond van n jaar waarin van die wêreld se groot ekonomieë begin herstel het en markte baie goed presteer het. Die Dow Jonesnywerheidsindeks het teen einde November vir die eerste keer in sy geskiedenis tot bo die vlak van 16 000 punte beweeg om die styging vir die jaar op 22,6% in dollar-terme (47,4% in die rand) te bring. Selfs die sukkelende Europese aandelemarkte het n goeie jaar agter die rug met die Duitse Dax wat vanjaar met 22,7% in euro-terme (50,5% in die rand) gestyg het. Ekonomiese oorsig In terme van die wêreldekonomie, is die Amerikaanse ekonomie besig om te normaliseer met nywerheidsproduksie en verbruiksbesteding wat die afgelope paar jaar al teen koerse styg wat goed vergelyk met die tydperk voor die groot resessie van 2008/9. Vertrouensindekse vertoon ook goed met die VSA se ISMindeks wat sterk bo die vlak van 50 bly en wat dan ook aandui dat die ekonomie volgende jaar steeds goed kan vertoon. Verbruikersvertroue in die VSA het oor die afgelope paar jaar ook goed herstel en dit word verder ondersteun deur stygende huispryse. Terwyl werkloosheid in die VSA daal en tans op 7,4% staan, is dit die een veranderlike wat nog l wat dan ook aandui dat die ekonomie volgende jaar steeds goed kan vertoon.

Bladsy 3 van 6 Nuusbrief verder in die regte rigting moet beweeg. Die syfer sal waarskynlik tot onder die 6%- vlak moet daal alvorens kwantitatiewe verruiming (QE) geskrap sal word. Janet Yellen, die aangewese nuwe president van die Federale Reserweraad het ook aangedui dat rentekoerse in die VSA nog lank laag sal bly, selfs al word kwantitatiewe verruiming (QE) geskrap. In Europa gaan dit met van die ekonomieë goed, soos byvoorbeeld die Duitse ekonomie, en beleef die land feitlik volle indiensname. Hierteenoor sukkel die lande in die suide van Europa om werklik te begin groei. Die probleem met lande soos Griekeland, Italië en Spanje is dat hulle as gevolg van die euro en die Europese Sentralebank nie meer op die normale aanpassingsproses, naamlik n swak wisselkoers, laer rentekoerse of hoër inflasie kan staatmaak om hulle ekonomieë skynbaar te red nie. Boonop is hulle vergoeding aan werkers nie in pas met hulle Duitse eweknie nie. As gevolg hiervan vind daar nou n pynlike aanpassingsproses plaas, waardeur salarisse in daardie lande afgebring word. Dit bring terselfdertyd laer inflasie mee en maak dat die Europese beleidsmakers skielik begin praat van deflasie in Europa. Gevolglik het die Europese Sentrale-bank (ESB) rentekoerse onlangs verder verlaag om hierdie spook van deflasie hok te slaan. Deflasie, wat gepaard kan gaan met resessietoestande kan tot ʼn depressie lei, wat uiteraard n uiters ongewenste situasie sou wees. In China het die ekonomie skielik in die middel van die jaar gestruikel en het die owerhede daarvoor die infrastruktuurkrane oopgedraai. Gevolglik het die ekonomie onlangs weer teen n redelike pas begin groei. Volgens die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OECD) kan groei volgende jaar verder tot meer as 8% versnel, gedryf deur sterk plaaslike vraag. In die geval van China sal sodanige groei ook positief wees vir lande wat daarheen uitvoer. Japan het sy ekonomie aktief probeer stimuleer deur n swak wisselkoers en sodoende sy uitvoerpoging n aansienlike hupstoot gegee. Die yen het die afgelope jaar met 30% verswak en uitvoer het in die jaar tot Oktober 2013 met 18,6% gestyg teenoor die vorige jaar, meer as wat verwag is. Hoewel ek tot dusver probeer argumenteer dat die wêreldekonomie aan die normaliseer is, het dit nog nie op grootskaal deurgespoel na die vraag na kommoditeite nie. Boonop het die aanbod van kommo-diteite ook gestyg, wat tot gevolg het dat kommoditeits-pryse onder druk bly. Die swak rand het egter die randprys van kommoditeite tot n mate ondersteun. Edelmetale soos goud is egter onder druk ondanks n swak rand. Markvooruitskouing Beurse het wêreldwyd die afgelope jaar goed vertoon, soveel so dat beleggers en analiste nou waarsku dat aandelebeurse in gevaar verkeer en dat n korreksie net om die draai is. Ons kan nie stry met die markwaardasie van die Suid-Afrikaanse beurs nie. Die mark verhandel tans teen n PV van meer as 19 keer sy historiese verdienste, wat aansienlik hoër is as die gemiddelde PV van 14,4 keer die afgelope 20 jaar. Hierdie waardasie word gedryf deur van ons internasionale niemynboumaatskappye, soos Richemont, SAB Miller en Naspers, wat as randverskansers dien. Vir die mark om verder van hierdie vlakke te beweeg, moet groei in maatskappywinste nou na vore tree, anders is markte uiters kwesbaar. Volgens n model wat ek ontwikkel het, kan ons vanuit n makroekonomiese perspektief verwag dat maatskappywinste in 2014 met soveel as 30% kan styg. Uit navorsing van maatskappye kan hierdie syfers ook bevestig word, maar dit is veral mynboumaatskappye se winte wat sal moet begin herstel. Sodanige styging sal die mark se PV tot 14 laat daal, wat heelwat beter lyk as wat nou die geval is. Dawie Klopper 04 Desember 2013

Nuusbrief Bladsy 4 van 6 Vive la difference! A new technique has drawn wiring diagrams of the brains of the two sexes. The contrast between them is illuminating Men and women do not think in the same ways. Few would disagree with that. And science has quantified some of those differences. Men, it is pretty well established, have better motor and spatial abilities than women, and more monomaniacal patterns of thought. Women have better memories, are more socially adept, and are better at dealing with several things at once. There is a lot of overlap, obviously. But on average these observations are true. Suggesting why they are true in evolutionary terms is a game anyone can play. One obvious idea is that because, in the days of hunting and gathering, men spent more time wandering away from camp, their brains needed to be adapted to able to find their way around. They also spent more time tracking, fighting and killing things, be they animals or intrusive neighbours. Women by contrast, politicked among themselves and brought up the children, so they needed to be able to manipulate each other s and their children s emotions to succeed in their world. Finding out why sex differences are true in neurologival terms in other words, how the brain is wired up to create them is another matter altogether. To play this game you have to have a lot of expensive kit, not just a comfortable chair from which to pontificate. And that is exactly what Ragini Verma of the University of Pennsylvania and her colleagues do have. As a result, as they outline in the Proceedings of the National Academy of Science, they have been able to map out differences in the ways male and female brains are cabled and match them, at least to their own satisfaction, to the stereotypes beloved of both folklore and psychology. Sugar and spice or puppy -dog tails? Neurology has been revolutionized over the past couple of decades by a range of techniques that can scan living brains. Dr Verma s technique of choice is diffusion tensor imaging. This follows water molecules around the brain. Because the fibres that connect nerve cells have fatty sheaths, the water in them can diffuse only along a fibre, not through the sheath. So diffusion tensor imaging is able to detect bundles of such fibres, and see where they are going. Dr Verma and her team applied the technique to 428 men and boys, and 521 women and girls. Their results are summarized in the two diagrams below, which show connection trends averaged from the sum of participants brains. The two main parts of a human brain are the cerebrum, above and towards the front, which does the thinking, and the cerebellum, below and towards the back, which does the acting. Each is divided into right and left hemispheres. As the diagrams show, in men (the lefthand picture) the dominant connections in the cerebrum are those, marked in blue, within hemispheres. In women, they are those, marked in orange, between hemispheres. In the cerebellum (not visible be-cause it is under the cerebrum), it is the other way around. What this means is open to interpretation, but Dr Verma s take is that the wiring differences underlie some of the variations in male and female cognitive skills. The left and right side of the cerebrum, in particular, are believed to be specialized for logical and intuitive thought respectively. In her view, the

Bladsy 5 van 6 Nuusbrief cross-talk between them in women, suggested by the wiring diagrams, helps explain their better memories, social adeptness and ability to multitask, all of which benefit from the hemispheres collaborating. In men, by contrast, within hemisphere links let them focus on things that do not need complex inputs from both hemispheres. Hence the monomania. When it comes to the cerebellum, the extra cross-links between hemispheres in men serve to co-ordinate the activity of the whole sub-organ. That is important because each half controls, by itself, only one half of the body. Hence men have better motor abilities or, in layman s terms, are better co-ordinated than women. Dr Verma s other main finding is that most of these differences are not congenital. Rather, they develop with age. Her volunteers ranged from 8 to 22 years old. The brains of boys and girls aged 8 to 13 demonstrated only a few differences, though all were of the type that later became pronounced. Adolescents, those aged 13 to 17, showed more. Young adults, over 17, more still. Sex differences in brains those visible to this technique, at least thus manifest themselves mainly when sex itself begins to matter. Dr Verma s work is important not only for what it has shown, but also as a demonstration of the power of diffusion tensor imaging. Studying the brain, particularly the living brain, is a uniquely hard scientific problem. The American government has recently promised to spend serious amounts of money doing so, through what is dubs the BRAIN initiative the inevitable contrived acronym supposedly standing for Brain Research through Advancing Innovative Neurotechnologies. As that name suggests, advances in brain research depend on the development of better ways of looking at brains while they are alive and firing. This will be hard. But work like Dr Verma s shows the rewards of doing it. The Economist December 7 th -13 th 2013 Wiehan se brief Ons het hierdie maand so n bietjie gewag met die nuusbrief om almal kans te gee om terug te keer na die vakansie. Ons hoop en vertrou u het n heerlike feestyd gehad. Soos alle goeie dinge is die vakansie nou iets van die verlede en moet die uitdagings van die nuwe jaar aangepak word. Eerste op die agenda vir die nuwe jaar is sekerlik die feit dat die skool oor n dag of wat begin. Die van u wat die artikel in die Rapport aangaande skool en universiteitsgelde gelees het, glo ons het so n bietjie na gedink en gewonder of u voldoende voorsiening maak vir u kinders of kleinkinders se studies. Daar is n spreekwoord wat lees: vroeg begin is half gewin of early bird catches the worm wat hier baie toepaslik is. Ouers wat vroeër begin met voorsiening se bydraes is baie meer bekostigbaar as die wat wag tot op nommer 99. Tweedens begin ons nader beweeg aan finansiële jaareinde 28 Februarie. Dit is belangrik dat u nou reeds begin beplan indien u enige belastingvoordeel in die huidige belastingjaar wil benut. Een van die maniere om belasting te bespaar is deur bydraes tot uittree-annuïteite. Die feiteblad rakende uittree-annuïteite word vir u aangeheg, maar praat gerus met Wiehan, Johan of Jacques om u van advies te voorsien. Ons sal u deur die loop van die jaar op hoogte hou van gebeure wat u portefeulje kan beïnvloed. Indien daar enige vrae is is u altyd welkom om ons enige tyd te kontak. Vriendelike groete Wiehan van Staden

Nuusbrief Bladsy 6 van 6 TELEFOON: (087) 820 7451 Die Span Junior Finansiële Adviseurs FAKS: (051) 401 5660 Wiehan van Staden Nici Macdonald Johan du Plessis Jacques du Toit E-POS: Wiehan.vanstaden@psg.co.za Finansiële Beplanning Boedel Administrasie Finansiële Beplanning Finansiële Beplanning Portefeuljebestuur Testamente en trusts Portefeuljebestuur Portefeuljebestuur Ons is op die Web! Te sien by: http://www.psg.co.za/wiehanva nstaden Beleggings Boedelbeplanning Korttermyn versekering Aandele Mediesefonds Beleggings Boedelbeplanning Beleggings Werknemersvoordele Mediesefonds