NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 12

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

BenguFarm Bestelvorm

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mandala Madness Deel 2

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

SIZA takes the sting out of auditing

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Pasteur en Lister oorwin kieme *

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Tariewe

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

Direkte en indirekte rede *

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Uit Moerdijk se pen Man en Media

1. BEGRIPSOMSKRYWINGS EN ORIENTASIE

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

KULTUUREIE-ONDERWYS: 'N ONDERWYSREGTELIKE PERSPEKTIEF

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Stede en bedienswaardighede *

Study Opportunities. September REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 12

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Hoe om krag te spaar

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VSA IN DIE 1960's ONTSTAAN?

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Sosiale Kapitaalskepping deur Middel van die Suid-Afrikaanse Beleid oor Godsdiens in die Onderwys (2003): n Skriftuurlikprinsipiële

'N HISTORIES-OPVOEDKUNDIGE ANALISE VAN IDEOLOGIEË, WAARDES EN NORME SEDERT DIE RENAISSANCE-HUMANISME

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

The doors of learning and culture shall be opened. Perspektiewe oor die verandering van institusionele kultuur.

Transcription:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 RELIGIESTUIES V1 NOVEMER 2017 PUNTE: 150 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. laai om asseblief

Religiestudies/V1 2 E/November 2017 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Hierdie vraestel bestaan uit FELING en FELING. FELING : VERPLIGTEN FELING : eantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling. Lees L die vrae aandagtig deur. egin ELKE antwoord op 'n NUWE bladsy. ie lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat aan elke vraag toegeken is. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar. laai om asseblief

Religiestudies/V1 3 E/November 2017 FELING (VERPLIGTEN) VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11. 1.1.1 In die Khoisan-godsdiens word daar geglo dat daar godhede is (nie). drie geen twee etlike (1) 1.1.2 Theravada-oeddhiste word gelei deur 'n gemeenskap van monnike en nonne wat as die bekend staan. Sangha kapelane radjas kardinale (1) 1.1.3 ie oudste van al die Hindoe-skole is Shaktisme/Sjaktisme. Vaishnavisme. Smartas. Shaïvisme. (1) 1.1.4 ie Handves vir armhartigheid is deur 'n wêreldgodsdiensgeleerde,, begin. Karen rmstrong Karl Marx Ludwig Feuerbach Swami Vivekananda (1) 1.1.5 Om iets op te pas sodat dit na die volgende geslag oorgedra kan word, is liefdadigheid. rentmeesterskap. geloofsbelydenis. die wet van Moses. (1) laai om asseblief

Religiestudies/V1 4 E/November 2017 1.1.6 ie sentrale leerstellings van die ahá'i-geloof is in die vervat. Kitáb-i-qdas gtvoudige Weg Koran Misjna Tora (1) 1.1.7 In die hristelike godsdiens verwys die Opstanding na die Kruisiging. die dood van Jesus hristus. die rie-eenheid. Jesus hristus wat die dood oorwin het. (1) 1.1.8 oeddhisme is baie deur beïnvloed. Hindoeïsme en Islam Islam en Sikhisme Islam, Hindoeïsme en onfucianisme Taoïsme en Hindoeïsme (1) 1.1.9 'n Klein afwykende godsdienstige groep staan as bekend. ortodoks 'n sekte onbesnedenes ('gentiles') Protestante (1) 1.1.10 'n Persoon wat op eie meriete Nirvana kan binnegaan: Mahabharata odhisattva Rama Sathyagraha (1) laai om asseblief

Religiestudies/V1 5 E/November 2017 1.2 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.6) in die NTWOOREOEK neer. 1.2.1 etrokke by die bevordering van eenheid onder hristenkerke (1) 1.2.2 'n Stel beginsels oor hoe 'n samelewing georden moet wees (1) 1.2.3 evryding van die siklus van weergeboorte in Hindoeïsme (1) 1.2.4 Iemand wat as tussenganger tussen die sigbare en die geestelike wêreld optree (1) 1.2.5 Lei gemeentegebed in Islam (1) 1.2.6 anneem van valse oortuigings en praktyke (1) 1.3 Kies 'n beskrywing uit KOLOM wat by die item in KOLOM pas. Skryf slegs die letter ( G) langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.6) in die NTWOOREOEK neer. Moet NIE enige letter meer as een keer gebruik NIE. 1.3.1 1.3.2 1.3.3 KOLOM Ummah Halakhah Mahatma Gandhi KOLOM om nooit enige lewende wese kwaad aan te doen nie toon groot respek of ontsag vir iets of iemand 1.3.4 1.3.5 1.3.6 himsa Verering Tripitaka E 'n versameling heilige geskrifte en stories van oeddhistiese oorsprong streng deur Ortodokse Jode gehoorsaam alle Moslems, ongeag ras, moet mekaar as broers en susters beskou F het die stryd vir Indiese onafhanklikheid gelei G die naam wat Griekse geskiedkundiges oorspronklik aan literêre illustrasies gegee het (6 x 1) (6) laai om asseblief

Religiestudies/V1 6 E/November 2017 1.4 Kies die woord in elke lys hieronder wat NIE by die res pas NIE. Skryf die woord en 'n rede waarom dit nie pas nie langs die vraagnommer (1.4.1 1.4.5) in die NTWOOREOEK neer. 1.4.1 Verering; Eerbiedig; anbid; Waarsêer (2) 1.4.2 Identiteit; Tao; Vergelykbaarheid; Eenheid (2) 1.4.3 Monoteïsme; teïsme; Politeïsme; Sinkretisme (2) 1.4.4 Vyf Pilare; Vier Edel Waarhede; Godsdienstige Vryheid; Nagmaal (2) 1.4.5 Koning; Sondag; Stam; Hoofman (2) 1.5 In die konteks van godsdiens, verduidelik ELK van die volgende konsepte: 1.5.1 Eendersheid (2) 1.5.2 Uniekheid (2) 1.5.3 Halaal (2) 1.5.4 Eenheid (2) 1.5.5 Vergelykbaarheid (2) 1.6 ui aan of die volgende stellings WR of ONWR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer (1.6.1 1.6.4) neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWR is. 1.6.1 Hindoeïsme leer dat 'n mens god kan wees. (2) 1.6.2 In Judaïsme is awid die goddelike naam van God. (2) 1.6.3 ie heilige teks van die ahá'i-geloof is oorspronklik in Grieks geskryf. (2) 1.6.4 Volgens die Taoïstiese siening ontstaan al die wêreldprosesse uit tienduisend dinge. (2) TOTL FELING : 50 laai om asseblief

Religiestudies/V1 7 E/November 2017 FELING eantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling. VRG 2 2.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Godsdienstige identiteit behels selfidentifikasie en selfverklaring deur diegene wat in die leerstellings van 'n spesifieke godsdiens glo en dit volg. In die konteks van godsdiens, verduidelik ELK van die volgende konsepte: 2.1.1 Lering/Leerbeginsel (4) 2.1.2 Mite (4) 2.1.3 Leerstelling (4) 2.1.4 Gelykenis (4) 2.1.5 ogma (4) 2.2 Verduidelik die filosofie van ubuntu. (4) 2.3 eskryf TWEE faktore wat die godsdienstige identiteit van mense vorm. (4) 2.4 Omdat Hindoes aan reïnkarnasie glo, is die fisiese liggaam nie so belangrik soos die siel nie. Liggame word gewoonlik veras en die as gestrooi. espreek kortliks die leerstelling van reïnkarnasie. (8) 2.5 Verduidelik die woord kanon. (2) 2.6 Noem TWEE feite oor die volgende godsdienste met betrekking tot: 2.6.1 Hoe die ahá'i-geloof die toekoms van godsdienste beskou (4) 2.6.2 Hindoeïsme se sosiale struktuur (4) 2.6.3 Tradisionele genesers in die frika Tradisionele Godsdiens (4) [50] laai om asseblief

Religiestudies/V1 8 E/November 2017 VRG 3 estudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. GOSIENS IN IE MEI ie moderne media maak inligting oor gebeurtenisse wat wêreldwyd plaasvind, soos wat dit gebeur, aan mense bekend. Mense kyk na hierdie inligting en vorm menings oor wat besig is om te gebeur. ie menings wat hulle vorm, kan dan hulle reaksies en optrede beïnvloed. ie volgende is enkele godsdienstige stereotipes* wat deur die media geskep is: Jode is gierigaards. Katolieke priesters is kindermolesteerders. Moslems is terroriste. oeddhiste is vredeliewende monnike. [angepas uit Top lass Religion Studies] *stereotipes: oorvereenvoudigde mening; 'n partydige gesindheid/houding 3.1 Kies enige TWEE van die stereotipes hierbo en verduidelik waarom dit NIE WR is NIE. (2 x 2) (4) 3.2 3.2.1 Ontleed hoe die media gewoonlik oor godsdienstige kwessies berig. (6) 3.2.2 Gee TWEE voorbeelde om jou antwoord op VRG 3.2.1 te illustreer. (4) 3.3 Ondersoek faktore wat die media kan beïnvloed wanneer hulle oor godsdienstige kwessies berig. (10) 3.4 Wat is die moontlike gevolge van die stereotipering van verskillende godsdienste? (8) 3.5 Wat kan die media doen om die stereotipering van godsdienste te neutraliseer? (10) 3.6 s 'n jongmens, hoe sou jy godsdienstige gemeenskappe raad gee oor die gebruik van elektroniese media, soos die Internet, televisie en sosiale netwerking, om te verseker dat hulle boodskappe korrek verstaan word? (8) [50] laai om asseblief

Religiestudies/V1 9 E/November 2017 VRG 4 4.1 Sommige van die regte in die Universele Verklaring van Menseregte word in die uittreksel hieronder genoem. Elke mens het die reg op: 1. Vryheid van diskriminasie 2. Lewe, vryheid en persoonlike veiligheid 3. Vryheid van geloof en godsdiens 4. Vryheid van mening en inligting 5. Onderwys Kies enige RIE van die menseregte hierbo en bespreek relevante leringe uit enige van die godsdienste wat jy bestudeer het wat hierdie menseregte bevorder. (12) 4.2 Godsdienstige oortuigings speel verskillende rolle in verskillende godsdienste. Oortuigings kan enigiets vanaf aanvaarding van iets tot 'n ferm mening beteken. Vergelyk die rolle wat deur oortuigings in die volgende godsdienste gespeel word: 4.2.1 hristelike godsdiens (4) 4.2.2 oeddhisme (4) 4.2.3 frika Tradisionele Godsdiens (4) 4.3 Godsdiens word dikwels as die bron van moraliteit beskryf. 4.3.1 Wat verstaan jy onder moraliteit? (4) 4.3.2 Gebruik ten minste RIE voorbeelde om te toon dat moraliteit van godsdiens afkomstig is. (12) 4.3.3 Na jou mening, wat is die redes vir 'n gebrek aan moraliteit in die moderne samelewing? (10) [50] laai om asseblief

Religiestudies/V1 10 E/November 2017 VRG 5 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. INTERGOSIENSTIGE VERHOUINGE Godsdienstige gemeenskappe het leiers op die gebied van vredesopleiding geword. Hulle besef dat alhoewel oortuigingsverskille deur die hele geskiedenis tot konflik bygedra het, godsdienstige mense by baie geleenthede 'n merkbare vermoë tot versoening en diens aan ander getoon het. eur die opleidingstrukture wat hulle alreeds gevestig het, is godsdienste in die unieke posisie om 'n kultuur van vrede onder hulle volgelinge, en in die samelewing as 'n geheel, te bevorder. [ron: Focus on Religion Studies Grade 12] 5.1 Suid-frika is 'n multigodsdienstige samelewing. espreek hoe die Suid- frikaanse regering respek, verdraagsaamheid en begrip van alle godsdienste bevorder. (12) 5.2 espreek die geskiedenis van die Parlement van die Wêreld se Godsdienste, vanaf die begin tot 2009. (10) 5.3 Evalueer die doeltreffendheid van die Parlement van die Wêreld se Godsdienste. (12) 5.4 ie Raad vir Godsdienstige Leiers in frika is in 2002 gestig en is die grootste verteenwoordigende multigodsdienstige platform in frika. Maak 'n lys van VYF rigsnoere van hierdie organisasie. (10) 5.5 ink jy dat vroue 'n belangrike rol in die bevordering van intergodsdienstige verhoudinge in Suid-frika speel? Gee redes vir jou antwoord. (6) [50] TOTL FELING : 100 GROOTTOTL: 150