Magalies Spesial. iale Skool

Similar documents
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

HOëRSKOOL PORTERVILLE

THE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Tariewe

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Departement Christen Spiritualiteit, Kerkgeskiedenis en Sendingwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), Pretoria

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Mandala Madness Deel 2

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Posbus 282 Ou Stellenboschweg Somerset-Wes 7129 Tel: (021) E-pos: TOELATINGSBELEID

Tariewe

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Mosselbaai Munisipaliteit

Uit Moerdijk se pen Man en Media

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Direkte en indirekte rede *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Prospektus 2017/2018 Laerskool Fairland

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Die Trustees van Zevendal mag die reëls soos vervat in die dokument van tyd tot tyd aanpas om: die grondwet in stand te kan hou

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

SIZA takes the sting out of auditing

Die Beheer en Bestuur van Skoolkoshuise 1. INLEIDING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) 1ste Verweerder. GA HATTINGH, R et CJ MUSI, R

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU (GAUTENG) BEMAGTIGING : NUUTAANGESTELDE HOOFDE EN ADJUNKHOOFDE FEBRUARIE 2015

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

RAADSLEDE / COUNCILLORS

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

HOOFSTUK 5 EMPIRIESE BEVINDINGE. So ver terug as 1984 is epilepsie deur die Wêreld- gesondheidsorganisasie

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

In uitvoering van n ooreenkoms bereik by die Reël 37 samespreking is. aan die begin van hierdie verhoor beveel dat die quantum van eiser se

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

DEUR RETHA MARTJIE DU TOIT TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

LINK MERINO S & Louw Broers

Transcription:

Magalies Spesial iale Skool GEDRAGSKODE 2016

Magalies Spesiale Skool GEDRAGSKODE & DISSIPLINÊRE RIGLYNE INLEIDING Die beheerliggaam en die onderw ysers van Magalies Spesiale Skool het n verantw oordelikhe id teenoor elke leerder in die skool. Om toe te sien dat die fundamentele regte van die leerders beskerm w ord, moet die leerders ten volle bew us w ees van die verantw oordelikheid w at gepaard gaan met die hierdie regte. n Gedragskode saam met dissiplinêre riglyne w ord daargestel om toe te sien dat n veilige en ordelike omgew ing van omgee gehandhaaf w ord. DIE DOEL VAN DIE GEDRAGSKODE VIR LEERDERS Die gedragskode verskaf riglyne en n duidelike beskryw ing van aanvaarbare en onaanvaarbare gedrag en beklemtoon die w aardes en standaarde w aarna daar binne die skoolomgew ing gestreef w ord. Die gedragskode saam met die dissiplinêre riglyne ondersteun en korrigeer onvanpaste gedrag van leerders w at deur die SA Skolew et (SASW) geregverdig w ord. Positiew e aanmoediging en beloning is die hoofdoel van die skool se gedragskode en dissiplinêre beleid. Dit is uiters belangrik dat elke leerder en ouer ten volle bew us sal w ees van die spesifieke grense en riglyne w aar leerders mag funksioneer op elke terrein. Hierdie riglyne verskaf die leerders met duidelike reëls en n gevoel van sekuriteit binne hierdie raamw erk. Die skool is n rook, dwelm, wapen/geweer vrye en dobbelvrye sone. BELANGRIKHEID VAN n GEDRAGSKODE Die skoolreëls is daargestel om dissipline te handhaaf en n funksionele omgew ing te verseker w aar effektiew e onderrig en leer kan plaasvind. Niks sal die leerder verskoon om nie die skoolreëls te gehoorsaam nie, en onkunde sal veral nie as verskoning geld nie. Die gedragskode verseker dat die onderw ysers n veilige en n gew eldvrye oplossing vir probleme sal vind deur samew erking en motivering. Positiew e aanmoediging sal leerders motiveer om verantw oordelikheid vir hulself en hul eie opvoeding te aanvaar en so hul self-dissipline en selfbeeld verbeter. Hiermee versoek ons dat u by die huis noukeurig saam m et u kind deur die gedragskode sal lees en die verklaring teken. Die getekende verklaring sal dan in die leerders se profiel geplaas w ord en dien as bew ys dat beide die leerder en ouer die nodige kennis ingew in het en saamstem met die spesifieke reëls en riglyne. ALGEMENE REËLS Daar w ord van leerders verw ag om altyd in n beleefde, respekvolle manier op te tree teenoor mekaar en ander, insluitend die Verteenw oordigende Leerderraad (VLR), alle personeellede en besoekers van die skool. Skoolreëls moet te alle tye gehoorsaam w ord, veral ten opsigte van voorkoms en gedrag w anneer Magalies Spesiale Skool verteenw oordig w ord. Leerders mag niks sê of doen w at tot hul eie nadeel sal w ees of die skool sal diskrediteer nie, ongeag of dit gedurende of na skoolure, op die skoolgrond of in die publiek se teenw oordigheid is. 1

Geen leerder het die reg om ander leerders enige fisiese of emosionele skade aan te rig of om in enige manier op te tree sodat leer- en klasaktiw iteite ontw rig w ord nie. Wanneer daar rede vir kommer is rakende enige leerder se gedrag sal Magalies Spesiale Skool dadelik die ouers kontak en w erk maak daarvan om die probleem deur samew erking en w edersydse respek op te los. INLEIDING DISSIPLINÊRE BELEID n Selfgeldende dissiplinêre beleid is n program w at die leerders, ouers en onderw ysers bew us maak van verantw oordelike gedrag. Die doel van hierdie program is om die leerder te ondersteun om die nodige kennis in te w in w at hule sal help om die regte besluite te neem w anneer hulle in n situasie kom w aar hulle gedrag maklik beïnvloed kan w ord. Hierdie proses sal die leerders se selfbeeld en akademiese vordering verbeter. Onderwysers het die reg om te onderrig en leerders het die reg om te leer. Effektiew e onderrig sal op hierdie manier plaasvind. Binne die riglyne van hierdie dissipline program mag die onderw yser sy/haar verw agtinge duidelik stel. Leerders sal behoorlik ingelig w ord oor w at van hulle verw ag w ord, insluitend die reëls en roetines w at die onderw yser sal help om die beleid te ondersteun. Gehoorsame leerders sal beloon w ord deur positiew e terugvoering en aanmoediging. Ontw rigtende gedrag w ord verminder deur die gebruik van korrektiew e en ondersteunende maatreëls. Leerders moet ten volle bew us w ees van die reëls en regulasies soos w at dit daagliks bespreek w ord gedurende die skool se opvoedkundige program. VYF UNIVERSELE SKOOLREËLS 1. Toon en beoefen respek 2. Wees stiptelik 3. Volg en gehoorsaam opdragte 4. Pas eiendom en w aardevolle items op 5. Toepaslike en behoorlike gedrag VERANTWOORDELIKHEID VAN LEERDERS Die primêre verantw oordelikheid van die leerder is om te leer en die nodige vaardighede/ke nnis te bekom. Die onderw ysstelsel kan slegs sy doel bereik w anneer die leerder aktief betrokke is en suksesvolle leer kan plaasvind. Leerders sal as individue ontw ikkel w anneer hulle ingestel is om te leer. Elke leerder moet sy/haar potensiaal bereik deur effektiew e deelname aan die leerproses en ten einde te ontw ikkel tot n onafhanklike en self-gedissiplineerde individu. Leerders moet ook verantw oordelikheid aanvaar om die skool se eiendom op te pas. SKOOLEIENDOM Skooleiendom verw ys na die volgende: Die skool se eiendom verw ys na die grond en geboue, gereedskap/toerusting, boeke, materiaa l, voertuie w at gehuur of deur die skool besit w ord. Geen leerder mag enige deel van die skool se eiendom verw yder sonder die vooraf toestemming van die skoolhoof of enige lid van die personeel nie. 2

POSITIEWE TERUGVOER Verbale erkenning en w aardering Individuele erkenning en beloning Positiew e notas / briefies om huis toe te neem Effektiew e elektronies interaksie en kommunikasie met ouers Positiew e notas / briefies aan leerders - aanmoediging Klaskamer voorregte en belonings Erkenning en beloning vir die klas/skool DISSIPLINE STELSEL INLEIDING Die volgende reëls moet gehoorsaam w ord deur alle leerders van Magalies Spesiale Skool om te verseker dat leerders en personeel saam kan w erk in n respekvolle en vreedsame omgew ing. Wanneer die gedragskode verontagsaam w ord sal daar opgetree w ord volgens die DISSIPL INE SISTEEM van die skool. Die oortreding en gedrag w ord gebruik as n maatstaf vir die interne dissiplinêre komitee. KORREKTE SKOOLDRAG EN ALGEMENE VOORKOMS VIR SEUNS EN MEISIES Hare moet netjies w ees en mag nie oor die ore of oë hang, of aan die kraag van die skoolhemp raak nie. Geen sonstrepies en hare mag nie gekleur w ord nie. Snaakse haarstyle is nie toelaatbaar en geen patrone mag ingesny w ord nie. Geen helder knippies of enige ander gekleurde haarbykomstighede w ord toegelaat nie. Hare mag slegs met n sw art, w it of bottelgroen rekkie vasgemaak w ord. Seuns se hare moet kort w ees, geen styl en daar mag geen verskil in haarlengte w ees nie. Geen oorbelle, juw ele, ander bykomstighede, gekleurde kontaklense of sigbare tatoeërmer ke w ord toegelaat nie. Geen Skinny pants of gestikte broeke w ord toelaatbaar nie. Gew one klere sal w el by sekere geleenthede toegelaat w ord, en leerder moet dan steeds netjies en gepas aantrek. Stranddrag, styfpassende en deurskynende klere, asook klere w at te veel onthul is nie toelaatbaar nie. Hare, skoene en ander bykomstighede moet altyd netjies w ees. MEISIES Somer: Bottelgroen rompe / rokke Wit kort skoolhemp Wit / Groen skoolkouse Sw art skoolskoene Wit t-hemp onder die skoolhemp Bottelgroen serp Rooi pet Winter: Bottelgroen broek / romp Wit langmou skoolhemp Grys langkouse / Sw art sykouse Bottelgroen baadjies / Drimac Wit t-hemp onder die skoolhemp Bottelgroen serp Rooi pet GEEN TEKKIES WORD TOEGELAAT NIE! 3

SEUNS Somer: Standaard grys lang- of kortbroek Wit kortmou skoolhemp Grys skoolkouse Sw art skoolskoene Wit t-hemp onder die skoolhemp Bottelgroen serp Rooi pet Winter: Grys langbroeke Wit langmou skoolhemp Grys skoolkouse Sw art skoolskoene Wit t-hemp onder die skoolhemp Bottelgroen baadjie / Drimac / Serp Rooi pet GEEN TEKKIES WORD TOEGELAAT NIE! GEEN SKINNY PANTS OF GESTIKTE BROEKE WORD TOELAATBAAR NIE. 4

STIPTELIKHEID EN SKOOLBYWONING BEGIN VAN SKOOLDAG EN OPENING Die skooldag begin stiptelik om 07:30 met aantree, opening en afkondigings elke oggend op die aantreeblad. DIE EINDE VAN N SKOOLDAG Die skooldag eindig om 13:25 vir alle leerders behalw e op die laaste dag van elke kw artaal. Leerders w at gebruik maak van privaat vervoer of huurmotors/kombi s moet opgelaai w ord in 20ste Laan (w estelike hek), terw yl leerders w at met munisipale/privaat busse ry opgelaai moet w ord in 21ste Laan (oostelike hek). SKOOL EN KLASBYWONING Ouers/voogde, leerders, onderw ysers en die beheerliggaamslede is almal gedeeltelik verantw oordelik om toe te sien dat leerders op n gereelde basis skool byw oon. Wanneer n leerder nie gereeld skool byw oon of langer as drie opeenvolgende dae afw esig is, sal die voogonderw yser die afw esigheid van die leerder aanmeld aan die ouers en die skoolhoof. Die voogonderw yser hou daaglikse rekord van byw oning en hou alle bew yse van kommunikas ie tussen die ouers en skool w anneer afw esighede aangeteken w ord. Rapporteer gereelde afw esighede onmiddellik. Alle leerders m oet reeds by die skool wees voordat die skool am ptelik begin (07:30). Laatkommers sal afwesig gemerk word omdat registers al aan die begin van elke skooldag voltooi word. Hierdie leerders veroorsaak onnodige ontwrigting van die skoolprogram/aktiwiteite. Afw esigheid vanuit n klas sonder toestemming van die huidige betrokke onderw yser w ord streng verbied. Enige afw esigheid van skool moet deur n brief/nota deur die ouer/voog aan die skool gestuur w ord. Indien n leerder afw esig is vir drie (3) aaneenlopende dae of langer, moet n mediese brief/sertifikaat ingehandig w ord. Indien n leerder afw esig is van n formele eksamen of toets moet bew yse van n mediese brief/sertifikaat ingehandig w ord. Geen leerder mag die skoolgronde verlaat gedurende skoolure sonder die versoek van die ouer/voog nie. Toestemming vanaf die skoolhoof moet verkry w ord. Om oor die skoolheining te spring en stokkies te draai w ord streng verbied. Alle leerders is verplig om die volle duur van opening in die oggende by te w oon. Laatkommers sal gestraf w ord en die skool sal die ouers in kennis stel. Dissiplinêre maatreëls is in plek vir leerders w at oortree. Leerders w at vir tien (10) dae of meer per kw artaal afw esig is sonder verskoning of n mediese sertifikaat mag van die register verw yder w ord. (National Education Policy Act 27/1996/ Government Gazette No 33150 Volume 5394, May 2010.) 5

SPORT/KULTURELE AKTIWITEITE Wanneer n leerder hom/haar verbind tot n aktiw iteit of sportsoort sal daar van hom/haar verw ag w ord om aan die reëls en vereistes te voldoen. Betrokkenheid by n aktiw iteit of sportsoort strek oor die hele duur van daardie spesifieke aktiw iteit. Leerders moet dus tot die einde van die betrokke aktiw iteit deelneem en volhard. Deelnemers moet altyd betyds w ees vir w edstryde en byeenkomste deur die skool georganiseer. Die voorgeskrew e uitrusting moet gedra w ord. Leerders moet steeds met gepaste kleredrag aangetrek w ees w anneer leerders van/na die skool reis (behalw e as daar ander reëlings getref w ord). Leerders w ord nie toegelaat om deelneem aan aktiw iteite sonder dat leerders se ouers die nodige vryw aringsvorm geteken het nie. Hulle gedrag, hetsy as gasheer of besoekers moet te alle tye perfek en gepas w ees. ALGEMENE REËLS 1) Onvanpaste kommunikasie en sosialisering met enige personeellede van Magalies Spesiale Skool w ord verbied. Dissiplinêre maatreëls is in plek vir oortreders. 2) Drentel en speel op die stoepe, trappe, badkamers en vierkant is streng verbode. 3) Alle gemors moet binne vullishouers en snippermandjies w eggegooi w ord. 4) Opsetlike skade, vandalisme en verw aarlosing van ander en skool eiendom w ord verbied. 5) Enige oneerlike gedrag rakende klasw erk, huisw erk, toetse/eksamens w ord ernstig opgeneem, so ook die leen en afskryf van w erk by ander leerders. 6) Enige gedrag w at ontw rigtend, onbeskof of aanvalend is sal dadelik aangemeld w ord. 7) Dit is die verantw oordelikheid van elke leerder om toe te sien dat sy/haar w erk betyds ingehandig w ord. 8) Leerders w at afw esig is en nie die nodige bew yse inhandig nie, moet die risiko aanvaar om n 0 (nul) vir daardie spesifieke toets/eksamen/assesseringstaak te ontvang. 9) Elke leerder moet respek toon teenoor ander se oortuigings, kultuur, regte en w aardigheid asook hul reg tot privaatheid en konfidensialiteit. 10) Geen taal w at afbrekend, kru, diskriminerend en rassisties is sal geduld w ord nie. 11) Enige gedrag w at ander se kultuur, ras of geloof afbreek of verkleineer w ord verbied. 12) Alle leerders het die reg tot opvoeding vry van inmenging, intimidering en fisiese gew eld. 13) Leerders sal die eiendom en veiligheid van ander op die skoolterrein respekteer. Enige konflik of dreigemente w ord streng verbied. 14) Leerders sal ander in gesagsposisies respekteer (VLR), en elke leerder w at n gesagsposisie beklee sal haarself/homself in n behoorlike gepaste manier handhaaf. Hierdie leerders sal die regte van ander respekteer en nie die outoriteit misbruik nie. 15) Die skep van of toegang tot aanstootlike materiaal w ord verbied. 16) Leerders moet buite perke van die volgende areas en toestelle bly: Skool se voertuie, motorhuise en personeel parkering. Elektriese kragbokse, brandblussers en tuinslange. Ander parkeerareas. 17) Geen bottels met enige vloeistof w ord toegelaat nie. 6

REËLS IN OPENBARE PLEKKE Die skool is n plek van veiligheid w aar w ette rakende publieke areas van toepassing is. Geen gevaarlike voorw erpe of stow w e soos gelys in die Suid-Afrikaanse Skolew et (SASW) op veiligheid mag toegelaat en gebruik w ord op die skool se perseel nie, tensy die skoolhoof toestemming gee vir opvoedkundige doelw itte. Gevaarlike voorw erpe sluit messe, gew ere en enige ander items in w at skade kan aanrig. Die besit en gebruik van sigarette/dagga of enige ander vorm van rook w ord streng verbied. Dit sluit ook hubbly bubbly en elektroniese sigarette in. Alkohol in enige vorm is streng verbode op skoolterrein/skoolaktiwiteit. Die besit of inname van onw ettige stow w e, dw elms en medikasie is nie toelaatbaar nie. Die kantoor moet kennis dra van leerders se daaglikse gebruik van medikasie. WAARDEVOLLE EN PERSOONLIKE BESITTINGS Die skool sal nie verantw oordelikheid aanvaar vir diefstal of die beskadiging van persoonlike besittings nie. (Voorbeelde: Selfone, tasse, boeke, klere of enige ander elektronies toestelle nie). Leerders moet dit vermy om selfone, groot bedrae geld en ander w aardevolle items skool toe te bring. Leerders w at skoolgelde betaal moet dit inhandig voor die skool begin. Reëlings moet getref w ord met die onderw yser w at verantw oordelik is vir die veilige bew aring van items (Soos in die kantoor gedoen w ord gedurende sportperiodes). Persoonlike rekenaars, ipods of soortgelyke toestelle w ord nie toegelaat by die skool nie. SEKURITEIT Mense en hul eiendom moet beskerm w ord en alle belanghebbendes is onder verpligting om vandalisme, boelie, viktimisering en intimidering te rapporteer. Die volgende w ord beskou as oortredings: Disrespek teenoor ander en die skool se eiendom. Om verantw oordelikheid te ontduik deur nie na persoonlike items om te sien nie. Om in n afbrekende w yse teenoor personeel en skool eiendom op te tree. Om w aardevole items en bykomstighede skool toe te bring. Handel te dryf by die skool. Geen dobbel in/om die skoolterrein nie. Steel en beskadiging van eiendom en goedere. Die besit, gebruik, verkoop of verspreiding van alkohol, dw elms of enige ander onw ettig stow w e/middels. Bedrog, diefstal of enige onw ettige handelinge w at tot die nadeel van ander kan w ees. Die besit van gevaarlike w apens en voorw erpe. Dreig ander met aanranding of die pleeg daarvan. Iemand as gyselaar aan te hou. Poging/pleeg van moord en verkragting. Enige vorm van gew eld (Verbaal/ Nie-verbaal). 7

OORTREDING VAN GEDRAGSKODE Indien n leerder die gedragskode skend of oortree, sal die dissipline sisteem in w erking tree. Wanneer die veiligheid van personeel en ander leerders in berekening gebring w ord, asook die beveiliging van die skool en eiendom sal n leerder w at skuldig is van enige kriminele oortreding geskors w ord van skoolbyw oning. Hierdie skorsing sal geld vir die volle duur van die krimin ele vervolgingsproses. KLAGTES EN PROSEDURES Leerders w at voel dat hulle te nagekom is deur ander leerders of personeel: Rapporteer die insident aan n onderw yser voor die einde van die skooldag. Indien geen samew erking getoon w ord nie, rapporteer dit dan by die Maatskaplike w erkers, Onderhoofde of die Skoolhoof. n Geskrew e verslag sal geliasseer w ord in die leerder se profiel. Ouers sal in kennis gestel w ord rakende enige vorm van onvanpaste gedrag. ERNSTIGE OORTREDINGS Die leerder(s) w at skuldig bevind w ord aan Skedule 1 of 2 oortredings sal volgens die SASW vervolg w ord. Indien leerders skuldig bevind w ord deur die skool se gedragskode/dissiplin êre riglyne te verontagsaam, sal die Skoolbeheerliggaam (SBL) die nodige sanksies/aanbevelings deurgee aan al die partye. SKEDULE 1 (ERNSTIGE VERONTAGSAMING WAT KAN LEI TOT SKORSING) Leerders w at skuldig bevind w ord aan ernstige oortredings (intensioneel/sonder rede) w ord vervolgens gelys: ernstige dreigemente en ontw rigting van leergebeure in die klaskamer; skoolontw rigting; verspreiding/besit van enige voorgenome toets/eksamen vraestel; oneerlikheid gedurende enige voorgenome toets/eksamen vraestel; enige vorm van seksuele lastering/teistering; in besit van enige vorm van pornografie en/of, onder die invloed van enige vorm van alkohol/onw ettige stow w e. SKEDULE 2 (ERNSTIGE VERONTAGSAMING WAT KAN LEI TOT UITSETTING) Leerders w at skuldig bevind w ord aan ernstige oortredings (opsetlik/sonder rede) w ord vervolgens gelys: skuldigbevinding van skedule 1 oortreding(s); bedrog in/of die handeldryf van enige skooldokument(e); in besit w ees, gebruik, handeldryf/gebruik van enige vorm van alkohol/onw ettige en narkotiese stow w e, betrokkenheid by dobbelary, aanranding en/of in besit van enige vorm van w apen(s) en/of betrokkenheid by diefstal of ander onw ettige aktiw iteite; enige poging(s) tot moord/verkragting/aanhouding of seksuele bedryw ighede en/of, moedsw illige beskadiging van die skool se eiendom. Sal hersien word in Desember 2016 (MISCONDUCT OF LEARNERS AT PUBLIC SCHOOLS AND DISCIPLINARY PROCEEDINGS, South African Schools Act, 1996. Act 84/1996. General Notice 693/2000. PG 144/4 October 2000 & General Notice 2591/2001. PG 72/ 9 May 2001) COL KD SOLOMONS VOORSITTER VAN DIE BEHEERLIGGAAM 8 DATUM

Magalies Spesiale Skool LEERDER OOREENKOMS: Dit is n voorreg om n leerder van Magalies Spesiale Skool te wees. Ek,, n leerder van Magalies Spesiale Skool verstaan die reëls en implikasies of nagevolge. Ek onderneem om gehoorsaam te w ees aan die gedragskode en dissipline sisteemonder die leierskap van die Skoolhoof, Onderhoofde, Onderw ysers en Terapeute. Ek sal my verantw oordelikhede nakom soos bespreek in die gedragskode. Ek sal die skoolreëls en prosedures nakom. Ek sal die gesag van die Skoolhoof, Onderhoofde, Onderw ysers en Terapeute aanvaar. Indien ek ongehoorsaam is, sal ek berus by die verw ysigingsmaatreëls daargestel deur Magalies Spesiale Skool nl: Ek sal afstand hou van enige vorm van gew eld, vandalisme en enige onvanpaste gedrag. Ek sal die personeel, leerders en besoekers met respek hanteer ongeag hul kultuur, geloof, ras, geslag, ouderdom, vermoë, sosiale klas of enige ander hindernis. Ek sal nie steel nie, ander of skool eiendom beskadig nie. Ek onderneem om saam te w erk om die skool n veilige plek vir almal te maak. Ek sal myself w eerhou van enige vorm van boelie (fisies, verbaal, emosioneel en elektronies). Ek sal die skool inlig indien ek enige probleme of vorm van mishandeling ervaar. LEERDER OUER/VOOG DATUM 9

10