ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Mandala Madness Deel 2

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Tariewe

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Rut: n Liefdes Verhaal

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Uit Moerdijk se pen Man en Media

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

G. J. du Preez

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

Hoe om krag te spaar

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

Dialoog en paragrawe *

SIZA takes the sting out of auditing

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Edgehog

Christopher Norton (1953- ) se Microstyles Vertrekpunt vir improvisasie

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Gerrie gesels tennis. Gerrie Berner

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Sterdansers by Vensters.

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Stylgids Bygewerk 2012

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Tonga die olifant - 01 *

HOOFSTUK 4 METODES EN PROSEDURE VAN DIE ONDERSOEK

INTERAKTIWITEIT GEDURENDE DIE UITSENDING: DIE DOSENT SE BEHEERPANEEL

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

'n Idee vir 'n besigheid

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

# 2012 Universiteit van Suid-Afrika Alle regte voorbehou Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Transcription:

Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie kb Kortbeen vierslb Vierslaglangbeen ()Wenke: Word getik in italics en pers, dis om jou te help en in die regte rigting te stuur en hopelik jou lewe te vergemaklik, spesiaal vir ons beginners. Verwysings na fotos (P) met die relevante foto nommer. * * Herhaal instruksies tussen sterretjies vir die aantal kere gespesifiseer. Dit is normaalweg n herhaling vir die hele sy en sal uit n paar instruksies bestaan. () Herhaal instruksies tussen hakies vir die hoeveel keer aangedui. Dit is n laer vlak van herhaal.

Spesial Steke Gevoude kb: Steek pen in die agterste lus van die volgende dlb en in die agterste lus van die ooreenstemmende steek in die vorige rondte, draad oor pen en trek deur 2 lusse, draad eoor pen en trek weer 2 lusse deur.

98. Maak n gevoude kb in die agterste lus van dieselfde stee as die glipsteek en die ooreenstemmende agterste lus [R96], *slaan die 1 ks spasie oor, gebruik die beskikbare lusse om 18 kb in die volgende 18 st te maak [R96], slaan 1 ks spasie oor, gevoude kb in die volgende 94 st. * Wenk: waar jy 2 vhdlb [R97] gemaak het werk jy saam in die gevoude kb van dieselfde agterste lus [R96]. Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste gevoude kb oor. Heg aan die 1 ste gevoude kb, heg af en werk drade weg. Per herhaling: 18 kb, 94 gevoude kb. Totaal: 144 kb, 752 gevoude kb.

99. Heg met n staande kb in die 1 ste kb [bokan die 1 ste ruffle st] van enige herhaling, kb in die volgende 3 st, *slaan die volgende 3 st oor, 5 dlb in die volgende st, dlb in die volgende st, 5 dlb in die volgende st, slaan die volgende 3 st oor, kb in die volgende 22 st, (slaan die volgende 3 st oor, 5 dlb in die volgende st, dlb in die volgende st, 5 dlb in die volgende st, slaan die volgende 3 st oor, kb in die volgende 16 st) 3 maal, kb in die volgende 6 st. * Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste 4 kb oor. Heg aan die staande kb met n gs. Per herhaling: 76 kb, 44 dlb. Totaal: 608 kb, 352 dlb.

100. 1 ks en kb in dieselfde st, *slaan die volgende 3 st oor, 2 dlb in die volgende 11 st, slaan die volgende 3 st oor, kb in die volgende 16 st, (slaan die volgende 3 st oor, 2 dlb in die volgende 11 st, slaan die volgende 3 st oor, kb in die volgende 10 st) 3 maal, kb in die volgende 6 st. * Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste kb oor. Heg aan jou 1 ste kb, heg af en werk drade weg. Per herhaling: 52 kb, 88 dlb. Total: 416 kb, 704 dlb.

101. Heg met n staande kb in die 3 de kb VOOR die skulp bokant die ruffle st op enige herhaling, *slaan die volgende 2 st oor, ahdlb in die volgende 7 st, 2 ahdlb in die volgende st, ahdlb in die volgende 6 st, 2 ahdlb in die volgende st, ahdlb in die volgende 7 st, slaan die volgende 2 st oor, kb in die volgend 13 st, (slaan die volgende st oor, ahlb in die volgende 10 st, 2 ahlb in die volgende 2 st, ahlb in die volgende 10 st, slaan die volgende st oor, kb in die volgende 8 st) 3 maal, kb in die volgende 5 st. * Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste kb oor. Heg aan staande kb, heg af en werk drade weg. Per herhaling: 42 kb, 72 ahlb, 24 ahdlb. Totaal: 336 kb, 576 ahlb, 192 ahdlb.

102. Heg met n staande kb in die laaste kb voor die skulp en bokant die ruffle st op enige herhaling, *[skulp 1] ahhlb in die volgende 11 st, 2 ahhlb in die volgende 2 st ahhlb in die volgende 11 st, kb in die volgende 4 st, slaan die volgende 2 st oor, 5 lb in die volgende st, slaan die volgende 2 st oor, kb in die volgende 3 st, slaan die volgende st oor, [skulp 2] (2 lb in die volgende st, lb in die volgende 3 st) 6 maal, Slaan die volgende 2 st oor, kb in die volgende 5 st, slaan die volgende st oor, [skulp 3] (2 kb in die volgende st, kb in die volgende 3 st) 6 maal, Slaan die volgende st oor, kb in die volgende 5 st, slaan die volgende 2 st oor, [skulp 4] (2 lb in die volgende st, lb in die volgende 3 st) 6 maal, Slaan die volgende st oor, kb in die volgende 3 st, slaan die volgende 2 st oor, 5 lb in die volgende st, slaan die volgende 2 st oor, kb in die volgende 4 st. * Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste kb oor. Heg aan staande kb, heg af en werk drade weg. Per herhaling: 24 kb, 26 ahhlb, 70 lb. Totaal: 192 kb, 208 ahhlb, 560 lb.

Einde van Deel 16, sien jou volgende week.