NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Similar documents
Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

BenguFarm Bestelvorm

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Mandala Madness Deel 2

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

SIZA takes the sting out of auditing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Rut: n Liefdes Verhaal

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Tariewe

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

'n Idee vir 'n besigheid

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

RAADSLEDE / COUNCILLORS

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

Tariewe

MRL3702/001/4/2011 DEPARTEMENT HANDELSREG ARBEIDSREG MRL3702

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Hoe om krag te spaar

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Onlangse regspraak/recent case law

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

Direkte en indirekte rede *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Beleid oor Botsing van Belange

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

INSKRYWINGSVORM

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT

Transcription:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 ESIGHEISTUIES FERURIE/MRT 2010 PUNTE: 300 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. laai om asseblief

esigheidstudies 2 oe/feb. Maart 2010 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit RIE afdelings en dek al die leeruitkomste. FELING : VERPLIGTEN FELING : estaan uit RIE VERPLIGTE vrae. FELING : estaan uit VIER vrae. eantwoord enige TWEE van die vier vrae in hierdie afdeling. 2. 3. 4. 5. 6. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en neem deeglik kennis van wat verlang word. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. ehalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne wees. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte van 'n antwoord te bepaal. Gebruik die tabel hieronder as 'n gids vir punte- en tydstoedeling wanneer vrae beantwoord word. FELING VRG PUNTE TY : Meervoudigekeuse-vrae, pasitems VERPLIGTEN 1 40 30 min. : RIE direkte vrae VERPLIGTEN 2 60 30 min. 3 60 30 min. 4 60 30 min. 5 40 30 min. 6 40 30 min. 7 40 30 min. 8 40 30 min. TOTL 300 180 min. : Opstelvrae eantwoord enige TWEE van die vier vrae. 7. egin die antwoord vir elke vraag op 'n NUWE bladsy, byvoorbeeld: VRG 1 nuwe bladsy, VRG 2 nuwe bladsy, ensovoorts. laai om asseblief

esigheidstudies 3 oe/feb. Maart 2010 FELING (VERPLIGTEN) VRG 1 1.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.15) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.1.16. 1.1.1 Vryheid van spraak, assosiasie en sekuriteit staan algemeen bekend as basiese menslike geregtigheid. menslike beginsels. menseregte. regte beginsels. 1.1.2 'n esigheid wat meer as 50 werkers in diens het en 'n omset van R10 miljoen het, moet hierdie dokument een keer elke twee jaar by die epartement van rbeid indien: Gelykheidsplan emarkingstrategie esigheidsplan Gedragskode 1.1.3 'n Televisiestel is in 'n meubelwinkel teen R17 999 gemerk. Hierdie prys verwys na die -waarde van die televisiestel. boek oordrag rak mark 1.1.4 Watter EEN van die volgende is NIE 'n voorbeeld van industriële aksie nie? Uitsluiting Kollektiewe bedinging Stakings Sloerstakings 1.1.5 Hierdie stap verbind die regte persoon met die posbeskrywing: Werwing Onderhoud Seleksie Psigometriese toets laai om asseblief

esigheidstudies 4 oe/feb. Maart 2010 1.1.6 Wetgewing maak voorsiening vir hierdie verpligte aftrekking van 'n werknemer se salaris: Personeel se sosialeklubfooi Inkomstebelasting Vakunie-ledegeld Versekering 1.1.7 Zapiro koop 1 000 aandele teen R5 elk. ie opbrengs wat hy uit hierdie belegging ontvang, is in die vorm van rente. dividende. premies. effektetrusts. 1.1.8 Hierdie vorme van eienaarskap het NIE afsonderlike regspersoonlikhede nie en die eienaars is verantwoordelik vir die skulde van die besigheid: eslote korporasie en vennootskap lleeneienaarskap en privaat maatskappy Vennootskap en alleeneienaarskap Publieke maatskappy en beslote korporasie 1.1.9 Markpenetrasie kom voor wanneer kleinhandelaars... die bestaande produk in nuwe gebiede bemark. die bestaande produk in afgeleë, landelike gebiede bemark. produkte teen dieselfde prys as mededingers koop. produkte teen laer pryse verkoop om kopers te lok. 1.1.10 ie kragveldtegniek ('force-field technique') is 'n voorbeeld van... 'n program vir gemeenskapsverantwoordelikheid. 'n induksieprogram. kreatiewe denke om besigheidsprobleme op te los. e-handel. 1.1.11 Uitdiensstelling van werknemers mag gebruik word as 'n besigheidstrategie. it is 'n voorbeeld van 'n... strategie. integrasieintensiewe diversifikasiedefensiewe laai om asseblief

esigheidstudies 5 oe/feb. Maart 2010 1.1.12 'n Hoof by 'n skool wat onderwysers instruksies gee sonder om insette van hulle te aanvaar, illustreer die... bestuurstyl. deelnemende outokratiese vryebesluitnemingcharismatiese 1.1.13 'n esigheidsfunksie wat verantwoordelik is vir die omskepping van grondstowwe in eindprodukte: Produksie emarking Menslike hulpbronne Openbare verhoudinge 1.1.14 'n Potensiële werknemer is amptelik op die betaalstaat van 'n besigheid sodra die persoon... die dienskontrak teken. op die kortlys verskyn. 'n onderhoud bygewoon het. die mediese toets geslaag het. 1.1.15 Hierdie besigheidsonderneming kan op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs gelys word: Kerushan en Saylin Loodgieters K Sparks Sport pk. Robin en Seuns Nozintombi (Edms.) pk. (15 x 2) (30) laai om asseblief

esigheidstudies 6 oe/feb. Maart 2010 1.2 Kies 'n begrip uit KOLOM om by 'n beskrywing in KOLOM te pas. Skryf slegs die letter ( H) langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.5) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 J. 1.2.1 KOLOM Identifiseer geskikte persone in die maatskappy vir bevordering KOLOM arbitrasie berei die stigtingsverklaring voor 1.2.2 Voorsien finansiële sekuriteit vir die belegger met bereiking van pensioengeregtige ouderdom korporatiewe maatskaplike investering Werkloosheidsversekeringsfonds 1.2.3 Onderhandeling tussen arbeid en bestuur om 'n ooreenkoms ten opsigte van salarisaangeleenthede te bereik E F G berei die akte van oprigting voor interne werwing aftree-annuïteit 1.2.4 eslote korporasie H kollektiewe bedinging 1.2.5 esigheid wat projekte vir gemeenskapsontwikkeling befonds (5 x 2) (10) TOTL FELING : 40 laai om asseblief

esigheidstudies 7 oe/feb. Maart 2010 FELING (VERPLIGTEN) VRG 2 2.1 Lees die gevallestudie hieronder en beantwoord die vrae wat volg. REISKE WELMS EN WELMMISRUIK ie bestuur van Laduma pk. was agterdogtig oor die gedrag van sekere fabriekswerkers wat vermoedelik onder die invloed van óf dwelms óf alkohol was. Gedurende die afgelope sewe maande is drie werknemers, wat na bewering dwelms aan diens gebruik het, onmiddellik deur die bestuur ontslaan. it was kommerwekkend omdat dit gelei het tot ernstige konflik tussen die bestuur en werknemers in die werkplek, laer produktiwiteit en lae moraal onder die werksmag. ie drie afgedankte werkers het geskrewe verklarings by die unie ingedien, waarin hulle beweer dat hulle nie dwelms gebruik het terwyl hulle aan diens was nie. ie maatskappy het deur die werkplekforum met die unie vergader en is versoek om die drie werknemers weer in diens te neem. Laduma pk. het geen amptelike beleid gehad nie, 'n formele dissiplinêre verhoor rakende hulle afdanking is nie gehou nie en daar is geen bewyse deur die maatskappy as redes vir hul afdanking voorsien nie. 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 Noem enige TWEE oorsake van konflik vanuit die gevallestudie hierbo. Noem VYF stappe wat die bestuur behoort te neem wanneer konflik in die werkplek opgelos word. eskryf die funksies van die werkplekforum by Laduma pk. Noem in breë trekke maniere wat Laduma pk. kon gebruik het om die konflik wat tussen personeel en die bestuur ontstaan het, as gevolg van die afdanking, te vermy. (4) (10) (10) (10) 2.2 Onderskei tussen liassez-faire-bestuur en demokratiese bestuur. Watter styl sou jy verkies? Motiveer jou antwoord. (10) 2.3 asil investeer R10 000 van sy jaarlikse bonus in 'n vastedepositorekening by Standard ank en verdien 'n rentekoers van 12% p.j. 2.3.1 Gebruik die enkelvoudigerente-metode om die opbrengs te bereken wat asil oor 'n periode van 12 maande verdien. (4) 2.3.2 Gee TWEE redes waarom asil se belegging in 'n vastedepositorekening goed is. (4) laai om asseblief

esigheidstudies 8 oe/feb. Maart 2010 2.4 ie Nasionale Kredietwet, 2005 (Wet 34 van 2005) beskerm beide die kredietvoorsiener en die verbruiker. VRG 3 Stem jy saam met hierdie stelling? Motiveer jou antwoord. (8) [60] 3.1 Hieronder is 'n lys van aanbevole aksieplanne vir maatskappye wat swak presteer. (a) Hersien tegnologie deur nuwe produkontwikkeling na te vors. (b) Ondersoek die aankoop van bates, aangesien pryse in baie gevalle aanloklik sal wees. (c) Implementeer aggressiewe mededingende strategieë om markaandeel te wen. Identifiseer die besigheidsomgewing wat by elke aksieplan hierbo betrokke is. Skryf slegs die besigheidsomgewing langs die letter (a c) neer, byvoorbeeld (d) mikro-omgewing. (12) 3.2 Identifiseer die tipe integrasiestrategie wat in elk van die onderstaande voorbeelde gebruik word. 3.2.1 3.2.2 3.2.3 'n Selfoonwinkel koop 'n ander selfoonwinkel in die dorp Umhlanga. 'n Groenteboer koop 'n plaasstalletjie in die naburige dorp. 'n Voertuigmonteringsaanleg in Port Elizabeth het die fabriek in King William's Town wat bakwerkpanele voorsien vir die motors wat gemonteer word, oorgeneem. (2) (2) (2) 3.3 ie volgende vrae is gebaseer op Swart Ekonomiese emagtiging: 3.3.1 3.3.2 Noem RIE voordele van reëbasis- Swart Ekonomiese emagtiging (SE). Is die implementering van die Wet op reëbasis- Swart Ekonomiese emagtiging, 2003 (Wet 53 van 2003) suksesvol? Regverdig jou antwoord. (6) (4) laai om asseblief

esigheidstudies 9 oe/feb. Maart 2010 3.4 Richardsbaai Minerale is 'n mynmaatskappy geleë in Richardsbaai. Verduidelik hoe die maatskappy die volgende uitdagings waarmee die plaaslike gemeenskap te doen het, kan verbeter. Gebruik voorbeelde om jou antwoord te motiveer. 3.4.1 Swak onderwysfasiliteite (4) 3.4.2 3.4.3 Hoë misdaadkoers eperkte behuisinginfrastruktuur (4) (4) 3.5 Ekonome beskryf die Johannesburgse Sekuriteitebeurs as die 'hartklop' van Suid-frika se ekonomie. 3.5.1 3.5.2 Noem enige VIER funksies van die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JS). Veronderstel jy kry R200 sakgeld per maand en jy wil die meeste daarvan in die JS belê. Stel TWEE maniere voor waarop hierdie belegging gedoen kan word. (8) (4) 3.6 ie grafiek hieronder verteenwoordig die inkomste uit die verkope van worsbroodjies by iepkloof Sekondêre Skool gedurende die vier skoolkwartale van 2009. WORSROOJIEVERKOPE Kwartaal 4: R7 000 Kwartaal 1: R10 000 Kwartaal 3: R18 000 Kwartaal 2: R15 000 3.6.1 Identifiseer die tipe grafiek wat hierbo aangetoon word. (2) laai om asseblief

esigheidstudies 10 oe/feb. Maart 2010 3.6.2 (a) (b) (c) VRG 4 In watter kwartaal is die laagste verkope van worsbroodjies aangeteken? Gee EEN moontlike rede waarom die laagste verkope gedurende hierdie kwartaal aangeteken is. eveel EEN strategie aan wat iepkloof Sekondêre Skool kan gebruik om die swak prestasie ten opsigte van verkope in die kwartaal geïdentifiseer in VRG 3.6.2(a) te verbeter. (2) (2) (2) [60] 4.1 eskryf VIER voordele van die implementering van goeie gehaltebeheermaatreëls in 'n besigheidsonderneming. (8) 4.2 Noem enige VYF faktore wat in ag geneem moet word wanneer 'n besigheidsberoep ondersoek word. (10) 4.3 Verduidelik die VIER hoofstappe wat maatskappye moet neem wanneer grieweprosedures hanteer word. (12) 4.4 espreek hoe 'n besigheidsonderneming menseregte, inklusiwiteit en omgewingsaangeleenthede in die werkplek moet aanspreek. (12) 4.5 eskryf die bemarkingsfunksie en verduidelik hoe die kwaliteit van sy werkverrigting die sukses van 'n besigheidsonderneming kan beïnvloed. (10) 4.6 aie besighede maak staat op spanwerk omdat dit die gewenste resultate lewer. Stem jy saam met hierdie stelling, of nie? Regverdig jou antwoord. (8) [60] TOTL FELING : 180 laai om asseblief

esigheidstudies 11 oe/feb. Maart 2010 FELING eantwoord enige TWEE van die vier vrae in hierdie afdeling. VRG 5 MNL SE SPORTWINKEL Mandla se Sportwinkel is in Polokwane, een van die gasheerstede vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi, geleë. ie winkel spesialiseer in die vervaardiging en verkoop van sportklere. Mandla het 'n accalaureusgraad in esigheidsbestuur en het wye ervaring op die gebied van sportdragbesigheid. s gevolg van toenemende kompetisie wil hy diversifieer deur aandenkings en sokkerballe vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi te vervaardig en verkoop. ie volgende is 'n paar van die uitdagings en sterktes van sy besigheidsbedrywighede: Lae werkermoreel, hoë afwesigheid, hoogs geskoolde werkers, 'n gebrek aan motivering, swak spangees, gebrek aan kommunikasie tussen die bestuur en werkers, moderne masjinerie en hoë werkeromset. Mandla voorspel dat hy 'n groot wins gaan maak, maar is bevrees dat spandabelrige uitgawes sulke winste kan verminder. Moontlike redes hiervoor sluit in, onder andere, mededingers wat ingevoerde produkte teen goedkoper pryse kan verkoop, eise van vakunies en die verlies van geskoolde werkers na mededingers. Mandla het 'n visie om sy besigheid as 'n franchise-onderneming te registreer, wat aan ander potensiële entrepreneurs verkoop kan word. aar word van jou verwag om 'n volledige SWOT-analise vir Mandla se Sportwinkel voor te berei. Formuleer strategieë om die uitdagings te oorkom en noem hoe die strategieë geëvalueer kan word. [40] VRG 6 aar is geen towerformule vir entrepreneurskap nie. lhoewel daar baie verskillende en suksesvolle benaderings tot besigheidsukses is, is dit die krag van goeie entrepreneurskwaliteite wat uiteindelik die vlak van werkverrigting sal bepaal wat die besigheidsonderneming sal bereik. Verduidelik enige VYF entrepreneurskwaliteite van 'n suksesvolle besigheidsonderneming. espreek hoe sleutelsuksesfaktore, soos volhoubaarheid, winsgewendheid en die kliëntebasis, die algehele prestasie van enige besigheidsonderneming kan beïnvloed. [40] laai om asseblief

esigheidstudies 12 oe/feb. Maart 2010 VRG 7 Werknemers is nie in staat om die doelwitte van 'n besigheid te lewer en te bereik as hulle voel dat die bestuur nie hul welstand ondersteun nie. Evalueer die bogenoemde stelling en bespreek volledig hoe jy, as 'n werkgewer, tot die bevordering van die welstand van werknemers kan bydra. Gebruik voorbeelde om jou antwoord toe te lig. [40] VRG 8 In 1994 is die nuwe demokratiese regering verkies. Een van die hoofdoelwitte van die nuwe regering was om onbillike arbeidspraktyke van die verlede aan te spreek. espreek die aard en doel van die RIE wetgewings wat hieronder aangedui word. Regverdig die impak van hierdie Wette op die suksesvolle werkverrigting van besigheidsondernemings. Wet op asiese iensvoorwaardes, 1997 (Wet 75 van 1997) Wet op Gelyke Indiensneming, 1998 (Wet 55 van 1998) Wet op Vaardigheidsontwikkeling, 1998 (Wet 97 van 1998) [40] TOTL FELING : GROOTTOTL: 80 300