Bergsig Boodskap NUUSFLITS:

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Rut: n Liefdes Verhaal

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Koninkrykbestuursveldtog. Ds. Johan Els Ons het al R ingesamel. Help ons asb. om

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Kerssangdiens. SA Gemeente

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Tariewe

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Webadres: Die Pastoor se pen:

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

SIZA takes the sting out of auditing

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Hoe om krag te spaar

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Tariewe

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Dialoog en paragrawe *

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Dankie aan God ons Vader. Kotzé van Wyk VOORSITTER. 30 Mei 2016

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Gemeenteblad. Maak Stellenbosch oop, vra studente. NGK Stellenbosch. Hoe oop is ons gemeente? Jaargang 15: Nr 2: Tweede Semester 2015

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

DURBANVILLE-BERGSIG TRAAN VAN CEYLON SE PROJEK; CAMP MIRACLE VALLEY INHOUD. Tweede Kwartaal 2013

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

STAAN VAS TEEN DIE VYAND!

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

die ArtKat Jaar program

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Maand-Krant OKTOBER 2013

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Sterdansers by Vensters.

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Woord vir die week. Boodskap Matteus 13:1-9 ; 18-23

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

Mosselbaai Munisipaliteit

Rubriek vir skeppende werk

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Transcription:

14 Februarie 2016 14 Februarie 2016, Tweede Lydensweek 08:15 Klassieke diens Ds. Philip Scholtz 10:00 Informele diens Ds. Philip Scholtz GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 19:00 Aanddiens Ds. Johan Els Deuroffer: Geopende Deure Geopende deure glo dat elke persoon die reg het om hul geloof te kan kies en beoefen (eerder as bepaal deur die familie en etnisiteit waarin gebore.) n Diens aan vervolgde Christene wêreldwyd. 21 Februarie 2016, Derde Lydensweek 08:15 Klassieke diens Wynand Breytenbach 10:00 Informele diens Ds. Eric Swanepoel GLOW Kidz (Saal) Mizelle Prinsloo 19:00 Aanddiens Bea Pretorius Deuroffer: Gemeentebediening NUUSFLITS: 14 Febr: Doopherinnering & Valentynsdag Opeluglofprysing 16 & 17 Febr: Veritas Bybelskool begin 23 Febr: Nuwe medewerker verwelkoming 25 Febr: Seniors 26 Febr: Straatuitreik 26 Febr: Belydenisnaweek 28 Febr: Nagmaal 4 Maart: Wêreldbiddag vir vroue Waar begin ons? Handelinge 2: n beweging begin wat mettertyd opbou met n wonderlike momentum. Hierdie beweging word moontlik gemaak deurdat die Heilige Gees... Christene gebruik om ander mense vir Christus te wen. Hierdie jong gelowiges word dan toegerus om weer effektief na ander uit te reik. Dit word duidelik geïllustreer deur Paulus se bediening in Efese. Paulus het na die Efesiërs uitgereik. Van die Efesiërs het tot bekering gekom. Die jong bekeerlinge is dadelik by toerusting betrek. Hierdie toegeruste jong gelowiges het hulle toerusting begin gebruik om met die Evangelie na ander uit te reik. [Hand 19:1-9] Die kenmerke van hierdie beweging is: - Reik uit na alle mense, - Rus die jong bekeerlinge toe, - Release die toegeruste jong gelowiges om self uit te reik. Lees Matteus 28:19. Oor hierdie gedeelte het jy al baie preke gehoor. Vergun my om net die volgende insigte na aanleiding van hierdie gedeelte met jou te deel. 1) Gaan! Volgelinge van Jesus moet die inisiatief neem om na ander uit te reik. Dit impliseer dat jy uit jou gemaksone sal tree. 2) #elkeen! Nie net sommige nie. Wees nie kieskeurig met wie die Evangelie gedeel moet word nie. Reik uit na elkeen ongeag die taal-, kleur- en kultuurgrense. 3) Maak dissipels! Die opdrag is nie om kerklidmate te werf nie, maar om met n doelgerigte proses van verhoudingsbou te begin waarbinne die lewe en boodskap van Christus gemodelleer word. Hierdie opdrag is nie net vir predikante en pastore nie, maar dis bedoel vir elke volgeling van die Here Jesus. Daar is net twee groepe mense in elkeen van ons se leefwêreld: verlore en geredde mense. Aan die verlore mense word die Evangelie verkondig en die geredde mense word toegerus. Die kritiese vraag is: waar begin ek en jy? - ons begin in ons eie alledaagse invloedsfeer - oorweeg dit om te begin soos Nehemia begin het. 'n Alternatiewe moontlikheid/aanbeveling van HOE OM TE BEGIN: Koninkrykbestuursveldtog Ons het al R621 179-00 ingesamel. Help ons asb. om die mikpunt te bereik. Ons kort nog R30 000. Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die Skepping. Dankie aan elke lidmaat wat so getrou hulle dankoffers gee om in Sy koninkryk aan te wend! Koeverte en ander inbetalings is steeds welkom tot einde Febr. 2016 vir die Koninkrykbestuursveldtog. Gebruik ook Zapper of Snapscan vir jou bydrae. Elke bydrae klein en groot maak n verskil. a) Maak n lys van name van AL die persone waarmee jy gereeld weekliks kontak het. b) Maak twee kolomme. Die opskrif van die een kolom is Gered en die ander kolom is Ongered c) Identifiseer, en plaas biddend genoemde persone by punt (a) onder gered of ongered. Diegene van wie jy onseker is, plaas jy onder ongered. d) Vra vir die Heilige Gees na watter 5 persone uit bogenoemde 2 lyste jy planmatig moet uitreik. e) Volgende keer gesels ons verder wat om te doen nadat jy die 5 persone geïdentifiseer het. Die vraag van die dag Is jy besig om doelgerig na ander met die Evangelie van Christus uit te reik? Die lewensvaardigheid om te ontwikkel Om te begin om op n volhoubare wyse na ander uit te reik. Gebed: Heilige Gees, help my om doelgerig en prakties na ander uit te reik. In Jesus naam. Amen Maar hou jy aan tot die einde toe. Jy sal te ruste gelê word maar weer opstaan en jou bestemde deel ontvang in die eindtyd. [Daniël 12:13] Leef Nuut dagstukkies geskryf deur Okkie Elke 100 verteenwoordig R100 000

Bladsy 2 Bergsigprojekte op ons voorstoep UITREIKPROJEKTE Indien u belangstel om nuwe projekte te begin, of graag wil inskakel by bestaande projekte, skakel die uitreikekantoor deur die loop van die week. Ons soek dringend kleingroepe, of enige individue wat betrokke wil raak by ons Hulp en Hoopprojek (vir straatmense in samewerking met MES) Ons kort ook vrywilligers by die House of Grace-projek. BENODIG U n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen screening in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings nie. Ons kan u van hulp wees teen n mininale donasie. Mense met ander werke kan my ook kontak. Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of e-pos: kotzeniel@gmail.com Betesda Projek vir gestremdes: Die inwoners van die huis vir gestremdes in Uitzicht benodig vrywilligers wat kan help om hulle daaglikse etes te gaan oplaai by Huis Aristea. Die leë houers word opgetel by Uitzicht. Die kos word dan by Huis Aristea opgelaai (in die leë houers verpak) en weer na die Uitzicht huis geneem sodat die gestremdes kan eet. Vir meer inligting kontak Gavin Bradshaw by 021 9791490. Attie van Wyk Laerskool Ons is besig met n fleece-kombersie projek. As daar iemand is wat ons kan help met die skenk van klein fleece kombersies (1.25m x 1.25m) sal ons dit baie waardeer. Skenkings kan nog tot 15 Mei by die kerk afgelwer word. Ons het ook vier GROOT plastiekkratte met wiele nodig vir die stoor van die fleece kombersies in elke klaskamer. Dankie dat ons julle kan vra, Bergsig-maters! BETESDA BOEKRAK Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie tweedehandse boeke en DVD s teen goeie pryse. Gemeentelede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer gereeld jy by die boekrak n draai maak, hoe groter is jou kans om die nuutste fonds op te raap. Die boekrak is te vind in die vertrek op-pad na die dames kleedkamer. Bergsigprojekte oor grense n Span van Bergsig gaan ons SA sendelinge in samewerking met Kingfisher bedien gedurende die Junie/Julie vakansie. Die gemeente het die behoefte om meer daadwerklik te ondersteun en te bemoedig. Met hierdie begeerte in gedagte is die leiding van ons Here ontvang om vanjaar sendelinge daar te gaan besoek en vir hulle tot seën te wees. Ons wil nie net sendelinge daar bemoedig en blootgestel word aan hul werksaamhede nie, maar wil na hul luister, saam met hulle bid, dink en inbou in hul lewens - hulle tot diens wees. Kingfisher reis ook al jare saam met Bergsig gemeente en is genader om as deel van die besoek 'n ruimte te skep vir toerusting en fasilitering. Ons wil dus graag 'n driedag werkswinkel aanbied waarin ons saam dink, na mekaar luister en in die Woord gaan delf - die Heilige Gees gaan vertrou vir die pad vorentoe. Ons wil in Jesus se voetspore volg in Thailand en getrou aan Sy woord, Sy liggaam daar wees en Sy lig kan skyn. Ons vertrou die Here om saam te ontdek, vir inspirasie en gefokusde strategieë uit Sy hart. Daar is nog een plek beskikbaar op die span vir n persoon wat wil saamgaan. Kontak die uitreike kantoor indien jy belangstel. Kostes en finale detail moet nog gefinaliseer word. Fondse vir Thailand uitreik: As jy bietjie lui is vir kosmaak op n Vrydagaand. bestel jou kerrie en rys by Annamaré teen Woens middag 13:00 by uitreike@bergsigdv.co.za (R15.00 per bakkie). Liewe Bergsig gemeentelede, Weereens is dit vir my so 'n voorreg om die wonderlike lede te bedank vir die vrygewige gebaar met die sakke en sakke vol baba klere, komberse en materiaal wat gebruik kan word om die babasakke te maak. Die groter kinderklere is ook so welkom en sal aan die baie behoeftige kinders geskenk word in die omgewing van Swellendam, waar daar groot armoede bestaan. 'n Nasiebouer is iemand wat goeie dade doen, al is dit 'n glimlag aan 'n vreemdeling, so NG Bergsig is 'n gemeente wat glo om n helpende hand uit te steek en om te gee vir ander. Baie dankie vir die ondersteuning, dit word so opreg waardeer. Die uwe, A. O'Donovan. CONVENOR PRECIOUS TREASURES Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na uitreike@bergsigdv.co.za

Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za Ons bid vir kleingroepe Wêreldbiddag vir Vroue 4 Maart by NGK Sonstraal gemeente om 10:00 h.v. Tulip en Hebronstraat SKAKEL IN BY N BERG- SIG KLEINGROEP!!! Juanita Fourie die kleingroep koördineerder en Ds. Johan Els reël binnekort n byeenkoms om almal bymekaar te bring wat belangstel om in n kleingroep te wees maar nog nie is nie. Geestelike versorging vind in Kleingroepe plaas. Dit is n kring waar ons geestelike vraagstukke kan bespreek. Stuur die volgende besonderhede aan my per e-pos (indien julle nog nie kontak gemaak het met my nie): 1. Naam & Van 2. Telefoonnommer en e-pos adres 3. Ouderdomsgroep 4. Getroud / Ongetroud met of sonder kinders 5. Motiveer kortliks waarom jy by n kleingroep wil aansluit/ wat jou behoefte is (Bybelstudie/ omgeegroep/ sportgroep/kuiergroep/ werkgroep?) kleingroepe@bergsigdv.co.za KNIELTYD: 14 Februarie NAAM ADRES REDE BID VIR Marguerite Smit en kinders Stilbaai Teyo oorlede Troos en bemoediging Alna vd Merwe en kinders Eikendalstraat 8, 021 975 4221 Man en pa oorlede Troos en bemoediging George Kruger Crestview 9, 083 743 5086 Mediese behandeling Herstel en bemoediging Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging Pieter Swart Blanc de Noir 29, 082 863 1826 Aangerand Herstel en bemoediging Mercia van der Merwe Huis Aristea Broer oorlede Troos en bemoediging Johan van der Vyver Altydbosslot 4, 021 975 7729 Vrou oorlede Troos en bemoediging Leon en Karin Theron Wanderersslot 9, 072 326 5900 Motorongeluk + operasie Vinnige herstel Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging Francois van Wyngaardt Andre (pa) 082 465 4957 Goeie nuus is dat Francois sy polse kan beweeg. Baie dankbaar. Dankie vir al die gebede Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn. Verligting van pyn Tania de Villiers (Amerika) Dogter van Doreen de Villiers Kanker Herstel en bemoediging Maan Lötter Joosfontein Plaas, 083 658 7956 Kry tans bestraling Herstel en bemoediging Rhalene Uys Murraystraat 62, 021 979 2415 Mediese behandeling Herstel en bemoediging Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Kanker terug Volkome herstel Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging Hester Hayes 082 528 8599 Mediese behandeling Troos en bemoediging Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig. Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk. Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede - Ons bid vir oplossing, wysheid en insig. Bid vir die Regering en leiers van ons land. Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land. Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Bladsy 4 Daar is 20 EK GLO boeke @ R100 stuk te koop by die kerk. Die oorspronklike prys is R149.99 by CUM boeke. Die boek dek kwartaal 2-4 se veldtog preekreekse. Juanita Fourie sal in die binnehof wees indien jy vooraf jou boek wil aankoop. Www.bergsigdv.co.za Kerkwees Dit is al algemeen bekend dat Graanendal in Durbanville (wat binne Bergsig se gemeentegrense lê) binne die volgende 5 jaar 20 000 nuwe huise gaan bykry. Die ander goeie nuus is dat Bergsig reeds n erf van 5000m 2 by die ontwikkelaar (gratis) gekry het om n nuwe gemeente te plant. Om ons as gemeente voor te berei vir die kerkplanting wil ons graag n taakspan vanuit die gemeente oplei en saamstel om oor hierdie planting te begin dink, bid en droom. Vir die opleiding in kerkplanting is ons BAIE opgewonde om die jaar n internasionale kerkplantingskursus aan te bied oor vier naweke (22 23 April, 10 11 Junie; 19 20 Aug en 28 29 Okt). Die kursus is afkomstig vanaf Fresh Expressions uit Engeland (www.freshexpressions.org.uk) en word die Program vir die week: Bergsig het geestelike boeke aangekoop wat te koop is. Daar is ook boeke wat op uitleenbasis beskikbaar is. Laastens is daar ook titels oor verskeie onderwerpe wat op bestelling beskikbaar sal wees. Kontakpersoon: Juanita Fourie kleingroepe@ bergsigdv.co.za Onderwysstudent beskikbaar vanaf Maart 2016 vir die volgende: Namiddag-studie vir laerskool-kinders Middag-vervoer vir kinders Babysitting en Au Pair Kontak: Ronel 076 735 3193 BERGSIGVROUE 8-10 April VROUEKAMP Plek: Mizpah Grabouw Koste: R700pp (R350 deposito) Tref afbetalingreëlings met Karin Bosman 082 921 9794. Vrouens wat by die bediening wil inskakel bel Heidi Botes by 083 399 2013. MSM kursus (Missions Shaped Ministry) genoem. Pastore en lidmate van verskillende denominasies gaan ook hierdie kursus by ons kom bywoon. Die koste wat n sertifikaat van Engeland insluit is R2 750 pp. Daar sal egter beurse vanaf die sinode beskikbaar wees vir NG Kerk lidmate wat dit wil bywoon. Kontak Ds Johan Els vir meer inligting ds.johan@bergsigdv.co.za. Sien ook meer by: www.freshexpressions.co.za vir die internasionale konferensie wat 16 18 Februarie in Kaapstad aangebied word. Hierdie is weereens n wonderlike geleentheid waar ons leer om op n vars / NUWE manier te kan kerkwees. #elkeen T-hemp: Bestellings het gesluit. BETALINGS MOET NOU DRINGEND GESKIED. Slegs met bewys van betaling kan t-hemde finaal bestel en uitgedeel word. Baie betroubare huishulp soek werk vir 2 dae per week. Sy was 30 jaar in diens by een gesin. Vir verdere besonderhede skakel: Mev. Van Niekerk 0836485858. Durbanville/Bergsig Seniorgroep Ons vergadering vind plaas op Donderdag 25 Febr. by Bergsig. Die spreker is Dr. Willie van Rooyen leraar by Vredelust gemeente. Die tema is Super bo 60 Lede wat die uitstappie na Houtbaai op 31 Maart meemaak moet onthou om hul R70 pp by die geleentheid te betaal.

Bladsy 5 Leer jou Bybel ken Ons is BAIE opgewonde dat die Veritas Bybelskool (www.veritascollege.org) van dié jaar af by ons aangebied gaan word. Module 1 word die jaar by Bergsig aangebied elke Dinsdagoggend vanaf 16 Febr. om 9:00 deur Ds. Johan Els. Dit word herhaal op Woensdagaande vanaf 17 Febr. om 19:00 en word deur Eshter Goossen aangebied. Die kursus strek tot Oktober. (Hou kalender dop vir aftye oor langnaweke en vakansies). Die koste vir die hele jaar is R375 per deelnemer. Kontak Ds. Johan Els vir verdere navrae by ds.johan@bergsigdv.co.za Inligtingspamflet by deure beskikbaar. BELYDENISNAWEEK 26-27 FEBRUARIE Die Belydenisnaweek word by ons gemeente aangebied vir graad 11 leerders. Vrydagaand gaan die belydenisgroep op n straatuitreik sodat hulle iets prakties ervaar van dissipelwees (18:00-22:00). Die Saterdag gaan ons dan op reis met hulle deur verskeie geloofsonderwerpe (09:00-16:00). Indien daar enige navrae is kontak gerus Ds. Johan Els by ds.johan@bergsigdv.co.za Brad & Beth Huddleston woon in Virginia (VSA). Brad is die eienaar van n multimedia produksie maatskappy. Brad reis regoor die wêreld en lewer sy getuienis by kampusse, skole en kerke. Hy is gereeld op TV en radio. Hy het onlangs op Carte Blanche met Derek Watts n onderhoud gehad oor die invloed van die digitale wêreld op mense. n Uittreksel van sy praatjie: What s the difference between half a line of cocaine and an hour playing a video game? Nothing, as far as your brain is concerned. Your smartphone, tablet and computer can be powerful tools to help you...or not. The choice is yours. Brad s work gives you the power to make that choice. Die glowkidz juniorjeug bediening leef hul nuwe identiteit en tema in volle vaart uit. Om hul lig verder te laat skyn is t-hemde met die bediening se identiteit beskikbaar om aan te koop. Jou kind kan saam gloei in n t-hemp teen R70 en die volwassenes wat wil saam gloei kan een aankoop teen R100. Bestellings & betalingsbewys by Bea: juniorjeug@bergsigdv.co.za PLAASFEES: KLEINGROEPE MAAK POTTE Ons potte gaan as volg werk: 1. Groepe kan alleen werk of saamspan met nog n groep 2. n Nr 3 pot kan minstens 10 mense kos gee. Laat weet vir hoeveel mense julle kan kos maak in jul groep 3. Slegs hoenderpotte word gemaak 4. Hoender en groente word deur die Kleingroep se lede geskenk en aanmekaar geslaan (rys word deur die kerk verskaf, 5. Die geure van die hoenderpot is julle eie inisiatief 6. Kleingroepe bring hul eie gasbranders om die potte te maak en op te warm 7. Die doelwit is om so n 1 000 mense kos te gee 8. Bestanddele kan ook geskenk word indien jy nie self n pot kan maak nie. Ons sal sorg vir een betaalpunt waar bakkies met rys beskikbaar gaan wees en die mense kan dan tussen die groepe rondbeweeg om hul bakkies vol te maak. Elke groep sal n bordjie hê om aan te dui watter soort hoenderpot hulle beskikbaar het. Daar is ook n prys op die spel vir die beste pot met die meeste gees! Dink lekker kreatief rondom die opmaak van julle stalletjie wat aansluit by die Plaasfeestema: Boeresjiek Indien daar n groep is wat betrokke wil wees, maar nie kans sien vir potmaak nie, kan julle my ook laat weet. Ons het hande nodig by die betaalpunt en opskep van die afvalpotte. Tee vir Thailand A-Koord verkoop weer vanaf Febr. koffie, tee en n eet-dingetjie in die binnehof na afloop van beide oggenddienste. Die wins van die verkope is ten bate van die uitreik tydens Junie/Julie vanjaar na Thailand. Tee R5 Koffie R10 Doughnuts R2/R5 Kom kyk gerus weekliks wat die koek van die dag is! As jy sou wou kom help, kom gesels gerus met Oswald of Heidi... Ons het jou hande nodig.

Koop nou jou kaartjie vooruit! Die waterprojek loop nou behoorlik. Uitzicht se SPAR het besluit om saam met Bergsig hande te vat. Jy betaal R10 vir 5 liter water en dan borg hulle n 5 liter water. Ons vra dat almal ons sal ondersteun in die projek. Dit is nie net water wat ons gee nie, ons gee hoop. Bel Bea met navrae: 082 924 1151 Ons vra dat #elkeen deel word van die projek. Ons het reeds iemand gekry om die waterbottels na die waterpunte te vervoer. Bring bottels water (gekoop of kraan) en help om n verskil te maak aan die noodgeteisterde droogtegebiede. NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810 Straatadres H.v. Boland- en Proteaweg Durbanville 7550 S33 48.966 O18 39.728 24 uur noodnommer vir geestelike & emosionele ondersteuning 071 196 4191 Posadres Posbus 479 Durbanville 7551 Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers Kantoor-ure Ma tot Vry 08:00-1400 t 021 976 4106 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die bergsig911@bergsigdv.co.za kerkkantoor gebel word. f 021 976 9606 administrasie@bergsigdv.co.za www.bergsigdv.co.za